The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Forellenhof Guest Farm | TravelGround
+53

Forellenhof Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 83 reviews for Forellenhof Guest Farm
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Charles V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles V
With spouse/partner

As jy wil wegbreek van die stad en gejaagde lewe is Forellenhof die ideale plek om te ontspan

Die Pretty Pig huisie is volledig toegerus, netjies en geleë by 'n dammetjie, met die mooiste uitsig oor die vleie en heuwels. Verskeie soorte watervoëls. Pragtige trop perde wat oor die rante galop met sononder. Rustig en stil, vars lug met skaap ooie en hul tweeling lammetjies as ons bure. Die plaaswerf en grasperke is uiters netjies en goed onderhou. Baie dankie Ronel!

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie vir jou oorsig. Dit is darem so lekker om te weet dat ons gaste die vrede, stilte en mooi natuurskoon wat ons hier ervaar ook geniet. Hoop om julle weer hier te ontvang in die toekoms.

Forellenhof Guest Farm
Konrad W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Konrad W
With friends

Modern, skoon en rustig.

Stilte en die plaasatmosfeer laat mens dadelik ontspan. Standaard wat by Forellenhof gestel word gaan moeilik wees om te oortref.

Forellenhof Guest Farm's response

Dit is altyd lekker om te weet ons gaste het lekker gekuier. Mooi loop.

Forellenhof Guest Farm
Salome W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome W
With spouse/partner

Heerlik ontspannend!

Sielerus! Pragtige, netjiese en volledig toegeruste verblyf.

Forellenhof Guest Farm's response

Dis is vir ons so lekker om te weet dat ons gaste dit op Forellenhof geniet het.

Forellenhof Guest Farm
Joe P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joe P
Family with teenagers

Regtig lekker om te rus en die natuurskoon te ervaar.

Lekker kaggel, en ja, dit was selfs nodig in winter. Lekker braai. Baie mooi.

Elisha L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elisha L
With spouse/partner

Ons het die naweek baie geniet.

Uit die oogpunt van voëlkykers is die ligging uitstekend. Die verblyf was baie gerieflik en smaakvol. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Die ontbyt was heerlik!

Jacqui H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqui H
With spouse/partner

Peaceful, tranquil, back to nature and clean.

See stars.

Janneke W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janneke W
With friends

Heerlik rustig.

Die stortbad in die en suite-badkamer is baie moeilik om te gebruik vir ouer mense omdat mens oor 'n hoë badrand moet stap om daar by te kom. In ons geselskap sou nie een uit die bad kon klim nie! Ek stel voor, maak die badkamers toegankliker vir ouer mense.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie vir die terugvoer. Ons het reeds 'n handreeling aangeskaf wat langs die bad opgesit gaan word om in- en uitklim vir ouer mense te vergemaklik.

Forellenhof Guest Farm
Zelna E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelna E
With friends

Dit was ons tweede besoek en ons geniet elke oomblik!

As jy wil rus en mens word is dit die plek om te wees!

Laura E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura E
With spouse/partner

Baie gasvry ontvang.

Pragtige, rustige omgewing. Smaakvolle, netjiese verblyf.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie vir jou oorsig. Dis was vir ons 'n voorreg en boonop lekker om hierdie pragtige omgewing met julle te kon deel.

Forellenhof Guest Farm
Roelien L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien L

Ons as familie het 'n 80ste verjaardag en 'n familienaweek gekombineer en onvergeetlike herinneringe gemaak!

Forellenhof het 16 gaste met gemak hanteer. Die plaashuis, met sy lieflike ruim stoep was 'n baie gewilde kuierplek. Al was dit koud, het kaggels heerlike hitte verskaf. Die pragtige plaasomgewing het gesorg vir die ideale agtergrond vir 'n professionele fotosessie en ons herinneringe is lewenslank op papier en in ons gedagtes vasgevang! Ronelle en Johan is besonderse mense en het almal so welkom laat voel. Forellenhof Gasteplaas kan gerus besoek word om die gejaag van die daaglikse lewe te vergeet!

Tom S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom S
With friends

It is a beautiful, quiet and relaxing place. Perfectly located for exploring everything in Wakkerstroom. Very neat accommodation as well as the gardens all around.

