The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elfen House and Cottage | TravelGround
+33

Elfen House and Cottage

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 94 reviews for Elfen House and Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Johan L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan L
With spouse/partner

Skoon netjies.

Skoon plek. Baie goeie beddegoed. Stil omgewing.

Marita J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita J
With spouse/partner

Puik verblyf.

Elfen Cottage was perfek. Dit is baie netjies, skoon en rustig. Daar is ook genoeg veilige parkering in die erf. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Elfen House and Cottage's response

Hallo Marita,
Ek is so bly jul het jul verblyf by Elfen Cottage geniet. Kom kuier gerus weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Rene

Elfen House and Cottage
Annabe J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annabe J
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly, alles daar wat nodig was. Gemaklik.

Ons was daar vir besigheid en het die kothuis baie gemaklik gevind sal graag weer daar bly as ons terugkom.

Hannelie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie V
With spouse/partner

Very comfortable accommodation in beautiful house.

We often use the website to book accommodation and can therefore easily compare different units in more or less the same price range. Elfen Cottage wins hands down the best prize - neat, comfortable, tastefully furnished and decorated and with all sorts of things that indicate a thoughtful hostess: fresh milk in the fridge, mosquito burner and spray in the room, double plug, enough power points in the bedroom, nice thick towels. Our stay was an absolute pleasure. It's just a shame we had to cut our visit short - because of fear of the Corona virus we had to go home earlier.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike verblyf in pragtige huisie.

Ons maak dikwels gebruik van doe webtuiste om akkommodasie te bespreek en kan dus maklik verskillende eenhede in min of meer dieselfde prysklas vergelyk. Elfen Cottage wen loshande die prys as die beste - netjies, gerieflik, smaakvol gemeubileer en versier en met allerhande dingetjies wat dui op 'n bedagsame gasvrou: vars melk in die yskas, muskietbrander en -spuitgoed in kamer, dubbelprop, genoeg kragpunte in slaapkamer, lekker dik handdoeke. Ons verblyf was 'n absolute plesier. Dis net jammer ons moes ons kuier kortknip omdat ons a.g.v. die vrees vir die Corona-virus vroeër moes huis toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonette B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sonette B
With spouse/partner

Elfen House is a gem.

Elfen House is 5 star quality with great attention to detail. Every possible convenience we needed was at our disposal. A weekend is too short to properly appreciate this lovely home and Prince Albert's surroundings. What a wonderful experience. We can't wait to go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Elfen House is 'n juweel.

Elfen House is 5-ster-kwaliteit met baie aandag aan detail. Elke moontlike gerief wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking. 'n Naweek is te kort om hierdie lieflike huis en Prins Albert se omgewing behoorlik te waardeer. Wat 'n heerlike ervaring. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elfen House and Cottage's response

Dankie Sonette. Ek is so bly julle tevrede met Elfen huis. Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendelike Karoo-groete
René

Elfen House and Cottage
Elma T - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elma T
With spouse/partner

Baie sentraal geleë, netjiese plek die cottage en rustig ontspan.

Ons sal dit enige tyd aanbeveel. Netjiese plek en goeie diens. Net die muskiete en miere wat gepla het en so hier en daar n kakkerlak buite. Die tuin by die cottage kort baie aandag en bosse by stoep en plante moet gesnoei word, dan sal daar minder muskiete ens. wees. Sal dit enige tyd aanbeveel en ook weer van die webtuiste gebruikmaak.

Bruce D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bruce D
With spouse/partner

Pristine and a perfect escape from reality.

Certainly one of the most precious little gems in Prince Albert! Wonderfully clean, spacious and cosy at the same time. This cottage just pours relaxation over you the very second you step inside this beautiful home! The outdoor pool area is private, secluded and perfect to cool off after lazing in the radiant summer sun. Thank you to Rene for her wonderful hospitality and service!

Roy V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roy V
With spouse/partner

Puik akkommodasie.

Ons gaan beslis in die toekoms weer oornag by hierdie goed toegeruste "cottage". Die gasvrou moet bedank word vir haar hulpvaardige menseverhoudinge. Sy is 'n ster!

Adele S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adele S
Family with teenagers

'n Juweel in die Karoo.

