The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elephant-House | TravelGround
+24

Elephant-House

51 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 51 reviews for Elephant-House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Carole M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carole M
With friends

Good location. Almost zero traffic noise. Private. Clean and neat.

Two large fridges with deepfreezes - great! More than enough space for 8 people with children. Lots of game sightings and visits from wildlife.

George V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George V
Family with teenagers

Rustig en netjies.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Plekkie is baie mooi toegerus met als wat mens nodig het. Alles is netjies en skoon. Sal definitief weer gaan.

Reinette R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette R
Family with young children

Baie goed! Sal beslis weer besoek.

Veilig vir klein kindertjies, kon rustig kuier sonder dat hulle te ver kon weg gaan. Alarms is 'n plus vir veiligheid!

Connie E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Connie E
Family with teenagers

Awesome, if you love nature, this is the place to be.

We love animals and the fact that one can feed them and be so close was an experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome, as jy lief is vir die natuur, is dit die plek om te wees.

Ons is lief vir diere en die feit dat mens hulle kan voer en so naby kan wees was 'n belewenis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietjie L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie L
Family with young children

It was lovely thank you.

We really enjoyed staying at Elephant House. We will definitely stay there again. Beautifully clean and tidy. It's just a pity the location is so close to the main road as the traffic is a little annoying, but it's not a crisis, we actually enjoyed not having to drive another long dirt road to our cottage after a long day in the park. The security is great, we really appreciated it. Lovely stay, thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik dankie.

Ons het dit baie geniet om by Elephant House tuis te gaan. Ons sal beslis weer daar bly. Pragtig skoon en netjies. Net jammer die ligging is so naby die hoofpad die verkeer is bietjie irriterend, maar dis nie 'n krisis nie, ons het dit eintlik geniet om na 'n lang dag in die wildtuin nie nog 'n lang grondpad te ry tot by ons huisie nie. Die sekuriteit is wonderlik ons het dit baie waardeer. Heerlik gebly, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jannes V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannes V

Ontspannend in die hart van die bos.

Die verblyf is ware refleksie soos op die advertensie en foto's aangedui. Baie skoon en netjies. Sal die plek vir seker vir ander aanbeveel.

Marius P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius P
With friends

Voel baie tuis.

Was baie, baie lekker, lekker daar gebly en alles baie rustig. Plek is baie skoon en baie goeie diens, kon haar kan kontak as nodig is. Diere rondom is meer as genoeg om te kyk. Sal seker volgende jaar weer gaan. Nooit vergeet, op my hoogtepunt.

Marilize J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilize J
Family with young children

Dit was goeie waarde vir geld, en die kombuis en kamers was ten volle toegerus met alles wat nodig is.

Genoeg spasie vir kinders, die splashpool was n wenner. En die ekstra gasstofie het baie gehelp tydens loadshedding. Die winkels en restaurante is naby en bekostigbaar.

Morizane B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morizane B
With friends

Incredible house, very safe and comfortable. Will definitely be going as often as possible.

We arrived to a neat clean house with a beautiful garden where we could get lost in nature. Definitely a worth while experience. Will be using the elephant house again and again.

Wilma P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma P

Very neat and well-appointed accommodation.

Very neat and well appointed house. The owner is also very accommodating and friendly. We had a lovely stay, the house is very well appointed and comfortable, the beds sleep well and one feels at home. Elephant-House is very close to all the shops and amenities, it is also very safe and fenced with palisade, will definitely recommend to everyone. Very nice accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en goed ingerigte akkommodasie.

Baie netjies en goed ingerigte huis. Die eienaar is ook baie tegemoetkomend en vriendelik. Ons het baie lekker gebly, die huis is baie mooi ingerig en gerieflik, die beddens slaap lekker en mens voel sommer tuis. Elephanthouse is baie naby aan al die winkeltjies en geriewe, dis ook baie veilig en omhein met palisade, sal beslis vir almal aanbeveel. Baie baie lekker akkommodasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annetjie V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annetjie V
Family with young children

Baie lekker gebly. Tyd tekort sal volgende keer langer bly.

