Elegant Lodge
Guest House • 68 Hans Strydom Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Overall Review:
Average rating of 35 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gerrie B - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gerrie B
With spouse/partner
Homely.
NiceNice, clean place with amazing staff. Nice breakfast and good beds.
Homely.
Nice, skoon plek met amazing staf. Lekker ontbyt en goeie beddens.
This review has been translated, to view the original version
Lizelle's Response
Baie dankie vir sulke positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie, en hoop om julle weer eendag te kan akkommodeer.
Elegant Lodge
Elize T - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elize T
Aangename gerieflike verblyf.
Kamers was skoon, ontbyt heerlik.
Lizelle's Response
Baie dankie vir die positiwiteit. Ons waardeer dit en probeer altyd uit ons pad gaan om dit vir ons gaste so gerieflik as moontlik te maak.
Elegant Lodge
Patricia W - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Patricia W
With spouse/partner
Clean, lovely surroundings with wonderful staff who go that extra mile.
We needed a place to stay urgently as my cousin passed away and her memorial service was on Saturday. I phoned on Friday to ask if we could possibly change as the journey from Johannesburg was 5 hours, and our clothing would have been wrinkled. Louise assured me it would be no problem. When we arrived at around 09:00 a young lady in charge assisted us and showed us to our room which we should have only booked into at 14:00. We changed and then went onto the memorial service. We also booked for dinner and hadn't paid for it. We were told it was okay, ...
Read more
James P - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
James P
Individual traveler
It was great to just relax in a nice house after a long journey!
Lovely peaceful atmosphere. Friendly service!
Dit was heerlik om te kan ontspan in so rustige woning na n lang reis!
Heerlike rustige atmosfeer. Vriendelike diens!
This review has been translated, to view the original version
Johan R - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan R
With spouse/partner
Onpersoonlik en ek het gevoel die luukse kamer beskrywing en foto's was misleidend.
Sien sterre.
Helen B - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Helen B
With spouse/partner
An excellent B&B in Pongola.
We had a great stay at Elegant Lodge. The staff are very friendly, the rooms spacious and clean, a comfortable bed and delicious breakfast. We highly recommend Elegant Lodge.
Ho D - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ho D
With spouse/partner
Oornag op pad na Swaziland, ideaal vir die doel.
Die gastehuis doen sy naam gestand en is werklik elegant en baie luuks. Ontvangs was nie baie persoonlik en hartlik nie maar het alles reg gedoen en ons selfs verskuif na 'n kamer op die grondvloer op versoek. Ontbyt was puik en het gepas by die algemene gevoel van elegansie.
Toni N - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Toni N
On business
Peaceful and relaxing.
Peaceful and relaxing with very accommodating hosts.
Deon D - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Deon D
With friends
Vriendelike ontvangs, uitstekende versorging en goeie kos.
Die aanwysings (groot en sigbare borde) het dit maklik gemaak om die plek te kry. Ons is vriendelik ontvang en ons toegewysde kamer het na rook geruik, maar ons is dadelik na 'n ander kamer geskuif. Die leefarea met die TV het dit nog lekkerder gemaak. Die ete was uitstekend en die personeel hulpvaardig. Ons het dit baie geniet en sal weer daar wil oorslaap as ons op reis is. Ek beveel dit met graagte en sonder voorbehoud aan.
Carlien F - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Carlien F
With spouse/partner
Uitstekend en dit was 'n vreugdevolle ervaring.
Ons is vriendelik ontvang en het 'n ruim, skoon en gerieflike kamer betrek. Daarby was die prysklas billik. Die week is op 'n hoogtepunt afgesluit.
Toni N - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Toni N
Individual traveler
Baie vriendelik mense.
Die tuin is lekker en die ontbyt was ook baie lekker.
Zanale L - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Zanale L
With friends
The place was beautiful I must say but service fees.
The cleaners were not cleaning the room and not changing the linen and towels, rather they will pick up dirty towels on the floor and hang them back.
Jan K - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jan K
With spouse/partner
Vriendelike diens, skoon geriewe, en lekker kos.
Die ontvangs was hartlik en professioneel. Die kamer is groot en baie netjies, met 'n lekker bed. Die badkamer fasiliteite is puik. Ek kan die oornagtuiste aanbeveel.
