Hillcrest Park Accommodation at Fawncastle Estate | TravelGround
+14

Fawncastle Estate

43 reviews
Guest House

Review Summary

4 out of 5from 43 reviews for Fawncastle Estate
Cleanliness
3.9/5
Service
3.8/5
Location
4.2/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.0/5
Sifiso S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sifiso S
With spouse/partner

Wonderful. Very friendly indeed.

I had a great stay. The staff was very professional and friendly. Everyone was willing to help and the place is extremely safe.

Jp P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jp P
With spouse/partner

Ongekompliseerd.

Goeie ontbyt. Goeie ligging.

Vanessa B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa B
With spouse/partner

Excellent value for money, but interior very dark and outdated. Could do with new bedding and curtains.

As advised above, the staff were excellent, the service and accommodation excellent, value for money. I did think the room was very dark and the curtains and bedding very outdated. But no complaints. it served our purpose wonderfully.

René M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
René M
With spouse/partner

Teleurstellende ervaring.

Geen toiletpapier, geen melk in kamer. Grout in stort vol mildew. Ontbyt power, toe ek vra vir versoeters toe word gesê as daar nie op die rak is nie, is daar niks! Sal nie aanbeveel.

Eugene L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene L
With spouse/partner

Pleasant and neat.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en netjies.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tanya P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Tanya P

Goeie eerste indrukke, nie so goeie laaste indrukke nie!

Ons het as 'n skoolsportgroep by Fawncastle bespreek. Ons het baie lank voor die tyd bespreek. Ek het meerdermale met Fawncastle via e-pos probeer kontak maak met geen antwoord nie. Met ons aankoms is ons baie vriendelik gegroet. Ons kos was ook baie lekker gewees, behalwe vir die porsies wat effe klein was vir 'n groep van 30. Die kamers is ook gangbaar alhoewel dit definitief nie 4-ster is soos hulle adverteer nie. Daar het konferensiegangers gekom en dis waar dinge begin skeefloop het. Ons het daardie aand van die kos gekry wat oorgebly het na die konferensie. Dit was twee uitgedroogde ribs gewees met pampoentjies vir 30 mense. Ons moes ry om vir die kinders nog McDonald's te gaan koop. Die volgende oggend het hulle geen ontbyt voorberei nie. Ons het vir 'n halfuur gesukkel om bestuur in die hande te kry met geen sukses nie. Uiteindelik het ons iemand in 'n baie vuil kantoor gekry wat op die stoel aan die slaap geraak het. Die persoon het ook geen antwoorde gehad nie. Die bestuurder het later 'n e-pos gestuur wat ons basies beskuldig het dat ons vir die persoon se bedanking verantwoordelik is. Ek het ook op die Tourism Grading Council se webtuiste gaan kyk en kon geen gradering vir Fawncastle kry nie. Dit was uiteindelik 'n baie teleurstellende ervaring gewees en sal nie sommer weer terugkeer nie. Die mense daar praat ook nie een Afrikaans soos hulle adverteer nie.

Desiree M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desiree M
With spouse/partner

Voldoende.

Kamer was mooi, maar met trappe op en die reling was los en het nie veilig gevoel nie. Die DStv-kabel was uitgetrek en ons kon net die ketel kook as ons dit op die vloer onder die stoel gesit het, want daar was nie 'n tafel met 'n kragprop nie. Die tuine is pragtig en die hoogtepunt vir ons was die kat 'Fawn'.

Magda M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Magda M

Uiters swak!

1) Toe ons arriveer, weet die dame glad nie wie ons is of het enige rekords nie. 2) Sy was baie bot en kortaf. 3) Badkamer het slegs 'n amper leë rol toiletpapier gehad. Ek moes dadelik gaan vra daarvoor. 4) Geen bodywash, sjampoe of lyfroom wat mens gewoonlik in klein houertjies kry in die badkamer nie. 5) Slegs koffie, tee en suiker - geen melkproduk nie. 6) Geen ketel nie! Ek moes gaan vra. 7) Een koffiebeker gekraak. 8) Hier praat ons Afrikaans - geen teken dat iemand daar Afrikaans kan praat of verstaan nie. 9) Ek verbeel my die WiFi moes gratis wees. Toe glad nie, en nie eers opvangs nie. 10) Baie stof bo-op kragpunt onder spieëlkas. 11) Het nie soos 'n koninggrootte-bed gelyk nie - meer slegs 'n dubbelbed. 'n Koninggrootte-bed is wat op webtuiste aangedui word. 12) Ontbyt was aanvaarbaar, maar kort skaafwerk, nie uitstaande nie! Kort baie skaafwerk vir beter kliëntediens!

