Ellie's Self-Catering Cottage
Review Summary
Cornel S - Dec 2019
Overall score
Wonderfull friendly people.
Johann F - May 2018
Overall score
Baie vriendelike, gasvrye mense.
Neels R - Jul 2015
Overall score
Was nie wat ek verwag het nie.
Ellie's Self-Catering Cottage's response
Beste Neels,
Baie dankie vir die terugvoer. Die foto's wat op die webwerf verskyn van ons eenheid, gee 'n duidelike beeld van die badkamer se opset.
Groete,
Ellie
Wilma V - Jun 2015
Overall score
Tannie Ellie en oom Manfred is die aangenaamste mense ooit. Hulle is vreeslik gasvry en vriendelik. Oooeeee en hulle bak die lekkerste koekies!
Japie P - Mar 2015
Overall score
Die gulde ontvans met ons aankoms was uit die boonste rakke, so ook die vriendelikheid van gasheer en gasvrou.
Alida V - May 2014
Overall score
Onvergeetlik! Die diens en gasvryheid was ver bo die gemiddeld.
Hans O - Apr 2014
Overall score
Geen ontbyt nie.
Ellie's Self-Catering Cottage's response
Die gas wat die bespreking gemaak het, het in die selfsorg eenheid gebly. Sy kinders het in die gastehuis geslaap. Dit was op die kwotasie aangedui dat ontbyt beskikbaar is teen 'n addisionele koste, maar ons was nooit genader om voorbereidings te tref vir die maak van ontbyt nie.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Cypress Avenue, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- All ages welcome