Lizelle's Response
Baie dankie Jan, vir jou positiewe kommentaar. Ons hoop om jou weer hier te sien.
Elegant Lodge
James P - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
James P
Individual traveler
Good location and value for money!
See stars.
Goeie ligging en waarde vir geld!
Sien sterre.
This review has been translated, to view the original version
Lizelle's Response
Baie dankie James. Waardeer jou positiwiteit en hoop om jou weer te sien.
Elegant Lodge
Johan W - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan W
With spouse/partner
Netjies en veilige oorslaap.
Ek sal Elegant Lodge aanbeveel, want die kamers is netjies en veilige parkering vir jou motor en die ontbyt was 'n groot keuse gewees.
Lizelle's Response
Baie dankie Johan. Ons waardeer jou positiewe kommentaar.
Elegant Lodge
Elanie B - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elanie B
Family with young children
Uitstekende diens en geriewe.
Elegant Lodge is die ideale plek om oor te slaap op pad kus toe. Die driegang-aandete en ontbyt was uitstekend. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles was skoon en netjies. Die familiekamer is baie ruim en was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het.
Lizelle's Response
Baie dankie Elanie, ons waardeer jou terugvoering. Ons hoop om julle weer by ons te sien.
Elegant Lodge
Barry N - Feb 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Barry N
Individual traveler
Baie rustige atmosfeer met pragtige uitsig oor gholfbaan.
Baie skoon en netjies. Heerlike ontbyt buite genuttig. Wonderlike klimaat.
Lizelle's Response
Duisend dankies Barry. Sien jou hopelik gou weer.
Elegant Lodge
Mandi F - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mandi F
Family with teenagers
Baie rustig, baie skoon en netjies.
Die atmosfeer by die lodge is baie rustig. Die kamers is skoon en baie netjies. Alles word baie goed instandgehou. Dit was baie aangenaam om daar te oornag. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Lizelle's Response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Mandi. Ons wil net die beste vir ons gaste gee en probeer hard om 'n omgewing te skep waar almal welkom en tuis voel.
Elegant Lodge
Pincione A - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pincione A
Individual traveler
Very nice place for a stop in Pongola.
Nice place, beautiful garden, good breakfast, room correct.
Lizelle's Response
Thank you very much for your kind review, Alessandro. It is much appreciated.
Elegant Lodge
Puso M - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Puso M
Absolutely stunning. Will recommend it again to anyone travelling to Pongola.
The lodge was absolutely amazing and worthwhile. Staff members were friendly and it was a lovely weekend.
Lizelle's Response
Thank you for your positive review, Puso. Every recommendation helps to improve our service.
Elegant Lodge
Lindy P - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lindy P
On business
Felt at home.
Really enjoyed it and will definitely stay there again in the future.
Tuis gevoel.
Het dit baie geniet en sal definitief weer daar bly as ek in die area is.
This review has been translated, to view the original version
Annamarie V - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annamarie V
With spouse/partner
Was baie beinduk met goeie diens en besonderse mooi kamer met uitsig op die tuin.
Het verblyf baie geniet. Ontbyt was heerlik. Sal definitief aanbeveel.
Lizelle's Response
Baie dankie vir die positiewe aanbeveling, dit word opreg waardeer.
Elegant Lodge
Hennie S - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hennie S
With friends
Goed.
Sien asb. die sterre.
Lizelle's Response
Baie dankie vir jou terugvoer Hennie, ons waardeer dit.
Elegant Lodge
Rene C - Feb 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rene C
With friends
Elegant Lodge has a warm, welcoming atmosphere and modern, upmarket style.
We were 8 people and they made us feel welcome and comfortable when we arrived, and we really liked the rooms. Everyone said they would stay here again on their way to diving destinations at Sodwana and Ponta do Ouro. We will keep booking Elegant Lodge for our little groups.
Elegant Lodge het 'n warm en welkom atmosfeer, met 'n moderne "upmarket" styl.