Sifiso S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sifiso S
With spouse/partner

Wonderful. Just superb.

The place is warm, secured and suitably located. You enjoy complete privacy as guest. It's a wonderful place.

Michele B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michele B
Family with teenagers

Very nice.

Very nice stay, if we go there again we will definitely stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie lekker gebly, as ons weer soontoe kom sal ons definitief hier weer bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine D
With spouse/partner

It was like a long holiday we didn't want to end.

If you don't know what to expect and you walk in to Fawncastle Estate, it's heavenly. It is everything you want, peacefulness, calmness and quietness. The breakfast was delicious and the staff unbelievable and helpful. It was a lovely experience and I would definitely like to stay there again if the opportunity presents itself. Thanks a million.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was soos 'n lang vakanisie wat ons nie wou hê moet eindig nie.

As 'n mens nie weet wat om te verwag nie en jy stap by Fawncastle Estate in, is dit hemels. Dit is alles wat 'n mens begeer, rustigheid, vrede en kalmte. Die ontbyt was heerlik en die personeel ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n heerlike ervaring en ek sal definitief weer daar wil tuisgaan as die geleentheid hom voordoen. Baie duisend dankies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Isel D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isel D
With spouse/partner

Was baie lekker, netjies heerlik gebly.

Het heerlik gebly, baie gasvryheid, netjies, laat jou tuis voel.

Angelique P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Angelique P
With spouse/partner

Relaxing place with good service.

Relaxing place. Delicious breakfast with a great variety available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plek met goeie diens.

Rustige plek. Smaaklike ontbyt met verskeidenheid beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantel R - May 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Chantel R
Individual traveler

The location is excellent, but the experience was disappointing. The entire lodge is dirty, old and neglected.

The location is excellent, but the experience was disappointing. The entire lodge is dirty, old and neglected. Doesn't deserve the 4 star rating, breakfast was disappointing. The kitchen is dirty, the dining area is neglected and dirty. Scant security: When I asked how to open the gate late at night, I was told that a security guard would assist me. When I showed up late at night the security guard was nowhere to be seen - I had to get out of the car into the street to press the button and after waiting for ages the gate was eventually opened. I will not recommend this place to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ligging van Fawncastle is goed, maar oor die algemeen glad nie beïndruk nie, die hele lodge is vuil en baie oud en nie na omgesien nie.

Die ligging van Fawncastle is goed, maar oor die algemeen glad nie beïndruk nie, die hele lodge is vuil en baie oud en nie na omgesien nie. Beslis nie 'n 4-ster-gradering werd nie, ontbyt was teleurstellend. Die kombuis is vuil, eet-area lyk onversorg en ook vuil. Bitter min sekuriteit, en nadat ek navraag gedoen het oor hoe ek die aand laat by die motorhek kan inkom, is daar aan my gesê daar is 'n sekuriteitswag wat sal oopmaak. Daar aangekom laat die nag, om te vind dat daar geen sekuriteitswag was nie, moes uit die kar klim, in die straat om die knoppie te druk en na 'n baie lang gewag het iemand die hek eventueel oopgemaak. Sal dit glad nie aanbeveel vir enigiemand nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phil H - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Phil H
Individual traveler

Disappointing.

The room was much smaller than expected. The blinds were broken. We had to move a dressing table and bed to be able to close the curtains. The bedside lamp was unplugged. There was no milk for coffee. Both framed pictures were seriously skew. We had drops of water from the roof land on me from the rain. A spider landed on me from the roof. We had to hand keys in to the kitchen staff. Breakfast was OK.

