Elsa's @ 27
Review Summary
Chris H - Jan 2021
Overall score
Baie vriendelik ontvang, plek baie netjies en skoon, net jammer daar is nie 'n klein kombuis nie.
Pat S - Jan 2021
Overall score
Pragtige akkommodasie. Heerlike kos. Vriendelike diens.
Ryan V - Jan 2021
Overall score
Excellent!
Johan V - Jan 2021
Overall score
Vriendelike en warm ontvangs. Braaipakkies heerlike bonus. Baie dankie.
Karen P - Jan 2021
Overall score
Wat 'n wonderlike plek in die Karoo. Beste gasvrou in SA!
Nicolene B - Dec 2020
Overall score
Baie lekker gebly, heerlik geëet en gerieflik met honde.
Stephanie C - Dec 2020
Overall score
Baie skoon, privaat, ruim.
Estelle O - Dec 2020
Overall score
Pragtig skoon en ruim akkommodasie.
Sonja B - Dec 2020
Overall score
Aangenaam verras!
Carisa B - Dec 2020
Overall score
Baie lekker oornagplekkie.
Friena V - Dec 2020
Overall score
Die gasvrou is baie vriendelik.
Elize R - Dec 2020
Overall score
Good experience.
Gerda S - Dec 2020
Overall score
Neat, good service, good beds.
Riekie V - Dec 2020
Overall score
Heerlike rustigheid met 'n heerlike bord kos op pad Weskus toe.
Yolande F - Nov 2020
Overall score
Tuis soos huis. Baie netjies.
Joanne V - Nov 2020
Overall score
Lekker plek om uit te rus na 'n lang pad.
Koekie K - Nov 2020
Overall score
Vrek lekker. Baie gasvry. Lekker geëet.
Coenraad V - Nov 2020
Overall score
Heerlike blyplek.
John K - Nov 2020
Overall score
A homey feeling throughout with fantastic service.
Marais C - Nov 2020
Overall score
Perfekte plek vir oorslaap op pad iewers heen.
Ulricke E - Nov 2020
Overall score
Vriendelike diens en baie skoon geriewe!
Ronell L - Oct 2020
Overall score
Heerlike oornag plek.
Sandra O - Oct 2020
Overall score
Elsa is 'n briljante, aangename gasvrou. Haar kos is fenomenaal lekker. Blyplek is skoon en netjies.
Read moreSharron V - Oct 2020
Overall score
Ons het baie lekker gerus, skoon gevoel.
Neels W - Sep 2020
Overall score
Een van die uitstaande gastehuise wat ons in ons reis beleef het.
Dolf R - Sep 2020
Overall score
Baie gesellig en netjiese plek.
Wilna M - Sep 2020
Overall score
Net heerlik!
Riana J - Sep 2020
Overall score
Alles was uitstekkend, veral die kos!!
Moyra V - Sep 2020
Overall score
Heerlik
Trevor D - Sep 2020
Overall score
Comfortable. Suited our needs perfectly.
Elize V - Sep 2020
Overall score
Heerlik! Gasvrye mense. Veilig.
Tom V - Sep 2020
Overall score
Wonderlike gasvryheid! Dit baie geniet om daar te oornag. Boonop kon ons motor in die toesluitmotorhuis oornag.
Hesma S - Sep 2020
Overall score
Perfekte oorslaap met baie goeie geriewe vir die prys.
Colin H - Aug 2020
Overall score
Dis 'n pragtige gastehuis perfek geleë en baie vriendelike diens.
Ina D - Mar 2020
Overall score
Vriendelik, aangenaam, skoon en netjies.
Marina T - Mar 2020
Overall score
Netjiese kamer met lugreëling.
Louw V - Feb 2020
Overall score
Excellent.
Nadia P - Feb 2020
Overall score
Waarde vir geld.
Nadia P - Feb 2020
Overall score
Baie netjiese en rustige oornagplek.
Johane J - Jan 2020
Overall score
Was very nice and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker en gemaklik.
Goeie diens, skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lionel E - Jan 2020
Overall score
Nice.
Louis M - Jan 2020
Overall score
Presies wat ons wou gehad het vir 'n oornagstop na die Weskus.
Johan V - Jan 2020
Overall score
Gasvry en kamers baie netjies.
Louis L - Jan 2020
Overall score
Wat 'n aangename plekkie!
Dina V - Dec 2019
Overall score
Uitstekend!
Caselle O - Dec 2019
Overall score
Gerieflik, skoon en vriendelike ontvangs.
