Flaminkevlei Waterfront
Review Summary
Beatrice J - Apr 2021
Overall score
Uitstekende verblyf opsie!
Leon S - Feb 2021
Overall score
Sien sterre.
Flaminkevlei Waterfront's response
Leon, om gaste soos julle te kan ontvang is 'n yslike plesier. Dit maak vir my die sterre lieflik helder en blink.
Rina
Pieter J - Jan 2021
Overall score
Lekker ontspan.
Flaminkevlei Waterfront's response
Pieter, baie dankie vir jou positiewe resensie. Jou aanbevelings word waardeer.
Rina
Craig B - Nov 2020
Overall score
An excellent holiday destination with magnificent waterfront views.
Flaminkevlei Waterfront's response
Thank you, Craig. Very glad you've enjoyed your time and trust we'll see you again.
Marijke C - Sep 2020
Overall score
Netjies en skoon, met pragtige uitsig.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie Marijke vir die positiewe en mooi resensie, dit is vir ons 'n aansporing.
Rina en Willem.
Claude R - Sep 2020
Overall score
Absolutely lovely.
Flaminkevlei Waterfront's response
Thank you Claude.
We appreciate your review, and we hope to have you back soon.
Rina en Willem.
Sandra V - Aug 2020
Overall score
Die rustigheid van die omgewing en die mooi uitsig het ons dadelik laat ontspan. Die eienaar het aanvanklike probleme flink en professioneel hanteer.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie Sandra vir die mooi en bemoedigende resensie. Dit vir ons voorreg om gaste te ontvang wat die omgewing geniet en lekker kuier.
Rina en Willem
Jaco J - Mar 2020
Overall score
Baie lekker plekkie met goeie diens.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie, Jaco, vir jou resensie en julle ondersteuning.
Claude R - Feb 2020
Overall score
Great location, clean and Willem was most accommodating and friendly.
Flaminkevlei Waterfront's response
Thanks Claude for the positive review. It was great to have you and we're looking forward to receive you again.
Willem and Rina
Yvonne W - Feb 2020
Overall score
Fantasties, sal dit aanbeveel vir ander.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie Yvonne, vir jou fantastiese resensie en aanbevelings. Ons sien uit daana om julle vir 'n volgende besoek te verwelkom.
Rina en Willem.
Lucinda S - Nov 2019
Overall score
Awesome stay, will definitely go back.
Flaminkevlei Waterfront's response
Thanks, Lucinda for the positive and lovely review. We really appreciate the fact that we could contribute to your special time. Keep well and we are looking forward to having you again,
Willem and Rina
Karin-lee S - Nov 2019
Overall score
Perfect location, value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ligging perfek, waarde vir geld.
Ons bespreek gereeld verblyf aanlyn en jy is nooit seker of die foto's die plek gestand gaan doen nie. In die geval is dit presies wat jy kry. Goed toegerus met als wat jy mag nodig kry, netjies skoon en baie ruim. Om op die dek te sit en oor die lagoon uit te kyk was heerlik. 'n Paradys vir voëlkykers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie, Karin-lee! Vir my kon jy nie 'n beter resensie gegee het nie.
Dit is presies wat ek graag wil hê ons foto's moet kan doen, vir gaste 'n goeie idee gee van wat hulle kan verwag om te kry.
Groete
Rina en Willem
Van Dyk J - Nov 2019
Overall score
Convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Gerieflik en skoon met ongelooflike mooi uitsig oor die rivier en die see. Flaminke doen sy naam gestand. Sonopkoms en sonsondergang kan nêrens anders so mooi wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie Johan, vir die goeie resensie. Jou woorde weerspieël presies hoe ek oor ons Flaminkevlei Waterfront voel. Ons sal julle graag terug verwelkom.
Rina en Willem.
Therese M - Oct 2019
Overall score
Uitstekende ligging en baie gerieflik en goed toegerus.
Flaminkevlei Waterfront's response
Beste Therese,
Ons is baie bly dat julle die tydtjie geniet het. Dankie vir die mooi resensie.
Rina en Willem
Bridget K - Sep 2019
Overall score
Baie geniet soos altyd.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie Bridget vir die mooi resensie en dat julle so gereeld by ons bly. Dis altyd 'n plesier om julle te ontvang.
Rina en Willem
Gerhard B - Aug 2019
Overall score
It was very good and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie goed en rustig.
Geen voorraadlys, was vereiste. Geen broodmes. Die verblyf is egter uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flaminkevlei Waterfront's response
Beste Gerhard
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle was tevrede met die verblyf.
Ons sal aandag skenk aan die inventaris en die broodmes wat ontbreek het vervang.
Groete,
Rina
Rene B - Jul 2019
Overall score
Baie netjiese gastehuis.