Very friendly and helpful owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n pragtige, stil en ontspanne blyplek. Perfek geleë om alles te verken in Wakkerstroom. Baie netjies blyplek asook die tuine rondom.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Patrizio V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrizio V
Family with young children

Great place, very friendly hosts. Really a special place to relax and unwind.

Accommodation was lovely, clean and plenty of space in our self catering unit. The guest farm has amazing views and the owners were extremely accommodating. I highly recommend this place.

Forellenhof Guest Farm's response

Thank you for your lovely review. I hope the peace and quietness contributed to an enjoyable weekend in Wakkerstroom. Hope to see you back soon.

Forellenhof Guest Farm
Louise V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Fantasies, hemel op aarde!

Wat 'n wonderlike plek om te gaan rus. Beeldskoon ons het gevoel of dit hemel op aarde was. Baie dankie vir die gasvryheid en lekker bederf. Sal definitief weer gaan kuier.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie vir jou pragtige oorsig, waardeer. Dit is vir ons 'n voorreg om hierdie pragtige stukkie aarde met ons gaste te kan deel.

Forellenhof Guest Farm
Zelds M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zelds M
With spouse/partner

Mooi uitsig en gasvrye ontvangs!

Regte plaasgevoel gekry.

Andre M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre M
With spouse/partner

Ideal accommodation option to explore Wakkerstroom area.

Friendly reception, clean and neat house with a beautiful view of the area. We can recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideale verblyfopsie om Wakkerstroom-omgewing te verken.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese huisie met 'n mooi uitsig oor die omgewing. Ons kan dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie vir julle oorsig. Dit was lekker om julle te ontmoet en hier te huisves.

Forellenhof Guest Farm
Andre En Petro O - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre En Petro O
With spouse/partner

Vrede op aarde!

Behalwe van die gastehuis met 'n groot private stoep, sitkamer, en als wat saam met 'n plaas atmosfeer kom, is daar 2 selfsorg huisies, een 3 slaapkamer, een 2 slaapkamer. Die uitsig is pragtig. Mens kyk uit oor die berge en klein dammetjies met perde, beeste en skape. Hier ontspan jy. Jy is weg van als. Dis omtrent 5 tot 7 km uit die dorp uit, die laaste ent op 'n klein grondpaadjie, maar niks erg nie. Mens verwag so iets om weg te kom. Ronelle het aan alles gedink. Jy kort niks nie. Baie dankie Ronelle, ons 3 dae het ons verkwik. Dit was sielskos!

Forellenhof Guest Farm's response

Beste Andre,

Dit was heerlik om julle te ontmoet en dis altyd lekker om te hoor gaste het hul verblyf geniet.

Ons hoop die res van jul vakansie is lekker en hoop ook om julle gou weer hier by Forellenhof terug te verwelkom.

Groete,
Forellenhof Guest Farm

Forellenhof Guest Farm
Brenda O - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brenda O
Family with teenagers

Verkwikking vir die siel.

Ons het in die Pretty Pig eenheid gebly wat die mooiste uitsig het oor 'n dammetjie met voëls. Die verblyf is privaat, het 'n heerlike stoep en alles is gerieflike en luuks. Boonop wei die skape en beeste rondom mens vir 'n totale gevoel van vreedsaamheid. Goed toegerus met tot 'n eie afdak vir jou motor.

Carin M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carin M
With spouse/partner

Great place to stay!

After a whole day of birding in hot and dusty conditions, it was great to get back to our beautiful cottage on the dam, reflecting on the day. We had a lovely stay.

Wynand D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand D
With spouse/partner

Best place in Wakkerstroom.

I will move there tomorrow.

Forellenhof Guest Farm's response

So bly julle het jul naweek geniet. Wakkerstroom is so 'n spesiale plek en die vrede en stilte wat Forellenhof bied dra net by!

Forellenhof Guest Farm
Martin B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin B
With spouse/partner

Die verblyf was baie skoon en netjies met 'n baie rustige atmosfeer.

Baie dankie Ronelle vir 'n wonderlike rustige naweek! Ons het baie lekker gekuier by Forellenhof Gasteplaas en sal vir seker weer vir julle kom kuier. Dankie vir die heerlike ontbyt en skoon en netjiese kamers.

