The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Fernhill Guest Farm | TravelGround
+58

Fernhill Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 19 reviews for Fernhill Guest Farm
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Rozanne A - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne A
Family with young children

Heerlik.

Sal wel bedags skoonmaak verkies het. Maar verder perfek!

Fernhill Guest Farm's response

Baie dankie vir ons wonderlike rating Rozanne! Ons is bly dat julle en die kindertjies die tyd op die plaas geniet het. Ons maak gewoonlik nie daagliks skoon nie, want meeste mense verkies dit so deesdae, maar ons sal wel op versoek daagliks skoonmaak. Jammer dat dit nie aan julle so oorgedra was nie.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Guest Farm
Karen P - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen P
With spouse/partner

Amazing and so peaceful.

We had an awesome stay and would most certainly be back again soon for longer.

Fernhill Guest Farm's response

Thanks so much for that wonderful review Karen - we really appreciate it! We are so glad that your stay was awesome and we look forward to having you here for a longer stay in the future....farm life has a way of slowing a person down, to the pace of nature, where nothing is rushed!
Warm regards
The Fernhill Team

Fernhill Guest Farm
Dalene L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene L
With spouse/partner

Enjoyable stay on the farm with peacocks and horses and a braai area.

Very nice and lovely area, would stay longer for the brownies if we had time.

Fernhill Guest Farm's response

Thank you so much for taking the time to review us Dalene and for the excellent rating! We appreciate it so much.
We are glad you enjoyed the brownies and your stay on the farm. Hope we see you again in the future.
Warm regards
The Fernhill Team

Fernhill Guest Farm
Ben F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben F
Family with teenagers

Rustig en ontspannend.

Fantastiese ervaring vir die hele gesin, waar ons koeie kon melk en die perde voer. Sal beslis weer gaan kuier.

Fernhill Guest Farm's response

Hi Ben.
Baie dankie vir jou mooi woorde. Julle was puik gaste en dit was lekker om te sien dat julle almal die plaas so geniet het. Tot weersiens.
Vriendelike Groete
Die Fernhill Span

Fernhill Guest Farm
Chantel B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel B
Family with young children

Pragtige plaasomgewing. Baie gasvry.

My kinders sal hierdie plaasavontuur nooit vergeet nie. Hulle het elke oomblik geniet. Die koeimelk was ekstra spesiaal vir die stadsjapies. Jou dogters se roomys en brownies is tops. Ons sien julle beslis weer.

Fernhill Guest Farm's response

Aaaah dankie vir hierdie wonderlike resensie Chantal. Ons geniet dit so baie as ons gaste en hulle kinders deelneem in die plaas activities :-) ....Ons is bly dat julle ook die roomys en brownies geniet het. Ons sien uit daana om julle weer hier te sien.
Vriendelike groete,
Die Fernhill Span

Fernhill Guest Farm
Marius S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S
With spouse/partner

Had a very nice stay.

Nice and peaceful and quiet. Nice place to relax, braai etc. and close to one of our favourite holiday destinations.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekke gebly.

Lekker stil en rustig. Lekker plek om te onspan, braai, ens. en naby een van die ons geliefkooste vakansiebestemmings.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fernhill Guest Farm's response

Sjoe Marius, dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie. Ons is bly dat julle lekker ontspan het en die rustigheid van ons omgewing geniet het.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span

Fernhill Guest Farm
Marlene T - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene T
Family with young children

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, en die kinders het die plaaslewe met al sy diere so geniet. Dit was rustig en die uitsig was pragtig. Ons was verwelkom met die lekkerste sjokoladekoek en al die blommetjies in die huis het ons ekstra tuis laat voel. Dankie dat ons saam kon koeie melk, ons kindertjies het dit so geniet. Die perde het soggens vir ons kom groet en het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak. Sal beslis weer teruggaan.

Fernhill Guest Farm's response

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons geniet dit so baie as ons gaste ook inspring en die plaaslewe saam met ons geniet! Ons sien baie uit daarna om julle weer hier by ons te he.

Fernhill Guest Farm
Johann D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johann D

Rustig en net ver genoeg van Knysna-dorp af.

Aanwysing na plaas kan beter aangedui word van teerpad.

Fernhill Guest Farm's response

Dankie vir jou resensie. Ons het laas week nuwe hout signboards opgesit op die grondpad om mense aan te wys, so nou hoef ons gaste nie net gebruik te maak van die Google pin wat ons hulle stuur nie. Dankie vir die voorstel.

Fernhill Guest Farm
Danie D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danie D
With spouse/partner

Rustige, stil, plaas atmosfeer.

Die bekoorlike plaas-omgewing met die Jersey-koeie, perde, varkies is net wat 'n mens nodig het om te ontspan. Vriendelike ontvangs in 'n baie mooi skoon chalet. Sal beslis aanbeveel en dalk eendag die tente probeer.

Fernhill Guest Farm's response

Dankie Danie, ons is so bly dat julle die rustige plaas atmosfeer geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te sien en glo dat julle die rustigheid van die woud waar die tente is, net so sal geniet. Dankie dat julle ons sal aanbeveel aan ander mense, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete, die Fernhill span.

Fernhill Guest Farm
Rhoda S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rhoda S
Family with young children

Baie goeie, vriendelike diens. Goed ingerig.

Baie mak diere vir kleintjies om te vryf. Mooi uitsig. Naby Knysna en omliggende dorpe.