Elephant-House was baie skoon, netjies en kindervriendelik. Geen tekort aan enige iets. Baie besoeke van diere af. Sal definitief weer by Mariaan bespreek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Linda N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda N

Wonderful.

Great place. Well equipped and child-friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Baie lekker plek. Goed uitgerus en kindervriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Quintin E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quintin E
With friends

With the scenery, it's a nice place to stay.

This is the right place to escape from the noise of the cities, and to enjoy the creation of Jehovah God. It gives you peace and lets you forget about all your stress.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n lekker plekkie om te bly met die natuurskoon.

Hierdie is die regte plek om van die stede se geraas weg te kom, en om die skepping van Jehovah God te kan geniet. Dit gee net 'n mens daardie rustigheid en vergeet van al jou stres.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne L
Family with teenagers

Very nice!

What a lovely weekend in the bush amongst the animals!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Dit was ‘n heerlike naweek in die bos tussen die diere!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant-House's response

Baie dankie Corne, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by een van ons huise.

Elephant-House
Louiza N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Louiza N
Family with young children

Nie geskik vir groot gesin met kinders nie.

As gevolg van ouer mense wat permanent langsaan bly, sal ek nie aanbeveel dat 'n groot gesin daar bly nie. Die mense kla vreeslik oor die gelag en gesels van kinders en mense. Ons is gevra om eerder ons bordspeletjies en gesinstyd binne die huis te geniet a.g.v. die mense wat langsaan bly. Ons gaan baie Marloth toe en nog nooit is ons gevra om nie te lag en gesels nie. So ek sal eerder aanbeveel dat die huis net gebruik word vir kleiner gesinne en nie 'n groot groep mense nie. Verder het ons die nagapies wat daar 'n tuiste gemaak het vreeslik baie geniet en al die diere wat kom kuier het.

Elephant-House's response

Beste Louiza,

Baie dankie vir jou kommentaar.

Ek moet meld dat ons geen klagtes van ons direkte bure af gekry het nie maar wel van mense wat 3 erwe verder weg af gekry is. Die klagtes na 15:00 op die Saterdag-middag begin instroom dat daar harde musiek gemaak word, wat teen die reëls van Marloth Park is.

Ongelukkig word die bywette van Marloth Park van die begin van die jaar af streng toegepas en dat geen lawaai meer in Marloth Park geduld gaan word nie, dus is dit nie net van toepassing op Elephant House nie maar op al die huise in Marloth Park.

Graag wil ek ook noem dat Elephant House van Januarie 2019 net as 'n 8-slaper uitverhuur gaan word.

Hoop dat julle weer eendag sal kom kuier.

Bosgroete,
Mariaan

Elephant-House
John L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John L
Family with young children

Fantasies en goed toegerus.

Ons het die plek werklikwaar geniet en baie lekker gebly.

Diana M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Diana M

Heerlik.

Heerlik saam met familie.

Mariette H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette H

Very good and spacious.

I think we were there on the hottest days this year. It was spacious and all our requirements were met. A lovely setting.

Trienie B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trienie B

Alles wat jy nodig het onder een dak.

Aangename ervaring. Dit was sommige van die groep se eerste kennismaking met Marloth Park en het met goeie herinneringe teruggekom. Dankie Mariana, vir die manier waarop jy jou gaste hanteer. Dit word opreg waardeer.

Bianca R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca R
With friends

Suitable for young and old.

Great house for a large group of people. Fully furnished with everything you'll need. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geskik vir jonk en oud.

Lekker huis vir 'n groot groep mense. Volledig toegerus met alles wat jy sal benodig. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Irene H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene H
Family with young children

Heerlike rustige wegbreek.

Aangename verblyf in die hartjie van die bosveld. Koedoes, sebras en kameelperde wat voor ons agterdeur verby stap. Het heerlik ontspan, baie dankie.

Elephant-House's response

Baie dankie Irene, hoop om julle sommer gou weer te sien.

Elephant-House
Janet D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet D
Family with young children

Beautiful house and very secure.

We enjoyed our 6 nights in this spacious house. We had everything we needed and found that it was very easy to access the KNP at Crocodile Bridge.

