Elandsrus
Review Summary
Kobus V - Sep 2019
Overall score
Die gastehuis is baie gerieflik - sal net verkies indien daar 'n deur tussen toilet en kamer is vir privaatheid.
Elandsrus's response
Baie dankie vir terugvoer. Ons is nou reeds besig om gordyn afskortings by badkamer deure aan te bring. Ons glo dit gaan privaatheid verbeter.
Weereens baie dankie.
Van Der Merwe J - May 2019
Overall score
Goeie diens.
Lydia B - May 2017
Overall score
Pleasant people!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename mense!
Ons het regtig lekker gebly by Elandsrus. Alles is spiksplinternuut en goed versorg. Die eienaars is baie gawe mense en ons sal vir seker weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan L - Apr 2017
Overall score
Neat, clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese skoon verblyf.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Elandsfontein, Lichtenburg, 2740, North West
- All ages welcome