'n Pragtige smaakvolle huisie met alles en nog meer. Waarde vir geld. Sal beslis weer wil teruggaan. Hierdie keer vir langer.

Elfen House and Cottage's response

Hi Adele, ek is so bly jul het Elfen so geniet. Kom gerus weer, maar vir langer dae. Hier is te veel om te doen en sien hier.
Groete
René

Elfen House and Cottage
Wessel S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel S
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

Ons het al dikwels Prins Albert besoek. Dit is werklik een van die juwele van die Karoo. Ons ete by die pragtige Swartberg Hotel met hul vriendelike personeel was weereens ‘n hoogtepunt. Sal beslis weer wil besoek.

Elfen House and Cottage's response

Hallo Wessel, ek is so bly jul het jul tydjie hier geniet. Kom gerus weer terug na ons.
Vriendelike Karoo groete
René

Elfen House and Cottage
Carien O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien O
With spouse/partner

Absolutely special.

From the moment we walked in we fell in love with this little cottage we called home for a few days. It was clean, had a lovely stoep and everything we needed. The hosts were awesome and assisted when we needed help. We loved the quietness, tranquillity and sound of birds sitting on the stoep or lying on our bed. We loved being able to be walking distance from all. This town is perfect to unwind and so too the sweet accommodation. We will definitely go back.

Elfen House and Cottage's response

Good day Carien,

Thank you for being amazing guests. Good to know you had an excellent stay here in Elfen Guesthouse in Prince Albert.
Do visit us again in the near future.

Kind Karoo regards
René

Elfen House and Cottage
Alta V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta V
With spouse/partner

This is a beautiful cottage for 2 people. Comfortable and neat. Centrally located.

We had a wonderful time in Prince Albert and the cottage was comfortable and everything needed. Two extra, hooks in the bathroom will help as there is no place to hang your clothes after you undress. As well as hanging your next set of clothes as soon as you get out of the shower.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is mooi kothuis vir 2 mense. Gerieflik en mooi netjies. Sentraal geleë.

Ons het heerlik in Prins Albert gekuier en die kothuis was gerieflik en alles wat met nodig het. Twee ekstra, mooi hakke in die badkamer sal help, aangesien daar geen plek is om jou klere op te hang nadat jy ontklee het om te stort. Asook om jou volgende stel klere te hang sodra jy uit die stort kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marina B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina B
With spouse/partner

Rustige en keurige interieur dra by tot 'n lieflike atmosfeer.

Elfen House is 'n tipiese voorbeeld van die perfekte kuier/rusplek in Prins Albert, huis se oorspronklike breë mure beskut mens teen die Karoo hitte. Moeite is gedoen met restorasie van die oorspronklike huis en interieur rond dit af tot 'n perfekte prentjie.

Adele H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adele H
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Elfen House is 'n baie oulike kothuis op Prins Albert. Die kothuis is goed ingerig en baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly. Baie dankie.

Elize R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize R
Family with young children

Stunning house.

The house was clean and neat. The decor is stunning and really a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige huis!

Die huis was skoon en netjies. Die dekor is pragtig en voorwaar 'n heerlike kuierhuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rietie R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rietie R

Absoluut uit die boeke.

Sal weer en weer gaan, as ons ooit weer die geleentheid het om Prins Albert toe te gaan. Sal ons ons besoek reël rondom die beskikbaarheid van Elfen Huis. Alles was 100%. Rene is ook 'n baie goeie gasvrou. Mens voel sommer dadelik tuis.

Vanda E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanda E
With spouse/partner

Rustige en ontspannende verblyf in Prince Albert.

Aangesien ons nog nie in die Karoo-omgewing was nie, het ons besluit om dit te probeer. Baie rustige en vriendelike dorp. Ons gasheer was baie tegemoetkomend, mal oor ons verblyf.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Peaceful and relaxing stay in Prince Albert.

As we have not been in that area of the Karoo, we decided to try it out. Very peaceful and friendly town. Our host was very accommodating, loved our stay.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Darell D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darell D
With spouse/partner

Pragtige kothuis - alles wat nodig is en nog meer hier te vinde!

Pragtige en netjiese kothuis, het in al ons behoeftes voorsien. Sal beslis weer terugkom!

