The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Fairfield Cottage | TravelGround
+26

Fairfield Cottage

84 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 84 reviews for Fairfield Cottage
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Richard T - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard T
Family with young children

We loved the cottage - cosy and well equipped.

The house was perfect for our needs on our roadtrip.

Fairfield Cottage's response

Thank you very much for the message. Lovely to hear.
Hope to host you again.

Fairfield Cottage
Siska M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siska M
Family with teenagers

Huis weg van die huis!

Ons het al minstens 4/5 keer hier oorgeslaap en is nog nooit teleurgestel nie!

Coreen S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Coreen S
With spouse/partner

Home away from home.

Veilig, netjies en altyd baie vriendelike diens vanaf die eienaar.

Fairfield Cottage's response

Baie dankie vir julle boodskap en ondersteuning.

Fairfield Cottage
Coreen D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen D
With spouse/partner

Perfekte huisie, huis weg van die huis af.

By verre die beste plekkie tydens ons vakansie en wittebrood.

Fairfield Cottage's response

baie dankie vir die mooi boodskap. so bly om te hoor julle het lekker gebly !! groete

Fairfield Cottage
Elize V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elize V

Die plek is nie op standaard nie.

Die plek het onderhoud nodig. Die muur in die hoofslaapkamer dop af en die plafon in die sit- en eetkamer het ook aandag nodig. Die banke se sitplekke is deurgesit.

Drieksie G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drieksie G
Family with young children

Huisie weg van die huis!

Baie netjies, skoon en goed toegeruste huis! Kindervriendelik. Beveel dit hoogs aan!

Etienne L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne L
On business

Uitstekend.

Oulike plek met lieflike dekor en netjies skoon. Baie moeite is gedoen om ons welkom te laat voel, ek sal beslis weer Fairfield Cottage in Januarie besoek.

Schalk V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk V
Family with teenagers

Aangenaam

Straatgeraas soms steurend.

Corrie B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corrie B
With spouse/partner

Baie lekker en veilig

Veilige plek, loopafstand na winkels en restaurante. Netjiese verblyf met alles wat mens kan nodig kry.

Chris S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris S
Family with young children

A little disappointed.

The beds in the rooms are all hollow in the middle, resulting in a not so good night's rest. The one room where we slept in had some bugs in the bed, both myself and my wife were bitten during the night and were itching afterwards. Apart from this, it was quite nice.

Lukas K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas K
With spouse/partner

Meer as verwag, bekostigbare, netjiese en gerieflike verblyf.

Hierdie huis is goed toegerus met alles wat benodig word. Die huis was skoon, netjies en smaakvolle dekor is deurgaans gebruik. Veilige toesluitparkering agter hek. Vir seker goeie waarde vir geld en is natuurlik baie redelik geprys ook.

Charlene O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene O
Family with young children

Comfortable.

The place was well appointed and perfect for our break on the way back to Johannesburg.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gesellig.

Die plekkie was goed ingerig en perfek vir ons blaaskans op pad terug Johannesburg toe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adelle M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelle M
Family with young children

Beste keuse ooit!

Jy sal nie spuit wees nie, lekker groot, ekstra waaiers, skoon drink water, ligte vir as load shedding so gebeur en veilige parkering van die straat af. Ons sal beslis weer daar oor slaap!

Carien L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien L
Family with teenagers

Pragtige plek met alles wat ons nodig gehad het en baie meer.

Gerieflik geleë en 'n mooi plek.

Emile B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Emile B
Family with teenagers

Ideale oornagplek in die hartjie van die Karoo.

Die huis is ruim, baie netjies en skoon. Hier was alles wat 'n reisiger kon benodig. Kommunikasie was goed en ons het heerlik oornag in die Karoodorp.

Margariet A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margariet A

Lekker geslaap, baie warm.

Sou lugversorging in ander slaapeenhede aanbeveel en nie net in hoofkamer nie.

Retha V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha V
With spouse/partner

Pragtige huis, baie vriendelik ontvang.

Pragtig, vriendelik ontvang. Lugverkoeler en waaier was 'n heerlike bonus!

Riana K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riana K
With friends

A safe, neat overnight facility.

Karin went to great lengths to show us the way and make us feel welcome. The house is consumer friendly and extremely safe. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Veilige, netjiese oornagfasiliteit.

Karin het baie moeite gedoen om ons die pad aan te wys en welkom te laat voel. Die huis is verbruikersvriendelik en uiters veilig. Sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theresa L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theresa L
With spouse/partner

Baie netjies en ten volle toegerus!

