The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Fleetwood On Sea Nr 32 | TravelGround
+28

Fleetwood On Sea Nr 32

30 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 30 reviews for Fleetwood On Sea Nr 32
Cleanliness
4.2/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.0/5
Ronell B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ronell B
With spouse/partner

Dit was teleurstellend

Geen WiFi. DStv is die swakste pakket beskikbaar. Lugversorging is heerlik, maar ek het meer verwag vir die bedrag wat ons betaal het. Plek kort vir seker aandag.

Annamarie E - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie E
With spouse/partner

We had a great time.

Location of apartment perfect, right on the sea, view from patio so beautiful. Staff very helpful and friendly. Apartment has everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gekuier.

Ligging van woonstel perfek, reg op die see, uitsig vanaf stoep so mooi. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Woonstel het als wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melanie B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melanie B
Family with young children

Baie oulike plekkie.

Baie goed geleë. Woonstel baie mooi. Gebou self kort bietjie opknapwerk.

Marlise N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlise N
Family with teenagers

Nice place, will book again at Fleetwood On Sea.

The place is very well located and has a beautiful sea view. Very well appointed and friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike plek, sal weer by Fleetwood On Sea bespreek.

Die plek is baie goed geleë en het 'n pragtige see-uitsig. Baie goed ingerig en vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Dankie Marlise, vir al die sterre en die mooi terugvoering. Ons hoop om jou weer by Fleetwood te sien.

Fleetwood On Sea Nr 32
Leana V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana V
With spouse/partner

Perfekte ligging en lieflike woonstel.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die woonstel is mooi en netjies. Goed toegerus. Die woonstel is reg langs die strand en het 'n lieflike uitsig. Baie naby aan die naaste swemstrand.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Beste Leana, baie dankie vir die baie sterre. Ek hoop om julle vinnig weer te sien by Fleetwood on sea. Groete, Haneke.

Fleetwood On Sea Nr 32
Pieter R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter R
With spouse/partner

Definitely recommended and will go back.

Very friendly and helpful. Very good location. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Definitief aanbeveel en sal beslis weer gaan.

Baie vriendelik en behulpsaam. Baie goeie ligging. Sal aanbeveel sonder twyfel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Beste Pieter,

Baie dankie vir die goeie sterre en die mooi terugvoer.

Groete,
Haneke

Fleetwood On Sea Nr 32
Erika S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erika S
With spouse/partner

Heerlike tyd by die see, net jammer van Umhlanga Sands se musiek wat oorverdowend voor woonstel was.

Baie dankie vir heerlike tyd by die see. Riekie by ontvangs was so vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Die skoonmaakdiens was ook puik. Die musiek en vermaak van Umhlanga Sands was werklik onaangenaam en uiters onbedagsaam. Nadat daar met hulle gaan praat is, het hulle dit effens sagter gesit, maar het die vreedsaamheid van die see se klanke versuur. Die stoep en die geniet van die see was egter wonderlik. Baie dankie.

Armin K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Armin K
Family with teenagers

Very good.

Each unit has a sea view with a spacious patio with braai facilities that make a difference between this complex and others. This alone makes your holiday experience great. The overall maintenance of the building appears to be deteriorating slightly. Unit 32's lounge suite needs replacing. It's old, used and no longer clean. Despite that, I'll book it again. If it wasn't for the lounge suite, unit no. 32 had 5 stars in all categories. Another place's activities around their pool may be inconvenient for some at Fleetwood on Sea, but that didn't bother us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed.

Elke eenheid het 'n see-uitsig met a ruim stoep met braaigeriewe daarop wat die verskil maak tussen hierdie kompleks en andere. Dit alleen maak jou vakansie-ondervinding eenvoudig puik. Dit wil voorkom of die algehele onderhoud van die gebou effens agteruit gaan. Eenheid 32 se sitkamerstel moet vervang word. Dit is oud, gebruik en nie meer skoon nie. Dit ten spyt, sal ek weer daar bespreek. Was dit nie vir die sitkamerstel nie het eenheid Nr 32 5 sterre in al die kategorieë verwerf. ’n Ander plek se aktiwiteite rondom hulle swembad kan dalk vir sommiges by Fleetwood on Sea lastig wees, maar dit het ons nie gepla nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Beste Armin, baie dankie vir jou baie sterre en positiewe terugvoer. Ons sal aandag skenk aan die sitkamerstel. Ons hoop om jou weer te sien by Fleetwood on sea. Vriendelike groete, Haneke.

Fleetwood On Sea Nr 32
Cicile R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cicile R
Family with young children

Fantastic - value for money.

