Engela's Overnight Accommodation
Review Summary
Melissa D - May 2022
Overall score
Absolutely a delight.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Melissa, vir jou resensie. Ons is bly dat julle tevrede was met jul verblyf. Julle baie welkom om weer te kom oorbly.
Loamie R - Apr 2022
Overall score
Baie netjies en goed toegerus.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie ons waardeer julle resensie. Dit is lekker om te hoor dat gaste tevrede was met ons verblyf.
Annelie S - Apr 2022
Overall score
Net oorgeslaap maar dit was die moeite werd.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Annelie vir julle resensie, dit word baie waardeer.
Marius M - Feb 2022
Overall score
Lê besoek aan kinderhuis en Parkrun.
Pauline O - Jan 2022
Overall score
Lekker plekkie om te oornag, was netjies gewees en ek sal dit aanbeveel
Engela's Overnight Accommodation 's response
Dankie vir die terugvoering.
Dit is nie n woonstel nie maar slegs n oornag kamer. Ons bied altyd aan om die skottelgoed te was en die kamer skoon te maak op gaste se versoek. Daar is ook n skottelgoed opwas plek by die gaste-braaiplek.
Christal M - Dec 2021
Overall score
Absoluut wonderlik.
Muriel M - Dec 2021
Overall score
It was very comforable and safe.
Leila E - Dec 2021
Overall score
Pragtige plek, ruim kamer en baie netjies.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Leila, vir jou resensie. Dit word baie waardeer.
Lezanne B - Oct 2021
Overall score
Baie lekker en gerieflik.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir jou mooi review dit word baie waardeer.
Jacki J - Oct 2021
Overall score
Heerlik gebly. Als is pragtig, gerieflik en veilig. Wonderlike diens. Ons sal vir seker terug wees!
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Julle baie welkom om weer te kom oorbly.
Gabriel H - Oct 2021
Overall score
Rustig en stil area heerlik gekuier
Alyssa E - Oct 2021
Overall score
1 aand oornag vir paartjie.
Read moreEngela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Alyssa. Dit is lekker om te hoor dat gaste tevrede was met hul verblyf. Julle baie welkom om weer te kom oorbly.
Beverey E - Oct 2021
Overall score
Fantasties
Riaan M - Oct 2021
Overall score
Was baie lekker, netjies en skoon nie net die kamer maar ook die tuin was mooi. Eiendom is baie veilig.
Elzabe B - Sep 2021
Overall score
Ongelooflike netjiese gastehuis!
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Elzabe vir die mooi review. Dit word baie waardeer. Dit is lekker om te hoor dat gaste tevrede was met hul verblyf.
Ashley I - Aug 2021
Overall score
Dis was heerlik en rustig met goeie diens.
Marius N - Jul 2021
Overall score
Gerieflik
Engela's Overnight Accommodation 's response
Marius baie dankie vir jou resensie.
Dirk J - May 2021
Overall score
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Dirk vir jou review ons waardeer dit.
Lindie H - May 2021
Overall score
Veilig, vriendelik en mooi
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Lindie. Dit was n plesier om julle te akkommodeer en baie dankie dat julle die kamers so netjies agter gelaat het.
Braam G - Apr 2021
Overall score
Uiters netjies en skoon. Johan en Engela is ons mense - baie gasvry en gemaklik. Sal hierdie verblyf beslis aanbeveel.
Michan A - Apr 2021
Overall score
Super lekker en pragtig.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Michan. Julle baie welkom om weer te kom oorbly.
Deon W - Apr 2021
Overall score
Puik oornagplek.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie, baie dankie Deon. Dit is lekker om te hoor dat gaste tevrede was met hul verblyf.
Michelle N - Mar 2021
Overall score
Perfek en tuis.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Michelle vir julle goeie resensie. Dit word baie waardeer.
Janet W - Mar 2021
Overall score
Very comfortable, well appointed and very secure.
Ananja P - Mar 2021
Overall score
Ongelooflike netjies plekkie, vriendelike en hulpvaardige diens.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie, Ananja, vir die volpunte terugvoer. Dit word baie waardeer.
Danilla P - Jan 2021
Overall score
Sommer 'n baie agtermekaar plek!
Toni E - Jan 2021
Overall score
Absolutely perfect for our night stop while on our Route 62 road trip.
Tersia H - Dec 2020
Overall score
Netjies, wonderlike gasheer en baie bekostigbaar. Heerlike tuinhoekie.
Julliette S - Nov 2020
Overall score
Rustige atmosfeer.