Oulike plekkie en baie netjies. Sal beslis aanbeveel!

Mené P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mené P
With spouse/partner

We had a lovely stay.

It's a lovely place. Comfortably furnished and very neat. We will use the place again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly.

Dit is 'n lieflike plek. Gerieflik ingerig en baie netjies. Ons sal weer van die plek gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alinda D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alinda D
Family with young children

Baie gerieflik en gemaklik.

Gerieflik en gemaklik. Plekkie was baie netjies en daar is alles wat jy nodig het. Genoeg slaapplek en spasie veral vir kleintjies. Veilige parkering.

Linda B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Linda B
With spouse/partner

Tuis gevoel.

Heerlike plekkie met baie spesiale bederfies. Ou-wêreldse gevoel.

Hanlie L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie L
With friends

Lovely. Very neat, comfortable and clean.

Place is well cared for, very neat and clean. Well equipped. Would just like a lamp or candles for the load shedding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik. Baie netjies, gerieflik en skoon.

Plek is goed versorg, baie netjies en skoon. Goed toegerus. Sou net lamp of kerse wou sien vir die load shedding.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Miralde K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Miralde K
With spouse/partner

Oulike plekkie met lugversorging in die slaapkamer. Heerlike ruim 3-slaapkamerselfsorg. Ons voel soos baie belangrike persone.

Ons het baie lekker gebly. Daar is net mooi van alles. Die tekortkoming is vir ons van minder belang, soos wasbak in die badkamer wat nie 'n prop gehad het nie, en die bedlampieskerm wat los was, kan 'n brand veroorsaak. Ons sal beslis weer gebruik maak van Fairfield Cottage.

Karen S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S

Baie lekker oornagplekkie. Alles baie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die huis was baie netjies en baie lekker geleë. Sal definitief weer daar gaan bly.

Fairfield Cottage's response

Baie dankie. Ontvang julle graag terug.

Fairfield Cottage
Louna Z - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louna Z
Family with teenagers

Lovely clean cottage which provided a comfortable rest after a long drive.

Lovely welcoming cottage.

Fairfield Cottage's response

Thank you for your kind words. Always good to hear.

Fairfield Cottage
Annette M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annette M
With spouse/partner

Everything and more for a lovely stay!

We'll recommend it anytime!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles en meer vir 'n heerlike verblyf!

Ons sal dit enigetyd aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marelize V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize V
Family with young children

Waarde vir geld.

Wonderlike akkommodasie! Sal vir seker weer oorbly.

Fairfield Cottage's response

Baie dankie, dis lekker om te hoor.

Fairfield Cottage
Anita D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita D
Family with young children

Gerieflik, netjies en goed toegerus.

Fairfield Cottage was goeie oornag akkommodasie. Het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Nadine V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine V
With friends

Baie mooi, gemaklik en gerieflik.

Van ons aankoms, was dit baie gerieflik en gemaklik, dit is winter en was lekker om te weet dat daar voorsiening was en ons almal warm kon slaap. Dit is sentraal en naby goeie restaurante.

Fairfield Cottage's response

Baie dankie. Dit is so lekker om te hoor. Groete

Fairfield Cottage
De Wet T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
De Wet T
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld.

'n Hele huis volledig toegerus vir selfsorg. Twee slaapkamers met dubbelbeddens. Een slaapkamer op 'n hoër vlak net langs die kombuis wat met trappies bereik word, ideaal vir kinders. Parkering op die perseel agter 'n hek wat kan sluit. Weber-braai in die agterplaas. Binne gemaklike loopafstand van kerkplein en die middedorp vir die wat nog lekker mobiel en nie lui is nie (+- 700 m). Soos iemand anders opgemerk het sit die huis wel reg langs die straat wat die R63 met die dorp verbind (en op die hoek waar die straat indraai na die middedorp toe), so as jy nie gewoond is aan sporadiese verkeersgeluide nie kan dit dalk pla. Van so 10 uur die aand af raak dit egter stiller tot weer so 7 uur die oggend. Ons het geen probleem gehad om altwee aande 'n goeie nagrus te kry nie. Uitstekende waarde vir geld en ons boek enige tyd weer hier in.

Fairfield Cottage's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit is lekker om te hoor. Ek is bly julle het dit geniet.

Fairfield Cottage
Chris L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Chris L
With spouse/partner

Lovely place, but on a busy road.

Fully equipped house with comfortable accommodation. Unfortunately a very noisy area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike plek, maar op besige pad.

Volledig toegeruste huis met gemaklike slaapplek. Ongelukkig baie raserige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eddie R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie R
With spouse/partner

Clean, comfortable and comfortable bed.