Forellenhof Guest Farm's response

Dit was 'n absolute plesier om julle hier te huisves en dit sal heerlik wees om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Alles wat mooi is vir julle!

Forellenhof Guest Farm
Elmarie D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie D
With spouse/partner

Verrykend.

Hierdie is 'n plek van sielerus, menswees vind en net ontspan in die skone natuur. Johan en Ronelle is wonderlike gashere. Ronelle het ontbyt met soveel liefde en sorg voorberei. Ons het gearriveer as gaste en vertrek as vriende. Alles is sorgsaam saamgestel en 'n ware huis weg van huis. Die kamers en elke vertrek is netjies en skoon met die mooiste uitkyk. Ons sal enige tyd hierdie mooiste akkommodasie aanbeveel. Ontdek Wakkestroom, 'n ware juweel en die gashere kan soveel deel oor hierdie besondere klein dorpie.

Forellenhof Guest Farm's response

Dit was net 'n plesier met julle hier. Julle was wonderlike gaste en ons het julle baie geniet.
P.S. Nadat ek die fotos van jou yorkies gesien het, is ek "hooked!"

Forellenhof Guest Farm
Dirk T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk T
With spouse/partner

The hosts are warm and supportive. The view is breathtaking.

The rooms are clean and well decorated.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gashere is hartlik en ondersteunend. Die uitsig is asemrorend.

Die kamers is silwerskoon en in baie goeie smaak gedekoreer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Rustige en gesellige plaasatmosfeer.

Forellenhof Guest Farm is definitief 'n plek wat ek sal aanbeveel. Die kamer was baie netjies en skoon. Die ontbyt was baie lekker en die gasvrou was baie vriendelik en gasvry.

Erika O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika O
With spouse/partner

Ons het welkom en tuis gevoel.

Sien sterre.

Yvonne F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne F
With spouse/partner

Peaceful and breathtaking view. Clean.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en asemrowende uitsig. Skoon.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forellenhof Guest Farm's response

Dit is altyd lekker om te weet dat ons gaste die rustigheid van Forellenhof geniet. Jammer ons kon julle nie persoonlik ontmoet nie maar dalk 'n volgende keer.

Forellenhof Guest Farm
De Walt K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
De Walt K

Onverbeterlik met vriendelike diens en 'n pragplek met uitsig oor die veld.

Dit was 'n wonderervaring waar ons heerlik kon ontspan in 'n blyplek wat besonder goed toegerus en netjies was. Die kaggel het selfs in Januarie handig te pas gekom en ons kon ook in die veld stap om die natuurskoon te beleef. Die stilte doen 'n mens se gemoed wonders.

Martin B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin B
With friends

Fantastiese mense en 'n ongelooflike mooi huis en ligging.

Ronell is vriendelik en baie behulpsaam, niks is vir haar te veel moeite nie. Die kamers is romanties en luuks. Die ontbyt is 5 ster. Die plaas is redelik hoog op en dit gee 'n pragtige uitsig uit oor Wakkerstroom. Die gasteplaas is die perfekte afstand van die dorp af.

Forellenhof Guest Farm's response

Dis altyd lekker om gaste wat voorheen hier was terug te verwelkom en net so lekker om te hoor julle het jul tydjie hier geniet.

Forellenhof Guest Farm
San-marié B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
San-marié B

What a wonderful getaway is the most beautiful place. I wish I could stay a whole week.

We enjoyed the accommodation and will definitely be back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n heerlike wegbreek in die allermooiste omgewing - ek wens ons kon 'n week bly!

Ons het ons verblyf besonder baie geniet en sal beslis weer besoek wil aflê!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amelia M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia M
With spouse/partner

Goed geleë, baie skoon en netjies.

Sal die verblyf definitief aanbeveel - baie rustig - weg van al die gedruis.

Forellenhof Guest Farm's response

Ek vertrou julle is veilig tuis na jul kuiertjie by Forellenhof Gasteplaas. Dankie vir die oorsig. Dis altyd goed om te weet dat ons gaste hul tydjie hier by ons geniet het.

Forellenhof Guest Farm
Sarih K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarih K
Family with young children

Heerlik rustig!

Ons het elke oomblik geniet en gerus!

Forellenhof Guest Farm's response

Dit was lekker om julle hier te huisves en ek is bly om te hoor julle het lekker gerus.