Gertina B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gertina B
Individual traveler

Easy to find and we enjoyed the privacy.

We only spent the evening at the guesthouse, but it was very comfortable and the rooms were private. It feels like home.

Theo M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo M

Dis die beste.

Sien die sterre.

Fawncastle Estate's response

Hi Theo, many thanks for your kind comments.

Fawncastle Estate
Mona F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mona F
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Skoon, netjies en met vriendelike mense. Dankie dat my apie kon saam vakansie hou! Ons het ons verblyf baie geniet. Die mense was vriendelik en die kamer baie netjies en skoon. Die feit dat julle troeteldiervriendelik is maak julle nommer 1 op my lys om sommer nog baie te kom kuier en ook die feit dat daar 'n swembad is. Julle ontbyt was ook heerlik. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae se wegbreek. (Newcastle) ju

Ricardo B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ricardo B

Beddens was nie skoon nie en hare op beddegoed.

Ons het 'n dubbelbed bespreek en 2 enkelbeddens gekry.

Fawncastle Estate's response

Good day Ricardo,

Many thanks for your comments. If memory serves me well, you were offered another room, which was declined. As for the beds not being cleaned I can assure you the bedding is changed either every second day if the room is occupied, or on check out. However many thanks for bringing it to my attention, I will ensure the chamber maids are trained accordingly.

Fawncastle Estate
Romien B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Romien B
Family with teenagers

Extremely disappointing! We will never ever recommend this place!

We had a wedding in Hillcrest and booked this guest house well in advance with some other family members. When we arrived there we got told they made a mistake with our booking and had a young group in our rooms so they moved us to another guest house down the road. The lady was extremely rude and we just had to pack up and go. They never notified us of this change and did not show any empathy with our situation. My mom in law and sister from Dubai also had to make alternative plans. Luckily the place we were moved to was excellent and the owner was very friendly. It came out that this happens quite often at Fawncastle that double bookings are made and the poor guest house down the road gets the guests without proper credits to him.

Donovan V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donovan V
Family with teenagers

Fantasties!

Die ontbyt was wonderlik. Personeel altyd vriendelik. Ligging was by ons bestemming. Het reeds Fawncastle aan vriende aanbeveel.

Eloise V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eloise V
Individual traveler

I had a wonderful stay at fawn castle.

It's close to everything and the people are very friendly and helpful.

Darryl N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Darryl N
On business

Rustig en veilig.

Lekker geslaap en geëet! Perfek geleë. Vir die rustigheid tog binne 30 minute en minder (afhangend van verkeer) is jy in Durban.

Theo M - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo M
On business

Lekker en gemaklik.

Baie lekker. Ons het geen probleme met besprekings gehad nie.

Michelle B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle B
On business

Waarde vir geld.

Waarde vir geld veral as dit vir lang periodes vir sake gebruik word.

Darryl N - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Darryl N
Family with young children

Dit was waarde vir geld. Ontbyt lekke!

Die enigste probleem was die bed. Ek het 'n rugprobleem en die bed was te sag.

Fawncastle Estate's response

Good day Darryl,

Many thanks for your review. On your next trip please advise us and we can exchange the bed for a much firmer bed, or insert a board to firm the bed up. Apart from that, we are pleased that you enjoyed your stay with us

Kind regards,
Rob

Fawncastle Estate
Helen S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Helen S
With friends

Sal beslis nie weer van Fawncastle gebruik maak nie.

Die kamer wat hulle vir ons gegee het, was nie geskik vir twee mense nie as gevolg van die beperkte spasie. Dit wat hulle adverteer en die kamer wat ons gekry het, is nie naastenby dieselfde nie. Die diens was ontegemoetkomend en nadat ons ons misnoeë oorgedra het, wou die bestuur nog 'n kamer vir ons gee, maar dit was nog klam van die verf. Die badmatjie was vuil en daar is geen kantgordyne voor die venster nie. Die kamer was aan die agterkant geleë en mense kon in die vertrek insien. Skokkend!

