Knysna Accommodation at Elephant Hide of Knysna Guest Lodge | TravelGround
+65

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge

Lodge

Review Summary

4.6 out of 5from 5 reviews for Elephant Hide of Knysna Guest Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Yolanda S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolanda S
With friends

Quiet and beautiful view.

There is a nice view and the rooms really have all the amenities. The bathrooms with the Jacuzzi bath and double shower are fantastic. A few negative aspects are the fact that traffic can be heard all day because the lodge is right above the main road to Knysna. There was also a problem with hot water when we wanted to bath.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en 'n mooi uitsig.

Daar is 'n mooi uitstig en die kamers het regtig al die geriewe. Die badkamers met die Jacuzzi bad en dubbelstort is fantasies. 'n Paar negatiewe aspekte is die feit dat mens die verkeer heeldag kan hoor, want die lodge is reg bokant die hoofpad na Knysna. Daar was ook 'n probleem met warm water wanneer ons wou bad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suna P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suna P
With spouse/partner

Fantastiese ligging. Gawe mense. Heerlike kos. Kan dit definitief aanbeveel.

Wat 'n heerlike middag en aand. Snoesige kaggelvuur in die hoofgebou, met 'n sjerrie vir die koue dae. Die kamers is privaat, met pragtige dekor. Dit sou ideaal wees om meer as een dag te bly, want dis so 'n lieflike plek. Die ontbyt word keurig voorberei en bedien, met goeie kwaliteit produkte. Dankie aan Samuel wat 'n absolute vonds is.

Floors C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Floors C
With spouse/partner

Asemrowend mooi en definitief die geld werd!

Die plek is regtig baie mooi, die uitsig is genoeg om jou asem weg te vat en die mense se diens en vriendelikheid is beslis iets om oor huis toe te skryf. Sal beslis weer teruggaan en as iemand 'n wittebrood beplan kan ek met volle sekerheid sê: hierdie is beslis 'n plek om na te kyk.

Terence B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terence B
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring, uitstekende diens en baie baie lekker.

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge sal ek definitief aanbeveel vir enige persoon. Die diens was uitstekend en hulle het dit soos jou eie huis laat voel. Die uitsig van die kamers was ongelooflik en dit was baie privaat. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan en oorslaap.

Marcelle M - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marcelle M
With spouse/partner

We enjoyed our stay here.

The staff were very helpful and accommodating to us.

From R2 530
per night (for 2 people)
From R2 530
per night (for 2 people)
From R2 530
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Cherry lane, Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWG6UVG57zcQZ7KSTyDw0o9uQ00rhMtoZ7jfFU2AJu4V89de2ip?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 530  per night (for 2 people) 5 5 1 5 Cherry lane Knysna 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -34.033296771928 23.010885715485
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com