Forellenhof Guest Farm
Lizelle L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle L
With spouse/partner

Als was perfek!

Die geriewe, persoonlike touch en detail was fantasties. Die filterkoffie, plunger en sjerrie is hoogs waardeer. Die omgewing is pragtig en die honde en die kat is baie vriendelik!

Forellenhof Guest Farm's response

Hi Lizelle,
Jammer ons kon julle nie persoonlik ontmoet nie maar lekker om te hoor julle het lekker gebly.

Forellenhof Guest Farm
Joné R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joné R
With spouse/partner

Peaceful as we like it.

Everything was just wonderful and professional. One immediately feels at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, soos ons daarvan hou.

Alles was net wonderlik en professioneel. Mens voel dadelik tuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forellenhof Guest Farm's response

Hi Jone,
Dit was so lekker met julle hier, net jammer dit was so kort. Ons hoop om julle weer hier terug te verwelkom in die toekoms.

Forellenhof Guest Farm
Fred L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred L
With spouse/partner

Die beste gastehuis waar ons oor 'n lang periode tuis gegaan het.

Ons het nie sulke gasvryheid elders belewe nie. Jammer vir die toegangspad, maar deur stadig en versigtig te ry was dit hanteerbaar. Sou as dit gereën het die gasheer se hulp gevra het. Dit was 'n ongelooflike ervaring om daar tuis te gaan.

Lettie J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lettie J
With spouse/partner

We really enjoyed the stay, I strongly recommend it.

The guest farm exceeded our expectations. It was neat and clean and the service was excellent. Helpful and welcoming.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly, ek beveel die venue sterk aan.

Die gasteplaas het ons verwagtings oortref. Dit was netjies en skoon en die diens was uitstekend. Was behulpsaam en gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forellenhof Guest Farm's response

Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier te kon huisves.

Forellenhof Guest Farm
Annamare W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamare W
With spouse/partner

Ongelooflik rustig.

Forellenhof Guest Farm is 'n pragtige gasteplaas ongeveer 5 km buite Wakkerstroom. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en ons het opregte boere-vriendelikheid ervaar. Ons het in Freckled Frog selfsorghuis gebly vir die naweek. Die huis is goed uitgelê en volledig toegerus. Die stoep het 'n asemrowende uitsig oor die natuur en ons het heerlik op die stoep gekuier en ontspan. Ons sal Forellenhof beslis aanbeeel vir 'n heerlike weg breek van elke dag se gejaagde lewe af.

Forellenhof Guest Farm's response

Dit was so 'n voorreg om julle hier te huisves en heerlik om te hoor julle het jul tyd geniet het. Dit is vir ons so spesiaal om die pragtige natuurskoon hier met ons gaste te kan deel.

Forellenhof Guest Farm
Louise B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louise B
With spouse/partner

We had a wonderful and peaceful stay at Forellenhof Guest Farm.

We thoroughly enjoyed our stay. The cottage is private, well appointed and clean and the farm is beautiful and peaceful. The only downside is the road to Forellenhof is quite treacherous. And even more so after the abundant December rains. I would recommend that you don't go there unless you have a 4x4 vehicle.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie vir jou oorsig en ons is bly dat jul jul verblyf geniet het. Ja, die pad is op die oomblik 'n bekommernis maar ons is in gesprek met die Stadsraad en het nou bevestiging gekry dat hulle binnekort begin werk om die pad reg te maak.

Forellenhof Guest Farm
Filla D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Filla D
Family with teenagers

Rustig en mooi natuurskoon.

Ons het.dit baie geniet. Chalet was baie goed ingerig en skoon. Uitsig was pragtig. Kinders het die honde baie geniet. Ronelle dankie vir al jou vriendelikheid.

Terry L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terry L
With spouse/partner

An beautiful place, immaculately maintained and a most attentive, competent and charming host.

Forellenhof is an idyllic spot in an amazing natural environment. The accommodation was spotless, comfortable and provided for all our needs. Ronelle and Johan are wonderful hosts. Nothing was too much trouble and every need was addressed in the most efficient and professional manner.

Forellenhof Guest Farm's response

Hi Terry,
Thank you for your review. It was most pleasant hosting you here and hope to welcome you back in future.
I will definitely refer guests to your beautiful guesthouse In Bryanston.