Marlene B - Oct 2020
Overall score
Host very friendly and will definitely go back
Danela V - Oct 2020
Overall score
Als was baie netjies
Pieter B - Oct 2020
Overall score
Gerieflike, skoon en veilige akkommodasie
Werner K - Oct 2020
Overall score
Netjies en veilig
Charmaine M - Mar 2020
Overall score
Was very happy with everything.
Susan S - Feb 2020
Overall score
Baie aangenaam.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer.
Piet C - Feb 2020
Overall score
Everything was very neat and we enjoyed the sleepover.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was baie netjies en ons het die oorslaap geniet.
Die tuin is baie mooi versorg en skep 'n mooi indruk. Veilige parkering op erf is 'n gerusstelling.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie ons waardeer julle terugvoer.
Chantel R - Jan 2020
Overall score
Our stay is always enjoyable at Engela's.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie! Dit is 'n plesier om julle as gaste te huisves en lekker om te hoor dat julle tevrede was met die verblyf. Julle is enige tyd weer welkom!
Faizel S - Dec 2019
Overall score
Dit was my beste oornagverblyf en baie rustige en vriendelike mense.
Eric W - Dec 2019
Overall score
Dit was fenomenaal.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Eric. Julle positiewe terugvoering word opreg waardeer. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede was met hul verblyf. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te akkommodeer.
Wilmé K - Dec 2019
Overall score
Alles wat jy nodig het.
Eurika B - Dec 2019
Overall score
Puik.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Julle is baie welkom om weer te kom oorslaap.
Eugene J - Dec 2019
Overall score
Had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het baie lekker gekuier.
Rustige omgewing, het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colin I - Nov 2019
Overall score
It was awesome.
Pam S - Oct 2019
Overall score
Impressively splendid!
Engela's Overnight Accommodation 's response
Thanks for your review, it was a pleasure to accommodate you.
Zandria S - Oct 2019
Overall score
Amazing, the host was very nice. I'll definitely be coming back and would recommend it.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Good day Carmen,
Thank you so much for your positive and kind feedback. We are glad that you were satisfied with the accommodation. You are very welcome to make use of our facilities again in future.
Neville V - Oct 2019
Overall score
Baie vriendelike verwelkoming.
Morné J - Oct 2019
Overall score
Fantastic accommodation - safe, clean, well-equipped and comfortable.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Morné vir julle mooi resensie.
Dit was n plesier om julle te akkommodeer. Julle baie welkom om weer te kom.
Mahlubi N - Oct 2019
Overall score
We really enjoyed our stay at Engela Accommodation.
Doreen E - Sep 2019
Overall score
Neat and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en rustig.
Ons is vriendelik verwelkom. Die plek was skoon en Engela was baie behulpsaam met inligting oor Robertson.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Goeie dag Doreen,
Baie dankie vir jou resensie. Dit word baie waardeer.
Gail V - Sep 2019
Overall score
Was a total pleasure to arrive at location.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Thanks a lot Gail, It was a pleasure to accommodate you.
Danielle H - Sep 2019
Overall score
Lovely, clean, friendly and just nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, netjies, vriendelike en net lekker.
Dit was met aankoms tot ons moes ry net lekker met vriendelike mense en hulpvaardig, Op die beste plek geleë en die plek was netjies en skoon die hele naweek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Danielle vir julle mooi resensie. Dit word baie waardeer. Dit was ñ plesier om julle te akkommodeer.
Elta V - Sep 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Mooiste, lieflikste plekkie! Ek kan dit 20+ punte gee. Gerieflik en alles wat mens nodig het. Net een nag daar geslaap, maar kan lank daar bly! Dankie, Engela, dit was heerlik by jou - geselsie en so vriendelik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir jul baie mooi resensie, Elta. Dit is lekker om te hoor dat gaste tevrede was met hul verblyf. Dit was ook vir ons 'n groot plesier om twee sulke aangename gaste te kon akkommodeer.
Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Thys H - Aug 2019
Overall score
Baie aangename mense en baie privaat en gerieflik. Sal enige tyd weer daar oornag.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie, Thys, vir jou goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Dit is lekker om te hoor dat gaste tevrede was met hul verblyf. Julle baie welkom om weer te kom oorbly.
Karin S - Aug 2019
Overall score
We are absolutely in agreement because our overnight stay at Engela's Overnight Accommodation, just what we wanted.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Thanks Karin,
It was a pleasure to accommodate you.
Ronel S - Aug 2019
Overall score
Absoluut fantasties. Lekker warm vertrek met al die geriewe wat 'n mens nodig het.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Ronel vir jou baie mooi resensie, ons waardeer dit baie. Dit was ń groot plesier om julle te akkommodeer.
