El Roi Guest Lodge
Review Summary
Rolandi C - Jul 2022
Overall score
Baie aangename tuiste wat alles bied wat nodig is.
Maryna D - May 2022
Overall score
Ons verblyf by El Roi Guest Lodge was wonderlik, met baie vriendelike en effektiewe diens.
Read morePrincess S - Mar 2022
Overall score
So relaxing.
Euniece V - Jan 2022
Overall score
Heerlik gekuier.
Adolphina M - Oct 2021
Overall score
Superb!
Mari-lize M - Sep 2021
Overall score
Rustig en kalm
El Roi Guest Lodge 's response
Dankie Mari-lize vir jou pragtige boodskap, ons is so bly jy het jou tydjie by ons geniet en dat jy goed kon uitrus! Ons hoop om jou gou weer te sien! Dit was 'n plesier om jou hier te hê!
Sonja J - Jun 2021
Overall score
We were welcomed in a friendly manner and the place is very nice and quiet.
Surina R - May 2021
Overall score
Nie te sleg gewees nie, beslis teleurgesteld.
Read moreElmien W - Feb 2020
Overall score
Lekker rustige plaasatmosfeer waar jy nog die uile kan hoor in die nag. Alles is skoon en netjies en die kuier was lekker. Jammer ons kon nie tyd kry om te swem nie - die swembad het soos ‘n welkome lafenis in die Laeveld-hitte gelyk.
Almari V - Jul 2019
Overall score
Nice private and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker privaat en gemaklik.
Baie lekker gemaklik en privaat. Vriendelike en behulpsame mense. Sal enige tyd hul aanbeveel. Baie dankie ons het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sakkie H - Apr 2019
Overall score
Iets anders in 'n landelike omgewing.
Leonard N - Dec 2018
Overall score
Baie lekker en wonderlike gasheer!
Petro M - Dec 2018
Overall score
Stil en rustige omgewing, met baie vriendelike and behulpsame diens.
Stefane E - Nov 2018
Overall score
Het lekker gebly.
Suzelle L - Oct 2018
Overall score
Comfortable accommodation and good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike verblyf en goeie diens.
Willemien het heelwat moeite gedoen om ons te laat welkom voel en wonderlike raad gegee oor n interessante eetplekkie. Ons sal graag weer daar bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Miko L - Sep 2018
Overall score
Pragtige en gerieflike oornagplekkie.
El Roi Guest Lodge 's response
Dankie vir die pragtige notas en al die sterre. So bly julle het jul tydjie by ons geniet.
Annalize V - Aug 2018
Overall score
Gerieflik en rustig.
Marie C - Jul 2018
Overall score
Uitstekend.
Adele V - May 2018
Overall score
Vriendelike diens. Gasvry. Lekker ontbyt. Lekker beddens.
Charles W - Apr 2018
Overall score
Goed genoeg vir 1 nag.
Delene B - Feb 2018
Overall score
Aangenaam en vriendelike diens.
Ronel A - Dec 2017
Overall score
Netjies en gasvry.
Read moreEl Roi Guest Lodge 's response
Dankie vir die goeie resensie. Elke kamer is toegerus met melk en tuisgebakte beskuit. Die Cottage waarin julle geslaap het se houer met tee, melk en beskuit is op die rakkie bo die ketel. Julle het dit dalk net nie gesien nie. Ons het Brosjures en kaarte by die kantoor, en ek gee graag raad oor plekke en restaurante om te besoek, siende dat julle hier was vir 'n troue het ek nie vir julle vertel van nabye restaurante nie. Elke badkamer is toegerus met seep, shampoo en vloeibare handewas seep by die wasbak. Cottage waarin julle was het egter 'n stort en ook 'n bad, die sepie word geplaas langs die bad waar mens dit maklik kan sien.
Baie dankie.
Raynard L - Nov 2017
Overall score
Pretty area. Friendly people. Wonderful room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige omgewing. Vriendelike mense. Wonderlike kamer.
El Roi is 'n pragtige plek met vriendelike kliëntediens wat bereid is om orals te help waar hulle kan. Kamers is skool en enige iets wat mens kort is klaar daar. Sal enige tyd weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reony B - Oct 2017
Overall score
Aangenaam.
Ronnie V - Sep 2017
Overall score
A most pleasant overnight stay.
