Elsabees
Review Summary
Garth R - Jan 2020
Overall score
Aangename en behulpsame gasvryheid. Netjies, gerieflik en sentraal geleë.
Jaco D - Dec 2018
Overall score
Oulik.
Gerald V - Aug 2017
Overall score
Baie aangenaam.
Elsabees's response
Gerald en Dirkie , baie dankie vir julle besoek. Was lekker om julle na jare weer te ontvang. Julle sal altyd welkom wees.
Theresa T - Jan 2017
Overall score
Wonderful place.
Read moreElsabees's response
Thank you for your review, Theresa. I am sorry for the inconvenience with the hot water in the basin. It's been fixed since. You are more than welcome at Elsabees for your next holiday here in Cape Town.
Karien S - Nov 2016
Overall score
A lovely stay - was wonderfully surprised.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly - was wonderlik verras.
Die plekkie was regtig presies wat nodig was. Baie netjies en skoon met oorgenoeg spasie. Sal definitief weer daar aangaan en aanbeveel. Dankie baie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsabees's response
Baie dankie, Karien. Julle sal altyd welkom wees.
Jacobus E - Jul 2016
Overall score
Friendly, hospitable, helpful people - we felt at home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik, gasvry en ja die mense was behulpsaam en het ons tuis laat voel.
Dit was lekker en belewenis!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsabees's response
Baie dankie Jacobus. Dit was lekker om julle te ontvang. Tot weer siens.
Susan M - Nov 2015
Overall score
Vriendelike ontvangs met skoon, ruim ateljee.
Elsabees's response
Baie dankie vir die terugvoer, Pieter. Julle sal altyd welkom wees by Elsabees.
Bertha Iris M - Sep 2015
Overall score
Excellent accommodation where a guest has full privacy.
Read moreElsabees's response
Dear Bertha,
Thank you very much, it was our pleasure. Looking forward to welcoming you back.
Danelle B - Aug 2015
Overall score
Plek kort bietjie aandag.
Lorna K - Jul 2015
Overall score
We had a comfortable enjoyable stay at Elsabees.
Verna V - Jun 2015
Overall score
Sal beslis weer van LekkeSlaap en Elsabees gebruik maak.
Sougnet B - Apr 2015
Overall score
Goed dankie.
Hilmir J - Mar 2015
Overall score
Ek het baie lekker gebly en dit was rustig.
Carinna K - Mar 2015
Overall score
Location is accessible to all main venues, e.g. USB, Panorama Medi Clinic, Tygervalley etc.
Pieter S - Mar 2015
Overall score
Well located, value for money.
Ronald W - Jan 2015
Overall score
Het dit baie geniet!
Norman H - Jan 2015
Overall score
Vinnige wegbreek vir 'n besoek aan vriende.
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Van Bruggenstraat 17, Parow North, Cape Town, 7500, Western Cape
- All ages welcome