Shakes M - Jul 2019
Overall score
Nice and cosy place to be.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Thank you so much for your positive and kind feedback. We are glad that you were satisfied with the accommodation. You are very welcome to make use of our facilities again in future.
Hendrik J - Jul 2019
Overall score
Very neat and friendly reception.
Juanita J - Jun 2019
Overall score
Peaceful atmosphere, convenient accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die atmosfeer rustig, verblyf gerieflik.
Ons het dit vreeslik geniet. Die atmosfeer rustig en verblyf gerieflik, niks was skort. Naby winkels en hoef nie ver te ry vir ander besienswaardighede nie. Sal beslis weer boek en ander verwys.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Juanita vir jou review. Dit was ń plesier om julle te akkommodeer. Julle is baie welkom om weer te kom oorbly.
Johan V - Jun 2019
Overall score
We were warmly welcomed and had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.
Vriendelike ontvangs met uitstekende diens. Kamers was baie netjies met al die nodige geriewe beskikbaar. Ons sal definitief weer kom! Baie dankie Engela en Johan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Johan vir jou resensie. Dit was ń groot plesier om julle te akkommodeer. Julle is baie welkom om weer te kom oorbly.
Hennie K - May 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Engela en Johan was baie gasvry. Plek netjies en niks ontbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir jul resensie, Hennie. Dit is lekker om te hoor dat gaste tevrede was met die verblyf. Julle was baie aangename gaste en 'n plesier om te akkommodeer.
Corne C - May 2019
Overall score
Neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies.
Baie netjies en vriendelike diens. Vir oornag-bly is alles tot jou beskikking, tot heerlike beskuit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Corne vir jou resensie. Dit word baie waardeer.
Faan K - May 2019
Overall score
Waarde vir geld. Baie netjies en gerieflik.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Faan dit was ń groot plesier om julle te akkommodeer. Julle is baie welkom om weer te kom oorbly.
Hannes B - May 2019
Overall score
Waarde vir geld!
Engela's Overnight Accommodation 's response
Dankie vir julle resensie. Jammer oor die Wi-Fi, ons het nog nooit 'n probleem gehad om te konnekteer nie. Die maksimum beskikbare spoed is 10Mbps.
Peter-john G - Apr 2019
Overall score
Vriendelike diens, baie rustig.
Shirley E - Apr 2019
Overall score
Very neat and has everything you need and so much more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en alles wat jy nodig het en soveel meer.
Ons was so vriendelike ontvang. Die kamer en en suite was so netjies en het die lekkerste tuisgebakte beskuit die volgende oggend as 'n ekstra bederfie gekry. Sal vir seker weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Shirley, dit was ñ plesier om julle te akkommodeer.
Julle is baie baie welkom om weer te kom oorbly.
Marius N - Mar 2019
Overall score
Baie lekker
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir jul resensie, Marius.
Melody L - Mar 2019
Overall score
Had a great stay. Neat, clean rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly. Netjiese, skoon kamers.
Het dit baie geniet. Kamers is baie netjies en skoon. Was baie vriendelik ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir jul resensie, Melody.
Estelle O - Mar 2019
Overall score
Lekker gebly, goeie waarde vir geld!
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie, Estelle. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Hilmir J - Mar 2019
Overall score
Had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Alles was baie netjies. Is vriendelik ontvang. Die area is rustig. Alles was daar wat jy benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Hilmir ons waardeer jul mooi resensie baie. Dit was n plesier om julle te akkommodeer.
Elna C - Feb 2019
Overall score
Baie gasvry, netjies en uitstekende diens.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Elna ons waardeer julle terugvoering baie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Willi V - Jan 2019
Overall score
Perfect overnight stop.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte oornagstop.
Ons het die goedkoper kamer gekies omdat ons werklik net nodig gehad het om oor te slaap en was perfek daarvoor. Met ons aankoms was die buite temperatuur oor die 30 grade, Engela het reeds die lugversorger aangehad en ons was verwelkom in heerlike koel kamer. Later het ons ontspan net buite die kamer in die skadu van 'n gazebo en iets kouds geniet. Ons het selfs ons oggendkoffie die volgende dag daar geniet. Gevoel asof ons tuis was. Haar plek is uiters netjies en skoon. Sy was ons perfekte gasvrou en daar was geen tekortkoming nie. Handdoeke en seep is verskaf, koffie, tee, melk, suiker en heerlike beskuit is beskikbaar. Parkering was veilig en ons het deur middel van 'n selfoonnommer onbeperkte toegang in en uit parkeer area geniet. Wanneer ons weer nodig het vir oorslaap sal dit beslis een van die opsies wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Dankie Willi. Julle baie welkom om weer te kom oorslaap.
