The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Engelchen | TravelGround
+9

Engelchen

4 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Engelchen is in an excellent location
  • 3 Hoopoe Road, Inyala Park, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal

Loop afstand na Five Ways Mall met 'n Spur en Maxi's vir bederf-etes. 'n Spar, apteek en ander lynwinkels vorm ook deel van die winkelsentrum.

Ricahardsbaai is 23 km van ons af. Die strand en 'n groot winkelsentrum met onder andere baie eetplekke is die groot aantrekkingskrag na hierdie area. Maar vir die natuurliefhebbers, is die Natuur Reservate in Umfolozi en Hluhluwe area 'n plus.
St.Lucia, sowat 65 km van hier af bied baie opwinding: 'n Kaasplaas, 'n groot voëlpark, Krokkedilplaas en wild in die veld te siene oppad na Cape Vidal.
Besoek Mtunzini sowat 30 km van ons af vir pragtige staproetes in die bos asook 'n swemstrand. Pamflette is beskikbaar in die woonstel waar vele meer avontuur geadverteer word: bv Thula Thula Renoster-Rehabilitasiesentrum ens.

Fullscreen
From R800
per night (Sleeps 4)
From R800
per night (Sleeps 4)
From R800
per night (Sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 3 Hoopoe Road, Inyala Park, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c472abeaa16bf98b97ae46ddb5d08516e7298e289d2d08eb6b03bceec8638ee197d0ffabff21633ce18766a4e9f4acb52a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (Sleeps 4) 4 5 1 5 3 Hoopoe Road Inyala Park 3880 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -28.756978342823 31.90622796503
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!