We were warmly welcomed and immediately felt at home. The unit was very neat, well-equipped and serviced daily. The complex is close to the shopping malls and offers free transfers to and from the shopping malls. We enjoyed every moment of our stay. Thank you for your hospitality!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties - waarde vir jou geld.

Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was baie netjies, is baie goed toegerus en was daagliks skoongemaak. Die kompleks is naby die winkelsentrums en bied gratis vervoer van en na die winkelsentrums aan. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Beste Cicile. Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Waardeer die baie sterre.

Fleetwood On Sea Nr 32
Lenore L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenore L
With spouse/partner

Very pleasant.

Our son is in a wheelchair. Could park in front of the apartment. He could use all the facilities comfortably. Very homely and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ons seun is in 'n rolstoel. Kon voor woonstel parkeer. Hy kon al die geriewe gemaklik gebruik. Baie huislik en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Beste Lenore.
Baie dankie vir die baie sterre en mooi terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete Haneke

Fleetwood On Sea Nr 32
Pieter M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter M
Family with teenagers

Baie lekker en rustig. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Baie netjies. Ligging is baie goed. Die gebou kort egter aandag.

Marike C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marike C
Family with young children

We enjoyed our stay at Fleetwood On Sea.

A sea view with a large terrace and braai facilities. Also a huge swimming pool in the complex and safe parking near your unit. Clean rooms with a modern look and domestic serviced every day. I will recommend unit 32 to anyone who hasn't stayed there before. Really worth the while and we had a great holiday. See you soon again!

Gerhard V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V
With spouse/partner

Accommodation met our needs.

The location is next to the promenade and is unbeatable in terms of the price. It is walking distance from the main beach restaurants. The unit is spacious and well equipped (except for the limited DStv channels). The unit has a large balcony with nice sea views and deck furniture next to the braai. Security is good and parking is safe and included in the rates. The staff, from reception to cleaning staff, was very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Akkommodasie het voldoen aan al ons verwagtinge.

Ligging reg langs promenade is overbeterlik teen prys. Binne loopafstand van hoofstrand en verskeie resturante. Die eenheid is ruim en goed ingerig (behalwe vir beperkte DStv kanale). Eenheid het groot balkon met baie goeie see-uitsig en tuinmeubels wat kuiertjie langs die braaidrom wat ook verkaf word baie lekker maak. Sekuriteit is goed en veilige parkering is ingesluit by tarief. Personeel, van ontvangs tot skoonmaakdienste, is baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoering en die baie sterre. Hoop om julle weer te sien.

Fleetwood On Sea Nr 32
Charl J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Charl J
Individual traveler

Setting is perfek geleë.

No. 32 kort dringend 'n upgrade. Dit is veels te duur vir wat binne is. Verf, goeie skoonmaak en updated badkamers vir hierdie prys is noodsaaklik. Aircon vents baie vuil. Pragtige kompleks, maar soek dringend aandag.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Liewe Charl, baie dankie vir jou kommentaar. Fleetwood On Sea neem kennis en sal dringend aandag gee aan jou terugvoering. Ons streef daarna om ons gaste te alle tye tevrede en gelukkig te hou.

Vriendelike groete
Haneke Coetzee

Fleetwood On Sea Nr 32
Leonette A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonette A
With friends

Was perfect for what we needed.

Exactly what we were looking for. The building on the outside needs attention, but inside everything was perfect, tidy and clean. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was perfek vir wat ons nodig gehad het!

Presies waarna ons gesoek het. Die gebou aan die buitekant kort aandag, maar binne was alles perfek, netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Liewe Leonette,
Baie dankie vir die baie sterre, dit word opreg waardeer.

Groete
Haneke Coetzee

Fleetwood On Sea Nr 32
Annatjie B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie B
On business

Fantastic, clean and tasteful.

Thanks for the clean unit. Good service and reception. We were really private and enjoyed the Spur and other eateries close to our unit. We recommend this unit and will make use of it agani in future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies, skoon en smaakvol.

Dankie vir 'n mooi skoon eenheid. Goeie diens en ontvangs. Ons was regtig privaat en het die Spur naby ons eenheid en ander eetplekke geniet. Ons beveel hierdie eenheid aan en sal weer van dit gebruik maak vorentoe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Liewe Annatjie,
Baie dankie vir die pragtige kommentaar. Ons vertrou dat ons in die toekoms weer vir julle van diens kan wees. Groete
Haneke Coetzee

Fleetwood On Sea Nr 32
Carien B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien B
Family with young children

Heerlik gerus en gekuier hiér!