Chantel R - Jan 2019
Overall score
We were early, but Engela & Johan made us feel at home soon, will definitely come back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was vroeg, maar Engela & Johan het ons sommer gou tuis laat voel, sal beslis terugkom.
Ons het 'n warm ontvangs gekry met aankoms. Dit is 'n wonderlike plek net om jou sak neer te sit en voete op die bed te sit, en te ontspan. Dit is ook 'n baie rustige en veilige plek. Die verblyf was waarde vir jou geld. Sal definitief terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Chantel baie dankie. Ek is bly dat julle tevrede was met jul verblyf. Dit was ń plesier om julle te akkommodeer. Kom gerus weer.
Erica D - Dec 2018
Overall score
Die beste, baie dankie.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Erica vir jou mooi review. Dit was vir ons ñ groot plesier om julle te akkommodeer.
Monique D - Dec 2018
Overall score
Rested well after a very long and busy day!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gerus na 'n baie lang en besige dag!
Engela was baie vriendelik en het als mooi gewys, die plekkie is baie skoon en netjies en baie veilig. Daar was ook lekker ekstra goedjies in die plekkie, dit was vir ons baie oulik. Bv.: koffie, tee, lekker beskuit en stortgel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Monique jou mooi resensie word baie waardeer. Dit is lekker om te hoor dat gaste tevrede was met hul verblyf.
Adelaide I - Nov 2018
Overall score
It was a great privilege to overnight at Engela's Overnight Accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ‘n groot voorreg om by Engela’s Overnight Accommodation te oornag.
Die diens was verskriklik uitstekend en het in al ons behoeftes voorsien. Ons sal definitief weer daar gaan oornag sonder om twee keer te dink, jou motor is veilig en jy slaap hemels. Pragtige netjies kamer met al die basiese benodigdhede en goeie gasvrye diens deurlopend. Verskriklik dankie Engela’s ons waardeer dit opreg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Adelaide vir jou baie mooi review. Julle was aangename, stil en rustige gaste. Dit was vir ons ñ plesier om julle te akkommodeer. Julle baie welkom om weer te kom.
Adri C - Oct 2018
Overall score
Ongelooflike lekker verblyf, sentraal veral vir sportgeleenthede.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie, Adri. Dit is lekker om te hoor dat gaste tevrede was met hul verblyf.
Judith V - Oct 2018
Overall score
Gasvrou doen baie moeite.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Judith. Jou goeie resensie word baie waardeer.
Wilanie V - Jun 2018
Overall score
'n Ongelooflike belewenis.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir julle goeie resensie Wilanie. Ons waardeer dit.
Emmie W - Jun 2018
Overall score
Good accommodation. Very neat and clean. Central location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie verblyf. Baie netjies/skoon. Sentraal geleë.
Beveel Engela's beslis aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Emmie. Jou positiewe terugvoering word baie waardeer.
Tanya E - Jun 2018
Overall score
Die lekkerste verblyf.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Tanya, julle was absoluut top gaste. Dit was vir ons n groot plesier om twee sulke aangename gaste te kon akkommodeer. Julle baie welkom om weer te kom oorslaap.
Chandre L - May 2018
Overall score
Baie lekker.
Mynhardt K - May 2018
Overall score
Very neat with everything that you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies met alles wat jy nodig het.
Baie netjies. Kamer het als wat jy nodig het - microwave, yskas, lugversorging, TV en selfs WiFi. Sal definitief weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Mynhardt! Jul goeie terugvoer word baie waardeer. Dit is lekker om by gaste te hoor dat hulle tevrede was met die verblyf.
Julle is baie welkom om weer te kom oorslaap.
Aletta M - Apr 2018
Overall score
Dit was ideaal en baie lekker.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Aletta, vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit baie en kom gerus weer.
Stevie D - Apr 2018
Overall score
Baie genotvol!
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Stevie vir jou mooi review. Dit was n plesier om julle te akkommodeer.
Chantelle W - Apr 2018
Overall score
Baie netjiese kamer en baie vriendelike ontvangs.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Chantelle, jul goeie terugvoering word baie waardeer. Jul baie welkom om weer te kom oorslaap.
Chantel V - Apr 2018
Overall score
It was peaceful.
Lidia L - Apr 2018
Overall score
Perfek, super netjiese fasiliteite voorsien in elke behoefte vir oornag, asook warm gasvryheid.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Beste Lidia,
Baie dankie vir jul fantastiese terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Baie dankie ook dat julle die kamer so netjies agtergelaat het.
