Cape Town CBD Accommodation at Elly Lodge | TravelGround
+15

Elly Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 7 reviews for Elly Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.4/5
Craig M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig M
Individual traveler

Brilliantly neat and tidy. Enjoyed every second there.

Professional customer service and value for money.

Sam A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam A
With spouse/partner

Very nice.

The lodge is centrally located, clean and choosy tenants must stay away, because the lodge is in a busy area. Otherwise a great place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Die Lodge is central geleë, skoon en kieskeurige huurders moet maar wegbly omdat die lodge in 'n besige area geleë is. Anders is dit 'n puik plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine B
With friends

Was 'n huislike atmosfeer en het tuis gevoel.

Met aankoms geen refleksie van volledige betaling, was frustrerend.

Elly Lodge's response

Good day Christine,

We apologize for the delay on the payment reflection. Thank you for booking with us and enjoying your stay.

Kind regards,
Elly Lodge

Elly Lodge
Janan N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janan N
With spouse/partner

Great service.

We enjoyed out stay. It was quiet and very safe. We will come back again any time soon.

Elly Lodge's response

Good morning Janan,

Thank you for your review, we really appreciate your kind words. We will continue our great services and we look forward to seeing you again. have an awesome day.

Kind regards,
Elly Lodge

Elly Lodge
Malan L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malan L
With spouse/partner

Baie lekker en baie goeie mense.

Baie lekker verblyf naby aan alles in die stad om te doen. Baie lekker beddens, slaap baie sag.

Elly Lodge's response

Good day Malan,

Thank you for the Five stars,we are ecstatic!!!We look forward to having you and providing you with our best services again.

Kind Regards,
Elly Lodge

Elly Lodge
Gerhard C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Gerhard C
Individual traveler

Baie kommerwekkend!

Eerstens wil ek dit duidelik maak, dat ek besef dat 'n middestad raserig en besig is, maar as jou kamer vensters nie eens kan toemaak of deeglik kan sluit nie, is daardie geraas die hele aand met jou. My kamer het uitgekyk oor die straat en die buiteklanke en geluide kon nie uitgehou word of verdoof word nie as gevolg van stukkende vensters wat nie behoorlik kan sluit nie. As die wind gewaai het, was die kamer yskoud soos die wind inwaai. Parkeerplek by Elly Lodge is 'n groot kopseer en a.g.v. 'n eenrigtingstraat moet mens soms verskeie kere in die rondte ry om parkeerplek enigsins naby te vind. Ek het 'n ernstige probleem daarmee, as ek ingesluit word in die gebou. Die enigste manier hoe ek dan kan uitkom is om die eienaar of persoon aan diens te vra om die sekuriteitshek oop te sluit sodat ek kon uitkom. Hierdie skep ernstige probleme indien daar 'n brand of so iets binne Elly Lodge moet wees, dan is almal binne in toegesluit. As die eienaar of persoon aan diens moet slaap of so iets, dan kan ons nie uitkom nie. Mense wat binne bly kry nie 'n sekuriteitshek-sleutel nie! Ek het die Two Oceans Marathon gaan draf en ek moes die eienaar 4uur die oggend wakker maak sodat ek by Elly Lodge kon uitkom. Die geyser is afgeskakel wat beteken het dat a.g.v. my vroeë Saterdagoggend regmakery vir die marathon, was daar nie warm water gewees nie. My bed het slegs 'n laken en kombers opgehad, geen oorgetrekte duvet nie. Die eienaar het my die eerste aand in kamer kom opklop omdat hy nie bewys van my betaling gehad het nie, alhoewel ek die volle 4 dae betaling voor die tyd gemaak het. Ek moes my bewys van betaling e-mail vind en aan hom stuur. Die een stortdeur is afgebreek en veroorsaak dat die vloer papsopnat is nadat mens gestort het.

Elly Lodge's response

Good day Gerhard,

Thank you for sending the Very Worrying Review, we are certainly going to improve on everything you mention above. Again Thank you for choosing Elly Lodge for your accommodation and we sincerely apologize for any inconvience caused.

Kind Regards,
Elly Lodge

Elly Lodge
Aletta S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Aletta S
Family with young children

Rustig, netjies en waarde vir geld.

Alles was van top gehalte in die woonstel, stylvol en uiters netjies. Die area is rustig en die woonstel baie goed geleë. Sal definitief weer daar tuisgaan as ons in die omgewing is.

Elly Lodge's response

Good day Vj,

Thank you for the good review,we will continue to do our best to keep our apartments top quality as you mentioned"we are all smiles",we hope to see you again.

Kind Regards,
Elly Lodge

Elly Lodge
From R279
per night (sleeps 2)
From R279
per night (sleeps 2)
From R279
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 146 Long Market Street, Cape Town, 8001, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAodgidQWZl86uFwkwe45HB2pkUhPcKXC330eDIYv1n68mo8xFcC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R279  per night (sleeps 2) 7 5 1 5 146 Long Market Street Cape Town 8001 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.922261 18.41907
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com