Charles K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charles K
With spouse/partner

Rustig en smaakvol.

Wat 'n wonderlike plekkie. Ons het in die kothuis tuisgegaan vir die naweek. Wat 'n heerlike en gerieflike plekkie waar jou siel kan rus. Ons was beïndruk met die netheid en gerief. Die beskuit was heerlik. Ons sal beslis weer van hierdie verblyf-opsie gebruik maak en dit sterk aanbeveel vir vriende.

Mariette E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariette E
With spouse/partner

Cosy accommodation within walking distance of the main street.

The history of the cottage is interesting. The cottage is small but has everything you will need to ensure a pleasant stay. The electric blanket on the bed was a welcome bonus as it was very cold at the beginning of the weekend. The house is nice and private and it is easy to walk to most attractions in town. If I can recommend something, I would suggest having their towel set up in the bathroom. There is a hanging area behind the door of the room, but it is not ideal for 2 nice big bath towels.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Knus verblyf binne loopafstand van die hoofstraat.

Die geskiedenis van die huisie is interessant. Die huisie is klein, maar het alles wat jy sal benodig om 'n aangename verblyf te verseker. Die elektriese kombers op die bed was 'n welkome bonus aangesien dit baie koud was aan die begin van die naweek. Die huis is lekker privaat en dis maklik om na die meeste besienswaardighede op die dorp te stap. As ek iets kan aanbeveel, sal ek voorstel dat hul handdoek reëlings in die badkamer opsit. Daar is wel 'n hangplek agter die kamer se deur, maar dis nie ideaal vir 2 lekker groot badhanddoeke nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelda V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda V
With spouse/partner

Very enjoyable.

Very pleasant. All arrangements went smoothly. The cottage was very clean and comfortably furnished. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Alle reëlings het seepglad verloop. Die cottage was silwerskoon en baie gerieflik ingerig. Sal beslis weer daar gaan woon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fiona S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona S
With spouse/partner

We had a delightful stay in Elfen House. It has been beautifully restored with everything we needed. We loved our stay.

We loved our stay at Elfen House. It was such a wonderful surprise when we walked in. It has been lovingly restored with great attention to detail. Rene who manages it was very helpful with sending us a hand drawn map, a list of restaurants and things to do in Prince Albert. We will definitely be back and will recommend it to friends.

Elfen House and Cottage's response

Hallo Fiona,

So glad that you had an enjoyable and memorable stay at Elfen House. It is also heartwarming for me to receive these lovely reviews. Do come and visit us, again in the near future. You were lovely guests.

Kind regards
René

Elfen House and Cottage
Karin B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin B
Family with teenagers

What a beautiful, quiet and comfortable home. I want to live here!

On entry you are welcomed by the stone cat. The house is very tasteful and has a very modern kitchen, air conditioning and a wood stove. Fantastic outdoor braai, pool and entertainment area for lazy delights.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n mooi, rustige en gemaklike huis. Ek wil hier woon!

Met die intrapslag word mens verwelkom deur die klip kat. Die huis is baie smaakvol versier en het 'n baie moderne kombuis, lugversorging en 'n houtstofie. Heerlike buitebraai, swembad en kuierarea vir lui lekkerte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annabe J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annabe J
With friends

Ongelooflik rustig.

Ons is verlief op die gastehuis en die dorpie en sal definitief weer oorbly.

Elfen House and Cottage's response

Hallo Annabe,

Baie dankie, julle was puik gaste en verdien 'n goeie bederf in Prince Albert.

Vriendelike groete
Rene van Zyl

Elfen House and Cottage
Johan B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Stunning.

Ellen House is the perfect place if you'd like to relax in Prins Albert. Had a nice stay and we didn't want to leave.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning.

Elfen House is die perfekte plek as jy wil ontspan in Prins Albert. Het so lekker gebly ons wou nie gaan nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danielle M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle M
With spouse/partner

Gerieflik, mooi en baie goed geleë!

Ons het baie lekker in Elfen Cottage gebly - als wat mens nodig het vir ‘n gerieflike oorslaap. Elise se mueslibeskuit was welkom en die heerlike vars plaasmelk het gesê: ‘Julle is Welkom!’ Ons het veilig gevoel en kan Elfen Cottage in pragtige Prins Albert aanbeveel!

