The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Flintstone Cottage | TravelGround
+23

Flintstone Cottage

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 11 reviews for Flintstone Cottage
Cleanliness
4.5/5
Service
4.2/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.0/5
Neels V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neels V
Family with young children

Saligheid op die platteland.

Ek, my vrou en ons 2 kinders (5 en 9 jaar oud) het drie nagte by Flintstone Cottage spandeer. Die stilte en rustigheid weg van die stad se gedruis, veral die feit dat daar geen krag of sein is nie, het dit vir ons 'n onvergeetlike ervaring gemaak. Wat mens moet in gedagte hou hier is dat jy nie betaal vir luukshede en nuut oor gedoende badkamers nie. Jy betaal vir 'n ervaring wat jou nader aan die natuur bring en rus vir jou siel bied. Definitief die geld werd. Ons sal vir seker weer gaan.

Flintstone Cottage's response

Baie dankie Neels. Hoop om julle gou weer te sien!

Flintstone Cottage
Daleen O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Daleen O
With friends

Wonderlike plek, maar met ernstige instandhoudingsprobleme.

Ons kon in 4 dae nie 1 keer stort nie, want daar was nie genoeg water nie. Sal graag weer die plek wou besoek, maar nie as daar nie intensiewe instandhoudingswerk met die krane en water en warm water vir stort en skottelgoedwasbak gedoen word nie. Dit is ook eers by aankoms aan ons gekommunikeer.

Anja W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Anja W
Family with young children

Dilapidated ─ not rustic.

There's a difference between rustic and dilapidated. This place is neglected to a point where it is not a very pleasant experience to stay there. Lovely location. Charming old farmhouse in desperate need of repair. As it is - not worth going.

Flintstone Cottage's response

Dear Anja,
We apologize for the inconvenience with the water and that you did not enjoy your weekend at Flintstones.
The fountain dries up sometimes and exactly when we do not want them to. I will take as positive criticism and make an effort to inspect and address to ensure people still see it as a rustic mountain cabin.
Please accept my offer to stay for 2 nights free in the future sometime.
Kind regards,
Jeanne

Flintstone Cottage
Yolande B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande B

Beste vir plek om te rus met 'n plaasatmosfeer.

Dit was 'n heerlike langnaweek wat ons net kon rus en afskakel, en weer met mekaar kon gesels. Die familie het die plaas baie geniet. Die stoof werk vir water en kos kook en lekker braaigeriewe wat beskut is. Ons sal beslis weer 'n draai daar maak!

Annerike L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerike L
Family with teenagers

Was fantastic.

Enjoyed it a lot. Will do it again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was fantasties.

Het dit baie geniet. Sal dit graag weer wil doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Flintstone Cottage's response

Beste Annerike,

Baie dankie vir al die 5 sterre! Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.

Groete,
Jeanne

Flintstone Cottage
Elsa W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa W

Asemrowende uitsig, en rustigheid wat mens net wil laat langer bly.

Ek sal vir 'n week lank net op die stoep kan sit, lees en uitkyk oor die omgewing. Sal beslis weer teruggaan.

Johan G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan G
With spouse/partner

Die uitsig is pragtig, en die feit dat daar nie elektrisiteit is nie dra by tot die lekker atmosfeer.

Uitsig is baie mooi. Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daarheen gaan.

Flintstone Cottage's response

Baie dankie, hoop ons sien julle binnekort weer!
Groete,
Jeanne

Flintstone Cottage
Dawie B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dawie B
With spouse/partner

Puik verblyf, puik area.

Aangename plek om in te bly en 'n baie stil area. Sal dit hoog aanbeveel by vriende en ek gaan beslis weer.

Adri L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Adri L
Family with young children

Lekker wegbreek van die stad af.

Ons het lekker gerus van die stad se gejaag. Flintsone Cottage is so 7 km buite Memel. Die winkels in Memel is baie beperk, doen vroegtydig jou inkopies op Vrede as jy van Gauteng af kom.

Flintstone Cottage's response

Hi Adri,
Dankie - dit is goeie raad vir toekomstige gaste. Ek aanvaar altyd dat mense alles saambring.
Hoop ons sien julle weer?
Groete,
Jeanne

Flintstone Cottage
Irene R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Irene R
With friends

Flintstone Cottage bied 'n rustige wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Flintstone Cottage is volledig toegerus en baie naby Seekoeivei Reservaat wat 'n regte voëlpardys is. Die heerlike kuierstoep het gesorg vir lekker braaie en laatnagstories.

Lionel O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lionel O
With spouse/partner

Stilte, beeldskone natuur en geen selfoon sein! So lekker!

Die omgewing is uiters pragtig, en die feit dat mens daar bly sonder krag maar met gaslampe maak dit besonders lekker. Die huis is mooi en netjies met als wat mens nodig het en die tuin en grasperk is ook baie mooi netjies gehou. Dis die tipe plek waar ek sal kan aftree!

From R1 200
per night (sleeps 8)
From R1 200
per night (sleeps 8)
From R1 200
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Skans Farm, District Vrede, Memel, 2970, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxODUyY2RlLTNmNjktNDgxOC1iOTlkLWVlZWM0YzYxZmU5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 8) 11 5 1 5 Skans Farm District Vrede 2970 Free State 0860 022 102 12:00-19:00 11:00 -27.725693017981 29.61696
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!