Baie netjiese en gerieflike selfsorgeenheid wat daagliks gediens word. Baie ruim met groot stoep en see-uitsig, reg langs Umhlanga Sands. Vriendelike en hulpvaardige ontvangsdames. Baie sentraal geleë en stapafstand van winkels en restaurante af. Ons sal beslis weer in die toekoms daar wil gaan bly!

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Liewe Carien,
Baie dankie vir die baie sterre en mooi kommentaar, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Umhlanga-groete.
Haneke Coetzee

Fleetwood On Sea Nr 32
Yogesh P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Yogesh P
Family with young children

Excellent location and peaceful.

The place is perfectly located and very neat. The only issue I had is that more attention needs to be made towards maintenance. The place definitely needs a painting on the outside.

Leilani K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leilani K
Family with young children

Had a very pleasant stay.

Very neat unit. Had everything that we needed.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Dear Leilani, thank you so much for taking the time to submit a lovely review. Please come again, we would love to welcome you back anytime in the future.

Best regards,
Haneke Coetzee

Fleetwood On Sea Nr 32
Morne O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne O
With spouse/partner

Great.

Great place, 100% in terms of service.

Pieter J - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pieter J
With spouse/partner

Excellent location.

Complex urgently needs a coat of paint. Unit 32: Furniture and finishes old and worn. Living room set needs a cleaning. Had a good stay, but basic maintenance is being overlooked.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ligging.

Kompleks het dringend 'n verf nodig. Eenheid 32: Meubels en afwerking oud en afgeleef. Woonkamer sitstel kort 'n was. Het baie lekker gebly, maar basiese onderhoud word agterweë gelaat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frik V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik V
With spouse/partner

Very nice stay.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Chris R
With spouse/partner

Baie lekker en naby die see.

Goed geprys en wel geleë!

Iris  - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Iris
On business

Very well situated on the promenade of Umhlanga.

The building needs a refurb, but is very well positioned and I will return.

Rudi J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rudi J
With spouse/partner

Lekker.

As dit my plek was sou ek net meer gereeld instandhouding doen (bv. verf) ensovoorts.

Bill N - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Bill N
With spouse/partner

Site great but at that price I expect much more attention to detail and comfort.

Staff, both office and working, were great. Most areas were spotlessly clean. Pool great. Pool furniture not so clean. Could not sleep with noisy aircon working. Where was washing m/c? Maids will wash, but are not as gentle as we are. Why only 5 each of kitchen / dining items? The place is 2 bedroom so some sharing was needed. The "security" locks on sliding doors are ridiculously inadequate, especially on the lounge door. Not even a key required.

Jackie D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Jackie D
With friends

Teleurgesteld.

Woonstel mure kort verf, daar was 'n waterlek of iets en dit lyk sleg in die hoofslaapkamer. Die mure lyk vuil alhoewel hulle nie is nie. Julle noem dat daar twee lugversorgde slaapkamers is, dis nonsens, daar is 'n sentrale lugversorger in die gang. Die stoep, tafels, stoele was vuil en vol stof, dit was seker skoongemaak 'n dag of twee terug, maar verseker nie die oggend wat ons daar opgedaag het nie. Die "lounger" se kussing is gebrand (het 'n gat in) en dis vol stof alhoewel dit binne in die huis lê. Daar was geen mat onder die koffietafel in die sitkamer nie. Die plek het bedompig geruik asof hy lang toegestaan het. Die lugverkoeling was aan en dit was baie vriendelik maar daar was vars lug nodig in die woonstel. Die sambreel is gebreek wat gebruik moet word op die stoep. Die gebou van Fleetwood lyk nie soos op die prentjies nie, die gebou se diefwering op die pilare tussen die woonstelle is verroes en die gebou kort ook verf. Ek het na ander woonstelle gaan kyk en moet erken daar is baie van hulle wat baie beter lyk as nr 32. Dis 'n baie groot teleurstelling en ek dink LekkeSlaap se naam is in gedrang as hulle foto's dokter om beter te lyk as wat die gebou/woonstel regtig is.Ons skoonmaker was 'n "darling" en sy het baie goed gewerk. Ontvangs was vriendelik en geen probleem. Die TV se opvangs is baie swak, daar is baie "sneeu" op die meeste kanale. Julle noem op die website "met volle see-uitsig" dis nonsens, die boom van Umhlanga Sands versper die see-uitsig, soos per die een foto wat julle aangeheg het. Dit kan 'n ongelooflike woonstel wees wat die geld die moeite werd kan maak, maar ons het verseker 'n klomp geld betaal vir iets wat ons nie gekry het nie.

