Forest Bird Lodge
Review Summary
Elmarie V - Dec 2020
Overall score
Pragtige oasis!
Alet-mari K - Nov 2020
Overall score
Rus vir die siel, pragtige uitsig, gemaklike verblyf.
Teresa E - Nov 2020
Overall score
Great stay, great location and wonderful hosts.
Jason C - Sep 2020
Overall score
Excellent, very secluded and very relaxing.
Thabelo T - Mar 2020
Overall score
Refreshing.
Thea C - Jan 2020
Overall score
My new favourite destination!
Jonathan G - Dec 2019
Overall score
Very cool little place in the mountain.
Elize V - Nov 2019
Overall score
Baie geniet. Wonderlike omgewing, heerlik ontspan.
Ronell L - Nov 2019
Overall score
Quiet, calm and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, kalm en ontspannend.
Die natuur is asemrowend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tanja F - Oct 2019
Overall score
Absolute vrede en eenvoud in die hart van die oerwoude.
Read moreTerry P - Jul 2019
Overall score
Stunning! Perfect destination for people who wants to get away from the city. Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning verby! Perkekte bestemming vir mense wat van die stad af wil wegkom. Beste nag se rus in 'n lang tyd.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susie V - Jul 2019
Overall score
Forest Bird Lodge is a beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Forest Bird Lodge is 'n pragtige plek.
Sal definitief enige iemand aanbeveel om hierheen te gaan, dis 'n lekker plek om net te gaan rus. Die huisie is baie mooi toegerus met alle benodighede en hulle is ook goed toegerus vir kragonderbrekings. Ons het die plek en die staproetes verskriklik baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carel V - Jun 2019
Overall score
Very pleasant and beautiful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en mooi omgewing.
Baie idilliese plekkie in die berge. Goeie fasiliteite en volledig toegerus. Pad nie geskik vir lae voertuie nie. Ons besoek was in Junie-maand en die kaggel en elektriese komberse het verhoed dat ons koud kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda F - Mar 2019
Overall score
Beautiful, quiet setting.
Boet P - Mar 2019
Overall score
Goeie rentmeesterskap van die Here se skepping beleef.
Elsie M - Feb 2019
Overall score
Wonderful weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike naweek.
Alles was net soos ons dit graag wou hê. Weg van gewoel in die bos. Eenheid was baie gerieflik en skoon en niks het ons gepla nie. Anne het ons volledig ingelig en vriendelik ontvang. Ons gaan beslis weer om die Knysna Loerie en bosuil te sien en nie net te hoor nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jimmy V - Jan 2019
Overall score
Baie gerieflik, lekker gebly, personeel baie hulpvaardig en vriendelik. Kombuis lappies en gereedskap nie mooi skoon nie.
Anton D - Dec 2018
Overall score
Omring deur bome, blomme en apies.
Johan E - Dec 2018
Overall score
Ontspanne en rustige atmosfeer om af te skakel van die daaglikse gejaag en om mekaar te waardeer.
Marianna V - Nov 2018
Overall score
Was wonderful in the bush. Silent a great plus and scenery is indescribably beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was wonderlik in die bos. Stilte 'n groot plus en natuurskoon onbeskryflik mooi.
Ons kan Forest Bird Logde by almal aanbeveel en doen inteendeel reeds. Dis 'n pragtige omgewing, wonderlike gasheer en gasvrou. Eenheid was baie goed toegerus en baie skoon. Werklik net 'n plesier. Ons gaan definitief terug.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie F - Nov 2018
Overall score
The best accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste akkommodasie.
Ek het regtig ongelooflik lekker gebly by Forest Bird Lodge. Anne en Rob is baie behulpsaam en het my dadelik tuis laat voel. Dit is werklik 'n stukkie hemel op aarde, ek kan nie wag om weer terug te gaan nie. Het die Kaapse papegaaie gesoek, maar kon hulle ongelukkig nie opspoor nie. Hoop om hulle volgende keer te sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zania D - Nov 2018
Overall score
Heerlike ontspanningsplek in die Magoebaskloof-berge!
Lana M - Oct 2018
Overall score
It's a lovely place, a lovely chalet, the paths weren't clearly marked however, and the dogs the owners have scared me somewhat.
Andries E - Oct 2018
Overall score
Rustige en ideale wegbreek.
Chanelle W - Sep 2018
Overall score
Beautiful and food for the soul.
Danie V - Aug 2018
Overall score
Absolute stilte in die bos gee jou gedagtes weer kans om ver paaie te loop.
Yolandi W - Jun 2018
Overall score
Fantastic accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantastiese verblyf!
