The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Eldorado Self-Catering Country House | TravelGround
+13

Eldorado Self-Catering Country House

24 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 24 reviews for Eldorado Self-Catering Country House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Daniella D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniella D

Dit was baie lekker

Hule moet net werk aan die feit van musiek van dis n verjaarsdag partytjie weg van jou huis af soe dis nie lekker om nie te kan musiek maak nie aangesien mens so baie geld uitgee vir die plek nie

Eldorado Self-Catering Country House's response

Baie bly julle het daarvan gehou.

Musiek word wel toegelaat,net nie luidrugtig sodat dit n steurnis is nie.

Eldorado Self-Catering Country House
Adrien  - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrien

Lovely accommodation, especially for bigger groups!

We were a few families that were in the area for a wedding. The house was exactly what we were looking for. Each with his own private room and bathroom and a communal living area where we could socialise nicely! The service was excellent and everything was clean and neat. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf, veral vir groter groepe!

Ons was 'n paar gesinne wat vir 'n troue in die omgewing was. Die huis was presies waarna ons gesoek het. Elkeen met sy eie privaat kamer en badkamer en 'n gesamentlike leefarea waar ons heerlik kon kuier! Die diens was puik en alles was skoon en netjies. Sal hulle definitief aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta  - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta
With friends

Pragtige plek! Hoogs aanbevole!

‘n Pragtige, netjies gemeubileerde plek! Was regtig aangenaam om daar te bly! Sal beslis teruggaan!

Charmaine B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine B

Dit was fantasties dat die kinders in 'n veilige omgewing kon speel, en die ouers so bietjie kon rus!

Ons sal definitief Eldorado aanbeveel vir gesinne! Kinders kon buite speel en ouers kon rustig op die stoep sit! Ons sal definitief weer Eldorado besoek! Baie dankie Suzanne vir jou gasvryheid! Definitief huis weg van die huis af!

Jannie D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jannie D
With spouse/partner

Was pleasantly surprised.

Good reception. Accommodation was clean. Experienced a homey atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was aangenaam verras.

Goed ontvang. Verblyf was netjies en skoon. Huislike atmosfeer ervaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phillip R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip R
With friends

Ideale tuiste vir 'n naweek weg met vriende!

Heerlike verblyf vir 'n groep mense. Die woning is groot genoeg vir saam kuier in die leef area, maar ook geskik vir privaatheid met en-suite kamers. Dis 'n 10-15 min stap na die dorp se restaurante en winkels. Ek sal wel aanbeveel dat Eldorado 'n skottelgoedwasser voorsien, asook heaters in die kamers.

Eldorado Self-Catering Country House's response

Baie bly julle het van Eldorado gehou. Elke kamer het wel 'n verwarmer wat in elke kamerkas gebere is.

Eldorado Self-Catering Country House
Volente K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Volente K

Great location and beautiful kid-friendly house for the whole family.

House was spacious enough for the group that included tots and teens. Rooms were lovely, mosquitoes not so fun, but all in all we enjoyed the stay. Especially loved the tranquillity.

Elizna V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elizna V
Family with teenagers

Vriendelike ontvangs en baie netjies, niks kom kort nie.

Terugvoering na die bespreking was baie goed. Die ontvangs was baie vriendelik. Alles was mooi skoon en netjies. Die huis is baie volledig toegerus en daar kort niks nie.

André D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André D
With friends

Very nice and convenient.

The owner was helpful during the power outage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en gerieflik.

Die eienaar was hulpvaardig tydens die kragonderbreking.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynette N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynette N
Family with young children

Netjies en goed ingerig vir 'n familie.

Ons was baie goed ontvang met die nodige verduidelikings tov veiligheid. Die huis is baie goed toegerus en uitstekende slaapgeriewe. Ons het nie van die buite braai of die swembad gebruik gemaak nie, maar dit was beskikbaar. Ons het baie lekker gebly.

Alta C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta C
With spouse/partner

Peaceful.

Friendly reception, quiet and tranquil. Very cosy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Vriendelike ontvangs, rustig en stil. Baie gesellig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
Family with young children

Heelik - lekker swembad vir die hitte.

Hoogs aanbeveelbaar - waarde vir geld.

Willem H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem H

Ontspannend, gemaklik met vriendelike en behulpsame ontvangs.

Van die eerste dag was ons tuis en was dadelik vriende met die eienaars van Eldorado.

Francois B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois B
With friends

Baie netjies en toegerus.

Ons was vriendelik ontvang by Eldorado Self-Catering Country House. Die verblyf was netjies en ek sal dit beslis aanbeveel.

Danica D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danica D
With friends

Great verblyf vir 'n groep mense.

Baie lekker verblyf wat alles het wat jy kan nodig kry en ingerig is om 'n groot groep mense te kan huisves met gemak. Suzanne was baie behulpsaam met addisionele versoeke van ons kant af.

Elma D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma D
With spouse/partner

Fantastic.

