Review Summary
Christa J - Oct 2018
Overall score
Would gladly recommend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kan enige tyd aanbeveel.
Alles wat ons wou hê. Baie netjies en stylvol, heerlike ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
El Gran Chaparral Guest House's response
Goeie dag Christa
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit. Dankie dat jul gekies het om van ons Gaste Huis gebruik te maak.
Groete, Elsabe.
Michelle D - Aug 2018
Overall score
Eienaars is so vriendelik en behulpsaam en die gastehuis is absoluut stunning.
Johannes Z - Aug 2018
Overall score
Nice personnel.
Trysie C - Nov 2016
Overall score
Very nice little place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker plekkie!
Baie oulike plekkie, skoon en netjies en ontbyt was baie lekker! Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
El Gran Chaparral Guest House's response
Baie dankie vir jou terugvoer Trysie, ons waardeer dit. Groete Elsabe
Ilze J - Oct 2016
Overall score
Netjies en skoon met 'n vriendelike gasvrou.
El Gran Chaparral Guest House's response
Baie dankie vir jou terugvoer Ilze en dankie dat jul by ons gastehuis bespreek het. Ek hoop jou seun het gou herstel.
Groete
Elsabe
Mariska W - Apr 2016
Overall score
Baie vriendelike diens en baie lekker kos.
El Gran Chaparral Guest House's response
Baie dankie vir die vir die terugvoer Ronel. Dit was 'n plesier om Mnr Smit by ons te akkommodeer.
Groete Elsabe
Mvelase C - Oct 2015
Overall score
The service was beyond expectations.
El Gran Chaparral Guest House's response
Good day Connie,
Thank you so much for staying at El Gran, it has been a pleasure accommodating you. Thank you for the great review. Hope to see you again soon.
Regards,
Gerhard and Elsabe
- Capacity: 25 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 58 Joan Road, Winternest, Akasia, 0118, Gauteng
- All ages welcome