Bredasdorp Accommodation at Firlane House | TravelGround
+109

Firlane House

Review Summary

4.4 out of 5from 24 reviews for Firlane House
Cleanliness
4.3/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.4/5
Alicia R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia R
With spouse/partner

Onvergeetlik.

Sien sterre.

Leon C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Leon C
With spouse/partner

Aanvaarbaar.

Het net oorgeslaap en volgende oggend ontbyt geëet. Beddegoed was skoon en ontbyt baie lekker. Het nie tyd by Firlane self spandeer nie en kan dus nie veel daaroor sê nie. Dit wat ek gesien en beleef het was heel aanvaarbaar.

Anne V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne V
With friends

Pragtige tuin en gastehuis, skoon en netjies, diens uit die boonste rakke. Sal dit weer besoek en aanbeveel.

Ontbyt vyfster.

Elsabe H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe H
With spouse/partner

Satisfied. More milk would be appreciated. 1 per person.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Is tevrede. Meer melk sal waardeer word,1 per persoon is baie min.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marina S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina S
Individual traveler

Die verblyf en ervaring is presies soos op die webtuiste beskryf word!

Firlane House se personeel het uitstekende diens gelewer vanaf bespreking van die akkommodasie. Hulle het alles gedoen om die verblyf aangenaam te maak en was aanpasbaar tydens die Voet van Afrika maraton-naweek.

Rachel D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachel D
Individual traveler

Uitstekend.

Uitstekende verblyf, goeie diens, nabygeleë gym.

Firlane House's response

Goeie dag

Baie dankie dat julle by Firlane House gebly het.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Thina

Firlane House
Dirk V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Dirk V
Family with teenagers

It was just a sleeping facility, nothing to think about.

Upon arrival, they quickly showed us the rooms and handed over the keys. We didn't even see the owner or the manager. We didn't feel welcome. We had to walk over to another place/coffee shop for breakfast. Beautiful place, but hospitality is lacking. Won't make use of them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was net 'n slaapfasiliteit, niks om oor na te dink nie.

Met aankoms is kamers vinnig gewys en sleutel oorhandig. Nie eens die eienaar/bestuurder gesien nie. Het nie welkom gevoel nie. Vir ontbyt moes ons stap na ander plek/koffiewinkel om te gaan eet. Mooi pragtige plek, maar gasvryheid ontbreek. Sal nie weer daarvan gebruik maak nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yaacov Francois H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yaacov Francois H
With spouse/partner

Firlane House is een van die beste gastehuise waarin ek nog gebly het. Ek kan dit met vrymoedigheid vir enige egpaar aanbeveel!

Die gasvrou het my baie vriendelik ontvang. Ons het die slaapkamer en badkamer baie geniet. Die groot en netjiese tuin en swembad was 'n fees! Ontbyt was onverbeterlik! Baie goeie gasvrou! Ek beveel Firlane House vir enige iemand aan!

Chris V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
With spouse/partner

Baie lekker oornag slaapplek met 'n goeie ontbyt ingesluit.

Baie lekker oornag slaapplek met 'n goeie ontbyt ingesluit. Die eienaar het uit sy eie gereël om ons motorfietse in die motorhuis oornag te sluit. Dankie daarvoor.

Willem P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem P
With spouse/partner

Aangenaam.

Goeie ervaring vir oornag.

Firlane House's response

Goeie dag

Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly

Groete
Thina
Firlane House

Firlane House
Madelein H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein H
With friends

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, diens was baie goed en ontbyt was heerlik!

Jaco O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco O
With spouse/partner

Ontspannend en goeie waarde vir jou geld!

Dit is 'n pragtige bestemming, rustig, ontspannend en goeie waarde vir jou geld!

Piet D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet D
Family with teenagers

Very nice stay.

I would recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniel O - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Daniel O
With spouse/partner

Baie teleurgesteld.

Ons was glad nie beïndruk nie, die TV het nie gewerk nie, die 1 duvet het 'n gat in gehad, daar was iemand anders se klere in die kas, die stortkop was aan gepak (lanklaas skoongemaak) vergelyk met ander gastehuise waar ons oorgeslaap het wat minder gekos het was dit teleurstellend.

Samantha B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Samantha B
With spouse/partner

Exquisite place.

We will definintely call again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek.

Ons sal definitief weer kom bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lesley P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lesley P
With friends

Bed was super comfy and breakfast was good.

We would have preferred parking in a more secure area. It was New Year so very hot - airconditioning is a must as a stand-up fan takes up unnecessary space, quite noisy and generally not as effective in 40 degree weather. Bathroom needs attention with regards to the shower area.

Bob M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Bob M
With spouse/partner

Dit kort net 'n bietjie aandag om spesiaal te wees.

Dis 'n baie mooi ligging, jy is egter alleen. Daar is geen ontvangs nie en jy moet soek na iemand as jy vrae het. Die vullisdrom was nie leeg gemaak na ander gaste nie, die handdoeke was nie skoon nie en agter die bed het baie stof gelê. Die ontbyt is lekker, maar dit was nie aangenaam om dooie goggas onder in die blompot te sien nie. Daar was ook baie vlieë wat saam met my vrugteslaai geëet het. Die parkering is nie veilig nie en die uitkomproses was onaangenaam. Hierdie plek het pragtige kamers. Dis nie groot nie, maar dis baie gerieflik. Dis 'n mooi, rustige plekkie met 'n lekker tuin.

Rita V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rita V
With spouse/partner

Vriendelik, mooi en lekker.

Goeie kommunikasie. Die arme ontvangsdame sit weggesteek in die kombuis. Daar was geen water in die kraffies nie, die badkamerlig was uit, daar was spinnerakke in die hoeke, geen lugversorging nie ... Ten minste was die ontbyt heerlik.

Yolandi V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi V
With spouse/partner

Uitstekende ontvangs en opregte vriendelikheid. Smaaklike ontbyt en flinke diens.

Die gastehuis is goed geleë en die vriendelike diens is van hoogstaande gehalte. Die kamers is netjies en die ligging verleen homself tot stilte en rustigheid.

Tim C - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tim C
With spouse/partner

Great

Wonderful customer service.

Marius V - Jan 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius V
With spouse/partner

Beautiful place, very well managed, with friendly service.

We have been pleasantly surprised by the accommodation. It is beautiful and Dirk was very friendly and helpful. Breakfast out of this world.

Carol G - Mar 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol G
With spouse/partner

Very nice stay, friendly staff.

The rooms and bathrooms are stunning. Breakfast was great! Staff very friendly. The plants in guesthouse are a bit overwhelming. My only criticism is that the pool area was a complete disappointment - it was not welcoming at all, had dry grass, and there were no pool cushions or an umbrella. However, with some maintenance it is an area that could really be lovely.

Julian B - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julian B
With spouse/partner

Thanks a lot Rosa :-)

We had a wonderful time and the house is perfect to chill out and relax!

Norman D - Sep 2010
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Norman D
Individual traveler

Too much black. Makes the place look sombre.

Good service.good food and the linen is nice and clean but too much black is a bridge too far.

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 5 Fir Lane, Bredasdorp, 7280, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu2ua8Cj8vV060TNv0qIeewD6FYTkYf714Sp7kfnlG6VKBUg0Be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 24 5 1 5 5 Fir Lane Bredasdorp 7280 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -34.531784 20.040531
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com