Die groep van agt het baie gemaklik en welkom gevoel met aankoms, en het baie van hulle kamers gehou. Almal het laat weet dat hulle weer daar sal wil bly op pad na hulle duikbestemmings na of Sodwana of Ponta do Ouro. Ons sal definitief aanhou om ons groepies by Elegant Lodge in te boek vir hulle oornagverblyf.
This review has been translated, to view the original version
Lizelle's Response
Vreeslik dankie vir julle terugvoer. Dit was ons plesier om julle te huisves en dit vir julle so gemaklik moontlik te kon maak. Ons hoop regtig om julle almal weer gou te sien.
Elegant Lodge
Ronel D - Jul 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ronel D
Family with teenagers
We will definitely stay here again.
Elephant Lodge is a stunning place. The rooms are beautiful and clean and the staff is friendly. The breakfast is delicious and we had a good time together as a family.
Ons sal beslis weer hier oornag.
Elegant Lodge is 'n pragtige plek, die kamers is pragtig en skoon en die personeel vriendelik. Die ontbyt is heerlik, en ons het as gesin baie lekker hier gekuier.
This review has been translated, to view the original version
Lizelle's Response
Baie dankie vir die mooi kommentaar Ronel. Ek waardeer dit so baie en ek is baie bly julle het dit so geniet. Ek hoop om julle weer te sien.
Elegant Lodge
Susan O - May 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Susan O
On business
Heerlike ervaring.
Ek en my kollegas is vriendelik ontvang in 'n rustigheid wat ons dadelik na ons ver reis beslis geval het. Sou ons iets benodig is ons onmiddellik gehelp. Volgende keer boek ons weer in!
Lizelle's Response
Baie dankie vir die pragtige kommentaar en komplimente. Ons is baie bly julle het dit so geniet en ons hoop regtig om julle volgende keer weer te sien.
Elegant Lodge
Andre V - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andre V
With spouse/partner
Baie lekker gebly.
Regtig 'n juweel van 'n gastehuis. Dis baie netjies en baie stil en die personeel baie gasvry.
Lizelle's Response
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit baie
Elegant Lodge
Daniel B - Sep 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Daniel B
Family with young children
Ons het in 2 kamers oornag, was halfweg vir reis na Ponta do Oura.
Plek baie netjies. Skoon beddegoed. Aparte DStv vir elke kamer. Lekker ontbyt. Goeie waarde vir geld.
Lizelle's Response
Goeiedag Daniel,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer hier te sien!
Elegant Lodge
Wynand V - Sep 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wynand V
Individual traveler
Baie goeie waarde wat ek kan aanbeveel.
Goeie diens, puik geriewe en 'n heerlike ontbyt.
Stefan G - Aug 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Stefan G
With spouse/partner
Oornag-akkommodasie op pad na bestemming.
Elegant Lodge doen werklik sy naam gestand. Die plek is pragtig, modern, nuut en uiters aangenaam. Die personeel is vriendelik, bekwaam en die ontbyt uit die boonste rakke. Dit kan vir waarde vir geld ook nie geklop word nie. Ek sal Elegant Lodge met 'n oop gemoed aanbeveel.
Angelique H - May 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Angelique H
With spouse/partner
Uitstekend!
Verblyf by Elegant Lodge was baie lekker. Diens was uit die boonste rakke en mense baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar bly.
Anne-marie B - May 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anne-marie B
With friends
Thank you for excellent and friendly service.
See the stars.
Christine L - Apr 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christine L
With spouse/partner
Baie skoon en netjiese verblyf. Vriendelike diens.
Aangename, rustige atmosfeer met personeel wat jou welkom laat voel. Kamers is baie skoon en gerieflik. Ontbyt was heerlik. Die beste plek om te oornag!
Deon B - Apr 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Deon B
With spouse/partner
Baie goeie en aangename ervaring!
Die ontvangs, verblyf, kos en die vriendelikheid van alle personeel was uitstaande. Kamer met badgeriewe was netjies en aangenaam om te gebruik. Sekuriteit van die gastehuis was baie goed.
Sonja D - Mar 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sonja D
With spouse/partner
Dit was baie aangenaam.
Die plek is baie netjies, skoon en die ontbyt was heerlik. Die personeel is almal vriendelik.
Guests that viewed Elegant Lodge also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |