El Shaddai Lodge
Review Summary
Damaris Sizakele M - Jan 2022
Overall score
Will definitely return.
El Shaddai Lodge 's response
Thank you Damaris.
Vijay M - Dec 2021
Overall score
Location is fine. We enjoyed our outdoors with beautiful views except that the accommodation was just average.
Phumzile M - Dec 2021
Overall score
It was nice staying there, but the pavement at the gate should be fixed.
Pretty M - Dec 2021
Overall score
It was good to stay there.
El Shaddai Lodge 's response
Thank you for the reply. We will make some changes
Marna D - Oct 2021
Overall score
Onnetjies en verwaarloos.
El Shaddai Lodge 's response
Dit is jammer dat jy nie die saak met ons bespreek het nie. Ons is nou die geleentheid ontneem om te sien wat is fout met die linne en die breekgoed
By julle aankoms het ek die TV aangeskakel en gewys dit moet op av2 gestel word en die OpenView dekodeerder is die een waarop die kanale verander word. Terloops daar is 18 kanale op die OpenView dekodeerder en geen kanale op die TV. Die TV ontvang geen sein nie en dien slegs as ’n monitor.
Die hek kan nie met ’n elektriese motor werk nie omdat daar twee hekke direk langs mekaar is en daar nie ruimte is om te beweeg nie. Die sisteem is al vir meer as 14 jaar ingebruik. Dit is jammer as die buurman nie sy hek sluit nie.
Wat die waarde vir geld aan betref kan ek net meld dat ons tariewe vir die eenheid in 2019 R590 was. Met Covid-19 en al die ekonomiese toestande het ons dit verlaag na R540.
Plasing van die gastehuis is in Graskop. Loop afstand na die sentrale gebied, en 10 km na Godswindow, ongeveer 34 km na Burks Luck, 50 km na die Drie Rondawels, 2 km na Graskopwaterval en die Lift en 40 km na die Phambeni hek.
Ek het julle ontvang met die selfde vriendelikheid wat ek al ons gaste ontvang. Dit is jammer as julle dit nie so ervaar het nie.
Jeremiah M - Dec 2019
Overall score
Hygiene has dropped drastically and then the gate motor was not replaced which is a security issue.
El Shaddai Lodge 's response
We were really shocked at the review. The unit the occupied were done over completely including painting out the whole unit 2 weeks prior to their stay. The day of their arrival the unit was cleaned and the guests that stayed before them had no complaints.
The gate is locked with a padlock and has been used for more than a year with no problems at all. The only problem is that guests have to get out of their car to open and lock the gate.
We received these guests with the same hospitality as we do to all our guests. We did not give them a brochure or map of the area as they know all the places and have been here before. They chose our guest house which is in walking distance of several restaurants. We are 10 km from Gods Window; 35 km from Burke's luck Potholes, 50 km from The Three Rondawels and 45 km from Phambeni gate at Kruger park.
Susan K - Aug 2019
Overall score
Ons het lekker geslaap!
Janet T - Jul 2019
Overall score
There was everything we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Daar was alles wat ons nodig gehad het.
Nie om kritiek te lewer nie. Dit is saans baie koud in Graskop. Winterslakens en 'n verwarmer sal 'n groot aanwins wees. Die beddegoed is glad en gly gedurende die nag af. Dit was baie koud. Ons sal weer op El Shaddai se knoppie druk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
El Shaddai Lodge 's response
Janetta baie dankie vir die mooi kommentaar.
Ons maak werk van die voorstelle.
Franco
Steven N - Jul 2019
Overall score
Rustig en baie veilig.
El Shaddai Lodge 's response
Steven baie dankie vir die verslag. Waardeer dit baie.
Groete
Franco
Maribana P - Jan 2018
Overall score
Excellent.
El Shaddai Lodge 's response
Maribana,
Thank you for the wonderful review. we appreciate it
Greetings
Franco
Itumeleng M - Dec 2017
Overall score
We had a great stay.
El Shaddai Lodge 's response
Dear Itumeleng,
Thank you for the wonderful review.
Regards,
Franco
Deon J - Oct 2017
Overall score
Excellent value for money.
El Shaddai Lodge 's response
Gideon,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Franco
Colin H - Aug 2017
Overall score
Dit is perfek geleë en dit als teen 'n baie billike prys!
El Shaddai Lodge 's response
Baie dankie, die bed is intussen vervang.
Groete,
Franco
Marie L - Jul 2017
Overall score
Baie goeie ligging maar die bed kort aandag.
El Shaddai Lodge 's response
Marie,
Ons is baie jammer vir die ongerief. Baie dankie dat jy ons laat weet het. Ons gaan die bed onmiddelik vervang.
Groete
Franco
David J - Feb 2017
Overall score
Wonderful service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike diens.
Goeie persoonlike diens ontvang. Naby aan alle plekke in Graskop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
El Shaddai Lodge 's response
David,
Ons waardeer die kommentaar.
Groete,
Franco
Susan V - Mar 2016
Overall score
Uitstekend, sal enige tyd weer daar gaan bly en sal dit vir seker aanbeveel vir mense.
Lizette K - Jan 2016
Overall score
Dit was baie lekker gewees.
Vitor V - Dec 2015
Overall score
Well located in a friendly enviornment.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 59 Leibenitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- All ages welcome