Estelle Z - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle Z
With spouse/partner

Beautiful, clean place.

Close to everything, you can walk to the shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, skoon plekkie.

Naby alles, jy kan stap na winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marike L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marike L
With spouse/partner

Absolutely wonderful!

Beautiful, newly renovated house. Quiet and peaceful while being close to everything. Perfect for a few friends or a family. You don't want to leave!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut wonderlik!

Pragtige, nuut gerenoveerde huisie - stil en rustig naby geleë aan alles, ideaal vir paar vriende of net jy en jou gesin. Mens wil nie huis toe gaan nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Engela V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Engela V
With spouse/partner

Stil omgewing. Ideaal vir goeie nagrus.

Baie netjies, keurige ambiance. Buite-area is besoekersvriendelik.

John R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John R
With spouse/partner

Absolutely incredible lovely house extremely comfortably decorated home.

Thanks John, had lovely stay.

Estelle P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle P
With spouse/partner

Unbelievable stay.

Lovely appointed unit, loved the privacy of the entertainment/swimming pool area and it’s close proximity to restaurants.

Jolande D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jolande D
Family with teenagers

Beautifully decorated.

Elfen House is situated in a quiet part of town. It is beautifully decorated. Would have liked for the fridge and drawers to be a bit cleaner, but for the rest it was absolutely a stunning self-catering choice in Prince Albert.

Louis V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
Family with teenagers

Puik, smaakvolle verblyf met aandag aan elke stukkie detail.

Die verblyf in Elfenhuis was 'n plesier en 'n voorreg. Pragtig ingerig, voorsien van alles wat nodig is, knap gasvrou, sentrale ligging. Van harte aanbeveel!

Marceleen C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marceleen C

Baie oulik.

Ons het baie lekker gebly 'n netjiese en gerieflike eenheid.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Very nice.

We enjoyed the stay in a neat and comfortable unit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carine V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine V
With spouse/partner

Perfeksie, op sy beste!

Ons gasvrou, Elise is die enigste een van al ons blyplekke se eienaars, wat op 'n persoonlik vlak kontak gemaak get, haar hartlikheid staan uit. Ons het so heerlik gekuier by Elfen Cottage, die eenheid is met smaak en netheid beklee, die besluit was 'n besonderse lekker een. Alles wat ons nodig kon hê was daar. Lugreëling, vars linne, agterhek veilige parkering. Volpunte. Elise jou plekkie is pragtig, ons kom kuier weer.

Lynette O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette O
With spouse/partner

Excellent!

Elfen House and Cottage exceeded all my expectations! Beautiful and practical. Outdoor area perfect for even the windy Karoo day. Ten out of ten!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitmuntend!

Elfen House en Cottage het al my verwagtinge oortref! Pragtig en prakties. Buitelugarea perfek vir selfs die winderigste Karoo-dag. Tien uit tien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre C
With spouse/partner

Rustigheid vanself.

Het baie lekker gebly. Alles was perfek van die verblyf tot die ontvangs.

Bernice K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bernice K
With friends

Rest for the soul.

Very comfortable, beautifully styled and attention to detail making it very nice to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Balsem vir die gemoed!

Baie gerieflik, mooi gestileer en aandag aan detail wat dit aangenaam maak om daar te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Koos A
With spouse/partner

Heel aangenaam, dankie. Maar die kothuis is beslis nie vir sakereis of persone wat WiFi nodig het nie.

Die beskrywing is misleidend - in die geriewe word gepraat van o.a. Afrikaans, swembad, braaiplek, Wi-Fi ens. Die kothuis het egter nie WiFi nie en sou dit duidelik in die beskrywing gewees het, het ek nie daar bespreek nie. Ons het juis daar bespreek dat my vrou kon rustig werk, want daar was WiFi. Die kothuis het ook nie ooglopende toegang tot die swembad nie. Ek het uitgesien na afkoel in 'n swembad.

