The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Fisherman's Rest | TravelGround
+18

Fisherman's Rest

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 20 reviews for Fisherman's Rest
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.1/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.8/5
Rentia D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia D

Heerlik en rustig.

Ons het in Junie daar gekuier en dit was heerlik. Genoeg parkering vir al die motors. Die buitebraaiplek was beskut en gesellig met die tafeltjies en stoele en glad nie koud nie. Ons het die binne kaggel baie geniet, dit het die hele huisie heerlik warm gemaak vir die nag. Baie dankie aan die eienaar vir jul vriendelike diens. O ja, die loopafstand van die bekende Bokkomlaan.

Alicia H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia H
With friends

Fantastic.

Everything was convenient.

Derick L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Derick L
With friends

Dit was 'n uitstekende naweek.

Die plek was baie gerieflik, dit het gevoel asof jy by jou eie huis is met al die binnehuis geriewe. Ons het redelik ontspan daar. Baie netjies van binne. Fisherman's Rest was tops. Baie dankie aan die eienaar.

Wayne D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wayne D
With friends

Value for money. Great outdoor area.

Needs a dining room table inside.

Gerda B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gerda B

Egte Weskus-gasvryheid met aankoms by Fishersmans’s Rest.

Uiters skoon en netjies. Mooi kuns en tot ‘n skaam skilpad in die tuin. Stapafstand van Bokkomlaan om daagliks te voet te gaan verken en die beste koffie te gaan drink, asook die flaminke in die vleilande dop te hou op pad na Laaiplek en Port Owen. Vriendelike Velddrif.

Karin E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin E

Fishermans rest is regtig was ideaal vir ons. Die huis bied alles daar skort niks. Baie skoon en ons het veilig gevoel. Ons sal weer dit gebruik.

Dit was 'n heerlike naweek. Ons het dit baie geniet. Die pad is net baie raserig anders kort daar niks. Dalk bietjie op knap buite, maar binne baie skoon en netjies.

Andreas B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Andreas B
With friends

Weekend well spent.

Absoluut fantastiese plekkie.... Sal defnitief weer kom...

Denise P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Denise P
With spouse/partner

We loved Fisherman's Rest.

The ideal place for a West Coast holiday with its broad stoep/braai area and waterwise garden, the interior is tasteful, comfortable and well-equipped. Even the fact that the DStv didn't work was easily forgiven because the owner had made so much effort. We have mentioned this to the agent so hopefully that small thing will be corrected.

Lizelle K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Lizelle K
Family with young children

Ons het lekker gebly. As die prys aangepas word, sal ek beslis weer daar gaan bly.

Die adres het effe verwarring veroorsaak. Die huisie is ten volle ingerig, maar tog is daar 'n tekort aan seker goed. Daar word nie voorsiening gemaak vir kinders wat breekware aanbetref nie, soos plastiekglasies en bakkies/borde. Ek het gaan aankoop (toe ek geboek het, het ek genoem dat een kind 2 jaar oud is). Die huisie was mooi skoon, vars handdoeke en die warmste beddegoed. Als netjies en skoon. Die erf is oop, wat dit onveilig maak, sou verkies om 'n toe erf te hê wat meer veilig sou wees vir my kinders om buite te speel en ook meer veilig sou wees vir die voertuig. Die huisie is effe overpriced. Omdat dit 'n 3-slaapkamerhuisie is, sal ek liewer sê om die prys per nag te maak, en nie per persoon nie. As nog mense saam gegaan het, sou die prys 'n belaglike bedrag gewees het. Die huisie lyk beter as wat die foto's vertoon het en ek was verbaas oor die grootte ook.

Fisherman's Rest's response

Thank you for the response, we will get some plastic cups and plates. Fisherman's Rest charges a unit rate, this rate is the same even if you are 2 or 6 guests.

Fisherman's Rest
Alfonso W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alfonso W
Family with young children

It's lovely, nice, quiet and very relaxing.

Place is very neat.

Danie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Danie V
With spouse/partner

Fantasties.

Lieflike huis met alles wat jy nodig het. Lani het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel.

Moira S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Moira S
Family with teenagers

Baie netjies, lieflike atmosfeer.

Die huis is pragtig, Lanie was baie vriendelik, die huis is mooi skoon en ons is baie gasvry ontvang.

Erin S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erin S
With friends

Best weekend away with friends in a cosy little house!

We had the best time whilst staying. We would totally recommend this little gem to anyone and everyone! It was so neat and had everything we needed. Perfect get away!

Jacinda S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacinda S
Family with teenagers

Cute, comfortable accommodation.

Value for money. Real West Coast fisherman-style accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike, gerieflike verblyf.

Waarde vir geld. Regte Weskus vissermanstyl-verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jonathan S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonathan S
Family with young children

Baie baie netjies en skoon.

Sal beslis weer kom. Netjies en skoon en baie karakter. Jy het niks nodig nie, als is in die huisie. Bietjie naby die hoofweg vir die geraas van verkeer.

Elizma T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma T
Family with young children

Wonderful accommodation. Clean and neat.

Had a very nice time. Can recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf. Skoon en netjies.

Baie lekker gebly, sal enigetyd voorstel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thea W - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Thea W
With friends

We really wanted for nothing and it was nice and peaceful.

The place was perfect for the three of us who each wanted his own room. The kitchen equipment was sufficient, except that a medium sized casserole dish would have been handy. There is only one very small and one very big pot! We managed with one bathroom. The traffic noise can be noisy during the day but in the evenings it's a lot quieter. A bench in each room for luggage would be an improvement. The floor was a bit sandy. Overall it was good value for money, thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het niks regtig kortgekom nie en dit was heerlik rustig.

Die plekkie was perfek vir ons drie wat elk 'n aparte kamer verlang het. Die kombuistoerusting was voldoende, behalwe dat 'n medium-grootte kastrol nuttig sou wees. (Daar was net een baie klein en een baie groot kastrol!) Ons kon regkom met die enkele badkamer. Die straatverkeer was nogal lawaaierig gedurende die dag, maar saans baie stiller. 'n Bankie in elke kamer vir koffers kan 'n verbetering wees. Die vloer was effe sanderig. Oor die algemeen was dit baie goeie waarde vir geld, dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Don U - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Don U
Family with teenagers

Comfortable and good value for money accommodation close to many tourist attractions.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike en waarde vir geld akkommodasie naby talle toeriste aantreklikhede.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roger B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roger B
With friends

Was really value for money and the house was clean and beautiful.

Will book here next year again.

Annalize C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalize C
Family with teenagers

Baie lekker.

Huis is baie gerieflik en baie netjies.

From
R750
per night, for 6 ppl
From
From R750
per night, for 6 ppl
From
R750
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 191 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxYzExOTkwLTFhODUtNGJlNC05ZTNjLTI2NTI1MmQzZjViNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night, for 6 ppl 20 5 1 5 191 Voortrekker Road Velddrif 7365 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.786756676667 18.185429383467
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!