Elephant-House's response

Dear Janet,

Thank you for your review received. We hope to see you soon.

Regards

Elephant-House
Anri O - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anri O
With friends

Lovely weekend.

The house is very neat, clean and well equipped. The bush babies were the highlight in the evenings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike naweek.

Die huis is baie netjies, skoon en goed toegerus. Die nagapies was die hoogte punt in die aande!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Great braai area, good beds, great place, nice and quiet, feels safe, everything we wanted from our getaway.

Had a great stay and would definitely go there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker braaiplek, lekker beddens, lekker plek, lekker stil, gevoel van veiligheid, alles wat ons van 'n wegbreeknaweek vra!

Baie lekker gebly en sal beslis weer soontoe gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Desiree D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desiree D
With friends

Awesome, clean, comfortable and safe.

Went as a group of friends. Very clean, comfortable and safe. It has everything you need. Lovely garden and splash pool. Lots of visits from the animals. Just loved the Bush Babies that reside on the property.

Elephant-House's response

Hi Desiree

Thanks for you review, hoping to see you soon!

Mariaan

Elephant-House
Natasha S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
With friends

Tranquil and relaxing.

The children enjoyed the game tremendously. They fed them from their hands.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspanne.

Kinders het die wild baie geniet. Hulle het hulle met die hand gevoer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlene B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlene B
Family with young children

So peaceful!

We really enjoyed our stay at Elephant House! The hosue was so big and spacious! The absolute bonus was the fence that kept our two year olds safe! We'll really go stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig!

Ons het 'n heerlike tyd by Elephant House gehad! Die huis is so lekker groot en ruim! Die absolute bonus was die heining agter wat ons twee-ariges veilig by ons kon hou! Ons sal graag weer daar gaan kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerda V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V

Fantastic experience!

The house is safe for small children seeing as how it's closed on one side. There was a wide variety of animals in the surrounds and no need for driving around to look for animals. The house is comfortably laid out and has enough bathrooms for large groups. I will definitely recommend this house!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ervaring!

Die huis is veilig vir klein kindertjies aangesien dit toegespan is aan die een kant. Daar was 'n verskeidenheid diere in die omgewing van die huis en daar was geen nodigheid om rond te ry opsoek na diere nie. Die huis is gerieflik uiteengesit met genoeg badkamers vir groot groepe. Ek sal definitief die huis aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant-House's response

Baie dankie Gerda vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop om julle eersdaags weer terug te verwelkom in Elephant House / Granny's Place of Butterfly House.

Elephant-House
Lindee K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindee K
Family with young children

Fantastic holiday enjoyed the animals.

See our rating.

Henrico N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henrico N
Family with young children

Baie baie lekker.

Ons was 'n groep van 9 en almal het hulself baie geniet, van Oupa en Ouma tot die 2-jarige baba. Sal Mariaan se plek aanbeveel en glad nie huiwer om weer daar te gaan bly nie.

Martin V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
Family with young children

Baie lekker groot huis.

Goed vir 'n familie-vakansie. Groot genoeg vir 3 gesinne. Goed ingerig.

Estelle S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle S

Fantasties.

Dit was uitstekend. Mariaan Vosloo se plek was baie skoon en netjies, daar was nie 'n tekort aan enigiets nie. Die Elephant House is baie netjies en skoon alles was in werkende toestand. Ek sal definitief weer by haar bespreek. Ons het haar reeds telefonies ook bedank. Die huis binne gee jou 'n gevoel dat jy tuis is. Ek sal haar plek aan enige persoon aanbeveel. Daar was hout tot ons beskikking vir braai ook. Die plonspoel was skoon. Julle het 5 ster huis. Puik, uitstekend, skoon, netjies en sy het 'n baie mooi persoonlikheid was die hele tyd in kontak met my. Jy kan trots wees op jou plek.

Jan K - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
With friends

Baie gerieflik en goed toegerus.

Elephant-House is baie goed geleë. Baie goed toegerus en bied aangename akkommodasie. Ons tyd was egter te kort om alles te geniet. Ek beveel aan dat mense ten minste 5 dae daar oorbly.

