The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elephant Guest House | TravelGround
+33

Elephant Guest House

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 6 reviews for Elephant Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.5/5
Leon K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
Individual traveler

Puik!

Ronel was baie behulpsaam en vriendelik. Ek het nie eens nodig gehad om my eie tas te dra nie. Ek loop moeilik en hulle het vir my ‘n kamer op die grondvloer gegee, hoewel my bespreking vir ‘n kamer bo was. Soos ek vir Ronel gesê het, dis een van die beste toegeruste gastehuise, wat ek gedurende die afgelope jare besoek het. Ek moet beslis dieselfde roete onderneem en sal weer daar wil oornag.

Elephant Guest House's response

Dit was 'n groot plesier.

Elephant Guest House
Lizelle V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
With spouse/partner

Alles mooi skoon en lekker gewees.

Skoon en privaat, Ronel is baie aangenaam en behulpsaam.

Elephant Guest House's response

Baie dankie, dit was 'n groot plesier gewees. Julle is altyd welkom as julle vir die seunskinders wil kom kuier
Ronel

Elephant Guest House
Kobus J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus J

Friendly.

Very friendly and helpful, would make use of you again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik.

Baie vriendelik en behulpsaam, sal enige tyd van julle gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant Guest House's response

Dit was 'n groot plesier

Elephant Guest House
Wayne D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wayne D
Individual traveler

Nice and quiet!

Well appointed and easily accessible. It doesn't feel like you are infringing on the owners' privacy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig!

Goed ingerig en maklik toeganklik. Dit voel nie of jy op die eienaars se privaatheid inbraak maak nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Glenda-anne S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Glenda-anne S
With spouse/partner

Elephant Guest House offers true hospitality and value for money.

Ronel is extremely helpful, we were made to feel welcome as soon as we arrived.

Elephant Guest House's response

Hi Glenda

Dit was my plesier gewees.

Elephant Guest House
Stephanie P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie P
Individual traveler

Voldoen aan vereistes.

Kort parkeerbordjies wat aandui waar personeel parkeer en waar gaste mag parkeer. Moes soos 'n idioot my kar wegskuif nadat ek 'n koelte plekkie gesoek het. Bordjies sou nice gewees het. En binne ook. Was in die mense se privaat tuin en het dit nie eens geweet nie. Bordjies sal regtig nice wees.

Elephant Guest House's response

Goeie Dag

Vra omverskoning as Elephant Guest House vir jou ongerief veroorsaak het. In al die kamers is daar 'n Foto waar gaste kan parkeer. Ek sal 'n bordjie opsit wat private gedeelte van gastehuis aandui aangesien ek klein hondjies het wat in die agterkant van gastehuis bly. Neem kennis en sal veranderings aanbring.

Groete
Ronel van Pletzen

Elephant Guest House
From
R600
per night (sleeps 2)
From
From R600
per night (sleeps 2)
From
R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 96 Steenbok Avenue, Elephant Guesthouse, Monument Park, 0181, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFnXtuCkfcVlWKY2vZcpLbFZNPYSSqFPHbEvXdBgaCwizpcRRAl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night(sleeps 2) 6 5 1 5 96 Steenbok Avenue Elephant Guesthouse 0181 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.802813765777 28.228463946627
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!