The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elandsberg Eko-Toerisme | TravelGround
+13

Elandsberg Eko-Toerisme

28 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 28 reviews for Elandsberg Eko-Toerisme
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Valerie S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Valerie S
Family with teenagers

Rustig, veilig, aangenaam.

Die mees vriendelikste, gasvrye hosts. Baie rustig, heerlike kuiertjie.

Bruce F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bruce F
With spouse/partner

Was very enjoyable and peaceful.

Thoroughly enjoyed the surroundings.

Louis B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis B
With spouse/partner

Lekker en gerieflik.

Baie mooi uitsigte en veral lekker vir natuurliefhebbers.

Liesel V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel V
Family with teenagers

Asemrowend

Vandat ons daar gestop het tot ons 2 dae later gery het - met hartseer - was dit net 'n plesier. Die eienaars is 2 fantastiese mense wat ons nog meer inligting gegee het oor van die roetes wat ons wou ry as wat enige padkaart jou kan gee! Wens ons kan baie vinnig weer daar gaan kuier.

Kobus N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus N
With friends

Baie lekker

Baie netjiese en rustige omgewing.

Carola S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carola S

The most serene stay ever.

The hosts thought of everything. We were impressed as the rooms are fully inclusive and allowed for someone with a disability to access the place. we received the most amazing chilled rooibos iced tea, laced with start aniseed. my daughter's birthday was the Saturday. Chris and Annette graced her with gift. unbelievable. I have never experienced that. we also were gifted with fresh figs, chilled. supper to say the least.

Elandsberg Eko-Toerisme's response

Carola, thank you for your kind remarks. It was indeed a pleasure to receive you here.
Our best wishes for the rest of the year.

Elandsberg Eko-Toerisme
Harold B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Harold B
With spouse/partner

Baie stil en afgeleë met pratige tuin. Eienaars is 'n ware bron van inligting oor die hele omgewing.

Baie jammer dat die eko-toere nie meer aangebied word nie, maar die eienaars vergoed deeglik daarvoor en doen moeite om soveel moontlik te help met daaglikse reisbeplanning om maksimale besigtiging van die omgewing te verkry.

Natasha M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha M
Individual traveler

Oom Chris is baie bedagsaam.

Hierdie stukkie paradys is weggesteek so 20 km van Clanwilliam af.

Henry V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henry V
With spouse/partner

Ideale plek om jou siel en batterye weer te herlaai.

Chris is 'n uitstekende en uiters bedagsame gasheer. Het uit sy pad gegaan om ons gemaklik en tuis te laat voel; selfs tydens 'load shedding'. Die fasiliteit het alles wat 'n paartjie of klein familie benodig. Die tuin is ongelooflik, veral as mens in gedagte hou dat dit 'n droë streek is. Indien jy 'n natuurliefhebber is en veral in voëls belangstel, is dit die ideale wegbreekplek. Sal beslis weer hier kom bly en met graagte aanbeveel.

Orla J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Orla J
Family with young children

Quiet retreat in beautiful setting.

Although the accommodation is basic and far out of town, the rooms were neat, clean and the setting was lovely. The owners were welcoming and helpful. This is not a location for people who want to be close to town but was perfect for a quiet retreat. This was a wonderful place to come with kids - they could play in the enclosed garden with minimal supervision, and there were plenty of rocks to climb, paths for them to explore and ride bikes. The kids loved seeing sheep, cows, tortoises, birds, and we were there while the daisies were flowering. My oldest child (6 years) managed the hike up to see the rock paintings nearby.

Barbara C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Barbara C
With spouse/partner

Friendly, welcoming with lots of attention to detail.

We loved it, received a friendly welcome and advice on what we wanted to do. Accommodation had all we needed.

Megan J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Megan J
With friends

This place is literally in the middle of no where.

The gravel road leading to the place runs through a bush with no one else around. It's a dark road with no lights and with all the stones and pot holes I ended up with a flat tyre the following day. Unless you driving a bigger car or bakkie, it can really do damage to one's car. It's not the type of place one can drive in and out of during your stay.

Elandsberg Eko-Toerisme's response

Megan, we receive many guests in smaller cars than your's and in low slung sports cars and no one has ever complained about the road. The road also does not run through the bush. The only bush close to the road is along a stretch of less than 30 m. The flat tyre you had was due to a leaking valve which has nothing to do with the gravel road.

Elandsberg Eko-Toerisme
Luzelle M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Luzelle M
Family with teenagers

Breaking for silence and singing birds.

Self-catering about 30 km from Clanwilliam. A short section is gravel road that is in a reasonable condition. The units are neat and everything is there you need. We were a group of 6 and the price suited our bag. There is no TV, but it didn't bother us, we just wanted to experience the silence. The rooms are not very modern and it makes you feel like visiting Grandma and Grandpa on the farm! They have the hottest water I have ever had and it was wonderful! We got delicious fresh tea when we came and took gift boxes with different flavored tea home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wegbreek na stilte en die gesing van voëls.

Dis selfsorg omtrent 30 km vanaf Clanwilliam. 'n Kort gedeelte is grondpad wat in 'n redelike toestand is. Die eenhede is netjies en alles is daar wat jy benodig. Ons was 'n groep van 6 en die prys het ons sak gepas. Daar is nie TV nie, maar dit het nie vir ons gepla nie, ons wou juis die stilte ervaar. Die kamers is nie baie modern nie en dit skep die gevoel asof jy vir Ouma en Oupa op die plaas gaan kuier het! Hulle het die warmste water wat ek nog selde raakgeloop het en dit was wonderlik! Ons het heerlike vars tee gekry toe ons gearriveer het en geskenksakkies met verskillende gegeurde tee om huis toe te neem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilna H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna H
Family with teenagers

Pragtige plaas.

Was heerlik om wakker te word met al die voëltjies wat sing. Oulike braaiplekkie wat beskut is teen koue en wind. Die hoogtepunt was die toer waar ons meer geleer het van die fynbos en rooibostee.

Leonore S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonore S
Family with teenagers

Onvergeetlik.

Genotvolle ervaring wow.

Elandsberg Eko-Toerisme's response

Hallo Leonore!

Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was 'n yslike plesier en voorreg om julle hier te kon ontvang, en ons hoop werklik dat julle weer kan kom en dat julle dan sonder slegte nuus julle verblyf kan geniet.
Groetnis, en mooi loop!

Chris

Elandsberg Eko-Toerisme
Adrian K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Adrian K
With friends

Letterlik 'n wegbreek uit mens se aldag besig lewe.

Om die plek te kry is 'n avontuur op sy eie, maar jy word goed ontvang met 'n koppie tuis gemaakte rooibostee, dis soos om na mamma se huis te gaan, lekker. Jy voel onmiddellik tuis en weet dat jy nie juis wil weg gaan Sondagoggend nie. Jy word op dieselfde manier afgesien as jy huis toe gaan met hande wat waai en glimlagte op die gesig. As jy wil wegbreek uit die besige stadslewe en wil kom ontspan en lekker kuier sal ek Elandsberg Eko-Toerisme aanbeveel.

Elandsberg Eko-Toerisme's response

Hallo Adrian. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Volgende keer, selfs al kom julle weer in die donker, behoort dit maklik wees om die plek te vind.

Elandsberg Eko-Toerisme
Francois D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
Family with teenagers

Lovely, hardworking host and hostess. Excellent.

Really enjoyed the stay, slept well and relaxed. Lovely host and hostess. Thanks for everything and all the best for your future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dierbare, hardwerkende gasheer en vrou. Tops.

Baie baie lekker gekuier, slaap en ontspan. Dierbare oom en tannie. Baie dankie vir alles en net wat mooi is vir die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elandsberg Eko-Toerisme's response

Beste Francois,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was regtig vir ons 'n voorreg om julle te leer ken en hier te ontvang as ons gaste. Hoop ons sien julle weer - veral as die lomvelde mooi is!

Elandsberg Eko-Toerisme
Irmel D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irmel D
Family with young children

Chris and Anette het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Insiggewende toer en inligting oor die aanbou, oes en verwerking van rooibos.

Elandsberg Eko-Toerisme's response

Beste Irmel,

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg en werklik 'n plesier om julle vir meer as 'n week hier te hê!

Elandsberg Eko-Toerisme
Anthonie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthonie M
With spouse/partner

Lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly. Ons was daar oor Kersfees gewees en moet sê dit was uitsonderlik lekker. Die staproetes is pragtig. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Elandsberg Eko-Toerisme's response

Goeiedag

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was voorwaar 'n plesier om julle hier te kon ontvang.

Mag Londen se winter julle nie té erg skok nie.

Groetnis, en mooi loop.
Chris en Annette

Elandsberg Eko-Toerisme
Gerrie J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie J
Family with young children

Vrede vir jou siel.

Gerieflike verblyf tussen die rooibos plantasies. Oom Chris se rooibostoer is ‘n moet! Gasvryheid in oorvloed en die natuurskoon onverbeterlik

Elandsberg Eko-Toerisme's response

Hallo Gerrie

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Vir ons was dit regtig 'n voorreg om julle hier te kon ontvang.

Sterkte en voorspoed toegewens vir die res van die jaar.

Chris en Annette

Elandsberg Eko-Toerisme
Elize V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
Family with teenagers

Wonderlik!

Dit is die mees gasvrye mense wat jy kan kry. So eie aan die Weskus. Ons het heerlik gerus in die stilte tussen die berge. Chris en Anette is twee liewe mense. Hulle deel graag inligting en wyshede om nie eers van hulle liefde te praat nie. My hart was seer toe ons daar ry.

Elandsberg Eko-Toerisme's response

Baie dankie Elize vir jou mooi woorde en getuigskrif. Dit was voorwaar 'n voorreg om julle hier te kon ontvang as ons gaste. Mag 2018 baie mooi verrassings oplewer wat julle vir lank kan koester as grootse herinneringe. Mooi loop.
Chris en Annette

Elandsberg Eko-Toerisme
Johannes P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes P
With spouse/partner

Very neat, tranquil, and nice.

The farm is so peaceful and the area speaks to your soul. Chris and Annette's knowledge about rooibos tea and fynbos introduced us to a whole new world. Such an experience to climb a hill and look at the rock art. An enriching experience. Will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, baie rustig en baie lekker.

Die rustigheid van die plaas en omgewing het tot jou gespreek. Chris en Annette se kennis oor die rooibostee en fynbos het ’n nuwe wêreld vir ons oopgemaak. Dit was ook 'n belewenis om die koppie uit te klim en na die boesmantekeninge te gaan kyk. Dit was voorwaar ’n verrykende ervaring. Sal weer daar gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marco Aalbers H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marco Aalbers H
With spouse/partner

Gezellig.

Een verblijf bij Chris en Annette is die moeite meer dan waard, zulke lieve en gezellig mensen. Die je heel veel informatie kunnen geven over het gebied. Het is super rolstoelvriendelijk, zelfs de tuin is toegankelijk.

Dirk S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk S
With spouse/partner

Peaceful atmosphere and very neat, nice accommodation!

Thanks for a lovely time! It is so beautiful and peaceful there. You can really rest! Will definitely recommend it and also return!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer en baie netjiese, lekker verblyf!

Dankie vir 'n heerlike kuiertjie! Dit is so pragtig en rustig hier. Mens kan so lekker uitrus! Sal dit beslis aanbeveel en beslis terugkeer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ann S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ann S
Family with teenagers

Very informative and enjoyable homely stay.

Chris & Annette made our stay so homely and they looked after us so nicely! The Rooibos tea tour was so informative & the farm is beautiful! We will definitely recommend staying there to anyone!

Ansie V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie V
With spouse/partner

Heeltemal te lekker!

Ons het heerlik by Chris en Annette gebly. Hulle het ons vreeslik welkom laat voel en baie kennis gedeel. Die tuin en uitsig van die stoep is pragtig. 'n Mens kan in die tuin sit en kyk vir die skilpadjies, voëls, blomme en die voëlsang waardeer. Ons sou beslis baie langer wou gebly het. Hulle het ons gehelp om te besluit watter paaie ons wil ry en waar ons wil eet. Dinge wat ons by die huis vergeet het, het hulle mee gehelp en baie lekker tuisgemaakte kos en rooibostee-drankies met ons gedeel. Dit was ook interessant om meer van rooibostee-verbouing te leer. Mens is reg langs die bure en as hulle bietjie hard gesels, kan dit steurend wees. Verder is dit absoluut heerlik en ons wil beslis teruggaan vir langer.

Zenda N - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zenda N
With spouse/partner

Wonderlike ervaring.

Ons het twee nagte by Elandsberg geslaap. Alhoewel dit 13 kilos op die Graafwaterpad uit is en daarna nog 6 km grondpad na die plaas toe, is die eindbestemming absoluut die moeite werd. Die stilte op die plaas is 'n lafenis vir die siel! Die hoogtepunt is natuurlik die rit op die safaritrok (Moederkappie) na die rooibos-teeplantasie en fabriek. Vir ons wat niks van die verbouing van tee weet nie, was Chris se praatjie besonder interessant en leersaam. Ons was op 'n dubbele toer na die teeplantasies sowel as na die fynbos. Die oorblyfsels van San-rotstekeninge onder de bakkranse op die plaas is verstommend. Chris en Annette se vriendelikheid en hulpvaardigheid oorskrei alle perke. Selfs ons wasgoed is gewas nadat ons toe reeds vele dae op die pad was. Dis 'n plek waar 'n mens aankom as 'n wildvreemde en weggaan met 'n warm gevoel in jou hart omdat jy hartsvriende geraak het met die eienaars! Jy kan ook nie daar weggaan sonder 'n mandjievol rooibostee produkte nie. Annette se Gluh-tea wat jy in jou kamer ontvang knap nadat jy aangekom het is so lekker - jy wil dadelik nog hê! Sy deel haar resepte vrylik met haar gaste. Ons is nou terug in Centurion en is slaggereed om te begin Gluh-tea maak en dit aan al ons vriende bekend te stel. Nogmaals baie dankie aan Chris en Anette - julle is baie spesiaal!

Magda S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda S
Family with teenagers

Friendly service and pleasant hosts.

When you arrive and meet Chris and Annette for the first time, you become aware of their passion for visitors and the environment they represent. Their knowledge of the area and the variety is very impressive.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens en aangename gashere.

Met die intrapslag en eerste kennismaking met Chris en Annette is jy bewus van hulle passie vir besoekers en die omgewing wat hulle verteenwoordig. Hulle kennis van die omgewing en die verskeidenheid is indrukwekkend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R630
per night (for 2 people)
From R630
per night (for 2 people)
From R630
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Elandsberg Eko-Toerisme, Groenkol Rooibos Tea Estate, Clanwilliam, 8135, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjZDgzNDMwLTBkNTgtNDUxYy05Y2JkLTY5YjVjZWZlYjFiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R630  per night (for 2 people) 28 5 1 5 Elandsberg Eko-Toerisme Groenkol Rooibos Tea Estate 8135 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.120916666667 18.6965
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!