The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Executive Self-catering Units | TravelGround
+11

Executive Self-catering Units

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 12 reviews for Executive Self-catering Units
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.5/5
Amanda D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda D

Ons het heerlik gekuier.

Die plek keurig uitgelê. Jy het sommer tuis gevoel!

Executive Self-catering Units's response

Hi Amanda, baie dankie vir die positiewe verslag. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Ons hoop om u weer te huisves in die toekoms. Vriendelike groete, Sandra.

Executive Self-catering Units
Yvonne V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne V
Individual traveler

Heerlik gebly, woonstel ruim en goed ingerig.

Woonstel is ruim, kombuis goed toegerus. Daar is watertenks sou die munisipale water nie beskikbaar wees nie. Eienaar is behulpsaam en vriendelik. Beddens slaap heerlik, alles in die eenheid werk. Beslis 'n plek om te onthou.

Executive Self-catering Units's response

Hi Yvonne. Baie dankie dat jul van ons akkommodasie gebruik gemaak het.
Dankie vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye.
Hoop ons sien weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Sandra

Executive Self-catering Units
Ernst M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst M
On business

Ruim bekostigbare verblyf vir 'n groterige groep.

Alhoewel daar ook kleiner eenhede beskikbaar was, was ons 'n groep van vier en het gevolglik die drieslaapkamereenheid geneem. Dit is 'n ruim dupleks met 'n woonkamer, toilet en kombuis onder en die slaapkamers en een-en-'n-half badkamers bo. Stil en rustige omgewing met 'n mooi park oorkant die straat. Die toesluit-dubbelmotorhuis het verhinder dat daar 'n yslaag op ons voertuie vorm. Goeie sekuriteit, naby winkelsentrums en restaurante.

Executive Self-catering Units's response

Goeiedag Ernst,

Baie dankie dat julle gebruik gemaak het van ons verblyf en vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye.

Vriendelike groete,
Sandra

Executive Self-catering Units
Ria D - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ria D

Unit was comfortable, very clean and neat.

Sandra, the owner, was very helpful. We had a lovely stay. Everything we needed was available. Unit was very neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenheid was gerieflik, baie skoon en netjies.

Sandra die eienaar was baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Als wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Eenheid was baie netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Executive Self-catering Units's response

Goeiedag Ria.

Baie dankie vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens ten alle tye. Hoop ons sien weer volgende jaar.

Vriendelike groete
Sandra.

Executive Self-catering Units
Wessel J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wessel J
With friends

Neat, well equipped and safe.

It was an absolute pleasure to stay here. The host was in contact regularly, the place was clean, neat and well-equipped. It's a gem in Kimberley.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, goed ingerig en veilig.

Dit was 'n absolute plesier om hier tuis te gaan. Die gasheer was gereeld in kommunikasie, die plek was skoon, netjies en goed toegerus. Dis 'n juweel in Kimberley.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Executive Self-catering Units's response

Goeiedag Wessel. Baie dankie vir die mooi resensie. Wees verseker van ons goeie diens ten alle tye. Hoop ons sien weer volgende jaar.

Vriendelike groete
Sandra.

Executive Self-catering Units
Joe H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Joe H
Family with young children

Teleurstellend.

Geen dubbelbed vir hoofslaapkamer nie. Geraas van woonstel bo, is ondraagbaar.

Executive Self-catering Units's response

Beste Joe,

Ek is regtig jammer om van jou teleurstellende verblyf ervaring te verneem.

My foto's en beskrywing op die webtuiste dui aan dat slegs enkelbeddens beskikbaar is.

Dit is jammer dat jy nie dadelik die geraas van die boonste woonstel onder my aandag gebring het nie - ek kan ongelukkig slegs so 'n probleem oplos as ek daarvan bewus is.

Alle vensters en deure het diefwering en motors word geparkeer agter 'n motorhek. Ons eenhede is deel van Scorp Sekuriteit wat 24 uur aan diens is.

Vriendelike groete,
Sandra

Executive Self-catering Units
Celeste W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Celeste W
Family with young children

As usual we had a very nice stay.

Sandra is an excellent host and ensures you feel welcome and has everything you need.

Stersia B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stersia B

Net 'n lekkerte.

Pragtige, ruim woonstel, goed toegerus, netjies en skoon.

Executive Self-catering Units's response

Beste Stersia,

Baie dankie dat u van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye.

Vriendelike groete,
Sandra

Executive Self-catering Units
Marna B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna B
Family with teenagers

Good value for money.

Had a wonderful stay. Everything was neat and clean. Our kitchen was very small but we were warned beforehand that it was small. Big plus point: Our 4 legged child was also welcome. Thank you. Would stay there again when we travel through Kimberley. Our Garmin GPS took us to the wrong place. Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Ons kombuisie was baie klein, maar ons is vooraf gewaarsku dis klein. Groot pluspunt: Ons vierpotige kind was ook welkom. Baie dankie. Sal weer daar oorbly as ons deur Kimberley gaan. Ons Garmin GPS het ons net na 'n verkeerde plek geneem. Goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Executive Self-catering Units's response

Beste Marna,

Baie dankie dat u gebruik gemaak het van ons akkommodasie. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye.

Vriendelike groete,
Sandra

Executive Self-catering Units
Ockert F - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ockert F
Family with teenagers

Baie aangenaam en heerlik.

Wil net sê die ontvangs was baie vriendelik. Was baie netjies binne en skoon. Het baie lekker gekuier in die rustige omgewing. Sal die verblyf plek aanbeveel.

Executive Self-catering Units's response

Hi Ockert. Baie dankie dat u van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Vriendelike groete, Sandra.

Executive Self-catering Units
Anneliza G - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anneliza G
Family with teenagers

It was really just fantastic to be able to stay there.

I was happy. We had a nice stay. My daughter and my mother were impressed with the accommodation. Can I just recommend that shelves and a soap dish be put in the showers? Because there is no place ot put your soap, shampoo, tooth paste and shower gel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was regtig fantasties om daar te bly.

Ek is baie tevrede. Ons het lekker gebly. My dogter en my moeder was baie beïndruk met die verblyf. Ek kan dalk net aanbeveel dat daar rakkies en 'n seepbakkie in die storte opgesit word, want jy het geen plek in die stort om jou seep, sjampoe, tandepasta en showerjel te plaas nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Executive Self-catering Units's response

Hi Anneliza. Baie dankie dat u van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Dankie vir die aanbeveling. Vriendelike groete, Sandra.

Executive Self-catering Units
Anneri S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneri S

Baie netjies en gerieflik.

Ons het heerlik gebly by Executive Self-catering Units. Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Executive Self-catering Units's response

Hi Anneri. Baie dankie dat u van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye. Vriendelike groete Sandra

Executive Self-catering Units
From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 31 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 22 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8300, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNmE5NTViLTI5ODAtNDk3Zi04ZmFhLWM0ZDIyZWM2YTdmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R720  per night (for 2 people) 12 5 1 5 22 Park Road Belgravia 8300 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -28.74485 24.77533
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!