Forellenhof Guest Farm
Michelle W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle W
Family with young children

Absolutely stunning place to unwind and relax.

Just what we needed for a getaway from it all in beautiful, quiet surroundings. Ronelle and her husband were so accommodating. He even allowed our little city slicker boy to go with when they were rounding up the sheep for the evening and we even got to hold the lambs! There is also a jungle gym for the kids and lots of space to run around and ride their bikes. Accommodation was on point and had everything we needed. Would definitely return.

Anne-marie B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie B
With friends

Pragtige rustige omgewing.

Frollenhof is baie netjies in 'n rustige omgewing. Die gasvrou was baie vriendelik. Lekker ontbyt op die stoep met uitsig.

Zelna E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelna E
With spouse/partner

Wonderlike naweek gewees Johan en Ronel is baie gasvry, ons het elke oomblik geniet!

As jy wil rus dan moet jy hierdie Gasteplaas besoek!

Clive C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive C
Family with young children

Uitstekend.

Excellent. Great.

Peet S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peet S
With spouse/partner

Was lekker.

Goeie ligging, maklik bereikbaar en die aanwysings was goed. Die wooneenheid is goed uiteengeleê en gerieflik met die twee slaapkamers teenoor mekaar.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie vir jul oorsig. Dis altyd lekker om te weet ons gaste het hul verblyf geniet.

Forellenhof Guest Farm
Melanie B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melanie B
With spouse/partner

A delightful, peaceful destination in a lovely area.

We loved our couple of nights in this comfortable, peaceful cottage on a small farm. We had everything we needed and more - the thoughtful extras were really appreciated.

Forellenhof Guest Farm's response

Thank you for your review. It was lovely hosting you here and it is good to know that you enjoyed your stay.

Forellenhof Guest Farm
Francois F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois F
With spouse/partner

Vyfster rustigheid tesame met uitstekende gasvryheid

Goeie fasiliteit in die rustigheid van 'n werkende plaas. Baie aangename gasheer en gasvrou. Baie lekker etes. Net 'n paar kilometer buite Wakkerstroom. Baie goeie voëlkykgeleenthede in die omliggende area. Ons was tuis in die ou plaashuis en het dit steeds geniet saam met die ander gaste. Lekker gekuier en veral die rustigheid geniet.

Sandra E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra E
Family with young children

Rustigheid.

Baie rustige en prentjie mooi omgewing. Die eenhede is baie goed ingerig en baie netjies, alles werk en alles is silwerskoon. Ideale wegbreek om regtig te ontspan en natuur te geniet.

Forellenhof Guest Farm's response

Dit was heerlik om julle hier te hê! Niklaus en Armin kon nie hulle geluk glo toe hulle besef hier is skoolmaats wat hulle ken nie, al die pad van Pretoria! Julle was 10 uit 10 gaste!

Forellenhof Guest Farm
Gerrie S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerrie S
With spouse/partner

Lovely.

The place is located by the moorland and a lot of birds. When we were there it rained 154 mm in 5 days and the roads were very muddy and a piece of the pass was covered in water at knee height for about 60 m. The owners of Forellenhof didn't mind towing their guests' cars over the muddy road to get through the water. That is consideration and reflects on the quality of accommodation. I want to thank them for that. We will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Die plek is by die vleiland geleë en dus naby baie voëls. Toe ons daar was, het dit binne 5 dae 154 mm gereën, met die gevolg dat al die paaie erg bemodderd was en 'n deel van die pas was vir sowat 60 meter gevul met water tot kniehoogte. Die eienaars van Forellenhof het dit geen moeite geag om hulle gaste se motors te sleep om oor die modderpad weg te kom tot deur die water. Dit is sorgsaamheid en dui op die kwaliteit van huisvesting wat mens daar kry. Ek wil hulle van harte bedank daarvoor. Ons gaan beslis weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forellenhof Guest Farm's response

Dit was aangenaam om julle hier te huisves. Alhoewel ons altyd dankbaar is vir die reën, is dit ook maar goed dat ons nie gereeld so baie reën met een slag kry nie.

Forellenhof Guest Farm
Alan K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alan K
With spouse/partner

Rustig en gerieflik.

Ek sal dit aan enige van my vriende aanbeveel.

