Ficksburg Accommodation at Ficksburg Country Cottage | TravelGround
+8

Ficksburg Country Cottage

B&B

Review Summary

4.1 out of 5from 9 reviews for Ficksburg Country Cottage
Cleanliness
3.9/5
Service
4.6/5
Location
4.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.0/5
Andries B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries B
With friends

Dit was wonderlik. Puik gasvryheid. Susan was baie tegemoetkomend.

Puik gasvryheid. Susan was baie tegemoetkomend. Mooi, netjies en skoon. Lekker lapa met groot TV-skerm vir die nuus in die aand om die tafel met 'n bottel wyn.

Jana M - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jana M
With friends

Relaxing and comfortable atmosphere.

Susan was very helpful. Breakfast very good. Room a little small, missed a closet but apparently they are going to work on it. Can highly recommend this guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspanne en gemaklike atmosfeer.

Susan was uiters behulpsaam. Ontbyt baie goed. Kamer bietjie klein, het 'n hangkas gemis, maar hulle gaan blykbaar daaraan werk. Kan hierdie gastehuis sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heidi S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heidi S
With spouse/partner

Baie lekker.

Sien die sterre hieronder.

Estelle D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Estelle D
With spouse/partner

Baie beperkte spasie in die kamers.

Die geriewe was voldoende vir 'n een aand se oornag. Die kamers is redelik klein, en die dubbelbed-kamers het slegs 'n bad, en die kamers met storte het enkelbeddens, dus nie ideaal vir paartjie nie. Die ontbyt was baie goed, en die aandete by nabygele√ę gastehuis, uitstekend.

Conan Y - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Conan Y
With spouse/partner

Die waarnemende gasvrou, Cecilia, was besonder behulpsaam en vriendelik.

Van die geriewe was nogal verouderd gewees en soek opknapping. Veilige parkering en goed toegeruste lapa met braaigeriewe. Die rondawel was privaat met 'n goeie uitsig op die tuin.

Dr Jannie A - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dr Jannie A
With friends

Vriendelike eienares, heerlike ontbyt, kamers se interieur kan dalk bietjie opgeknap word.

Ons was tevrede: lekker lapa vir onthaal; die kamer kon dalk 'n stort i.p.v. 'n bad gehad het, want ons is bejaard en stort makliker.

Tania S - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania S
With friends

Vriendelike eienaars, uitstekende diens!

Ons sal beslis weer besoek, alles was netjies en skoon. Die gasvrou gaan uit haar pad uit vir 'n mens. Heerlike ontbyt!

Rolien D - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rolien D
With spouse/partner

Aangenaam, vriendelik, behulpsaam, lekker lapa.

Moeilike aanwysings om daar te kom, verder lekker verblyf.

Keith S - Apr 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Keith S
Family with teenagers

Clean and tidy, breakfast was good.

Very happy with Ficksburg Country Lodge.

From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 2 McCabe Street, Ficksburg, 9730, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzYTJhOTE0LTEyNGItNDdkYS1iNWRhLTU4MzdiYjBjYzk5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 2 people) 9 5 1 5 2 McCabe Street Ficksburg 9730 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -28.875694444444 27.869972222222
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com