A beautiful, quaint place. It is spacious, clean and we didn't have to take anything along. They provided wood, firelighters, coffee, milk, home baked rusks and more. Would definitely stay here again if we're going that way. Cute and safe little place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

'n Pragtige, oulike plek. Dis ruim, skoon en ons het nie nodig gehad om enige iets te vat. Hulle het hout, blitz, koffie, melk, tuisgebakte beskuit en nog meer gegee. Sal definitief weer daar bly as ons daai kant toe gaan. Oulike en veilige klein plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rene N - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rene N
With friends

It was awesome!

Would like to have burglar bars in fornt of the windows.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was awesome!

Sal graag "burglar bars" voor vensters wil hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marianne B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne B

Value for money.

We were 4 people who stayed in the cottage. Very convenient and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir jou geld.

Ons was 4 wat in die kothuis oorgebly het. Baie gerieflik en goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorraine S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lorraine S
With friends

Baie warm met geen lugversorging - ongemaklik.

Eldorado is 'n pragtige plekkie binne sowel as buite. Elke kamer is mooi gemeubileer en beddens het gemaklik geslaap. Met ons aankoms kon ons nêrens die ontvang vind nie. Al die deure was gesluit en geen klokkie was beskikbaar nie. Ons moes die eienaar bel om te bevestig ons staan buite en wil graag inboek. Toe was ons summier ingelig dis nou 13:00 en ons mag eintlik eers 14:00 inboek. Die inboektyd was nêrens via Eldorado of LekkeSlaap aan ons gekommunikeer nie. Sy het ons goed laat verstaan sy sal die vergunning maak om ons vroeër te akkomodeer. Ons het net 1 nag daar geslaap en dit was bloedig warm. Daar is GEEN lugversorging nie! Teen 37 grade C hitte sou ek dink dit moet prioriteit geniet, want 1 klein waaiertjie is nie genoegsaam vir 'n woonstel nie. Die persoon wat in die kamer wil lê en die een wat TV kyk moet baklei oor wie die waaier gaan vat. Van al die plekke waar ons oornag het in die Wes-Kaap was Eldorado al een wat egter Kyknet op hulle DStv gehad het. Ons het dit baie waardeer. Ons wou graag daardie aand braai, maar die toevou braairooster was so vuil. Nog tekens van die vorige braai se vet en aanpaksel duidelik sigbaar. Die pap pot was nog vol krummels in die kas teruggesit. Miere het ons weggedra daar op plekke waar geen tekens van kos was nie. Die badkamer is ongemaklik beknop. 'n Lang persoon se kop stamp teen die stortkop. 'n Korter persoon se knieë skuur teen die wasbak-kassie as jy op die toilet sit. Geen opwasmiddel was beskikbaar by die woonstel nie. Ons moes alles eers was voor ons dit kon gebruik - selfs die glase. Handdoeke was veels te klein om om 'n standaard persoon se lyf te pas. Handdoeke was hard ook. Die beskuit en koffiestasie was baie welkom gewees aangesien ons gevlieg het en nie ons eie koffie goed gebring het nie. Dit was 'n pluspunt vir ons gewees. Eldorado is 'n pragtige plek maar 'n paar goedjies moet verbeter word en ek dink dan sal hulle vol bespreek bly ten alle tye.

Johann V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johann V

Gesellig!

Die huis het ekstra gasbottels nodig. Die stoof se gas het opgeraak halfpad en yskas werk baie swak. Ek sien ander gaste het dieselfde probleme gehad, dus nuwe yskas in daardie hitte is 'n moet! Nog waaiers asb. Ons was daar in 38 ºC hitte en elke kamer en sitkamer het een nodig. Dankie, sal dit oorweeg om weer daar te bly.

Theresa B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa B
With spouse/partner

Pragtige selfsorg-eenheid geleë in die mooiste dorpie denkbaar!

Goed geleë in Riebeeck-Kasteel met al die nodige fasiliteite. Ruim vertrekke met 'n kaggel en die mooiste meubels rond die verblyf af. Goed geprys. Veilige parkering.

Jacques T - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques T
On business

Vriendelike diens is 'n skaars ding, maar hier was dit in oorvloed.

Jy sal ver moet soek om sulke waarde vir jou geld te kry.

Dominique B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dominique B
Family with young children

Onverbeterlik!

Sal jul BAIE sterk aanbeveel! Die geriewe was wonderlik! Die kamers pragtig. Die kombuis/eetkamer/sitkamer se uitleg is ideaal! Baie dankie!

Sharon M - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon M
With friends

Own space together with fire lit. Welcoming!

We had a great time here!

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Heuwelstreet, Riebeek Kasteel, 7307, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMmRmODY1LTFiMDktNDU3Zi04NzFhLWVmMDE4MjViZTMyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 24 5 1 5 11 Heuwelstreet Riebeek Kasteel 7307 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.3832639 18.902704
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!