Hanno K - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanno K
With spouse/partner

Outstanding!

Excellent service, very friendly staff, beautiful view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Uitnemende diens, baie vriendelike personeel, pragtige uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forellenhof Guest Farm's response

Hi Hanno,
Dankie vir die mooi oorsig. Dit was net 'n plesier met julle hier!

Forellenhof Guest Farm
Susan L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan L
Individual traveler

Die beste plek om in luuksheid te verfris en te ontspan.

Pagtige omgewing en opset. Netjies, skoon en aantreklik. 'n Plek waar jou liggaam, hart en gees kan ontspan en weer vervul.

Forellenhof Guest Farm's response

Hi Susan,
Dankie vir die pragtige oorsig! Dit is altyd lekker as gaste dit hier by ons geniet!

Forellenhof Guest Farm
Tammy V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tammy V
With spouse/partner

Relaxing and breathtakingly stunning.

Felt at home with wonderful people. Very relaxing and stunning. Delicious food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en asemrowend mooi.

Dadelik tuis gevoel met wonderlike mense wat ons op hul hande gedra het. So rustig en mooi. Heerlike kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie Tammy, met so 'n mooi oorsig weet ons wat ons vir ons gaste doen word beloon.

Forellenhof Guest Farm
Astri L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Astri L
With spouse/partner

I'd give this B&B top marks in every way.

Our host and hostess were remarkably friendly and hospitable, breakfast was great, bed was super-comfy, views stupendous. What can I add, I would go back there in a jiffy and stay for years if I could.

Bronwyn C - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bronwyn C
Family with teenagers

Friendly and homely. We will definitely use Forellenhof again!

A good breakfast if you stay in the guest house. Beds are comfortable and rooms are warm, the guest house very comfortable.

Johan L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
With spouse/partner

Nice experience.

Friendly reception. Homey, cosy atmosphere. Great fireplace for the cold winter. We slept nice and warm and the meals were delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike ondervinding.

Ons is vriendelik ontvang. Die atmosfeer was huislik en gesellig. Die kaggelvuur was heerlik op die koue wintersaand. Ons het lekker warm geslaap en die etes was heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forellenhof Guest Farm's response

Dit was lekker om julle hier te huisves. Ons is bly julle het lekker gebly!

Forellenhof Guest Farm
Kathy D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy D
With spouse/partner

Wonderlike verblyf en pragtige omgewing met regte egte mense!

As voëlkykers, was dit 'n wonderlike nuwe plek om op ons "doen weer"-lysie te sit. Die huisie was eenvoudig uit die boonste rakke met als wat mens benodig en die hele omgewing het voldoen aan ons verwagtinge. Sal beslis weer gaan.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie Kathy. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang. Ek wens ons het tyd gehad om meer uit te vind van julle pragtige landgoed, gastehuis en deli in die mooie Kaap?

Forellenhof Guest Farm
Ben D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben D
With spouse/partner

Dít is 'n plek waar jy rus vind.

Forellenhof is 'n plekkie waar jy elke oomblik net jou innerlike menswees kan beleef. Hier is soveel stilte en rustigheid en die natuur bied soveel om te waardeer, dat daar nie eers 'n behoefte is om die omgewing te gaan verken nie. Ons huisie was so volledig toegerus en baie netjies. Ons sal beslis weer gaan, vir seker net vir 'n langer tyd ('n naweek is te kort ). Ons sal Forellenhof aanbeveel vir elkeen wat die mooiheid van die skepping wil beleef en net rus en vrede vir die siel wil vind.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie vir die mooi resensie. Bly julle het dit geniet!

Forellenhof Guest Farm
Danie L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie L
With spouse/partner

Enjoyed every minute of our visit due to friendly reception and excellent accommodation professionally done.

Could not ask for better accommodation and pleasant reception. Area excellent for bird watching while climate for summer accommodation excellent. Would definitely go back in future for more.

Tertia O - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia O
With friends

Juweel - fantastiese wegbreekplek!

