The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Flamboyant Guesthouse | TravelGround
+47

Flamboyant Guesthouse

9 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 9 reviews for Flamboyant Guesthouse
Cleanliness
4.3/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.1/5
Armand S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Armand S
Family with young children

Very pleasant stay, would love to return.

Very good experience regarding the booking-in and customer service was very good and friendly. The room can do with an emergency light. Lovely guest house.

Christo V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Christo V
With spouse/partner

Lekker gerus

Kort lugversorging en ’n yskas.

Flamboyant Guesthouse's response

Goedkoopste kamers het net die nodigste. Ekstras in ander kamers het verhoogde pryse. Belangrik om beskrywings te lees van wat blyplekke bied.

Flamboyant Guesthouse
Karin S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
With spouse/partner

Die self-catering eenheid was baie netjies en groot en lekker.

Die stortkop in die hoofslaapkamer moet vervang word asb. Hy werk omtrent glad nie.

Flamboyant Guesthouse's response

Indien enige iets in kamers moeilikheid gee, is dit belangrik om dit onmiddellik aan bestuurder/eienaar te rapporteer om ongerief uit te skakel.

Flamboyant Guesthouse
Susan L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan L
With spouse/partner

Rustig, lekker privaat en welkom gevoel.

Ons is baie vriendelik ontvang, en sonder enige ekstra kostes na 'n duurder kamer opgegradeer. Ons verblyf was baie gerieflik en ons kamer lekker privaat van ander gaste. Sal definitief hul weer besoek.

Floris M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Floris M
With friends

Clean, quiet and friendly.

Slept well. Will stay there again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, stil, vriendelik.

Lekker geslaap. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fiona Mercia W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Fiona Mercia W
Individual traveler

Baie ongemaklike situasie met al die geraas van ander en vuil gesamentlike kombuis.

Regtig nie plek om rustigheid te kry, baie snaaks ook dat R30 moet betaal word om gas te gebruik vir braai? Die liggie bokant bed se skakelaar is te hoog, en ook die muurprop langs die bed skakelaar, nie naby spieël of kassie, gewoonlik is drade baie kort.

Flamboyant Guesthouse's response

'n voorstel was gemaak om u oor te skuif na oorkant gedeelte van Gastehuis en dit was van die hand gewys. Daar is geen kombuis nie maar wel 'n ontspannings vertrek.
Soos die kennisgewingsbordjie aandui, is die R 30.00 vir die gebruik van die baie gerieflike gasbraai fasiliteit en die gaskostes.

In die inligtingsbrosjure word verduidelik dat die gastehuis oorspronklik gebou was as 'n hospice en die eienskappe van die hospice is bewaar om die karakter te behou.
Jammer dat u dit ongerieflik gevind het.

Flamboyant Guesthouse
Simone B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone B

Heerlik gebly! Baie dankie.

Baie dankie! Sal beslis weer hier tuisgaan.

René F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
René F
With spouse/partner

Netjies, skoon, gerieflik en maklik om te kry in Warmbad.

Flamboyant gastehuis is gerieflik geleë. Skoon, netjies en alles wat mens nodig het. Joan is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer kom draai indien ons weer in die area moet oornag.

Dirk V - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk V
With spouse/partner

Was baie vriendelik ontvang, diens is goed. Die wegneemontbyt was eerste klas.

Was 'n bietjie teleurgesteld in die kamer, van die kragpunte het nie gewerk nie. Daar was ook nie suiker by die koffie en tee nie.

From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 36 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Flamboyant Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAui2ozhb2rq0bBiXOecWDh9EN1pnlh2EeNCT3wC9RaWv7mNvoI8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night (for 2 people) 9 5 1 5 5 Flamboyant Street Bela-Bela 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.874770042326 28.29034991475
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!