Fernhill Guest Farm's response

Dankie vir jou mooi woorde Rhoda. Ons diere raak so bederf deur ons gaste, dat hulle al hoe meer vir die gaste gaan besoek. Ons is bly dat julle kinders daardie ervaring geniet het.
Vriendelike groete, die Fernhill Span.

Fernhill Guest Farm
Amy A - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy A
With spouse/partner

Absolutely amazing.

Most friendly customer service, they go out of their way to help no matter what.

Hannie D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannie D
With spouse/partner

Baie rustig en huis is skoon.

Die gasvrou Mia is baie behulpsaam en vriendelik. Die brownies wat hul op die plaas maak is van die lekkerste wat ons nog geëet het. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Fernhill Guest Farm's response

Baie dankie vir die resensie Hannie, ons waardeer dit baie. Ons is bly dat Mia so mooi na julle gekyk het en dat julle sommer weer gaan kom kuier. Ons sal seker maak dat daar weer Brownies is vir julle.
Vriendelike groete, die Fernhill span.

Fernhill Guest Farm
Caitlin G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caitlin G
With spouse/partner

Absolutely amazing.

We loved our stay at Fernhill. It has beautiful views and it's so quiet. We were able to really rest and recover there. The cottage was great and everything we needed. We took our kitty who absolutely loved the farm life. We will definitely be back. The hosts were so friendly and the daily visits by the horses were the cherry on top. We love nature and the outdoors and it was the perfect way to spend our holiday.

Fernhill Guest Farm's response

Thank you so much for that incredible review and rating! Your kitty was our first feline guest and we are glad that all 3 of you could enjoy the cottage and your farm experience. I know how much you needed the break and we are thrilled that the experience at Fernhill was such a good one. We look forward to your next visit.

Fernhill Guest Farm
Rob M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rob M
With spouse/partner

Very restful.

Cutlery could be upgraded. More trail markers needed. Mia is very helpful.

Fernhill Guest Farm's response

Thank you for your review and we are glad that your farm stay was restful and peaceful. We will definitely put a few more markers out on the trail - thanks for bringing that to our attention. I am glad that Mia looked after you well.

Fernhill Guest Farm
Mari V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari V
Family with young children

Tydloos.

Die omgewing is ongelooflik mooi en rustig. Sonsopkoms en ondergang is iets om te beleef. Die plaasdiere is ‘n vars andersheid, veral saam met kinders. Mia en haar span se diens was ongelooflik goed. Ons sal definitief weer gaan.

Fernhill Guest Farm's response

Sjoe, Mari wat mooi woorde. Baie dankie! Julle het lekker lank gebly en was sulke maklike gaste. Ons is bly dat dit vir julle 'n lekker vakansie was. Ons sien baie uit daarna om julle weer hier te sien in die toekoms. Alles van die beste vir 2021.
Vriendelike groete Marcelle en die Fernhill span :-)

Fernhill Guest Farm
Marianne D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne D
With spouse/partner

Ongelooflik rustig, baie vriendelike gasvrou met haar familie.

Minimalistiese huisie, maar prakties. Mooi en stil. Ons wil graag die hout "cabins" volgende keer probeer.

Fernhill Guest Farm's response

Wow, Marianne - dankie vir ons wonderlike rating en jou mooi woorde. Ons sien uit daarna dat julle terugkom en ons Glamping Tented Treehouses probeer. Tot weersiens.
Vriendelike groete die Fernhill Span

Fernhill Guest Farm
Le-maitre R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Le-maitre R
Family with teenagers

Lekker plaaskuier.

Plaaskuier is net wat ons nodig gehad het. Dankie, dit was heerlik.

Fernhill Guest Farm's response

Lezanne, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly dat die plaaskuier heerlik was en dat julle lekker kon ontspan.
Vriendelike groete, die Fernhill span

Fernhill Guest Farm
Nickey G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nickey G
With spouse/partner

Business & leisure

The cottage is furnished with great thoughtful detail. The staff are all very helpful, understanding and friendly. The cottage is clean and well equipped. Can’t wait to go back.

Fernhill Guest Farm's response

Nickey, thank you so much for taking the time to review us, we really appreciate it. We are thrilled that you enjoyed your stay and that we will be seeing you again in the future. Warm regards, the Fernhill Team.

Fernhill Guest Farm
Kobie J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie J
Individual traveler

Wegbreek van alle stadsgeraas en stres, 'n eerste na die grendeltyd met warm, huislike atmosfeer.

Heerlike uitsig met plaasdiere om die huisies en staproetes vir nie-fiks en fikse, viervoetige vriende. My hond, Kalliebal, het dit baie geniet.

Fernhill Guest Farm's response

Kobie, Baie dankie vir daardie wonderlike "Review" ....ons waardeer dit so baie. Kalliebal is te oulik en ons is bly dat hy ook lekker gekuier het :-) Dankie dat jy vir ons gekies het as jou "Post Lockdown" wegbreek en ons hoop om vir jou en Kalliebal weer eendag te sien. Virendelike Groete, Die Fernhill Span

Fernhill Guest Farm
From R1 000
R1 000 R850
per night, for 2 ppl
From R1 000
R1 000 R850
per night, for 2 ppl
From R1 000
R1 000 R850
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Highway West Road, Mount Pleasant, Rheenendal, Knysna, 6576, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf29632d75414f6788987d92722726e615856ec66c75171250aa2aaf874d3c76fb5a871fb56194673a3e1a077ee92e2d79df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, now From R850  per night, for 2 ppl 19 5 1 5 Highway West Road, Mount Pleasant Rheenendal 6576 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.990405772164 22.955158357672
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!