Dit is 'n uitstekende plek vir bietjie wegkom en net ontspan en die natuur geniet. Hetsy vir 'n gesin of net volwasse vriende, is dit die ideale plek om uit te span en die res van die omgewing te verken. Of om sommer net op die stoep te sit en kuier en die mooi uitsig te geniet met 'n glasie wyn! Die huisie is baie netjies, skoon, smaakvol en sorgsaam ingerig. Dit word goed in stand gehou met aandag aan detail. Dit is voorwaar 5-ster-akkommodasie teen 'n billike prys. Dis 'n weer-na-terugkom-plek en baie spesiaal. Die eienaars is baie behulpsaam met enige navrae.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie Tertia. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom!

Forellenhof Guest Farm
Gert R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert R
With spouse/partner

Fantasties.

Stil en rustig; die perfekte wegbreek.

Forellenhof Guest Farm's response

Dankie Gert.

Forellenhof Guest Farm
Elsabe T - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe T
With spouse/partner

'n Heerlike bederf.

Die gasheer en -vrou ontsien geen moeite om hul gaste welkom te laat voel en te bederf nie. Die omgewing is pragtig en doodstil.

Forellenhof Guest Farm's response

Dit was heerlik om julle weer by Forellenhof terug te verwelkom.

Forellenhof Guest Farm
Tamara Y - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tamara Y
With spouse/partner

Delightful! Ronel and Johan really put themselves out to ensure our stay was as good as could be.

Forellenhof is everything one would like to have in a B&B. Clean, good bed, enough hot water for bath and shower, good home cooked breakfast. And when we had a bad experience at a restaurant in town, Ronelle cooked us a superb dinner the following night with a venison pie, which would shame most fine dining restaurants.

Elize N - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize N
With spouse/partner

Gemaklik, rustig en goed toegerus.

Die eienaar van Forellenhof is vreeslik vriendelik en baie behulpsaam. Die huisies is skoon en gerieflik. Dit is rustig en heerlik om te rus en voëls te kyk. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis teruggaan as ons weer Wakkerstroom wil besoek.

Hennie B - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hennie B
With spouse/partner

Ons het twee nagte oorgeslaap om die omgewing te verken.

Die gasvryheid, keurigheid en uitsig is besonders. Ons het dit baie geniet om daar oor te bly.

Theana B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theana B
Family with young children

Baie lekker gebly - so lekker gerus!

Ons het as ouers met 'n seun betrokke by die Pionier Rugby toernooi by Forellenhof gebly. Ons het baie lekker gerus en geslaap. Ons sou graag meer tyd daar wou deurbring!

Michelle V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
With spouse/partner

Heerlike bederf om hier te oornag!

Baie gerieflik, skoon en asemrowende uitsig! Besondere aandag aan detail soos pragtige musiek.

Martie D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie D
With friends

Rustig, mooi uitsig, lekker-lekker!

Ek kan eerlikwaar vir alles 5 sterre gee, die ekstra moeite, tot kerse in die badkamer! Ronelle het aan alles gedink om jou verblyf lekker te maak, daar was niks wat nie in die huisie kortgekom het nie. Baie geluk Johan en Ronelle, dit is 'n blyplek so in my kraal.

Desiree N - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Desiree N
With spouse/partner

Fantastiese plek, veral as jy regtig wil ontspan.

Die plek is skoon en netjies, die beddens en beddegoed is van hoogstaande gehalte. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam, en het aan als gedink om 'n mens se tyd hier 'n ware plesier te maak. Die omgewing is pragtig en die stilte ongewoon vir 'n stadsjapie. 'n Mens se "batterye" voel sommer weer herlaai as jy hier wegry. Ons sal beslis weer teruggaan en beveel Forellenhof verseker aan.

Joeline V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Joeline V
With friends

Baie netjies en skoon.

Netjies en skoon met wonderlike mense!

Leonie M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie M
With spouse/partner

Heerlik weg van die stadsgejaag, net wat mens nodig het, sal vir seker terugkeer.

Lieflike verblyf. Alles in werkende toestand en baie privaat. Paaie is alles begaanbaar met 'n motor en die uitsig is pragtig. Ideale wegbreek naweek sonder stadsgejaag, met Wakkerstroom net om die draai. Enige tyd aan te beveel.

Emsie V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emsie V
With friends

Vriendelik, netjies en skoon met natuur se skoonheid op jou voorstoep.

Dit was absoluut fantasties! Mooi uitsig, goeie gasvryheid en lekker plaas gevoel. Forellenhof sal ons definitief weer sien.

