The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elandsbaai Wegbreek | TravelGround
+13

Elandsbaai Wegbreek

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 18 reviews for Elandsbaai Wegbreek
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Gavin C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin C
With friends

Relaxing and peaceful.

Amazing service and so accommodating in allowing early check in.

Elandsbaai Wegbreek's response

Thank you Gavin for your valuable review. You and your family are welcome to visit us again.

Elandsbaai Wegbreek
Jp H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp H
Family with young children

Ongelooflike lekker huis reg by die see!

Ons het so lekker gebly en Martie was so behulpsaam en vriendelik! Die huis is ruim en het al die nodige geriewe. Baie goeie waarde vir geld en mens stap minder as 50 m deur die fynbos see toe.

Elandsbaai Wegbreek's response

JP baie dankie vir jou waardevolle resensie. Dit word baie waardeer. Dit is altyd lekker as ons gaste gelukkig is. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Elandsbaai Wegbreek
Sean Y - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sean Y
With friends

Comfortable and well equipped.

We travelled as a group of 5 to Elandsbaai and found the accommodation well equipped, spacious and clean. Our host was on the ball and went out of their way to make us feel welcome and gave us lots of information on the surrounding area and the drive. Thank you very much! Would definitely recommend staying here and will be back again.

Elandsbaai Wegbreek's response

Thank you Sean for you lovely review. Much appreciated. Please come and visit us again.

Elandsbaai Wegbreek
Karen D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With friends

Excellent experience.

Fabulous venue for family and friends getaway. Martie is extremely attentive to details and anticipating every need. Directions to location was a bit vague - but a minor issue.

Elandsbaai Wegbreek's response

Thank you Karin for your lovely review. It is very well appreciated. We would love to see you back again.

Elandsbaai Wegbreek
Terry M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Terry M
Family with teenagers

Great location in quiet part of E bay. Close enough to beach - very well equipped and maintained.

Friendly hosts - eager to please.

Elandsbaai Wegbreek's response

Thank you, Terry, we value your review. You are most welcome to visit again.
Regards,
Martie

Elandsbaai Wegbreek
Sharon R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sharon R
Family with teenagers

The best-equipped place I have ever stayed at.

This house is perfect for teenagers and family.

Elandsbaai Wegbreek's response

Thank you Sharon for your review. So much appreciated. You and your family are welcome back again. Till next time, Regards.

Elandsbaai Wegbreek
Jo-anne D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jo-anne D
With friends

Ons het baie lekker gekuier.

Was ons eerste keer by Elandsbaai. Het dit baie geniet. Sal beslis weer gaan.

Elandsbaai Wegbreek's response

Jo-anne, baie dankie vir jou resensie. Dit is vir ons lekker as die gaste gelukkig is. Kom kuier gerus weer.

Elandsbaai Wegbreek
Annalieze V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalieze V

Ongelooflike, gerieflike wegbreeknaweek, alles was net daar en ons gasvrou Martie het alles met soveel liefde en oorgawe gedoen.

Ons sal Elandsbaai Wegbreek oor en oor aanbeveel. Vir die kinders was daar selfs mandjies met paaseiers wat paashaas voor die tyd kom aflewer het. Martie baie dankie vir jou gasvryheid, elke stukkie van die naweek was die moeite werd. Alles wat jy nodig het is reeds daar vir gerieflikheid. Dit is 'n lekker leef- en kuierhuis met oorgenoeg spasie. Alles is so netjies en stylvol. Julle sal ons beslis weer sien, dit was 'n naweek wat vir altyd opgeskryf sal word as een van die bestes ooit! Baie dankie Martie, jy het jouself oortref, kan sien jy is 'n mens wat lief is vir die see. Een woord om die naweek te beskryf: magnifique.

Elandsbaai Wegbreek's response

Annalieze, baie dankie vir jou ongelooflike resensie. Dit word opreg waardeer. Ons eerste prioriteit is julle, ons gaste. Die Paashaas loop altyd vroeg by Elandsbaai Wegbreek. Julle word gou weer terug verwag. Tot volgende keer. Goedheid en guns.

Elandsbaai Wegbreek
Anna B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anna B
With friends

Lekker gekuier.

Die huis is ruim en goed toegerus.

Elandsbaai Wegbreek's response

Anna baie dankie vir jou resensie. Dit word waardeer. Kom kuier gerus weer by Elandsbaai Wegbreek.

Elandsbaai Wegbreek
Irma B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma B
Family with teenagers

Rus en vrede vir die siel.

Rus en vrede vir die siel. Baie netjiese oopplan-wooneenheid. Waarlik 5 ster-gehalte. Baie goed toegerus. Eienaar ongelooflike verwelkomend en net reg om te help waar hulle kan om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die verwelkom skinkbord met koffie, tee & beskuit by aankoms het ek nog nooit beleef nie - werklik spesiaal. Omgewing baie rustig. Mooi en skoon strand, kort loopafstand. Lekker fietsry, stap, visvang en kreefduikgeleendhede.