Read moreFlaminkevlei Waterfront's response
Beste Rene
Ons is werklik baie jammer oor julle teleurstelling met die verblyf by ons Waterfront 2 enkelwoonstel. Die eerlike terugvoer en positiewe opmerkings wat jy in die resensie gemaak het, word waardeer. Ons het die probleem met die badkamervenster en privaatheid op die balkon bespreek, en sal onmiddelik begin om dit reg te stel.
Sal julle baie graag weer wil ontvang, en sal ook seker maak dat alles piekfyn sal wees.
Rina en Willem
Lina S - Jun 2019
Overall score
Was lovely with a fantastic view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik met fantastiese uitsig.
Was regtig bitter ontspannend met die rustigheid van die water voor jou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flaminkevlei Waterfront's response
Ai Lina, dit doen 'n mens se hart goed om te weet dat jou gaste hulle tydjie geniet het. Die uitsig is beslis terapeuties en ek is bly julle kon ontspan. Sal julle graag verwelkom.
Rina en Willem
William B - Jun 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Net 'n amazing plekkie, natuur, sonsondergange en saligheid vanself. Hier vind jy weer jou siel vir 'n slag. Sien julle gou weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie William vir die mooi en positiewe resensie, sal julle baie graag weer sien.
Willem en Rina
Shereen S - Jan 2019
Overall score
Great view, safe and very pleasant.
Flaminkevlei Waterfront's response
Dear Shereen,
Thanks for your positive review. We are glad you've enjoyed your stay and hope we'll see you back sometime.
Rina and Willlem
Aneretha H - Jan 2019
Overall score
Beautiful view!
Flaminkevlei Waterfront's response
Dear Aneretha,
Thanks for your great review. We are very glad you've enjoyed your stay.
Rina and Willem
Robert W - Dec 2018
Overall score
A fantastic stay.
Flaminkevlei Waterfront's response
Dear Bob Thank you so much for your appreciative review. It gives us a song in the heart to know that guest are satisfied and happy. We hope to receive you back some time in the near future. Willem, Dean and Rina
Elandi L - Nov 2018
Overall score
Baie lekker en rustig.
Flaminkevlei Waterfront's response
Beste Hannes,
Baie dankie vir julle positiewe resensie - dis 'n riem onder die hart om te weet dat gaste lekker gebly het.
Ons sal julle baie graag weer hier ontvang.
Rina en Willem
Grandall L - Nov 2018
Overall score
I give Flaminkvlei Waterfront a five star rating.
Flaminkevlei Waterfront's response
Dear Grandall,
Thank you very much, we are delighted to hear that your 20th anniversary was special. Our utmost goal is to have happy guests who enjoy and appreciate the beauty of our location. Willem is a star and we are very proud of him.
Regards,
Flaminkevlei Team
Andre P - Nov 2018
Overall score
Baie mooi plek met pragtige uitsig oor die Bergrivier.
Flaminkevlei Waterfront's response
Beste Andre
Baie dankie vir die resensie. Ons is gelukkig as gaste lekker gebly het en sal julle graag weer wil ontvang.
Rina, Willem en Dean.
Roger R - Sep 2018
Overall score
Pleasant two day stay.
Flaminkevlei Waterfront's response
Thank you for the review.
Piet B - Sep 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie lekker gewees. Baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie julle vir die positiewe resensie. Dit maak ons werk soveel lekkerder as ons hoor gaste het dit geniet. Ons hoop om julle weer te kan huisves. Rina, Willem en Dean
Hein S - Sep 2018
Overall score
Pragtige ligging, baie netjies en skoon en goed toegerus.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie Heinrich vir die resensie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Dankie ook vir die aanstuur van die pragtige fotos wat jy in die omgewing geneem het.
Rina, Willem en Dean
Pieter K - Sep 2018
Overall score
It was very special.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie besonders.
Dit was genoeg vir ons behoeftes. Ons het net daar geslaap en was heeldag uit op soek na blomme. Die braai-area was bietjie in gekamp en was basies net 'n klein hoekie van die hele balkon. Die ligging is baie goed en dit was baie netjies, skoon met al die nodige toebehore in een.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie Pieter vir die resensie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Rina, Willem en Dean
William V - Jul 2018
Overall score
Gerieflik en waarde vir geld.
Flaminkevlei Waterfront's response
Beste Roy,
Baie dankie vir die resensie.
Groete,
Rina, Willem en Dean
Aloysia L - Apr 2018
Overall score
Relaxing Easter family-weekend.
Read moreFlaminkevlei Waterfront's response
Dear Aloysia
Thank you so much for your lovely review and useful suggestion about the iron. It is valuable above words to get feedback that is helpful to future guests.
You and your family really have the knack to make fantastic holiday memories. It was such a pleasure to have you as guests and to be able to share, through your photos and comments, the “lekke” of your time at Flaminkevlei Waterfront.
We hope to see you again soon.
Rina, Willem and Dean
Johan V - Apr 2018
Overall score
Verblyf was baie gerieflik, skoon en netjies en baie lekker geleë. Tarief per nag is net te veel vir wat die plek bied.