Leenderd H - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leenderd H
With spouse/partner

Fantastiese plek!

Dit was 'n fantastiese ervaring, gasvryheid van Johan en Ronelle, die uitsig en natuurskoon is fantasties en 'n netjiese en skoon huthuis. Ons sal enige tyd weer daarnatoe gaan. Waarde vir geld op die koop toe.

Johan N - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
Family with young children

Sien die sterre hieronder.

Johannes M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes M
Family with teenagers

Great en gasvry!

Wat 'n puik ervaring. Baie lekker verblyf met vriendelike en behulpsame gashere. Sal definitief weer daar oornag en by die Bistro eet.

Jo-mari R - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-mari R
With spouse/partner

Ons het 'n juweel ontdek in Wakkerstroom!

Ons het baie lekker gebly en die stilte baie geniet.

Lynnette W - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynnette W
With spouse/partner

Fantasties!

'n Baie lekker plek en nie ver van die dorp af nie. Heerlik stil en rustige, skoon verblyf. Gasvryheid uit die boonste rakke!

Elfrieda R - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elfrieda R
With spouse/partner

'n Wonderlike naweek-wegbreek!

Die naweek weg was regtig kos vir ons siel. Ons het op die gras lê en kyk na die sterre. Daar was 'n kaggel in ons eie kliphuisie. Wat kan meer perfek wees?

Heloise W - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heloise W
Family with teenagers

'n Baie rustige plaasverblyf met heelwat voëls.

Die huisie was gerieflik toegerus met heelwat ekstras wat mens nie hoef in te pak nie. 'n Haardroër, handdoeke, muskietspuitgoed, sepies, melk, suiker, koffie en tee is beskikbaar. Daar is ook 'n heerlike kaggel wat die huisie vinnig warm gemaak het toe die koue front ingekom het. Die plaas is nie ver van die dorp af nie en gou-gou is jy by die voëlskuilings of in die dorp. Lekker geslaap by Wakkerstroom!

Izelle S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izelle S

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Daar is baie moeite gedoen met die verblyf. Verblyf is baie netjies en gerieflik. Die omgewing is fantasties. Voorwaar 'n plekkie waar 'n mens se siel kan rus. Ronel en Johan, baie dankie vir al julle moeite en gasvryheid.

Hannelie M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie M
Family with teenagers

'n Skoon, ruim eenheid met baie onverwagse ekstras.

Dit is 'n wonderlike, stil, rustige plek met wonderlike diens ... en die ekstra dingetjies wat gedoen is om ons welkom te laat voel, was verrassend. Dis die beste plek om net weg te breek van al die geraas van die stad. Sal beslis weer 'n besoek aflê.

Magriet B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Magriet B
With spouse/partner

Heerlik!

'n Stukkie hemel op aarde. Ongelooflike gasvryheid.

Elsabe T - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe T
With spouse/partner

Gasvryheid en 'n wonderlike uitsig vanuit ons blyplek.

Forellenhof was 'n heerlike ervaring. Die verblyf is luuks en die stilte vir stadsmense 'n seën. I can really recommend Forellenhof - it's excellent value for money. Ons gaan beslis terug.

Ellie B - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellie B
With friends

Exceptional hospitality accommodation is excellent!!

The weather was bad but the hospitality and coziness exceeded the all expectations. We very soon forgot the weather. Ronel and Johan are great hosts and prepared an awesome supper for us! Weekend too short a must to visit again, for a longer time next time! Thanks!

James N - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James N

Uit die boonste rakke!

Forellenhof word ten sterkste aanbeveel! Dis so netjies, skoon en smaaklik toegerus met alles wat 'n mens nodig het vir 'n sorgelose verblyf. Pragtige uitsig en stilte, rus en vrede. Johan en Ronelle se gasvryheid is uit die boonste rakke! Hulle het niks ontsien om die verblyf daar baie genotvol te maak. Ek sal beslis weer daar kuier ... volgende keer heelwat langer!

From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe540fb709d4e23ac44828a54c6c65c5546ea300a82ad65cb5a7b62bb654bd2a4c2cd182d5add8330cfb1caa645e39dcca5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 2 people) 83 5 1 5 Forellenhof Plot 35 2480 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -27.322955883535 30.119898319244
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!