Rachel C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachel C

Baie lekker verblyf. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie.

Daaglikse besoekers gehad: sebra, blouwildebees, rooibokke, vlakvarke, ape, grys duiker, bosbok en 'n groot koedoebul. Talita wat skoonmaak was 'n ster. Sal haar verseker aanbeveel.

Cees W - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cees W
With friends

Iedere dag een nieuw avontuur.

Elephant-House is een heerlijke plek om te verblijven. Het huis is ruim en schoon! En iedere dag was het weer een nieuw avontuur om te zien welk dier bij ons op 'bezoek' zou komen. We hebben er een fanatische tijd gehad!

Smit J - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Smit J
Family with young children

This Elephant house was a great pleasure to stay in. It was very clean with every thing you need as well as very safe for small kids .

We had lots of visits of game and night time the bush babiess was a plus for us we had a lovely stay and would like to go back in the future for a longer stay. Once again, this place is awesome.

Zandre B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandre B
With friends

Baie aangenaam.

Was lekker verblyf vol lag, pret, son en water! Sal enige tyd weer Elephant-House besoek.

Sandra M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra M
With friends

Vey nice house with all conveniences

Loved the house. The owners are very helpful and friendly and the house itself was ideal for six adults.

Viloshini A - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Viloshini A
Family with young children

Excellent family vacation home.

Excellent family vacation home.

Marietta E - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietta E

Fantasties! Die lekkerste wat ek nog in Marloth gebly het!

Die huis is die skoonste wat ek nog in Marloth gebly het, en die eienaars (Vossie en Mariaan) is die beste, daar was 'n probleem in Marloth Park wat water aanbetref, en die twee het eers tot ruste gekom toe ons bevestig het ons het nou water. Ons het reeds Elephant-House by 'n paar vriende en kennisse aanbeveel!

Tanja J - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja J
With friends

Netjies en gerieflik.

Dit is 'n vreeslike lekker plek om te gaan ontspan en die stilte te geniet, sal beslis weer gaan.

Charmaine V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmaine V

Baie mooi huis en baie veilig.

Het dit baie geniet. Huis was baie netjies. Het dit vreeslik geniet. Sal beslis Marloth Park aanbeveel.

Michael E - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael E

Good value for money

Very safe.

Albie E - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albie E
Family with young children

Beste waarde vir geld in Marloth.

Die enigste nadeel van die eiendom is dat dit reg langs die hoofpad geleë is, nie dat dit raserig is nie. Dis net dat jy so af en toe 'n voertuig hoor.

Jan B - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan B
Family with young children

Ruim en gemaklik, ons het lekker gebly.

'n Ruim huis, met alles wat ons nodig gehad het - het die 3 dae baie geniet!

Annetjie E - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annetjie E

Ons het ons verblyf baie geniet!

Baie, baie veilig gevoel!

Shannon K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon K
With friends

Fantasties!

'n Skoon en netjiese woning; beveel dit aan vir enige iemand. Ons gaan beslis weer daar bly!

Kasie N - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kasie N
Family with teenagers

Excellent accommodation and value for money, enjoyed by young and old

We really enjoyed the peace and tranquility. Easily accommodated two families. Well maintained and neat unit. driving distance to Mozambique and Swaziland. Children were excited to see wild animals roam freely around the house.

Chanell M - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanell M
Family with young children

Was baie lekker om in 'n netjiese huis tuis te gaan wat alles het wat jy nodig kry.

Wonderlike plek. Sal definitief weer 'n draai kom maak, maar volgende keer vir meer as net 'n naweek!

Helene V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene V
Family with young children

Comfortable and relaxing

The stay was exceptional and just like being at home. Would defiantly like to stay here again.

George V - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George V

Puik!

Sien die sterre hieronder.

From R1 000
per night (sleeps 8)
From R1 000
per night (sleeps 8)
From R1 000
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 2994 Olifant street, Marloth Park, 1341, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2YjQ0ZDEzLWJlODMtNGUwMi1hYmU5LWQ5MTBhNTkwYWRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 8) 51 5 1 5 2994 Olifant street Marloth Park 1341 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -25.343616362831 31.799559295177
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!