Fawncastle Estate's response

Many thanks for your comments. You were in fact allocated two rooms at NO extra charge prior to your arrival, not after you voiced your displeasure. You then requested an outside room which we could not provide you as those were all occupied. The room which you state smelt of paint, had not in fact been painted. The room which is currently advertised is in fact the room you occupied, and there is, in fact, curtains and a blind in the room. As for people being able to see in, I am uncertain how someone would be able to do this, as it is upstairs, and there is no other building facing the room.

Fawncastle Estate
Pieter D - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pieter D
With spouse/partner

Die akkommodasie is toepaslik vir ouer paartjies bo 50. Ons was van een eenheid na 'n ander geskuif en in altwee het ons probleme ervaar.

Die area is vreeslik mooi, maar ek sal nie weer by Fawncastle wil bly nie. Daar was ook bou werk aan die gang voor die landgoed en hulle is op 'n hoofpad geleë.

Morne G - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Morne G
On business

Dit was teleurstellend. Ek het beter verwag.

Ek het 19:00 aangekom. Die ontvangs was nie baie vriendelik nie. Die badkamervloer het olierig gevoel. Ek het die kamer langs die waskamer gekry. Vroegoggend (05:00) weergalm die stemme in die opwaskamer. Ontbyt het onder andere bestaan uit 'n baie rooi, rou vark worsie. Niemand was beskikbaar om die faktuur te bekom met uitkloktyd (tussen 07:30-08:00) nie. Alhoewel ek informasie gelaat het vir faktuur moes my kantoor die faktuur aanvra 2 dae nadat ek weg is. Baie goeie ligging en mooi karaktervolle geboue. Goeie potensiaal, moet net diens opknap.

Anlie P - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anlie P
With spouse/partner

Lekker kamer en goeie ontbyt.

Ons het gegaan vir die Comrades en die gastehuis is lekker geleë daarvoor. Loopafstand vanaf die hoofpad waar atlete verbykom.

Renier E - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renier E
With spouse/partner

Baie lekker en goeie diens.

Alles was reg. Die toegangsbeheer is 'n frustrasie, dis nie lekker om elke keer 'n klokkie te lui nie.

Johan V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Baie goed!

Baie aangename verblyf en goeie diens.

Heidi V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Heidi V
Family with teenagers

Dit was "okay".

Lugversorging was uitgeprop en toe ek dit inprop verstaan ek toe hoekom hy uitgeprop was: dis stukkend! Daar was geen melk in enige van die kamers, albei aande wat ons daar was nie. Koffie, tee en suiker wel, maar niks melk nie.

Moses T - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moses T
With friends

Peaceful and excellent service!

Your place is a peaceful heaven with excellent service. Consider adding all DSTV channels in all the rooms .

Johan D - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan D
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld!

Personeel baie vriendelik.

Barbara V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara V
Family with young children

Very friendly and helpful.

Loved the venue, really nice and cosy.

Nicolene M - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene M
Family with young children

Fantasties!

Ek was mal oor die plek. My kinders het dit vreeslik geniet. Ons het sommer onmiddellik welkom gevoel. Die personeel was besonder gavry en vriendelik. Dit is baie sentraal geleë. Baie goeie waarde vir geld!

Paul V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
Family with young children

Aangenaam en waarde vir geld.

Uitstekende verblyf vir Comrades Marathon!

Candice W - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candice W

Great

See the stars below.

Jan S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan S
On business

Baie aangename verblyf met heelike ontbyt.

Aangename, skoon en vriendelike blyplek.

Nonhlanhla M - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nonhlanhla M
Family with teenagers

Ease of access and very relaxing.

Awesome place and personalized service will see me back here, over and over again.

Anieta D - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anieta D
With spouse/partner

Nice

A nice place to stay whilst in the Durban area attending functions, etc.

Eric S - Dec 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric S
Family with young children

The visit at fawncastle was the place to be visited again & again.

Enviroment was good & cool.breakfast was fantastic.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 34 Mill Road, Hillcrest, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOGNkZDM2LWFhZjUtNDJjZC04YzViLTViZjBjMDRlODY5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 43 5 1 4 34 Mill Road Hillcrest 3610 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -29.7709943 30.7684447
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com