Elfen House and Cottage's response

Goeiedag Koos,

Ek is jammer jy het nie gekry wat jy verwag het nie. Die cottage is nie gegradeer soos die huis nie. Uit die prysverskil is dit budget akkommodasie. Elke eenheid se beskrywing is beskikbaar. Ek is jammer as dit verwarrend was, het nog nie enige ander klagtes oor dit gehad nie. Glo wat jy verlang het is in die 4-ster huis. Jammer vir enige ongerief ervaar.

Vriendelike Karoo groete
Elise

Elfen House and Cottage
Tersia V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tersia V
With spouse/partner

Netjies en ruim met alles wat mens nodig het.

Elise het vir ons 'n duidelike kaart gestuur sodat ons die gastehuis maklik kon vind. Die kothuis is ruim, netjies en goed ingerig met alles wat mens nodig het. Goeie aandag aan detail met o.a. die geskiedenis van die kothuis, was 'n lekker verrassing.

Nadia J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia J
With spouse/partner

Lovely spoiling accommodation.

It was a treat to stay at Elfen House and Cottage. The house is beautiful and neat, equipped with everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike bederf verblyf.

Dit was 'n heerlik bederf om in Elfen House and Cottage te bly. Die huisie is pragtig en netjies, toegerus met alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dewald D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald D
With spouse/partner

Die huis is pragtig en selfs beter as die foto's! Kan nie wag om weer te gaan nie! Baie dankie vir 'n heerlike aand!

Die huis is pragtig. Dalk kan julle net Kyknet as 'n DStv-kanaal vir Afrikaanse reisigers byvoeg. Alles is perfek!

Arnold & Carol D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold & Carol D
With spouse/partner

Fantastic.

The best stay of our tour. Everything perfect, neat and comfortable. We would definitely recommend Elfen Cottage and book again. The owner is friendly and has that magic touch to make the stay pleasant. 10 out of 10.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Die beste oorbly tydens ons toer. Alles perfek, netjies en gemaklik. Ons sal Elfen Cottage sekerlik aanbeveel en dit weer bespreek. Die eienares is vriendelik en het definitief die "magic touch" om die verblyf aangenaam te maak, 10/10.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem M
With spouse/partner

Elfen kry volpunte.

Ons bly dikwels in Prins Albert oor en was al baie teleurgesteld met wat ons gekry het. Elfen Cottage is wat ons gesoek het: Gerieflik, netjies, goed toegerus (nie fieterjasies met lintjies en strikkies en stapels kussinkies nie), sentraal geleë, stil veilig, skadu-parkering. Alles wat jy nodig het vir 'n naweek of paar dae is daar. Ons gaan oor 'n maand weer daarheen.

Annelize S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize S
With spouse/partner

Beautifully clean and neat.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig skoon en netjies.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter E
With friends

Baie gerieflik en aangenaam!

Elfen House is baie keurig en gemaklik ingerig en baie sentraal geleë. Behalwe vir 'n WiFi probleem in die begin het ons 'n heerlike tyd gehad. Die smeulstofie was onontbeerlik vir die koue en het die huis heerlik snoesig gehou.

Adelai A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelai A
Family with young children

Luuks, skoon en pure Karoo-gasvryheid!

Elfen House is 'n onverwagte juweel in Prins Albert. Volledig toegerus met alles wat jy benodig! Van lekker leesboeke tot warmkombers en goeie linne. Pure Karoo-gasvryheid met heerlike tuisgebakte beskuit en Gay’s Dairy-melk. Sal aanbeveel vir enige reisiger!

Elfen House and Cottage's response

Ai dankie Adelai vir die gawe resensie.

Elfen House and Cottage
Milandie G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Milandie G
With friends

Very pretty and nice accommodation.

We had such a great stay, we just want to return and stay for longer. The place is well equipped with all the necessities and such a nice atmosphere. Loved the decor and everything of the place. Thank you so much for a great overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en lekker verblyf.

Ons het so lekker gebly en wil net weer teruggaan en langer bly. Die plekkie is so mooi ingerig met al die benodighede en so lekker atmosfeer. Is mal oor die dekor en alles van die plekkie. Baie dankie vir die lekker nagrus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieterjan E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieterjan E
With spouse/partner

Baie netjies en aangenaam!

Regtig 'n oulike plekkie. Ons het ons aand baie geniet en is mal oor Prins Albert.

