The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Flintstones Guest House - Cape Town | TravelGround
+31

Flintstones Guest House - Cape Town

Guest House

Review Summary

4 out of 5from 20 reviews for Flintstones Guest House - Cape Town
Cleanliness
4.1/5
Service
3.8/5
Location
3.8/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.8/5
Bryan S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bryan S
On business

Good location and secure.

Friendly staff and willing to help.

Priscilla W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscilla W
With spouse/partner

Friendly staff, welcoming atmosphere!

On arrival, we were met with a friendly welcome and beautiful calming setting on the grounds. The room we had was beautifully set up and close to the pool. Secure parking was also a plus. We will be sure to visit again.

Laetitia W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Laetitia W
With spouse/partner

Verblyf goed, swak kliëntediens.

Akkommodasie was goed, dit was netjies en het die doel van die besoek regverdig. Kliëntediens was baie swak, met aankoms het hul nie eens geweet van ons bespreking nie. Omdat ons vroeg vertrek het op 'n Sondagoggend kon hul ons nie akkommodeer met die ingeslote ontbyt nie, aangesien hul eers later begin op 'n Sondag.

Boudewijn D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Boudewijn D
With friends

Heel origineel concept met vriendelijk personeel en een heel lekker ontbijt.

Vriendelijke ontvangst door leuke mensen. Het is heel goed beveiligd en het thema is baaie leuk. We kregen een heel lekker en verzorgd ontbijt. Indien we nog eens in de buurt zijn, komen we zeker langs.

Nora N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nora N
With friends

Everything was perfect.

The beds were comfy and warm. Good shower, nice hot water. Rooms had everything we needed. Delicious breakfast, thanks. Thanks for the nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles het baie vlot gewerk.

Die beddens was gemaklik en het lekker warm geslaap. Die stort het goed gewerk met lekker warm water. Alles wat ons nodig gehad het was in die kamers beskikbaar. Die ontbyt was ook lekker. Dankie vir die lekker bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Flintstones Guest House - Cape Town's response

Good day Nora,

We are delighted to have hosted you and look forward to seeing you again. Take care.

Thanks,
Jacqui

Flintstones Guest House - Cape Town
Fikile H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Fikile H
Family with young children

Home away from home.

I'm recommending that all rooms be equipped with bar fridges as it becomes inconvenient to put your things in a communal fridge. The pool needs to be clean at all times. Otherwise it's a nice place to stay in with welcoming friendly staff who were always willing to assist at all times.

Phyllis P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Phyllis P
With spouse/partner

Glad nie op standaard nie.

Ontbyt is nie van goeie gehalte nie, wors is oneetbaar, vrugte is van die swakste gehalte. Ek sal glad nie hierdie gastehuis aanbeveel nie. Die beskrywing van die ligging is nie korrek nie. Hulle het vergeet om te noem dat daar 'n hoofweg tussen die gastehuis en die strand is, dat die strand en die meer se water besoedel is en jy nie daar mag swem nie, ens.

Frans P - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans P
With spouse/partner

Very pleasant stay.

We were warmly welcomed. The room is very neat and clean. Breakfast was on time every morning and delicious to boot. Convenient walking distance from the beach and some other places. Flintstones is close to table Mountain and the Waterfront. Security is good and the service excellent. The only thing that is a bit negative is the fact that the highway is close which means that there is a constant grumble of cars, but luckily it gets quiet at night. We will stay at Flintstones again when we visit the Cape. Thank you, Florence, Jackie and staff, for making our stay so special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Ons is baie vriendelik ontvang. Kamer baie netjies en skoon. Ontbyt elke oggend op tyd en baie lekker. Gerieflike loopafstand van die strand en meer af. Flintstones is na aan Tafelberg en die Waterfront en nog vele meer. Sekuriteit is geod en die diens is uitstekend. Florence en die ander personeel is altyd vriendelik en behulpsaam. Al wat 'n bietjie negatief is, is die feit dat 'n grootpad naby verblyloop en dat jy heeltyd die voertuie hoor, maar darem raak dit stil in die nag. Ons sal enige tyd weer by Flintstones gaan bly as ons weer Kaap toe gaan. Hartlike dank aan Florence, Jackie en personeel dat ons so lekker by julle kon bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melissa T - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melissa T
With spouse/partner

Dit was baie rustig daar en ons sal definitief teruggaan soontoe.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, ons Jacuzzi bad het nie gewerk nie, maar die personeel was baie vinnig daar en het ons onmiddellik gehelp met ons probleem.

