The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Emlanjeni Lodge | TravelGround
+55

Emlanjeni Lodge

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 4 reviews for Emlanjeni Lodge
Cleanliness
3.8/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.0/5
Jandre W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jandre W
Family with young children

It was quiet in nature and enjoyed it very much. There are some recommendations though.

I enjoyed it very much with my family and child. It's very quiet and exactly what one needs to get out of town. I can recommend that it could be cleaned the morning before the time and make sure everything works before the time, as one can only check in at 14:00. Can really recommend it, really nice and nice facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was rustig in die natuur en dit baie geniet. Daar is wel 'n paar aanbevelings.

Ek het dit baie geniet saam met my gesin en kind. Dis baie rustig en presies wat mens nodig het om uit die stad weg te kom. Ek kan wel aanbeveel dat dit skoongemaak word die oggend voor die tyd en seker maak alles werk voor die tyd, aangesien mens eers van 14:00 mag inboek. Kan dit regtig aanbeveel, regtig baie mooi en lekker geriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Deon V
With friends

Baie lekker plek om by te bly.

Ons het baie lekker gebly, goed geleë en al die geriewe wat mens nodig het, daar is heelwat kleiner aspekte wat aan aandag gegee kan word en ek sal spesifieke terugvoer aan die eienaar gee. Tariewe vir wat mens kry is effe hoog, en met die nodige aandag sal dit 'n top plek wees om by vakansie te hou.

Cathy V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy V
Family with teenagers

Sal vir seker weer teruggaan.

Het 'n awesome tyd gehad. Die lodge is baie gerieflik, ruim en skoon. Het die stilte van die natuur baie geniet. Lekker wegbreek vir ons as gesin tussen die wild! Sal vir seker weer teruggaan. Lekker wegbreek van die stadslewe!

Marichen K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marichen K
Family with teenagers

Natuurskoon, ligging en wildlewe 'n belewenis.

Perfekte wegkomplek vir 'n gesin met groter kinders wat stilte en afsondering geniet. Michelle en Graeme bereid om enigeiets te doen om gaste se veblyf so gemaklik moontlik te maak. Verblyf lekker gemaklik ingerig met heeltemal voldoende geriewe. Veral die en suite-hoofslaapkamer is heerlik gerieflik met wonderlike uitsig oor die veld. 4x4-voertuig word aanbeveel tydsens die nat seisoen! Kenton-on-Sea naby genoeg vir aankope. Wonderlike geleentheid vir bergfietsry.

From R3 214
per night (for 6 people)
From R3 214
per night (for 6 people)
From R3 214
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Emlanjeni Private Game Reserve, Kenton-on-Sea, 6191, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI3OLwRIUwvlEmZhK41IklCvhR9DOPRVAo63G3AjzHWEgTFum3N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 214  per night (for 6 people) 4 5 1 5 Emlanjeni Private Game Reserve Kenton-on-Sea 6191 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.650346993481 26.592289277447
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!