Fleetwood On Sea Nr 32's response

Beste Jackie,
Fleetwood on Sea se bestuur en personeel neem alle negatiewe resensies baie ernstig op en ek kan jou verseker dat daar na al jou klagtes gekyk sal word. Fleetwood on Sea is 'n baie gewilde vakansiebestemming, wat feitlik die hele jaar vol bespreek is. Ek kan met sekerheid sê dat die woonstel nie "toe" gestaan het soos aangedui in jou resensie nie. Umhlanga Rocks het 'n baie hoë humiditeit, dit is normaal dat 'n woonstel dalk bedompig kan voel die eerste 5-10 minute, gelukkig het die woonstel 3 lieflike groot skuifdeure wat onmiddellik oopgemaak kan word. Wat ons altyd ervaar is die heerlik briesie wat deur die woonstel trek!

Nombuso is die "darling" van wie jy praat, Fleetwood on Sea nr 32 is haar trots, sy werk al 20 jaar in nommer 32, sy sal alles in haar vermoë doen om die plek altyd netjies en skoon te hou! Nombuso se werk is deeglik, sy sal nooit die woonstel vol stof los nie, die stoepe word elke dag gewas. Wat ek wel weet is dat die wind erg gewaai het daardie dag, dit is moontlik dat daar wel "stof" op die stoep was. Soos ek verstaan, was jy by die kantoor daaroor en dat hulle onmiddellik Nombuso gestuur het om die stoep 'n 2de keer te gaan was.

Ons het nog nie 'n klagte gekry oor die mat onder die koffietafel nie, ek kan ongelukkig niks in die verband doen nie, 'n mat in die woonvertrek is nie prakties nie. Soos jy weet is die swembad baie naby aan die woonstel, kinders is die hele tyd in en uit die swembad. Daarom het ons dit goed gedink om by teëls te hou aangesien die mat die hele tyd nat sal wees en die woonstel juis bedompig sal laat ruik.

Fleetwood on sea bestaan uit 6 bed-eenhede wat heelwat duurder is (R3400 per nag) en 4 bed-eenhede, die 6 bed-eenhede waarna jy gaan kyk het, het 'n ekstra vertrek en sal logies groter en ruimer vertoon.

Ek kan jou verseker geen hotel of geen vakansie-woonstelle beskik oor al 300 TV kanale nie!! Daar is ongeveer 20 kanale wat beskikbaar is wat 100% in werking was...ek moedig alle gaste aan om my te kontak indien daar enige vrae is. Jy kon my voor die tyd gevra het of ons oor al die TV kanale beskik, maar ek kan in alle eerlikheid sê jy is die eerste persoon wat klagtes het oor die TV kanale, almal was nog altyd tevrede met die 20 kanale!

Die kantoorpersoneel is altyd baie vriendelik en professioneel, hulle sou definitief aandag aal AL jou probleme en klagtes gegee het. Soms is dit moeilik om onmiddellik 'n klagte op te los, soos die lounger wat 'n gaatjie in het. Dankie dat jy dit aangemeld het, ons sal dit dadelik vervang!! Ons kan ongelukkig niks aan die "palmboom" doen wat voor die woonstel geplant is nie, vir ander gaste skep dit 'n mooi vakansie-atmosfeer wat karakter aan die woonstel gee.

Ek voel regtig dat van die kritiek onregverdig en onwaar is.

Fleetwood On Sea Nr 32
Eugene S - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Eugene S
With spouse/partner

Baie lekker gebly, ligging is goed en die diens baie vriendelik en behulpsaam.

Die ligging van die akkommodasie is baie goed. Daar is genoeg spasie om gemaklik te bly. Die enigste kritiek is die dat die akkommodasie en gebou bietjie ouerig is en moontlik bietjie opgegradeer kan word. Ten spyte daarvan het ons baie lekker gebly!

Martin G - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Martin G
With spouse/partner

'n Netjiese eenheid wat goed toegerus is.

'n Netjiese eenheid wat gemaklike verblyf verskaf teen die strand. Dit is goed toegerus. Toegang tot die eenheid is baie gerieflik. Die volgende items vind ons onder standaard wat oorweeg moet word vir opgradering of vervanging: patiomeubels, mikrogolfoond en lugversorger.

Kay M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kay M
With friends

The weekend was enjoyable

Our accommodation was very comfortable, but the neatness of the unit could be stepped up a notch or two. Nevertheless we had a fantastic weekend. Many thanks & regards, Kay Moodley.

From R2 000
per night (sleeps 4)
From R2 000
per night (sleeps 4)
From R2 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 50 Lagoon drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3OThhZjY2LTViZDEtNGEwOC05YTZmLWM1NDUxNTE2NjVkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (sleeps 4) 30 5 1 5 50 Lagoon drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.720054294825 31.090342998505
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!