Louis D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis D
On business

Regtig genotvol.

Aangenaam verras met diens wat ek ontvang het.

Juanita E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Juanita E
Individual traveler

Great stay, but quotes differ slightly and uncertainty about what you get before arrival could be problematic for most guests in general.

I was quoted different rates for the same room on different days and was not sure how it worked. They had to take my fridge out of my room for another room with a pregnant lady (I did not mind at all and they helped me with access to a private fridge which was much bigger and better) but it was odd that there are not enough mini-fridges for the whole establishment. Breakfast was great! I had a very pleasant stay overall and would certainly come back. Thank you!

Riaan S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan S
On business

Baie netjies en gerieflik.

Dit was 'n plesier om met julle te deel en die nodige reëlings te tref vir akkommodasie vir ons tegniese personeel. Dankie vir die vinnige reëlings om hulle wasgoed gedoen te kry aangesien hulle 'n ekstra dag moes oorbly.

Michelle H - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle H
On business

Baie lekker!

Ons het dit baie geniet!

Renier R - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Renier R
Individual traveler

Alles was in orde, kamer was netjies en skoon.

Florence was vriendelik en hulpvaardig. Sou verkies dat daar in die kamer ook 'n vullisdrommetjie is. Ontbyt was baie 'gewoon', maar voldoende. Ek het persoonlike items in die kamer se kluis vergeet en eers die oggend van die twee dag nadat ek daar weg was, agtergekom. Ek het gebel, en Florence het dadelik gaan kyk, dit gekry en in die kantoor se kluis gaan toesluit. Ek het dit teruggekry sonder dat enigiets weg was. Ek het dit baie waardeer. Die tuin is in 'n effens verwaarloosde toestand - dit skep ongelukkig nie die beste indruk nie!

Lize G - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Lize G
On business

Verblyf was gemiddeld.

Vloere in die eetkamergedeelte, kamer en badkamer was nie regtig baie skoon nie. As mens deur die kombuis loop was daar nie 'n aangename reuk nie. Kombuis waar kos voorberei word was nie volgens my standaard skoon nie. Ek voel daar kan meer aandag gegee word aan die algehele netheid en higiëne van die gastehuis. Die elektriese motorhek was ook buite werking. Algemene indruk van die verblyf vir my was maar heel gemiddeld.

Louise T - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise T
With spouse/partner

Alles was volgens verwagting.

Ons kamer was baie netjies en het aan ons verwagting voldoen. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik - sal weer van hulle gebruik maak as ons in daardie area verblyf soek. Die enigste probleem is dat die warm water baie lank vat om by die kraan uit te kom.

Martin M - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin M
Individual traveler

Rustig en netjies.

Die plek was netjies en presies wat ek wou gehad het - goeie waarde vir geld!

Riana V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Riana V

Vir een aand se verblyf het dit aan al die vereistes voldoen.

Vriendelike ontvangs. Skoon, gerieflik en veilig.

Andre D - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre D
Family with teenagers

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Tommie P - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tommie P
Family with teenagers

Great good value for money

But felt the location was not great - however I would use them again for a shorter stay.

From R770
per night (for 2 people)
From R770
per night (for 2 people)
From R770
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 26 Dordrecht Road, Milnerton, Cape Town, 8021, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhk401QIJBSp3FhcL3ikc2310XHr8bgbMP6CcrG3ux6weV0qsis?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R770  per night (for 2 people) 20 5 1 4 26 Dordrecht Road Milnerton 8021 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.888638945324 18.489213411045
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!