Farm Cottages at Au d’Brandy Route
Review Summary
Abby H - Jun 2022
Overall score
Rustige atmosfeer met 'n pragtige uitsig tussen wingerde en berge.
Reginald G - Jun 2022
Overall score
Gesellig en in die natuur.
Thalita G - May 2022
Overall score
Koud en eenvoudig.
Wanda B - May 2022
Overall score
Baie vriendelike ontvangs gehad.
Claudia D - May 2022
Overall score
'n Weggesteekte juweel, te vinde tussen ou geboue en eikebome, in 'n mooi tuin aan die voet van die berg.
Read moreJc B - May 2022
Overall score
Baie lekker gekuier. Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf was skoon, netjies en lekker snoesig.
Martli S - Mar 2022
Overall score
Rustig, vriendelike diens.
Nicole S - Jan 2022
Overall score
Wat 'n awesome druiweplaas!
Ian S - Sep 2021
Overall score
Ongelooflik mooi en lekker.
Nico M - Sep 2021
Overall score
Skoon, netjies en ideaal vir 'n gholf-wegbreek.
Cathy N - Sep 2021
Overall score
Net vinnig daar oornag. Baie vriendelik ontvang.
Hanlie S - Sep 2021
Overall score
The Friday was very noisy with a lot of traffic and music from somewhere in the neighbourhood until very late that night.
Nick P - Aug 2021
Overall score
Wat 'n pragtige plek!
Erika M - Jun 2021
Overall score
60ste verjaarsdagvieringe.
Thys G - Jun 2021
Overall score
We were very comfortable here and we enjoyed walking around the grape farm.
Carla S - Jun 2021
Overall score
Lovely place. Friendly people.
Carien P - May 2021
Overall score
Fantastiese, ruim verblyf met perfekte geriewe.
Willie En Elna B - Jan 2021
Overall score
'n Pragtige eenheid in 'n baie mooi omgewing. Sal graag weer kom.
Annerie T - Dec 2020
Overall score
Baie skoon, netjies en pragtige plekkie!
Heleen K - Nov 2020
Overall score
’n Lieflike plekkie en netjies. Lekker gewees.
Margaretha H - Oct 2020
Overall score
Heerlik
Joan N - Sep 2020
Overall score
Baie vriendelik en behulpsaam!
Esmé J - Jan 2020
Overall score
Saligheid.
Read moreLiandi S - Dec 2019
Overall score
Prentjiemooi.
Rene B - Nov 2019
Overall score
A lovely stop-over with an interesting history.
Ferdian H - Oct 2019
Overall score
Peaceful and carefree.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en sorgeloos.
Definitief die plek om weg te breek van die stadslewe. Rustig en baie stil, bietjie warm en ek dink die eienaars moet tog werk aan die idee om lugversorgers te installeer, andersins beveel ek dit baie sterk aan. Selfs die honde op die plaas is vriendelik. Ek gaan definitief weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eben S - Aug 2019
Overall score
Lovely, quiet stay.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, stil verblyf.
Baie netjies, skoon en gerieflik. Net jammer van die oopplan-slaapkamer en -badkamer met onbeperkte uitsig vanaf die dubbelbed op die oop-stort, oop-toilet en omgekeerd! Werklik nie aangenaam nie. Ek beveel aan dat daar ten minste een of ander afskorting voorsien word, vir gaste wat dit wel sou verkies. As alternatief behoort daar op die webtuiste melding gemaak te word van hierdie tipe uitleg, sodat 'n ingeligte besluit gemaak kan word voordat 'n bespreking gedoen word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Farm Cottages at Au d’Brandy Route 's response
Regtig jammer dat die moderne oopplan kamer nie vir u lekker was. Ons kon u voorsien het van 'n afskorting indien u dit onder ons aandag gebring het.
Aletta B - Jun 2019
Overall score
Ons gasvrou was baie vriendelik en het ons hartlik verwelkom.
Farm Cottages at Au d’Brandy Route 's response
Waardeer die lekker terugvoer. Hoop om u weer te sien.
Danfred A - May 2019
Overall score
Gerieflik, uitnemend van begin tot einde!
Hendrik P - Apr 2019
Overall score
Simple and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenvoudig en netjies.