Elsa H - Dec 2019
Overall score
Flippen lekker.
Alex V - Dec 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Dina B - Dec 2019
Overall score
Nice, neat accommodation. Thank you for your kindness to us with our dogs, appreciate.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, netjiese verblyf. Dankie vir jou vriendelikheid teenoor ons met ons honde, waardeer.
Kamer is baie netjies en dekor pragtig. Ons het heerlik ontspan met ons honde na 'n lang reis. Dankie vir jou behulpsaamheid, aanwysings en vriendelikheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Manie D - Dec 2019
Overall score
Very hospitable and rooms very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry en kamers baie netjies.
Gasvry ontvang. Kamers netjies. Alles wat mens nodig het en baie veilig. Die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daniel O - Oct 2019
Overall score
Was very pleasant and good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie aangenaam en goeie waarde vir geld.
Baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerhard S - Oct 2019
Overall score
Wonderful hospitality, extremely neat accommodation, safe and well located. 10/10.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike gasvryhied, uiters netjiese verblyf, veilig en goed geleë. 10/10.
Paulina het ons hartlik ontvang en Elsa het uit haar pad gegaan om selfs met ons meganiese probleem te help. Braaipakkies, hout, slaaie en selfs veilige parkering was vir ons (motorfietse) voorsien. Gebruik gerus Elsa's @ 27.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monique V - Oct 2019
Overall score
Gemaklik.
Ronél G - Oct 2019
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Was baie lekker, sal dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alex V - Oct 2019
Overall score
Pleasant experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename ervaring.
Elsa doen ekstra moeite om ons verblyf onvergeetlik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lorinda S - Oct 2019
Overall score
Homely atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huislike atmosfeer.
Soos altyd is dit 'n plesier om daar te bly. Elsa se diens is puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cornelia Hendrina Susanna H - Oct 2019
Overall score
Awesome.
Bill S - Oct 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie aandag aan klein detail wat verblyf soveel beter maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eloise D - Sep 2019
Overall score
Gemaklik en skoon.
Kenneth H - Sep 2019
Overall score
Baie netjies.
Pieter V - Sep 2019
Overall score
Hemels, so 'n wonderlike diamant in die Karoo.
Rudie C - Sep 2019
Overall score
Oase in die karoo.
Gert V - Sep 2019
Overall score
A noisy place.
Elsa's @ 27's response
Thank you very much for the review on Elsa's@27.
We took up the matter of the noisy compressor with the management of Kaap Agri a week ago and they assured us that a technician will be called out to fix the problem within the next week or two.
Please accept our apologies for the disturbance and Kaap Agri's manager reassured me today that the problem will be solved once the technician arrive.
We invite you to stay again at our place on your next visit to South Africa.
Elsa
M E D - Sep 2019
Overall score
Satisfied.
Netta C - Sep 2019
Overall score
Fantasties.
Patrick H - Sep 2019
Overall score
Aangename, netjiese verblyf.
Hennie B - Aug 2019
Overall score
Had a great stay. It's the second time we've stayed there and will definitely stay there again in the future.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly. Al die tweede keer wat ons daar bly en gaan beslis vorentoe weer daar bly!
Die plek was skoon, netjies, volledig toegerus en alles op sy plek. Selfs ons honde het tuis gevoel. Geen klagtes, net mooi woorde vir Elsa en haar hulp. Baie dankie, Elsa. Ons sien jou weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reinette N - Aug 2019
Overall score
Was the nicest stay in a long time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was die lekkerste verblyf in 'n lang tyd.
Was baie lekker om daar te bly saam my honde, en dit was gerieflik vir die honde mooi toegemaak. Jy sal nie 'n skoner en netjiese plek kry nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eli B - Aug 2019
Overall score
Good service and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie diens en waarde vir geld.
Diens is goed, goeie mate van veiligheid. Ligging nie te goed nie. My kar in garage gesit. Geriewe in die kamer is goed. Alles in werkende toestand en alles wat 'n mens sou nodig kry, was in die kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marissa M - Jul 2019
Overall score
Very neat with everything that you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies met alles wat jy nodig het.
Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Akkommodasie is baie netjies en goed versorg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannatjie V - Jul 2019
Overall score
Netjies en gerieflik.
Karien C - Jul 2019
Overall score
Lovely and welcoming!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflik en verwelkomend!
