Hartenbos Accommodation at Esterhuys | TravelGround
+14

Esterhuys

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 11 reviews for Esterhuys
Cleanliness
4.3/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Glen A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glen A
Family with young children

Perfect family home in lovely area.

Really good size house. 4 good size bedrooms. Lovely braai area and everything you need inside the house. Situated in a beautiful area and very safe. We enjoyed our stay here.

Esterhuys's response

Baie dankie Glen! Kom gerus weer.

Esterhuys
Zelda S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zelda S
Family with teenagers

Dit was ongelooflik lekker.

Lekker ruim, lekker vir 'n groot gesin. Alles is daar wat jy nodig het. Die groot stoep is 'n groot pluspunt, maak kuier met familie baie lekker. Naby alles geleë.

Anina L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina L
With friends

Waarde vir geld!

Gerieflike akkommodasie. Alles wat jy nodig het vir heerlike wegbreek. Sentraal geleë.

Dorette S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorette S
Family with young children

Die heerlikste, bekostigbare verblyf binne stapafstand vanaf see en sentrum met vermaak.

Ons was 'n familie met 6 volwassenes en 2 klein kindertjies en dit was die gerieflikste huis met 'n heerlike kuierstoep en braai.

Jeanette C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jeanette C
With friends

Nice comfortable house.

Nice comfortable house to visit as a family and friends. House was clean and equipped with all the facilities to make your visit comfortable, would really recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gerieflike kuierhuis.

Lekker gerieflike huis om as gesin en vriende in te kuier. Huis was skoon en beskik oor al die geriewe om jou kuier gemaklik te maak, Sal dit regtig aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
Family with teenagers

Fantasties.

Naby en stapafstand van alles. Lekker vir groot gesinne. Vriendelike eienaars. 'n Moet om weer te besoek.

Esterhuys's response

Baie bly julle het lekker gekuier. Kom enige tyd weer.

Esterhuys
Jp D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jp D
Family with young children

Heerlike somervakansiehuis, ongelukkig nie toegerus vir die winter nie.

Die huis het alles gebied wat ons as gesin benodig het. Ongelukkig was ons onvoorbereid vir die erge koue. Die huis is nie ingerig vir koue wintervakansies nie. Die beddegoed was te dun en die een verwarmer wat in die huis was het die krag laat afslaan. Ek sal twee keer dink voor ek weer die huis in die winter huur.

Esterhuys's response

Jammer vir ongerief, ek sal beslis daarna kyk. Die koue het vining op ons toegesak.

Esterhuys
Desire E - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desire E
With friends

Dit was 'n baie goeie keuse en ons sal definitief weer wil gaan!

Sien sterre.

Esterhuys's response

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Kom kuier gerus weer.

Esterhuys
Ilze L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze L

Stunning.

We were 7 (my parents, husband and I, and 3 kids, 23, 10, and 7). It is such a nice place, very well suited for families. Wonderful place for long kuiers and close to activities in Hartenbos. We will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning.

Ons was 7 persone (my ouers, ek en my man met ons 3 kinders van 13 jr, 10 jr en 7 jr). Dit is so 'n lekker plek, 'n regte gesinsplek. Heerlike kuierplek en naby aan Hartenbos se aktiwiteite. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mario P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario P
Family with teenagers

Wonderful and nice and cosy.

The house is a place where you can rest or have a good stay with the silence of a far-off place. We really enjoyed it and everything is close-by.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik en lekker gesellig.

Die huis is 'n plek waar mense kan rus of lekker bly met die stilte van 'n ver afgeleë plek. Ons het dit regtig geniet en alles is naby.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esterhuys's response

Baie dankie vir die mooi terugvoering!!!

Esterhuys
Jean K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean K
Family with young children

Goeie waarde vir geld.

Ons het die huisie baie geniet. Genoeg slaapplek vir meer as een gesin indien nodig. Lekker kuierarea op die stoep asook groot genoeg binne-area. Sal weer oorweeg om te gebruik.

From R1 550
per night (sleeps 8)
From R1 550
per night (sleeps 8)
From R1 550
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18c Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5ODg0NmI4LTcwNDctNGIxMy04YWNlLWJkY2VkNGY3ODA1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 550  per night (sleeps 8) 11 5 1 5 18c Magersfontein Avenue Hartenbos 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.129916 22.114331
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com