Ek het laatmiddag daar aangekom en was vriendelik ontvang deur die bestuurder, Susan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Farm Cottages at Au d’Brandy Route 's response
Waardeer u terugvoer.
Beth W - Apr 2019
Overall score
Heerlike plaasverblyf.
Jade E - Mar 2019
Overall score
Beautiful accommodation.
Ian D - Jan 2019
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Verblyf was heerlik, want dit is opregte boeremense. Baie spasie - lekker gebraai in die lapa. Heerlike ontbyt. Pure plaas!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Angela F - Jan 2019
Overall score
Aangenaam.
Sonet D - Dec 2018
Overall score
Lekker rustige omgewing.
Retha V - Dec 2018
Overall score
Wat 'n pragtige huis in 'n wondermooie omgewing!
Annelies D - Dec 2018
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Het net hier oornag, maar sal dit met 'n geruste hart aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liza V - Oct 2018
Overall score
Friendly people and calm atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mense en rustige atmosfeer.
Beslis die moeite werd om te besoek en te oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daniela C - Sep 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Dis een van die oulikste gastehuise wat ek nog in gebly het. Die lieflike ou huis met outydse sjarme. Almal was so gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ek kon heerlik ontspan op die stoep en die natuur aanskou. Sal die plek vir almal aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reinier B - Sep 2018
Overall score
Ongelooflik uitmuntend!
Chris N - Aug 2018
Overall score
Very pleasant, clean, neat and just very enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam, skoon, netjies en sommer net baie lekker.
Ek hou persoonlik van hierdie tipe oornagplekkies wat nie oormatig is nie. 'n Mens soek immers 'n bed en gerieflike fasiliteite en hierdie plekkie het dit als. Dit is nie alledaags dat gastehuise sommer motorfietsryers welkom laat voel of self mense wat motorfietse ry toelaat om oor te bly, maar Arbeid Adelt het en ek is baie dankbaar daarvoor.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sangitha R - Jul 2018
Overall score
Wonderful stay, pleasant and welcoming.
Michael D - Jul 2018
Overall score
Wonderful hospitality in this stunning old farmhouse.
Nicolaas C - Jun 2018
Overall score
Victoriaanse styl vir 'n baie billike prys.
Lizel O - Apr 2018
Overall score
Fantasties! Ongelooflike gasvryheid, baie mooi ligging!
Read moreRina V - Mar 2018
Overall score
Rustige en ontspanne plek om te wees.
Greg H - Mar 2018
Overall score
Very comfortable overnight stay and great breakfast.
Surene C - Mar 2018
Overall score
Gasvryheid.
Annette J - Feb 2018
Overall score
'n Lieflike, rustige plek wat aan al ons verwagtinge voldoen het.
Schalk L - Dec 2017
Overall score
Baie goeie kliëntediens.
Paula D - Oct 2017
Overall score
Ruim en privaat.
Evert F. B - Jun 2017
Overall score
Arbeit Adelt is a gem!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Arbeid Adelt is 'n juweel!
Ek het aanvanklik ietwat gesukkel om Arbeid Adelt te vind, omdat dit reeds donker was. Nadat ek Susan geskakel het, het sy my gevra waar presies ek in De Doorns is en gevra om net daar vir haar te wag! Ja, sy het my persoonlik daar kom ontmoet en my gelei tot by die Gastehuis. Ek het dit werklik opreg waardeer, want sy't die ekstra myl geloop! Met my aankoms het daar stomende koffie en beskuit op my gewag. Die hele opset is pragtig instand gehou en straal ouwêreldse warmte en sjarme uit!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
William C - Jun 2017
Overall score
Old world charm.
Erika M - Apr 2017
Overall score
Beautiful historic home on a wine farm for an overnight stay in De Doorns.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige historiese huis op die druiweplaas vir oornag In De Doorns.
Die gasvrou het ons laataand vriendelik ontvang. Ons het in die oumatjie se kamer geslaap en wat 'n voorreg om so 'n ruim kamer te kon hê. Ons het vroegoggend heerlik in die boorde gaan stap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 13:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 60 Voortrekker Street, De Doorns, 6875, Western Cape
- All ages welcome