Elsa is baie vriendelik. Het onmiddellik tuis gevoel! Baie gerieflike ligging vir oornag-akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yvette V - Jul 2019
Overall score
Wonderlike gasvryheid en voorsien in alle oorslaapbehoeftes.
Barbie J - Jun 2019
Overall score
Hartlike ontvangs, Karoo-gasvryheid, heerlike kos, skoon en veilig.
Cheree V - Jun 2019
Overall score
Exceeded all expectations!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alle verwagtinge oortref!
Heerlike verblyf, gasvryheid om te geniet. Heerlike kos, warm bedjies. Het ons verblyf baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sampie T - May 2019
Overall score
The best place I have stayed over so far.
Sonja D - May 2019
Overall score
Fantastic and so friendly!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties en so vriendelik!
Ons het so lekker gebly! So mooi en so so vriendelik! Fantasties!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jannes P - May 2019
Overall score
Very cosy and friendly.
Tienie V - May 2019
Overall score
Neat, safe and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, veilig en bekostigbaar.
Die huis is langs 'n motorhawe wat aan die hoofpad grens en die geraas by die vulstasie en die kompressor wat deur die nag aanskakel kan nogal steurend wees vir ligte slapers. Dit het my nie gepla nie maar vir my vrou wel. Geriewe is netjies, skoon en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Piet V - May 2019
Overall score
Baie lekker gekuier en sal beslis weer daar oornag.
Izette A - May 2019
Overall score
Skoon, netjies als wat jy nodig het vir 'n nag se oorslaap.
Bertie M - May 2019
Overall score
Heerlik.
Zelmari B - Apr 2019
Overall score
Lovely place to stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige blyplekkie.
Dit was vir ons baie aangenaam en lekker om by Elsa’s 27 te kon oornag. Sal beslis weer daar stop. Baie vriendelike diens in die mooie Klein-Karoo ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter B - Apr 2019
Overall score
Safe self-catering accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilige selfsorgverblyf.
Die verblyf is in 'n systraat in die rustige dorpie. Netjiese eenheid met alle benodighede. Veilige onderdakparkeerplek. Koffie, tee, suiker, melk en beskuit word waardeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Saartjie En Frik S - Apr 2019
Overall score
Aangenaam. Vriendelik en gasvry.
Elsa's @ 27's response
Ons is regtig jammer oor die ongerief! Ons het geruime tyd gelede die geraas onder die aandag van KaapAgri se bestuur gebring en dit was die kompressor wat die rybaan van lug voorsien, wat foutief was en aanmekaar gehardloop het. Die fout het intussen aandag geniet en dit is weer heerlik stil by Kamer 3. Aanvaar asseblief hiermee ons verskoning vir die ongerief!
Elsa
Eddie C - Apr 2019
Overall score
Clean fresh overnight stay.
Johan G - Apr 2019
Overall score
Netjiese en veilige oornagverblyf.
Helen V - Mar 2019
Overall score
Voel soos huis.
Nico D - Mar 2019
Overall score
Alles wat ons nodig gehad het.
Annelie S - Mar 2019
Overall score
Vyfster verblyf!
Marc O - Mar 2019
Overall score
Everything you need and more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat 'n mens nodig het en meer.
Baie aangename verblyf met baie aangename gasvroue. Die kamers is baie mooi, skoon en goed ingerig. Die kwilt-deken op die bed is baie mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris P - Mar 2019
Overall score
Clean, convenient and friendly reception.
Kenny S - Feb 2019
Overall score
Alles wat jy nodig het vir oornag bly.
Jolanda W - Jan 2019
Overall score
Beste waarde vir geld, netjies, goed toegerus, gasvry! Sterk aan te beveel!
Johan S - Jan 2019
Overall score
Clean and comfortable, had a great time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en gemaklik, heerlik gekuier.
Ons het heerlik gemaklik oorgebly in 'n netjiese kamer. Elsa het heerlike kos gemaak teen 'n baie goeie prys en ons baie welkom laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marita G - Jan 2019
Overall score
Gemaklik, heerlik en sommer net lekker.
Anneke D - Jan 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Wonderlike plek om te oornag. Elsa se vriendelikheid word opreg waardeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannetjie S - Jan 2019
Overall score
Dit was baie aangenaam om hier te slaap.
Natasha D - Dec 2018
Overall score
Dit was net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.
Thea D - Dec 2018
Overall score
Warm and friendly.
Leoni S - Dec 2018
Overall score
Tasteful apartment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Smaakvolle woonstel.
