The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Florentia Guesthouse | TravelGround
+17

Florentia Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 11 reviews for Florentia Guesthouse
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Joe J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe J
With spouse/partner

Kwaliteit, vriendelik en was altyd behulpsaam.

Ons kamer was skoon en alles op sy plek. Hulle het ook ekstra koffie en vars melk vir ons gebring.

Jaco L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco L
With spouse/partner

Uitstekend.

Was goeie ervaring van aankoms tot vertrek.

Florentia Guesthouse's response

Baie dankie vir julle kuier ,so bly julle het dit geniet

Florentia Guesthouse
Eunice V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice V
On business

It was a wonderful experience!

To Stefan, Manie and Charles: Thank you for your kind welcome. It is a beautiful guesthouse that is highly professional. The house is beautiful and very tidy. Thank you too, we could bring our Yorkie, Bobbie. We would love to stay here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n wonderlike ervaring!

Aan Stefan, Manie en Charles: Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Dis 'n pragtige gastehuis wat uiters professioneel bedryf word. Die huis is pragtig en baie netjies. Dankie ook dat ons Yorkie, Bobbie kon saambring. Ons sal baie graag weer hier wil oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine M

Ek het heerlik gebly in Florentia Gastehuis.

Ons het baie lekker gebly in Florentia - die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons kamer was baie mooi en netjies gewees en ons het lekker sjokolades en sherry gekry in ons kamer - groot bederf vir ons. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan en ons kon sommer na Oranje Skool toe stap so naby was dit.

Christine M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine M

Ons het heerlik gebly en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons het baie lekker by Florentia gebly. Die personeel was baie vriendelik en ons was reg oorkant Oranje Meisiesskool was ons kinders sport gespeel het. Dit was heerlik om so naby die skool te wees om sommer te kon stap i.p.v. ry. Die kamers was goed toegerus. Ek het net nogal 'n mikrogolfoond gesoek vir my kamer.

Nomandla L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nomandla L
With spouse/partner

Will definitely visit again.

My room was very nice and cosy, big bathroom with shower and bath tub. The place is not far from the shopping centres and some interesting places like the Mandela statue.

Niek C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Niek C
With spouse/partner

Was baie beïndruk en het lekker gebly.

Ons het vir 'n troue deurgekom na Bloemfontein en in Florentia Gastehuis bespreek. Ons is hartlik ontvang en hulle het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Sal weer van hulle gebruik wil maak.

Magriet L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Magriet L
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Florentia is gerieflik geleë, maklik toeganklik en baie netjies en skoon. Ons kamer was puik: ruim en gerieflik met alles wat nodig was. Ek was bly om 'n strykyster daar te kry want ek moes gereed maak vir 'n aand uit en my uitrusting moes opgeknap word na die inpak. Ons het op 30 April die oorname van die nuwe bestuur beleef, maar alles het vlot verloop en ons is vriendelik en met bekwaamheid ontvang. Sal weer daar bespreek.

Eldrid K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eldrid K
With spouse/partner

We really felt at home and the service was better than expected.

We felt at home, and the staff did everything they could to make our stay as comfortable as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het werklik tuis gevoel en die diens bo verwagting.

Ons het werklik tuis gevoel, die personeel aan diens het alles moontlik gedoen om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lauren P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren P

A wonderful place to find comfort.

We stayed at Florentia during a very difficult time and Ina did everything that she could to make that difficult time just a little more bearable for us. Her guesthouse is wonderful and provided the comfort we needed so desperately. I would recommend Florentia to anyone. Thank you Ina.

Marieka C - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marieka C
With spouse/partner

Dit was puik!

Dis ons derde keer dat ons by Florentia Gastehuis bly. Dis netjies skoon en die mense baie gasvry!

From R690
per night (for 2 people)
From R690
per night (for 2 people)
From R690
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2c Louis Botha Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXKoU3n0O3pMKpbZas5EQ0pb06fKo0221zRnKs9gzDBRtGtXjrB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R690  per night (for 2 people) 11 5 1 5 2c Louis Botha Street Waverley 9301 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.0992906 26.2235808
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!