Delightful little cottage. Really enjoyed our one night stay. Will recommend to friends and family.

Elna K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elna K
Family with teenagers

Dit het gevoel soos by my huis.

Baie dankie vir jul gasvryheid en professionaliteit.

Daniel R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniel R
Family with teenagers

Comfortable, cosy and very beautiful.

You can see the owner's love for the place in every small detail.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik, cosy en so mooi.

Mens kan die eienaar se liefde vir hierdie plekkie sien in elke klein detail

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairfield Cottage's response

Baie dankie Sylvia.

Fairfield Cottage
Marais K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marais K
With spouse/partner

Heerlik om in 'n netjiese plek te oornag met al die beskikbare geriewe.

Ons het op pad see toe in Desember 2017 by Fairfield Cottage oornag. Dit was die eerste keer dat ons by Fairfield Cottage bly en ons was aangenaam verras met die akkommodasie - dit is pragtig gerestoureer sonder om aan die karakter afbreuk te doen. Al die nodige geriewe was beskikbaar en ons het heerlik gebly.

Annelie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie V
Family with young children

Pragtige, gerieflike plekkie en bekostigbaar!

Kamer met lugversorging was heerlik - ander dalk bietjie warm ten spyte van waaiers. Sal egter definitief weer van die akkommodasie gebruik maak!

Lynette G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette G
With spouse/partner

Very enjoyable, comfortable and private - loved it.

Fairfield Cottage was a very cute place to stay. Everything that we needed was on hand - clean towels, lovely linen, hot water. Although it is fully kitted out for self-catering, we chose to eat out whilst exploring Graaff-Reniet and the surrounding areas. We would definitely go back - hopefully for a longer stay next time, and fully recommend it to anyone travelling through Graaff-Reniet.

Fairfield Cottage's response

Thank you for the kind words. Glad to hear.

Fairfield Cottage
Richard R - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard R
With spouse/partner

Really enjoyed!

Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ian S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian S
Family with teenagers

Nice place.

We really enjoyed the stay, very central. The house was very neat and well equipped. Secure parking, Weber braai and private outside area to sit. Would definitely recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike plek.

Ons het baie lekker gebly, baie sentraal. Die huisie was baie netjies en baie goed toegerus. Veilige parkeerplek, weberbraai en privaat area buite om te sit. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gusta K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gusta K
Family with teenagers

Skoon netjies en meer as wat ons verwag het. Lekker met kombuis en kuierplek.

Netjies en skoon. Baie tevrede.

Tanita J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanita J
Family with young children

Lovely.

It was very comfortable and homely. Everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Dit was baie gerieflik en huislik. Alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ihan V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ihan V
Family with young children

Excellent.

Very good value for money, centrally located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Baie goeie waarde vir geld, en sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Braam J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Braam J
With friends

Very neat and good value.

Neat, safe, spacious and well located with safe parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en goeie waarde.

Netjies, veilig, ruim en goed geleë met veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Siska M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siska M
Family with teenagers

Lovely accommodation in a well equipped place.

Would recommend Fairfield with pleasure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf in 'n goed toegeruste plekkie.

Sal Fairfield graag aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anzel V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzel V
On business

Very neat place, nice and central.

Enjoyed the stay. Neat and contains everything needed for relaxing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese plek, lekker sentraal.

Ek het baie lekker gebly. Die plek is netjies en het alles wat nodig is om lekker te ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
With spouse/partner

So quaint.

Very beautiful and neat. Enjoyed the stay. Wish we could stay longer. Thank you for the spoil! Would definitely recommend to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulik.

Baie mooi skoon en netjies. Baie lekker gebly. Wens ons kon langer bly. Dankie vir die bederf. Sal dit verseker vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Noleen D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noleen D
Family with young children

Clean, safe, comfortable and special.

I booked the stay for my parents. They were very satisfied. Feedback was that the place was very neat, clean and safe. The follow-up service of getting the key to them on their arrival was excellent. Thanks for making this special for my parents.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, veilig, gemaklik en besonders.

Ek het die verblyf vir my ouers geboek. Hulle was baie tevrede. Terugvoer van hulle af was dat dit baie netjies, skoon en veilig is. Die opvolgdiens om die sleutel te kry met aankoms was uitstekend. Baie dankie dat julle dit gemaklik vir my ouers gemaak het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Abrie D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie D

Very nice stay.

Nice central option, value for money, neat and safe, will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Lekker sentraal geleentheid, waarde vir geld, netjies en veilig, sal weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Miempie D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miempie D
With friends

Lovely and practical.