Tessa E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tessa E
With spouse/partner

Gerieflike, netjiese eenheid wat goed geleë is met veilige parkeerplek.

Die eenheid is baie goed toegerus met 'n duursame voorkoms. Parkeerplek is veilig en gerieflik. 'n Pragtige oase in die Karoo en 'n wonderlike plek om te ontspan na 'n vol dag op die pad. Kan Elfen House and Cottage met 'n geruste hart aanbeveel.

Charmaine S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine S
Family with teenagers

Wonderlike verblyf.

Vriendelike ontvangs. Die cottage is gerieflik ingerig en die stoepie is fantasties vir vroeg opstaan om 'n koppie koffie en beskuit te nuttig.

Sue O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue O
With spouse/partner

Very comfortable accommodation.

Comfortable accommodation and a very pleasant stay.

Michele B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michele B
With spouse/partner

'n Pragtige, knus en stylvolle plekkie wat alles en nog meer aanbied.

Elfen Cottage is hoogs aan te beveel! Die cottage is uitstekend en stylvol toegerus, skoon en sentraal geleë. Die eienaar was toeganklik en vriendelik en ons is met Karoo-gasvryheid ontvang met o.a. heerlike tuisgebakte biskuit en volroom vars melk uit die hand van 'n nabygeleë suiwelplaas. Aandag aan detail soos 'n enkele blommetjie op elke kussing bring 'n glimlag en warmte in die hart vir 'n moeë reisiger. Baie dankie, ons sal vir seker weer terugkeer. Julle almal verdien vyf sterre!

Theo G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo G
With spouse/partner

Onverbeterlik!

Silwerskoon, alles wat nodig is vir 'n pragtige, heerlik rustige verblyf en nagrus, baie dankie!

Mariza V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariza V
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly!

Dankie vir die vriendelike diens. Ons kom beslis weer!

Frans D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frans D
With spouse/partner

Genotvolle verblyf.

Skoon en gerieflik in ‘n stil straat binne loopafstand van besienswaardighede en eetplekke. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Bring muskietgif.

Letsie S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Letsie S
With spouse/partner

Pragtige plekkie om heerlik uit te rus en ontspan.

Ons het vreeslik lekker oornag. Die cottage is te pragtig. Het skoon tuis gevoel. Die cottage en tuin was baie netjies en goed instand gehou. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan as ons weer deur Prins Albert reis.

Andre V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

Blyplek is skoon en netjies.

Lekker gebly. Sal net graag sleutel vir slaapkamer wou hê.

Sonja O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja O

Heerlike verblyf!

Ideale verblyf vir twee persone. Sentraal geleë. Lieflike plekkie met 'n heerlike storie.

Dereck & Judy N - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dereck & Judy N
With spouse/partner

Comfortable and neat cottage.

We enjoyed our stay in this comfortable and well equipped cottage. It was all we needed.

Hennie V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Beautiful little house and very neat. Also very central.

Very satisfied and would stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige huisie en baie netjies. Ook baie sentraal geleë.

Baie tevrede en sal dit graag weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jeanette B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jeanette B
With spouse/partner

Baie netjiese eenheid, het lekker gebly en sal dit weer bespreek in die toekoms.

Was beïndruk met die netjiese en skoon eenheid. Die beddegoed was baie skoon en netjies en die stort was baie skoon. In geheel 'n oulike plek om oor te slaap.

Fritz D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz D
With spouse/partner

A unique place which makes you feel at home in a beautiful town.

It is a wonderful place, very cozy and Elise makes you feel at home, gave us good advice on dinner at the hotel, which was amazing. We can definitely recommend Elfen Cottage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Unieke plekkie wat jou laat tuis voel in 'n pragtige dorpie.

Dit is 'n wonderlike plekkie, baie gesellig en Elise het 'n mens dadelik laat welkom voel, ook baie goeie raad gegee rakende aandete by die hotel, wat amazing was. Ons sal definitief Elfen Cottage aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Claude H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Claude H
With spouse/partner

Cute and cosy.

Perfect little place for a couple to explore Prince Albert. Well located, well priced, lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Knap en knus.