Flaminkevlei Waterfront's response
Thank you for the review
Natasha J - Mar 2018
Overall score
Ek stel voor dat jy besoek.
This review has been translated,click hereto view the original version.
I would suggest you visit.
Gorgeous views, spectacular sunsets, romantic setting.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flaminkevlei Waterfront's response
Natasha thank you so much for your review. It is great to know you both enjoyed the stay and the beautiful setting of Flaminkevlei Waterfront.
Rina, Dean and Willem
Kim S - Mar 2018
Overall score
A great location right on the river.
Flaminkevlei Waterfront's response
Dear Kim,
Thank you for the review. I'm thrilled to hear that you found the area has many leisure options to offer. We are very pleased when guests explore and find exciting things to do.
Rina, Dean and Willem
Tevin R - Mar 2018
Overall score
Relaxed and safe.
Flaminkevlei Waterfront's response
Dear Tevin,
Thank your for the constructive review. We will definitely use your suggestion on the salad bowls.
Rina, Dean and Willem
Andre B - Mar 2018
Overall score
Uitstekend!
Flaminkevlei Waterfront's response
Beste André,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die woonstel gerieflik gevind en die pragtige natuur geniet. Ons sal julle baie graag weer hier wil verwelkom.
Rina Dean en Willem
Gerrit B - Mar 2018
Overall score
As close to heaven as possible.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die naaste aan die hemel as wat mens kan kom.
Eenheid was netjies en skoon, baie lekker geslaap, baie lekker gebly. Pragtige omgewing, salig en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flaminkevlei Waterfront's response
Beste Gerrit,
Daar is vreugde in my werk as ek weet gaste het lekker gebly en kon die skoonheid van die omgewing waardeer. Dan word die besluit om die mooi van ons plekkie met besoekers te deel, beloon. Dankie dat julle 5 ster gaste was. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Rina, Dean en Willem
Magdalena C - Feb 2018
Overall score
Asemrowend.
Flaminkevlei Waterfront's response
Beste Magdalena,
Duisend dankies vir jou waardering en goeie resensie. Dankie ook vir jou deel van dit wat julle geniet en ervaar het tydens julle verblyf by ons. Dit maak ons werk baie lekker.
Rina, Dean en Willem
Andre C - Feb 2018
Overall score
Aangenaam, skoon en gerieflike plek, een van die lekkerste matrasse waarop ek nog geslaap het.
Flaminkevlei Waterfront's response
Baie dankie Andre,
Dit gee vir ons 'n lied in die hart om te verneem dat gaste hulle verblyf geniet het. Ons sal julle graag weer wil verwelkom!
Bridget K - Oct 2017
Overall score
Lieflike uitsig en sonsondergang!
Flaminkevlei Waterfront's response
Beste Bridget,
Baie dankie, jou resensie is ’n riem onder die hart. Jou opmerking foto's op die webblad weerspieël die werklikheid” beteken vir my baie, want dis my strewe is om voornemende gaste so goed moontlik in te lig oor wat om te verwag. As gaste lekker bly, het ek daarin geslaag.
Ons sal julle graag weer hier wil huisves.
Rina
Retha G - Sep 2017
Overall score
Wonderlike ligging reg by die laaiplek; teen die water. Lieflike uitsig!
Flaminkevlei Waterfront's response
Beste Retha
Baie dankie vir die resensie en goeie terugvoer. Die opsit van ’n spieël is nou heel bo op die prioriteitslys.
Ons is bly julle kon lekker rus en sal julle graag weer hier by ons wil verwelkom.
Rina, Willem en Dean
Chantell V - Jul 2017
Overall score
Lovely apartment with beautiful views.
Flaminkevlei Waterfront's response
Chantell, thank you so much for your review and your useful comments. We’re pleased that you found the apartment to look the same as in the photos. The pics are the best way we have to give guests an idea what to expect and to be happy in what they find.
Kind regards
Rina, Dean and Willem
Tracy Lee A - Jul 2017
Overall score
We had an amazing experience and I will definitely stay here again next year.
Flaminkevlei Waterfront's response
Thank you so much Tracy. With appreciative guests like yourself, it is a pleasure to provide accommodation for you to explore and enjoy this beautiful area.
We would be very glad to see you again next year!
Regards Rina, Dean and Willem
Brian T - May 2017
Overall score
Happy, will stay there again, we are very satisfied.
Flaminkevlei Waterfront's response
Dear Brian,
Thank you so much for giving us this valuable feedback.
I'm delighted to know that you've enjoyed your stay at Flaminkevlei Apartment. It is news for me to hear that the TV is actually a smart one and I am glad you were able to watch programs of your choice.
We do consider to expand our DStv channels and might be able to do so in the near future.
Kind regards,
Rina
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 11 Eigelaar Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Western Cape
- No children under 6