The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elke's Guesthouse | TravelGround
+14

Elke's Guesthouse

14 reviews
Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 14 reviews for Elke's Guesthouse
Cleanliness
3.9/5
Service
4.2/5
Location
4.6/5
Safety
4.1/5
Value for money
3.8/5
Nico B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico B
Family with teenagers

Basies, maar fantasties,

2de keer wat ek en my vrou daar slaap. Die keer met familie. Almal dit baie geniet. Baie sentraal en tieners kon sonder vrees in strate loop.

Phia L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Phia L

Meets all the necessary requirements.

Each guesthouse is well-equipped - everything needed is there. Wonderful walks on the veranda in the Karoo late afternoon. Within walking distance of most places to visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoen aan al die nodige vereistes.

Elke`s gastehuis is goed toegerus - alles wat nodig is, is daar. Heerlike kuiers op die stoep gehad in die laat Karoo-middag. Binne stapafstand van die meeste kuierplekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lana B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana B
With spouse/partner

Heerlike verrassing.

Netjies ingerigte verblyf.

Leisha P - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Leisha P
Family with young children

Was baie mooi, huis is goed toegerus.

Die huis is goed toegerus. In winter beveel dalk aan om hout te koop vir vuur in huis. Badkamer met sort baie klein. Meer inligting oor waar te eet en wat is oop sal help.

Lina B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lina B
With friends

Wonderful.

Just a wonderful experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Heerlike ongelooflike ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Nico B
With spouse/partner

Good and neat, but problem with security.

Old, but neat. Security is a problem as there was a knock on the door late at night and we had to call the police.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed en netjies maar sekuriteitsprobleem.

Oud maar netjies. Sekutiteit 'n probleem aangesien daar laatnag aan die voordeur geklop is en ons die polisie moes bel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daleen G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen G

Skoon, ruim verblyf. Fantasties vir honde!

Ons honde het saam met ons gereis. Elke's gastehuis het 'n heerlike groot tuin waarin hulle kon baljaar. Lekker stoep om op te kuier. Dis werklik wegbreek van die stad. Alles wat mens nodig het.

Berdine V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Berdine V
With friends

Te duur.

Afgeleefde huis. Spinnerakke was die huis vol. Kon sien dis lanklaas uitgevee of skoongemaak. Prys te hoog vir die tipe akkommodasie. Sal nie aanbeveel nie.

Kevin M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin M
With spouse/partner

Hope ruimte, binne en buite die huis.

Alhoewel die buite temperature hoog was, was die huis koel binne met hope ruimte in die kamers en leefareas. Kombuis is volledig toegerus en baie groot! Ons het die huis baie geniet en sal beslis weer daar wil woon.

Nicolene L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolene L
Family with young children

Ons het heerlik gebly. Die dorp is pragtig en die verblyf baie gerieflik.

Nieu-Bethesda is heerlike bestemming en die verblyf was gerieflik en skoon met 'n pragtige stoep.

Carl J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carl J
Family with teenagers

Ruim huis, skoon en netjies met 'n egte plattelandse atmosfeer en gasvryheid.

Ons is hartlik verwelkom by Elke's gastehuis. Die woning is ruim, skoon en netjies met al die geriewe wat ons nodig gehad het. Aandete op die stoep by die Karoo Lam was heerlik. Dit is 'n heerlike oornagstop as jy van die binneland kom en op pad is na die George-/Knysna-area.

Liezel N - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Liezel N
Family with young children

Heerlik rustig en die huis is lekker koel in die warm Karoo!

Pragtige dorpie en huis is lekker sentraal geleë. Koel huis in 'n warm dorpie!

Sarel K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Sarel K
Family with young children

Kan plekkie bietjie opknap.

Die plekke is effe verwaarloos. Baie van die ligte werk nie, die tuintjie is oorgroei en die kamers was nie baie netjies nie. Die kombuis se items is nie volledig nie. Die beddegoed is oud.

Anneme S - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneme S
Family with teenagers

Uitstekend!

Ons het tuisgegaan in Aandster. Dis definitief waarde vir geld. Ons was jammer dat ons net een aand daar kon oorbly, en sal dit beslis aanbeveel.

From R1 980
per night (for 7 people)
From R1 980
per night (for 7 people)
From R1 980
per night (for 7 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Grave Street, Nieu Bethesda, 6286, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d7594a1340a20083e89d4f08ae7959a840106813dc5073f69df552e566a0c61fad9012d3a91bd57f225dee0da01194b6de5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 980  per night (for 7 people) 14 5 1 5 Grave Street Nieu Bethesda 6286 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.8636452 24.5531989
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!