Had a lovely stay. Such a beautiful and practical cottage. Would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en prakties!

Heerlik gebly. So 'n mooi en praktiese cottage. Sal verseker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelies F - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelies F

Magnificent!

Very cute place and we had a great time. There was a great park a block away. We adults also enjoyed the merry-go-round. Karen has a nack for detail with great organising - thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Manjifiek!

Dit is 'n baie oulike plekkie en ons het heerlik gebly. 'n Lekkerte was die park (uit vergange se dae) so 'n blok weg. Ons grootmense het ook die draaiwiele en stellasies geniet. Karen sorg vir die fynere goed in die lewe en haar reëlings is puik - baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jos B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jos B
With spouse/partner

Beautiful, cosy and peaceful accommodation.

Fully equipped, clean and neat accommodation. Central location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, gesellige en rustige verblyf.

Volledig toegeruste, skoon en netjiese verblyf. Sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karel F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel F
With spouse/partner

Comfortable, well equipped with great atmosphere.

Had a nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, goed toegerus met warm atmosfeer.

Het lekker gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ina H - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina H
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon sal beslis weer hier gaan oornag! Dit was baie privaat.

Eddie B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eddie B
Family with teenagers

Pragtige plekkie en 'n rustige verblyfplekkie.

Sien die sterre.

Kirna H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kirna H
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Koekies was veral lekker.

Alles is baie goed ingerig en gerieflik. Een ding, die swart sakke buite by die braai het vreeslik gestink.

Johan N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan N

Gerieflike verblyf in 'n netjiese kothuis.

Die kothuis is goed geleë in 'n stil straat, maar tog naby aan alle geriewe. Ons het die plek netjies en skoon gevind, met alle geriewe nodig vir oornagverblyf. Die beddens was gerieflik en die algemene atmosfeer was huislik. Ons gesin (5 volwassenes) het gemaklik ingepas en ons algemene indruk was dat die plek 'n goeie hawe sal wees om die Kamdebo-omgewing te ontdek. Parkering in die kothuis se erf is relatief veilig en 'n onus. Ons sal graag weer daar bly.

Charl E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charl E
Family with teenagers

Baie goeie oornagplek.

Die kothuis was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gerus voor ons verder gereis het.

Andries V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andries V

Baie netjies, puik waarde, als wat nodig is.

Moes op kort kennisgewing blyplek kry - baie vinnige en vriendelike reaksie gekry vanaf Fairfield. Daar is als wat 'n mens nodig het, dit is netjies en goed ingerig. Ek beveel dit graag aan!

Frikkie E - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie E
Family with young children

Dit was heerlik. Ons het gegaan vir die skoolsport. Baie lekker sentraal en naby al die skole.

Dit was baie lekker. Alles baie gerieflik. Wil niks meer hê nie.

Terence L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terence L
With spouse/partner

Great!

We have never had such complete self-catering! It was lovely to get a souvenir too.

Reinette D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette D
With friends

Baie oulike plek.

Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer hier bly. Lekker naby aan die middedorp en die plek is wonderlik toegerus.

Ann G - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann G
With friends

Extremely well equipped and comfortable.

Fairfield Cottage offers its guests comfortable accommodation and the cottage is the best equipped holiday establishment in which I have ever stayed. A great deal of thought has been put into its upgrading. We had a very comfortable stay. I can highly recommend it for travellers seeking overnight accommodation and longer stays.

Fairfield Cottage's response

Thank you so much for the lovely review.

Fairfield Cottage
Alexander V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alexander V
Family with teenagers

Uitstekende accomodatie, alles was aanwezig.

Uitstekend en ruim verblijf, helaas konden we in Zuid Afrika moeilijk onze mail sturen, er stond een code in vermeld om binnen te komen maar dat hadden we niet kunnen lezen.

Sherrita R - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sherrita R
Family with teenagers

5 sterre!

Baie lekker gebly.

Charles V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charles V
With spouse/partner

Skoon, gerieflik en baie spasie.

Sien die sterre.

Karin K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin K
With spouse/partner

So lekker tuis gevoel.

Boek altyd deur LekkeSlaap en was nog nooit teleurgesteld met enige verblyf wat deur hulle geboek is nie.

Milda O - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Milda O
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Fairfield Cottage is 'n pragtige, knus blyplek. Die geriewe is pragtig, skoon en die dekor komplimenteer die plekkie.

Jannie O - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jannie O
Family with teenagers

Hoewel ons laat gearriveer en vroeg vertrek het was dit aangenaam.

