Flitwick Ranch
Review Summary
Charmaine V - Jan 2022
Overall score
Plattelandse gasvryheid!
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie Charmaine. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Jonathan F - Jan 2022
Overall score
Charming.
Flitwick Ranch 's response
Thank you Jonathan. We're looking forward to hopefully see you again some time.
Amanda E - Jan 2022
Overall score
Pragtige plaas, ons het dit vreeslik geniet.
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie, Amanda. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete van die Flitwick Ranch span,
Jurie
Carl Q - Jan 2022
Overall score
Brilliant place.
Flitwick Ranch 's response
Thank you kindly Carl. We hope to host you again sometime.
Francois F - Jan 2022
Overall score
Pragtige plek. Baie lekker ervaring gewees.
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie, Francois. Ons sien uit om julle hopelik weer te huisves.
Helma V - Dec 2021
Overall score
Baie interessante plek.
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie Helma. Ons sien uit om julle weer te sien. Hopenlik vir langer.
Revan P - Dec 2021
Overall score
Beautiful ranch, very nice people, amazing food.
Read moreFlitwick Ranch 's response
Thank you for your kind review Revan. Please accept our apologies for the unfortunate incident with the muddy road. We're grateful you're both safe and hope to see you again someday.
We wish you all the best.
From the Flitwick Ranch Team.
Hantie O - May 2021
Overall score
Flitwick Ranch is 'n uitsonderlike plek.
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie, Hantie. Ons waardeer jou terugvoer en sien uit om julle weer te sien.
Maryke W - Apr 2021
Overall score
Dis rustigheid vanself.
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie, Maryke. Dankie vir julle besoek. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Chané V - Mar 2021
Overall score
Kos was lekker.
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie vir jou terugvoer Chane. Dit is altyd belangrik vir ons om te weet waar ons kan verbeter.
Sal ons baie help indien jy vir ons kan laat weet waar jy voel daar is aandag nodig.
Vriendelike groete
Jurie
Flitwick Ranch
Garth J - Jan 2021
Overall score
A most comfortable stay in the old cheese factory on a working farm in beautiful surroundings.
Jaap G - Jan 2021
Overall score
'n Juweel van 'n plek
Brenna S - Dec 2020
Overall score
Extremely beautiful and very relaxing.
Jurgens D - Oct 2020
Overall score
Lieflike landelike atmosfeer met uitstekende diens.
Jonathan I - Feb 2020
Overall score
Wonderful stay at a beautiful lodge.
Johann K - Oct 2019
Overall score
Peace on earth.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vrede op aarde.
Die verblyf is luuks en versier met pragtige aardse dekor. Die hele terrein is 'n pragtige tuin uitgelê tussen ou plaasgeboue wat stylvol mooi gemaak is. Die kos by die restaurant was voortreflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corrie S - Jul 2019
Overall score
A total life change. Absolutely brilliant!
Read moreTracey V - May 2019
Overall score
Outstanding hosting from am awesome family.
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie en sien uit om julle weer te sien.
Elaine E - Apr 2019
Overall score
Unbelievably beautiful and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik mooi en rustig.
Mooiste uitsig, heerlik rustig en baie lekker etes by die restaurant.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie vir jou resensie Elaine. Ons waardeer dit.
Diana D - Jan 2019
Overall score
Onbeskryflik mooi daar.
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie vir jou resensie Diana. Ons is baie dankbaar dat julle kon afsluit en rus..
Pearl D - Dec 2018
Overall score
Very peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Dit is 'n baie rustige omgewing. Diens was goed en Jurie baie vriendelik en behulpsaam. Het 1 aand geëet by die Deli. Kos was lekker en baie keurig voorgesit. Tuine is pragtig. Linne is van goeie kwaliteit en bed gemaklik. Bad en stort in ons kamer was in een, ek is nie seker of ander kamers dalk die opsie van net 'n instapstort het nie. Grondpad daarheen is nie baie lank nie en is in 'n redelike goeie toestand selfs na harde reënbuie. Daar is maklik staproetes om te doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flitwick Ranch 's response
Baie dankie vir jou resensie Pearl. Was wonderlik om julle hier te kon he. Hoop ons sien julle weer.
- Capacity: 57 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: Off the R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
- All ages welcome