Fochville Guesthouse
Review Summary
El-zandri S - Jun 2022
Overall score
Wonderlike atmosfeer en netjiese kamers.
Maritza Y - Apr 2022
Overall score
Tevrede.
Koos C - Apr 2022
Overall score
Verwelkomend, gemaklik, netjies.
Heather L - Mar 2022
Overall score
Perfect for what I needed.
Leonie N - Mar 2022
Overall score
Pragtige gastehuis. Sal dit beslis aanbeveel.
Adele F - Mar 2022
Overall score
Baie verwelkomend.
Fochville Guesthouse 's response
Dankie. Waardeer jou terugvoering.
Mike S - Jan 2022
Overall score
Baie mooi en vriendelike gasvrou.
Louis C - Nov 2021
Overall score
Gasvry, netjies en bekostigbaar.
Hyla S - Oct 2021
Overall score
Netjies, stil en voldoende vir wat ek wou hê.
Tseliso R - Sep 2021
Overall score
The place is nice. We enjoyed it.
Jan D - Mar 2021
Overall score
Baie lekker, stil en rustig. Ek het oorgebly vir werk.
Diana S - Nov 2019
Overall score
Fabulous.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fabulous.
Ons was aangenaam verras met die plekkie, veral met die prys. Die ontvangs was hartlik en die kamers baie netjies, skoon en ruim. Badkamers het aan alle vereistes voldoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barbara L - Oct 2019
Overall score
We found the Fochville Guesthouse to be very comfortable, spotlessly clean and we were welcomed by the very friendly staff.
Jakes J - Oct 2019
Overall score
Ontvangs was hartlik en voortreflik.
Fochville Guesthouse 's response
Baie dankie vir die terugvoer, Jakes.
Ek sal aandag aan die bedlampies gee.
Daar is wel kamers met lugversorgers. Met jul volgende besoek vra spesifiek daarvoor sodat ons 'n regte plasing kan doen.
Hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Groete
Fochville Guesthouse
Dorothy S - Sep 2019
Overall score
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Lezanne M - Aug 2019
Overall score
Friendly service, neat accommodation. Very good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens, netjiese verblyf. Baie goeie waarde vir geld.
Fochville Guesthouse is baie netjies en goed geleë. Ek sal hul vir seker aanbeveel, ons het baie lekker gekuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fochville Guesthouse 's response
Dankie Lizanne. Hoop ons sien jul weer vorentoe.
- Capacity: 13 people
-
Check-in: 15:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Dahlia Street, Fochville, 2515, Gauteng
- All ages welcome