Heerlik geslaap. Bekostigbare akkommodasie wat ek kan aanbeveel.

Gerda V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V
Family with teenagers

Agter daardie deur skuil 'n gesellige atmosfeer. Perfekte oornagplek. Naby aan sentrum. Skoon en netjies.

Fairfield Cottage is naby die sentrum. Dit was die ideale oornagplek vir ons gesin op pad Riebeek Kasteel toe. Dit was skoon met die nodige afronding om dit gesellig te maak. Beskuit was heerlik! Sal Fairfield beslis aanbeveel.

Francois Cillié M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois Cillié M
With spouse/partner

Baie goeie verblyf met goeie diens.

Aangename verblyf. Heel rustig en goed.

Marrilize B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marrilize B
With spouse/partner

Vreeslike oulike, skoon en netjiese plekkie met al die nodige geriewe. Hoog aanbeveel.

Ons was baie beïndruk met die verblyf, en sal definitief volgende keer weer daar bespreek.

Marlize L - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize L
Family with young children

Wonderlike oornagplek in Graaff-Reinet.

Baie netjies en skoon. Ongelooflik behulpsaam siende dat ons eers in die middel van die nag daar aangekom het. Wonderlike geslaap, skoon beddegoed en baie lekker beddens. Vars melk saam met koffie en beskuit was 'n wenner die volgende oggend. Sal verseker weer van Fairfield Cottage gebruik maak!

Corne K - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne K
Family with young children

Baie netjies, gerieflik en het alles om jou weer moed te laat skep vir die langpad!

Ons het heerlik oornag. Plekkie is gerieflik en baie netjies. Oorgenoeg vars handdoeke en skoon linne. My kindertjies kon veilig in die erf speel. Sal definitief weer hier oornag.

Siska M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siska M
Family with young children

Goeie, skoon huisvesting.

Heerlike verblyf in 'n pragtige, skoon dorp.

Elmari V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmari V

Perfek-toegeruste selfsorgverblyf.

Die huisie het alles in wat 'n persoon sou wou hê en is so heerlik koel in die warm somerhitte. Die reëlings vir die sleutels ens. is uiters effektief en maklik. Baie dankie aan Karen en haar span vir so 'n heerlike uitspanplek. Lanklaas vyfster-gehalte teen sakpasprys gekry.

Anri D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anri D
Family with young children

Baie aangenaam!

Fairfield Cottage was perfek vir 'n gesin met jong kinders. Die kothuis is stapafstand vanaf die middedorp. Die huisie was skoon en netjies en baie moeite is gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Johan V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with young children

Baie maklik en skoon!

Ons was baie gelukkig. Als wat mens nodig het teen baie redelike pryse.

Suzanne D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne D
With spouse/partner

Excellent stay with all the necessary amenities

We liked it so much that we have decided to make it our sleep over of choice in Graaff Reinet. It offers a spacious bed in the main room, which is very comfortable, and we found the shower to be quite roomy.

Paul S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul S
Family with teenagers

Dit was gerieflik, netjies, skoon en prakties.

Dit was lekker sentraal geleë en naby die skole. Dit het aan ons verwagtinge voldoen en alles gehad wat ons nodig gekry het. Sal weer daar bly.

Anneliese S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anneliese S
Family with young children

Die woonstel was baie lekker. Ons het darem lekker warm geslaap op 'n baie koue aand!

Die DStv het nie gewerk nie, en daar was 'n mis-kommunikasie oor die sleutels tot die woonstel. Verder was die verblyf baie gerieflik en ons het baie lekker warm gebly, want dit was baie koud die aand.

Madaleine V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madaleine V
With spouse/partner

Het als goed en netjies gevind ! sal beslis weer kom !

'n Mooi area! 'n Pragtige ou huis! Ons kon ook heelwat geskiedkundige plekke besigtig!

Ernestine D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernestine D
With spouse/partner

It felt like home.

It is a cozy and fully equipped cottage. Close to shops and valley of Desolation. Such a pleasure to stay here.

Lindie B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lindie B
Family with young children

Very neat!

Very neat, well maintained and spacious.

From R2 000
per night (for 6 people)
From R2 000
per night (for 6 people)
From R2 000
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 65 Stockenstroom Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb184406c6e635f3ee5b0d3d447271ca71727c067d0fb0dcc7aaec7eb0f379e19afa250d778f7de9920dd5fa2dc5951cff5e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 000  per night (for 6 people) 84 5 1 5 65 Stockenstroom Street Graaff-Reinet 6280 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.250298 24.5291469
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!