Willie S - Jul 2017
Overall score
It was nice and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker en vriendelik gewees.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre R - May 2017
Overall score
Lovely place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike plek.
Die gasvrou is uiters vriendelik, en fasiliteit baie goed. Pad na die fasiliteit is bietjie sleg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
El Roi Guest Lodge 's response
Baie dankie vir jul lieflike resensie. Wou julle net laat weet het dat ons pad in November opgevul en oorgeskraap is, so die slegte pad is iets van die verlede!
Madeleine N - Mar 2017
Overall score
Friendly reception, clean unit, good breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs, skoon eenheid, goeie ontbyt.
Verblyf slegs vir een aand vir 'n rugby toernooi. Die ontvangs was baie vriendelik, eenheid was skoon en gerieflik. Ontbyt was smaakvol. Stukkie grondpad tot by die lodge ietwat swak. Rigtingaanwysers op die hoofteerpad by afdraai na lodge sal help.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
El Roi Guest Lodge 's response
Baie dankie vir ju aangename resensie. Ons pad is in November opgevul en oorgeskraap so die slegte pad is iets van die verlede! Ons is verheug! Ons het ook rigtingaanwysings by die teerpad aangewend; baie dankie vir die goeie voorstel.
Reinhardt V - Dec 2016
Overall score
Very relaxing and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie rustig en mooi!
Ons het dit vreeslik geniet. Willemien baie dankie vir jou gasvryheid en julle vriendelikheid. Ons het dit baie geniet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vellincia M - Aug 2016
Overall score
Amazing stay at El Roi Guest Lodge.
Deirdre S - Jun 2016
Overall score
On the farm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oppi plaas.
Willemien het ons dadelik kom verwelkom toe ons stop. Sy het ons 'n groter eenheid vir die aand gegee. Die eenheid was goed ingerig, en na lang dag op doe pad het kon ons behoorlik uitrus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tertius B - Jun 2016
Overall score
Willemien is a wonderful host and very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Willemien is n fantastiese gasvrou en baie behulpsaam.
Ek en Triena het ons kuier terdee geniet en Willemien is 'n fantastiese gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
El Roi Guest Lodge 's response
Baie dankie Tertius, dit was ons plesier om julle te ontvang! Dankie vir die pragtige review!
Cornelius N - May 2016
Overall score
Baie aangenaam en rustig.
Carissa M - May 2016
Overall score
Kliëntediens was voortreflik asook die netheid en veiligheid.
Lenie B - Feb 2016
Overall score
Dit was aangenaam.
El Roi Guest Lodge 's response
Hi Lenie,
Baie dankie vir die advies. Die badkamer se plafon is nuut oor geverf en lyk nou weer pragtig! Dankie vir julle positiewe rating. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike Groete Willemien
Jan V - Jan 2016
Overall score
Onvergeetlik en gasvry.
Jurjen S - Jan 2016
Overall score
Baie aangenaam.
Ronel B - Dec 2015
Overall score
Gesellig en lekker stil.
Evert S - Dec 2015
Overall score
Aangenaam en vriendelik!
Marco P - Dec 2015
Overall score
Wonderlik.
Tiani V - Nov 2015
Overall score
Vriendelikste mense... Willemien is 'n yster en 'n staatmaker.
Heather H - Oct 2015
Overall score
Peaceful and relaxing.
Elaine K - Sep 2015
Overall score
Baie lekker en netjiese plekkie met 'n plaasatmosfeer.
Hester S - Aug 2015
Overall score
Oornagplek vir dagbesoeke aan die KNP.
Hubre S - Jul 2015
Overall score
Goed ontvang. Netjies en skoon.
Koula V - May 2015
Overall score
Baie aangenaam en rustig.
Le J - May 2015
Overall score
Waarde vir geld en aangename eienaars!
Hein B - May 2015
Overall score
Dit was vir werk.
Danie G - May 2015
Overall score
Fantasties!
Kobus G - Apr 2015
Overall score
Lekke!
Zelda E - Mar 2015
Overall score
Baie skoon en netjies. Sien hulle het nog baie planne om dit net nog beter te maak. Sal graag weer gaan en gaan kyk.
Bianca L - Mar 2015
Overall score
Rustig!
Denise N - Mar 2015
Overall score
Very pleasant stay
- Capacity: 32 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Holding 111, Jatinga Road, White River, 1240, Mpumalanga
- All ages welcome