Perfekte klein plekkie vir 'n paartjie om Prins Albert te beken. Goed geleë, goed geprys. Heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gavin M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin M
With spouse/partner

Pleasant!

A good place to stay the night. Bedroom and bathroom a bit small.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam!

'n Goeie oornag verblyfplek. Slaapkamer en badkamer bietjie beknop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Abraham L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Abraham L
With spouse/partner

Two night stay and had a good night's rest and lovely visit in an interesting town.

Small but very quiet, neat and safe accommodation, walking distance from all the interesting places that are worth a visit. Friendly people and we would stay there if we travel through Prince Albert again. Would have preferred to pay the money directly into account rather than to leave cash.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Twee nagte gebly en heerlik geslaap en gekuier in interresante dorp

'n Klein maar baie rustige, netjiese en veilige blyplek, loopafstand van al die interessante plekkies wat besoeke werd is. Vriendelike mense en ons sal weer daar wil oorbly as ons deur Prins Albert gaan. Sou verkies het om geld direk in rekening te betaal eerder as om kontant te los.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Celna B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celna B
With spouse/partner

Lovely, relaxing in a very pretty environment.

See the star-rating!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, ontspanning in baie mooi omgewing.

Sien gerus die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynand F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wynand F
With spouse/partner

Gerieflik.

Netjies, gerieflik en veilig. Sal dit aanbeveel by vriende.

Mike H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike H
With spouse/partner

Wonderful value for money.

Wonderful accommodation and in the centre of town. Other guest houses could learn from Elise, we even got an SMS regarding fresh pastries at a coffee shop on one of the days we were there! We have travelled through RSA and this must rank as one of the best self-catering places we have stayed at.

Tracy K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy K
With spouse/partner

Highly recommended. Everything you need is provided.

This little cottage is well equipped and very comfortable. It is situated really close (walking distance) to restaurants and shops. We would highly recommend this cottage.

Lourens En Jessie R - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens En Jessie R
With spouse/partner

Baie smaakvol en netjies.

Ons het net een nag oorgeslaap en het baie lekker geslaap in die pragtige plekkie.

Jolanda A - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolanda A
With spouse/partner

Pragtig en knus.

Netjes, skoon en smaakvol ingerig. Stapafstand vanaf die winkelstraat, ideaal geleë.

Philip S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip S
With spouse/partner

Onvergeetlik lekker!

Uiters netjies en gerieflik - 'n ware oase met die ongelooflikste rustigheid en gerief. Dit was lekker om in my ou tuisdorp te kuier en te oornag. Mooi herinneringe is weer opgeroep.

Magriet V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magriet V
With spouse/partner

'n Baie netjiese blyplekkie.

Effe knap, maar as die geselskap goed is kom niemand dit agter nie. 'n Sitronellakers kan dalk handig te pas kom vir die vlieë. Dit is 'n baie lekker gesellige huis, oorweeg dalk hakke in die badkamer vir handdoeke. Vriendelike diens deur eienares. Lekker sentraal. Stapafstand van dorp met lekker eetplekke en galerye.

Karen D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With spouse/partner

Was heerlik en so netjies en skoon, maklik om toegang te kry, maklik om te sluit en te ry.

Baie mooi, baie netjiese, heerlike plekkie. Sal definitief weer 'n draai maak daar. Vriende wat daar tuis gegaan het, het ons aanbeveel.

Maryna K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maryna K
With spouse/partner

Aangenaam. Ek sal beslis terugkeer.

Uitsonderlike ervaring en baie aangename verblyf. Elize is 'n uitstekende gasvrou met 'n besondere gawe om 'n mens tuis te laat voel.

Blyda E - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Blyda E
With spouse/partner

'n Pragtige huisie in 'n pragtige dorpie!

Dit was ons eerste keer in Prins Albert en ons was so bly ons het Elfen Cottage gekies as ons huisie vir die naweek. Dit is netjies en skoon en het alles in wat mens kan nodig kry vir 'n naweek weg. Elise was vreeslik behulpsaam en ek sal enigiemand aanbeveel om in hulle oulike plekkie te bly, ons wou glad nie huistoe gaan nie!

Gerhard O - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerhard O
With spouse/partner

Lekker knus!