Heerlik gebly in 'n pragtige kamer. Smaakvol gemeubileer met alles wat nodig is. Elsa is vriendelik en behulpsaam, en ons het 'n heerlike ontbyt geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
George V - Dec 2018
Overall score
Very clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies.
Die verblyf was baie skoon en netjies. Dink 'n stort moet in eenheid geplaas word om te help met waterbesparing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsa's @ 27's response
George,
Baie dankie vir die aanbeveling omtrent 'n stort, maar ek hou die ouers met kleine kindertjies in gedagte vir wie n bad net beter werk. Dit was lekker om jul by ons te ontvang.
Elsa
Riana R - Oct 2018
Overall score
Baie netjies en ontbyt was heerlik.
Eric De Winter B - Oct 2018
Overall score
Clean, friendly and good value for money.
Jennifer M - Oct 2018
Overall score
Pleasant and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en rustig.
Vriendelike gasvrou wie ons onmiddellik welkom en tuis laat voel het. Skoon en netjiese kamers. Sal enige tyd weer gebruik maak van haar gastehuis as dit nodig is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre V - Sep 2018
Overall score
Lekker rustig.
Marrhie D - Sep 2018
Overall score
Warm gasvryheid, puik akkommodasie.
Chris T - Sep 2018
Overall score
Lekker groot en netjies in 'n ou huis wat omskep is in 'n gestehuis.
Giles R - Sep 2018
Overall score
Well equipped room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik toegeruste kamer.
Alles was puik. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willie M - Sep 2018
Overall score
Dit was baie aangenaam om daar te oornag.
Eldorette L - Sep 2018
Overall score
Very neat, clean and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon en gemaklik.
Verblyf by Elsa's was 'n baie aangename ervaring. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel en vir seker weer daar oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Felite M - Sep 2018
Overall score
Ruim, skoon en netjies en plek vir my boerboelle.
Quezette V - Aug 2018
Overall score
Fantastic, we'll be back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, ons kom weer.
Skoon, gerieflik, veilig, baie vriendelike, hulpvaardige, boere-mense. Baie tuis gevoel. Oornag op pad Kgalagadi Park toe. Dankie dat ons die motorhuis vir bakkie en trailer kon gebruik. Waardeer baie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arthur P - Aug 2018
Overall score
Will most definitely sleep there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal baie beslis weer daar gaan slaap.
Goeie en vriendelike ontvangs. Baie netjies en spasie was fantasties. Het gehou van die bad en stort in een badkamer, aangesien elkeen van ons ons eie keuse kon gebruik. Ligging is ook goed geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre V - Aug 2018
Overall score
Absolutely excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut uitstekend.
Elsa gaan uit haar pad om mens welkom te laat voel. Soos familie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan F - Aug 2018
Overall score
Uitstaande diens. 10 uit 10 vir Elsa en haar man.
Helen K - Aug 2018
Overall score
Swak waarde vir geld.
Lize E - Jul 2018
Overall score
Fantasties.
Dirk B - Jul 2018
Overall score
Dit was asemrowend lekker.
Yetta S - Jul 2018
Overall score
Hoogs aanbeveel.
Hedley T - Jun 2018
Overall score
Comfortable and friendly.
Marelize V - May 2018
Overall score
Comfortable, affordable and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, bekostigbaar en vriendelik.
Dit was net 'n vinnige oorslaap. Die kamer het baie mooi en kreatiewe dekor. Sy was baie tegemoetkomend met ons honde. Daar is hekke op en ons het veilig gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris E - May 2018
Overall score
Lekker gebly en tuis gevoel.
Ellanie F - Apr 2018
Overall score
Boeregasvryheid!
Cornelis P - Apr 2018
Overall score
Gemaklik prakties.
Maryna K - Apr 2018
Overall score
Lovely, relaxing, hospitable after a long journey of 900 km!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, ontspanne, gasvry na 'n lang rit van 900 km!
Die verblyf en gasvryheid was ongelooflik na 'n lang daggie op die pad! Sal dit vir enigeen aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deon S - Mar 2018
Overall score
Rustig!
Jacqueli T - Mar 2018
Overall score
Skoon en netjies.
Peet R - Mar 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Baie skoon en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan P - Mar 2018
Overall score
Vir een nag oorslaap is dit reg.
David G - Mar 2018
Overall score
Aangenaam verras.
Neels M - Jan 2018
Overall score
Geen probleme ondervind.
Masonette D - Jan 2018
Overall score
Lekker gemaklik met alles wat nodig is!