Elandsbaai Wegbreek's response

Irma, baie dankie vir jou waardevolle resensie.
Ons bly dankbaar as ons gaste gelukkig is en lekker kuier. Kom gerus weer kuier.

Elandsbaai Wegbreek
Rentia V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rentia V
With friends

Heerlik kuier areas.

Die plekkie is netjies en baie gerieflik. Die komminukasie is uitstekend. Martie stap werklik die ekstra myl. Sal dit beslis aanbeveel.

Elandsbaai Wegbreek's response

Baie dankie Rentia vir jou mooi resensie. Dit word baie waardeer. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Elandsbaai Wegbreek
Jodi C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jodi C
With friends

Absolutely magical!

The accommodation was amazing. A lot of little things provided by the owner that made our time there even more relaxing! What a beautiful little home so close to a beautiful sunset cave and right by the beach. It was away from the main section of Elands but by far my favourite spot. Very quiet and still. We were even allowed to check out at our latest convenience which really was the cherry on top! Thank you very much for having us at your beautiful home, we will be back very soon!

Elandsbaai Wegbreek's response

Thank you, Jodi, for your lovely review.
We appreciate it. Guests are our first priority. You are welcome back again.

Elandsbaai Wegbreek
Dennis P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dennis P
With spouse/partner

Martie, it was a flawless booking/holiday experience.

Attention to detail, the communication was excellent and felt at home with the well coming rusks, tea and coffee! From the house to the braai area, Wegbreek is highly recommendable, it is affordable, a quick walk to the local fishing and surf spots. We will definitely return to Wegbreek EBay.

Elandsbaai Wegbreek's response

Dennis and family
Thank you for your lovely review. We appreciate it a lot. We always strive to do better. You are welcome back again.
Regards. Martie

Elandsbaai Wegbreek
Michelle D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D

Pragtig en privaat

Hierdie is 'n pragtige en privaat ligging. Dit was absoluut elke sent werd. Martie en Jacques was vreeslik gasvry, en het ons sommer onmiddellik tuis laat voel. Baie dankie julle, dit was 'n bitter lekker verjaarsdag naweek.

Elandsbaai Wegbreek's response

Baie dankie Michelle, ek waardeer dit baie. Dit is altyd lekker as ons gaste tevrede is. Kom kuier gerus weer.

Elandsbaai Wegbreek
Eurika D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eurika D
With spouse/partner

Rustig, baie netjiese huis, naby see.

Ons het baie lekker gekuier. Die huis was net wat ons benodig het, naby aan die see, baie rustig en baie lekker weer. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Elandsbaai Wegbreek's response

Baie dankie Eurika. Kom kuier gerus weer.

Elandsbaai Wegbreek
Philip O - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip O

Heerlik! Rustige familievakansie.

'n Egte Weskuswegbreekplek in 'n lekkerleefhuis. Netjies en gemaklik en doelgerig vir seevakansie. Die lang strand is heerlik vir stap en moenie die branderplankry vergeet nie. Ons was net 2 maar 8 mense kan net so gemaklik kuier.

Elandsbaai Wegbreek's response

Baie dankie Philip vir jou uitstekende resensie. Dit word opreg waardeer. Dit is altyd lekker om ons gaste tuis te laat voel. Kom kuier gerus weer.

Elandsbaai Wegbreek
Lizmari E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizmari E
With friends

Goed geleë, 1 minuut se stap vanaf die strand. Goed toegerus.

Akkommodasie is 'n tweeslaapkamer huis met 'n derde oopplan loft-slaapkamer, bokant die leef-area. Die loft is meer geskik vir kinders a.g.v. beperkte privaatheid en mens hoor die bedrywigheid in die kombuis en leef-area.

Elandsbaai Wegbreek's response

Baie dankie Lizmari.

Elandsbaai Wegbreek
Jurgen K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jurgen K
Family with young children

Dit was baie lekker.

Elandsbaai wegbreek was baie lekker gewees met verskriklike vriendelike onderhandelinge. Ek kan wegbreek vir enige familie aanbeveel.

Elandsbaai Wegbreek's response

Baie dankie Jurgen. Ons probeer altyd ons gaste se behoeftes in ag neem. Julle is altyd weer welkom.

Elandsbaai Wegbreek
From R1 800
per night (sleeps 6)
From R1 800
per night (sleeps 6)
From R1 800
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 10 Stompneus Street, Elands Bay, 8110, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiN2I3NjkzLWQ5NDItNGI2MC05ZWExLTNkMTQ0ZWE0ZjI3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 800  per night (sleeps 6) 18 5 1 5 10 Stompneus Street Elands Bay 8110 Western Cape 0860 022 102 14:00-16:00 11:00 -32.31854554023 18.326156884432
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!