The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Fairfield Cottages | TravelGround
+41

Fairfield Cottages

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 8 reviews for Fairfield Cottages
Cleanliness
4.4/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
3.9/5
Desmond W - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desmond W
With spouse/partner

We had a wonderful time in a very clean, well-equipped cottage. The fur kids enjoyed the walks and the enclosed backyard.

Lots of birds and small bucks. The hikes to the rock art was easy with the markings along the route and we had our own personal guide, Bella the fox terrier. We did stargazing under clear skies. Really had a fabulous stay.

Annelie G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annelie G
With spouse/partner

Een met die natuur.

Ons was tuis in Klipspringer en die hoogtepunt vir my was die pootjiesbad onder die bome. Al was dit ysig koud, het ek heerlik snoesig gebad so in die natuur. Net twee voorstelle: Alhoewel daar muurverwarmers in die kamers is, is dit slegs doeltreffend as die deur heeltyd toegehou word. Dit raak egter dan nogal bedompig. Dus is 'n elektriese kombers miskien 'n beter opsie. Die ander ding is, die stortvloer. Aangesien daar nie 'n deur na die stort is nie, kan dit nogal 'n morsige storie raak met die water wat nie heeltemal wegvloei nie. Ek dink een badkamer vir 6 mense kan ook nogal moeilik raak in die winter met net een stort en toilet.

Candice G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Candice G
With spouse/partner

Serene with amazing views.

We had an amazing stay at the Mountain Spring Cottage within Fairfield cottages. The cottage is comfortable and has everything you could possibly need. The outdoor bath is pure bliss and the scenery surrounding the cottage is absolutely breathtaking. I also love that it is pet-friendly and our puppy had a ball!

Anri M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anri M
With friends

Fantasties

Dit is die mooiste plekkie in die mooiste omgewing. Ons het die plaas en berge baie geniet! Perfek vir 'n lekker naweekwegbreek.

Johlene B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Johlene B
With spouse/partner

Die ligging en die natuurskoon is asemrowend, maar ongelukkig is die "cottage" se geriewe, skoon en netheid nie op standaard nie.

DStv word adverteer, maar kom jy daar is dit nie die vol pakket of ten minste meer praktiese kanale nie, ons kon voorsiening gemaak het vir dit. Die stoele en banke in die vertrek het 'n vreeslike reuk gehad, sit baie ongemaklik en is 'n 100 jaar oud. Meer modern in die cottage sou 'n verskil gemaak het. Daar was 'n erge mufreuk in die hele cottage. Die voordeur was naby aan breek en het slegs aan een van sy skarniere gehang, my man het dit reggemaak, sodat die deur nie uit sy laaste skarnier val nie. Kokkerotte het in die nag oor ons gehardloop en ons het permanent met 'n blik doom langs ons bed geslaap. Die kombuis kort eerlikwaar 'n ernstige "make over". Dit is tog waar jy wil kuier en eet. Ons dierekinders toer orals saam met ons, ons maak ordentlik skoon agter ons. En ons het die cottage in 'n beter en skoner toestand gelos toe ons daar weg is. Baie teleurstellend.

Stuart K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stuart K
With spouse/partner

Stayed in Klipspringer. Neat and tidy. Bedding outstanding and everything you need in the kitchen.

Would definitely recommend to friends and family. Long walks in the orchards with my lab was a highlight.

Liesl J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl J
With spouse/partner

Fantasties

Baie mooi cottage en die mense is vriendelike en behulpsaam. Ons het ons kuier baie geniet. Sal beslis weer in die toekoms wil gaan.

Tersia V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tersia V

Lafenis vir die siel!

Fairfield Cottages is op 'n pragtige vrugteplaas net buite die dorp geleë. Weg van al die dag-tot-dag-lawaai en gejaag. Hier kon ons ontspan en tot rus kom in die natuur. Ons het lang ente gestap, geswem, geswaai, vuurmaakhoutjies opgetel, langs die vuur gesels en lekker geslaap. Die kothuis het baie spasie en is smaakvol gemeubileer. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is om gemaklik vakansie te hou. Natuurlik was die buitestort 'n groot "treat", want ons weer was pragtig! Die eienaars gaan uit hul pad om gaste welkom te laat voel en help indien daar enige navrae is. Aanwysings was goed en in- en uitklok maklik. Ons sal definitief Fairfield Cottages aanraai vir enige gesin wat net wil wegbreek en in die natuur gaan ontspan. En as ons weer in Ceres is, sal ons daar wil bly.

From
R1 276
per night, for 2 ppl
From
From R1 276
per night, for 2 ppl
From
R1 276
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R303, Ceres, 6835, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a9d3c6c5c79c3a5a47da7bfbbd14bf23c025c190e209dac96dc3f582f143aeabc0648b6d2fa6a422b90e0aec7ae49319191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 276  per night, for 2 ppl 8 5 1 5 R303 Ceres 6835 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.32196276198 19.281441698407
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!