Die pleknaambordjie was net baie onduidelik.

Carel N - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel N
With spouse/partner

Pragtige knus en huislike kothuis.

Prins Albert is 'n pragtige dorpie, en so ook Elfen Cottage. Ideaal vir 'n paartjie of enkel persoon, hier sal jy heerlik kan bly vir 'n hele tydjie terwyl jy die omliggende omgewing verken. Ideaal vir 'n wegbreek, daar is boonop boeke vir leesgenot en selfs 'n paar bordspeletjies ook. Regtig die moeite werd, en te oordeel aan die terugvoering in die gasteboek, is ons nie al wie so dink nie.

Francois D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Ek en my eggenote het hier oornag.

Die verblyf was aangenaam en die kothuis het alles bevat wat ons nodig gehad het.

Albert O - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Albert O
With spouse/partner

Ongelooflik lekker!

Uitstekende 5-ster verblyf! Sal weer terugkom.

Pieter S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Heerlik, netjies, sentraal en goed toegerus.

Ek sal die bank in die sitkamer vervang met 'n divan aangesien die kamer beknop kan wees vir 2.

Anna-mé D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Anna-mé D
With spouse/partner

Prins Albert en Elfen Cottage is pragtig!

Het baie lekker gekuier! Het nie besef dat die kothuis op die eienaar se erf is toe ons bespreek het nie, maar het darem privaatheid gehad.

Wim S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wim S
With spouse/partner

Aangename en gerieflike oornagplek in 'n interessante Karoodorp.

Geskiedenis: Gerestoureerde spreekkamer van die bekende Dr Jan van Elfen, skrywer van 'n aantal boeke oor swangerskap en versorging van babas en kleuters. Kamers is pragtig ingerig, smaakvol gedekoreer. Eienares Elise is 'n aangename behulpsame gasvrou. Dit was 'n goeie ervaring.

Magda D - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda D
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Elfen Cottage is die ideale oornagverblyf plek. Skoon, netjies gerieflik en lekker privaat. Ons kan dit met vertroue aanbeveel!

Ian R - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ian R
With spouse/partner

Heerlike blyplek in 'n pragtige dorpie.

Rustige omgewing met klomp oulike winkeltjies en als binne loop afstand. Sal beslis weer bespreek.

Phil C - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Phil C
With spouse/partner

Baie lekker!

Ons het lekker gebly.

Hermanus S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hermanus S
With spouse/partner

Ons het twee nagte oorgebly in Prince Albert en dit was ons eerste besoek.

Die akkommodasie was goed toegerus, baie netjies en in 'n rustige, veilige omgewing. Sal dit beslis aanbeveel.

Emily N - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emily N

Die plekkie was netjies en gerieflik en privaat. Besonders vriendelik ontvang.

Baie lekker gekuier. Sal graag weer wil gaan.

Carol F - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol F
With spouse/partner

Perfect in every way!

We will be back, for sure!

Johann V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann V
With spouse/partner

Baie goed!

Baie behulpsame gasvrou, goeie voorstel t.o.v eetplekke, vriendelike katjie, goeie ligging en uitstekende waarde vir geld!

Anton K - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton K
With spouse/partner

Baie aangename verblyf en ons was aangenaam verras.

Baie netjies en mooi gemeubileerd. Alles wat nodig is, is daar. Kan dit beslis aanbeveel en sal weer hier bly. Baie vriendelik ontvang.

Philip D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip D
With spouse/partner

Smaakvol, netjies, skoon, veilig en goeie diens met ekstra aandag.

Alles wat benodig word is voorsien en die verblyf is smaakvol ingerig. Die gasvrou gee aandag aan selfs die kleinste detail, wat die verblyf baie aangenaam maak. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Jean B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean B
With friends

Everything we needed!

Delightful, private, central for walking, comfortable, well appointed. Would definitely stay there again.

was R750
From R675
per night (sleeps 2)
was R750
From R675
per night (sleeps 2)
was R750
From R675
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 53 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl5RmKqrja500Q02aoZ66V0l1BlXCMWoOrJ4zV4Kltqt5maO58Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, now From R675  per night (sleeps 2) 94 5 1 5 53 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.226544653703 22.028755275133
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!