Flamink Place
Review Summary
Tate M - Dec 2020
Overall score
Excellent! Thank you so much!
Laney K - Nov 2020
Overall score
We will keep coming back!
Sarah R - Nov 2020
Overall score
Lovely cottage, very spacious and comfortable with absolutely everything we needed.
Laney K - Sep 2020
Overall score
Home away from home.
Moloko T - Feb 2020
Overall score
Best place to stay in.
Carmen S - Jan 2020
Overall score
Perfek in alle opsigte!
Zakhele Y - Jan 2020
Overall score
Absolutely bliss.
Mark L - Jan 2020
Overall score
Dit was beslis die regte plek om te bly, ons sal beslis in die toekoms weer daar bly.
Flamink Place's response
Baie Dankie vir die pragtige resensie! Hoop om julle weer te sien.
Charlene D - Jan 2020
Overall score
Pragtig en gerieflik.
Tania V - Dec 2019
Overall score
A holiday feeling in the heart of Johannesburg.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Vakansie-gevoel in die hartjie van Johannesburg.
Komende van die platteland is die stad baie intimiderend. Veiligheid is altyd die eerste prioriteit en dit is wat ons by Flamink Place gevoel het, veilig. Die pragtige, baie ruim kothuis met sy grasdak het 'n mens skoon laat vergeet jy is in die stad. Cindy het ons persoonlik ontvang en help inrig. Dankie vir julle gasvryheid!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riaan V - Nov 2019
Overall score
Veilig, ruim en privaat, van hoë standaarde.
Karolien S - Nov 2019
Overall score
Pragtige huis en baie gerieflik, vir seker waarde vir geld.
Read morePhilip K - Nov 2019
Overall score
It was comfortable and felt like you're in your own house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was gerieflik en het gevoel asof jy in jou eie huis sit.
Ons het die plek gerieflik en veilig ondervind.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan P - Nov 2019
Overall score
Fantastic.
Flamink Place's response
Dankie Johan!
Elmarie F - Nov 2019
Overall score
Quiet, comfortable, clean and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, gemaklike, skoon en netjiese verblyf.
Baie dankie vir skoon en netjiese verblyf. Die area was rustig. Die parkering was genoeg vir 4 voertuie. Eetkamertafel het gehelp by die behoefte aan 'n lessenaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Toelie V - Aug 2019
Overall score
Dit was presies wat ons wou gehad het, dankie!
Carine B - Aug 2019
Overall score
Baie rustig en gerieflik.
Maroesjka P - Aug 2019
Overall score
Puik diens en plek.
Johan P - Aug 2019
Overall score
Perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek.
Alreeds weer bespreek vir volgende besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thuanitha P - Jul 2019
Overall score
Elegant en smaakvol.
Read moreHugo V - Jul 2019
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Elton J - Jun 2019
Overall score
Uitstekend.
Riaan V - Jun 2019
Overall score
One week stay for business.
Christoffel A M - May 2019
Overall score
Vir 4 tot 5 persone wat net wil oornag is die prys baie goed.
Hermari G - May 2019
Overall score
Skoon, netjies met alles wat jy nodig sal hê.
Andries A - May 2019
Overall score
Had a very nice stay, thank you!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly, dankie!
Baie netjies en volledig toegerus. Sal hulle aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bettie D - May 2019
Overall score
Excellent service and location.
Corne V - Apr 2019
Overall score
Absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties.
Cindy is 'n baie aangename gasvrou, Flamink Place is pragtig, skoon, modern en uiters gerieflik - nog mooier as op die foto's. Daar is alles wat 'n mens benodig het vir 'n aangename verblyf. Die ligging is perfek en dit was heerlik om daar oor te bly. Sal dit definitief aanbeveel vir al ons familie en vriende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tania B - Apr 2019
Overall score
Baie gerieflik.
Sarina E - Apr 2019
Overall score
Bekostigbare verblyf. Veilig en rustige atmosfeer.
Christine M - Mar 2019
Overall score
Ruimte, netheid, gerief en ligging uitstaande.
Moloko T - Feb 2019
Overall score
Amazing stay.
Elsubie V - Feb 2019
Overall score
Absolute excellence and value for money.
Susan P - Feb 2019
Overall score
'n Lafenis. Het 'n heerlike, rustige naweek gehad.
Ron C - Jan 2019
Overall score
Amazing clean friendly beautiful.
Bimla H - Jan 2019
Overall score
Wonderful place for holiday.
Janine N - Dec 2018
Overall score
Aangenaam.
Nelia V - Dec 2018
Overall score
Convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Modern, gemaklik, ruim. Goeie diens in 'n goeie area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Madelein P - Oct 2018
Overall score
Rustige atmosfeer.
Flamink Place's response
Hi Madelein, dankie vir jou resensie. Daaglikse skoon maak is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Ons het twee keur in 7 dae skoon gemaak en niks gevra daar voor nie.
Hester V - Oct 2018
Overall score
Dit was werklik baie gerieflik.
Flamink Place's response
Dankie Hester, hoop om julle weer te sien.
Susan B - Oct 2018
Overall score
Nice place, can recommend stay.
Stephne K - Oct 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons was baie vriendelik ontvang en die plek is nog mooier in werklikheid as op die foto's. Die eienaars gaan regtig uit hulle pad uit om dit welkom te laat voel. Dinge soos koffie en tee en handdoeke, sowel as ekstratjies was verskaf, wat 'n welkome verassing was. Sal die plek definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helena D - Sep 2018
Overall score
Great hosts, perfect location. Private, with everything you could need and more!
Flamink Place's response
Thank you so much for the kind words.
Alida P - Aug 2018
Overall score
Lanklaas so lekker gebly.
Justin D - Jul 2018
Overall score
Perfect stopover.
Adina D - Jul 2018
Overall score
Comfortable accommodation in peaceful neighbourhood.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf in rustige woonbuurt.
Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Verblyf was skoon en netjies met al die geriewe benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rudi B - Jul 2018
Overall score
Baie netjies en ruim.
Riaan J - Jul 2018
Overall score
Veilig. Netjies. Ruim.
Flamink Place's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ek wil juis daai eetkamer in n volle kamer maak.
Cindy
Cindy P - Jul 2018
Overall score
Ten volle toegerus en ruim vir 'n gesin om tuis te voel.
Anita B - Jun 2018
Overall score
We'll always stay here in the future if we need a place in the area!
Corné V - Jun 2018
Overall score
Baie netjies en gemaklik, vriendelike mense, baie goed ingerig.
Mark-anthony D - Jun 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie vriendelike ontvangs, baie naby alle geriewe soos Monte Casino. Baie stil en veilige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernard James N - May 2018
Overall score
Just perfect, clean, spacious, well equipped.
Jahné L - May 2018
Overall score
Waarde vir geld, veilig, netjies en skoon.
Flamink Place's response
Baie dankie, ons waardeer dit opreg!
Mark D - Apr 2018
Overall score
Absolutely amazing.
James D - Apr 2018
Overall score
Aangenaam.
Johann L - Mar 2018
Overall score
Uitstekende diens!
Cindy-ann B - Mar 2018
Overall score
Comfortable and relaxing.
Joane V - Mar 2018
Overall score
It's a beautiful place and it has everything you need.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 11:00 - Address: 20 Flamink Avenue, Douglasdale, 2165, Gauteng
- All ages welcome