Emitem
Review Summary
Hester V - Jan 2019
Overall score
Disappointing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurstellend.
Die verblyf was uiters teleurstellend. Glad nie soos wat op webwerf geadverteer is nie. Geriewe was vuil en slegs basiese geriewe voorsien. Geen braaiplek soos op webwerf. Kamers nie skoon gemaak, moes dit self doen. Slegs een persoon aan diens wat administrasie en skoonmaakdienste moes hanteer. Baie naby aan taxi-staanplek geleë. Ander vakansiegangers deur dieselfde advertensie op ander forum ook mislei. Eienaar nie daar om probleme uit te sorteer nie, was nie bereid om te help nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Patrick H - May 2018
Overall score
Bekostigbare verblyf.
Wilhelm V - Jan 2018
Overall score
Dankie!
Pieter B - Jul 2017
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Ons het baie lekker gebly, dankie vir al julle moeite.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda P - Mar 2017
Overall score
Gasvry.
Patty B - Jan 2017
Overall score
We had a great time, Emitem is a B&B, not much time spent in the place.
Magda C - Mar 2016
Overall score
Rustig.
Emitem's response
Dankie vir u terugvoering.
Drikus V - Jan 2016
Overall score
Baie ontspanne.
Emitem's response
Dit was 'n plesier om julle by ons te gehad hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Charlene C - Apr 2015
Overall score
Baie skoon, netjies, gerieflik en sentraal geleë met vriendelike hulpvaardige eienaars en personeel.
Emitem's response
Baie Dankie Charlene.
Hoop ons sien julle weer.
Steven D - Jan 2015
Overall score
Ons het lekker geslaap.
Emitem's response
Ek is bly julle het dit geniet.
Riana B - Jan 2015
Overall score
Uitstekende verblyf!
Emitem's response
Ek hoop om julle weer te sien.
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 15:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 7 Wilder Street, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
- No children under 12