Ekudeni Country Venue
Review Summary
Julene J - Sep 2020
Overall score
Baie vriendelike kliëntediens.
Ekudeni Country Venue's response
Goeie more Julene, Dankie vir jou terugvoer. Ten eerste wil ek net graag noem dat die toeriste industrie en hotelle/lodges al vir 6 maande leegstaan agv Government Regulation. En dus geen besigheid gedoen het nie. Ons kon geen staf inbring om skoon te maak nie. Ons het wanneer n kamer bespreek is daarop gekonsentreer en dit so gemaklik moontlik gemaak vir die gaste. Sekere staflede is van gister af terug gebring en die eerste dinge wat bespreek is, is die skoonmaak van die fasiliteite. Kan jou waarborg met ons nuwe groep housekeepers is als binnekort weer tip top.
Izabel S - Jan 2019
Overall score
Verblyf was ongerieflik.
De Villiers D - Dec 2018
Overall score
Geen TV of lugversorging.
Ekudeni Country Venue's response
Good afternoon De Villiers,
Thank you for your review. We can confirm that we do not have nor advertise TV or air-conditioning in our units, we have checked our listing and can confirm we do not indicate this to our guests. As for the coffee, everyone has their favourites and we appreciate your feedback.
Hendrik V - Dec 2018
Overall score
Die foto's van die plek lyk baie mooier as wat dit werklik is.
Read moreNico B - Dec 2018
Overall score
Lovely accommodation in beautiful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike akkommodasie in pragtige omgewing.
Besonderse plek vir die prys, buffet-ontbyt sal net nie noodwendig aangeraai word nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cornelle D - Dec 2018
Overall score
Accommodation was nice, but there are a few things management can take care of to make it better.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was lekker, maar daar is goed waaraan bestuur aandag kan gee om dit beter te maak.
Ekudeni is 'n pragtige plek met goeie fasiliteite. Die Country Room is baie ruim en gemaklik. Daar is wel 'n paar goedjies waaraan die bestuur kan aandag gee. Die onderste bed van die stapelbed is baie wankelrig en die basis is gebuig. Dus het ons die boonste bed afgehaal en die kinders moes daardie bed toe deel. Ons bespreking was vir 2 volwassenes en 2 kinders, maar daar was net 2 handdoeke vir die 4 van ons. Die losstaande waaier in die kamer werk nie. Die gordyn agter die stapelbed word duidelik nooit opgemaak nie en dus word daar nie skoon gemaak nie. Toe ons dit ooptrek was dit duidelik dat daar nog nooit daar skoon gemaak is nie. Dit was uiters vuil! Met ons vertrek is 'n hekpas slegs vir 2 mense uitgereik, in plaas van 4. As gevolg van die driekamp wat in die bewaringarea plaasgevind het, het ons gelukkig nie gesukkel by die hek om uit te kom nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 42 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Portion 3 of 525 JQ Zwartkop, Beyers Naude Extension, Muldersdrift, 1739, Gauteng
- All ages welcome