Julle is enige tyd welkom om weer te kom oorbly.
Michelle K - Mar 2018
Overall score
Gerieflik.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Michelle vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Francois M - Mar 2018
Overall score
Lekker en aangenaam.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir julle goeie terugvoering Francois. Ons waardeer dit baie. Dit laat ons goed voel om te hoor ons gaste was tevrede met hul verblyf. Julle is aangename gaste om te huisves en baie welkom om weer te kom oornag.
Steve L - Mar 2018
Overall score
Definitiewe aanbeveling in Robertson.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir jul terugvoering ons waardeer dit.
Surainda P - Feb 2018
Overall score
Netjies, privaat en vriendelik.
Shandre K - Feb 2018
Overall score
Gorgeous place. Definitely make use of it again.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Thank you so much for your positive and kind feedback. We are glad that you were satisfied with the accommodation. You are very welcome to make use of our facilities again in future.
Anneke F - Dec 2017
Overall score
Uiters netjies en baie gerieflik.
Denny V - Dec 2017
Overall score
Dit is regtig waarde vir geld.
Read moreEngela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Dit laat ons goed voel om te hoor mense waardeer ons moeite.
Melanie H - Nov 2017
Overall score
Beautiful amazing experience.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Thanks for the very positive review, it is sincerely appreciated.
Anche L - Nov 2017
Overall score
Perfect overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte verblyf om te oornag.
Ons het baie lekker geslaap. Baie skoon, netjies en gerieflike akkommodasie. Beslis aan te bevele.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Anche vir julle goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Dit laat ons goed voel as ons gaste tevrede was met hul verblyf.
Lee H - Oct 2017
Overall score
Sal definitief weer daar bespreek.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Danie S - Oct 2017
Overall score
Netjies, sentraal.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Ons is baie bly dat julle tevrede was met jul verblyf. Baie dankie vir julle goeie terugvoering. Dit word baie waardeer.
Simphiwe M - Oct 2017
Overall score
A very neat, tidy and cosy room to sleep over.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Thank you so much for your feedback on your overnight stay. We are glad that you were satisfied with the accommodation.
Francois V - Sep 2017
Overall score
Ek wou net oornag-akkommodasie hê en Engela's was dit en nog meer.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Francois vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit baie en is bly dat julle tevrede was met die verblyf en geriewe.
Groete, Engela
Lorraine M - May 2017
Overall score
Clean, tidy and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Baie lekker gebly. Rustig en sentraal en baie vriendelike mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Lorraine, vir die positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer. Julle was baie aangename gaste om te husves en is enige tyd weer welkom.
Leigh P - Mar 2017
Overall score
Fantasties.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Leigh vir jou terugvoering ons waardeer dit en julle is enige tyd weer welkom.
Melanie J - Feb 2017
Overall score
Awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome!
Verblyf was aangenaam en so lekker. Baie netjies en veilig. Robertson is 'n heerlike dorp, sal definitief weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie, Melanie, vir die positiewe terugvoer. Julle was aangename gaste om te huisves en is enige tyd weer welkom.
Joseph N - Jan 2017
Overall score
Mooi verzorgde kamer.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie dat julle ons gekies het vir akkommodasie en die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Johnnie H - Jan 2017
Overall score
Very good, thank you!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed, baie dankie!
Verblyf was baie netjies en waarde vir geld en die aandag aan detail is onmisbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Johnnie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Julle was aangename gaste om te akkommodeer. Dankie dat julle die kamer so netjies agtergelaat het.
Odette E - Oct 2016
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Netjies, veilig en met aandag vir detail (vars melk in yskas, sepe, beskuit, lugreëling, muskietgaas voor vensters) en naby alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Odette, jou terugvoering word baie waardeer.
Nicky U - Jul 2016
Overall score
Engela's het 'n oog vir detail.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie Nicky en Reinette vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Kim H - Apr 2016
Overall score
Hulle het die ekstra myl gegaan.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit opreg.
Liana V - Apr 2016
Overall score
Goed voorbereide oornagplek.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit opreg.
Mark & Linda H - Mar 2016
Overall score
Het sommer tuis gevoel en is baie hartlik verwelkom deur die Allens!
Read moreEngela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir julle uitstekende aanslag; ons waardeer dit opreg.
Anthony B - Jan 2016
Overall score
Gasvry en rustig. Sal aanbeveel.
Engela's Overnight Accommodation 's response
Baie dankie vir die positiewe evaluasie. Dit word baie waardeer.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Truter Street, Robertson, 6705, Western Cape
- No children under 12