Als aan die verblyf was perfek. Baie dankie, Anne.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsabé V - Apr 2018
Overall score
Fantasties - bo verwagting!
Read moreEunice L - Mar 2018
Overall score
Very restful stay in beautiful surroundings.
Marcel D - Jan 2018
Overall score
Fantastiese wegkom in die middel van 'n klein woudtjie.
Antonie M - Nov 2017
Overall score
Ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam en verblyf is baie gerieflik sonder om die bosgevoel te ontneem.
Duplessis V - Oct 2017
Overall score
Uitstekend.
Read moreYolandi V - Oct 2017
Overall score
Best breakaway from the rush of the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste wegbreek van die woeligheid van die stad.
Dit is 'n ongelooflike plek om te besoek met pragtige natuurskoon, rare voëlspesies, en behulpsame eienaars (Anne) wat hierdie wegbreek verseker van sorgvryheid! Dit voel kompleet of 'n mens een of ander fantasiewêreld betree wanneer jy op een van die vele staproetes op die perseel stap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anel V - Oct 2017
Overall score
A piece of heaven.
Marli E - Sep 2017
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Salig.
Ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf is baie netjies met als wat ons nodig gehad het. Die buitestort was heerlik. Dis baie rustig met pragtige natuurskoon. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize V - Sep 2017
Overall score
Goed uitgerus in 'n wonderlike omgewing.
Read moreAnton D - Jul 2017
Overall score
Comfy, beautiful, surrounded by nature. Great hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, mooi met natuur reg om huis. Baie gasvry.
Die area is baie mooi. Bos was mooi groen. Anne was baie gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heleen O - May 2017
Overall score
Peace and quiet for the soul!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus en vrede vir jou siel!
Dit was so wonderlike ervaring om by Forest Bird Lodge te kuier. Anne en haar mense is vreeslik vriendelik, warm en tegemoetkomend. Daar is baie lekker plekke om in die area te besoek. By die lodge self is daar pragtige tuine en wandelpaaie. Ons sal beslis weer teruggaan en sal dit sterk aanbeveel vir enige iemand wat Magoebaskloof wil besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Franco-albert K - Dec 2016
Overall score
Peaceful! Romantic! Beautiful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig! Romanties! Pragtig!
Ons het so lekker ontspan en het die natuurlewe so geniet. Dit is so mooi daar! Die geluide laat jou heerlik slaap! Ons was in vervoering! Sal beslis weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pierre N - Nov 2016
Overall score
An absolute paradise and food for the soul!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absolute paradys en voedsel vir die siel!
Hierdie is 'n ongelooflike bestemming en sal dit beslis aanraai vir gesinne, paartjies of vriende wat tyd in die natuur wil spandeer weg van al die moderne tyd se elektronika en leefstyl. Hier kan jy werklik jou batterye herlaai en beslis soos 'n nuwe mens voel. Ons kom definitief eendag weer terug!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Loraine N - Oct 2016
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Onvergeetlike wonderlike naweek. Dis regtig 'n stukkie hemel op aarde. Sal definitief teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois P - Oct 2016
Overall score
Mooi huisie in die woud.
Peter V - Sep 2016
Overall score
This is easily the best getaway weekend we've had in a long time and Forest Bird Lodge made this a reality.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Hierdie is loshande die beste wegbreeknaweek in 'n lang tyd gewees en Forest Bird Lodge het dit help maak.
Ofskoon die kort grondpad na die Lodge nie van die beste is nie, was ons meer as net aangenaam verras met die plek. Alles is silwerskoon en alles werk. Die buite-stort is 'n wenner en die afwesigheid van TV 'n besliste pluspunt. Ek sou verkies om self die donkie soggens en saans vir warm water te stook, maar dis eerder 'n persoonlike voorkeur as kritiek. Yskas, gasstoof, mikrogolf asook 'n Weber op die stoep en 'n buitebraai maak al die ete-opsies toeganklik. Pragtige, goed onderhoude wandelpaadjies, 'n wonderlike voëllewe en die rustigheid wat net Magoebaskloof kan bied maak dit 'n móét vir almal wat lief is vir die natuur in al sy fasette.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melanie B - Sep 2016
Overall score
Cosy and quiet forest experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellige en heerlike stil woud-ervaring.
Die houthuis in Forest Bird Lodge bied alles wat jy kan nodig kry. Vars, wit linne, diep pootjiesbad, heerlike kaggel en wouduitsig uit al die vensters. Die staproetes is mooi en eienaar se vriendelike hond is 'n bonus-gids op elke staptog! Beslis aan te beveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anouchka V - Sep 2016
Overall score
Relaxing and a place to recharge the batteries!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend en 'n plek om weer die batterye te herlaai!
Dit was 'n heerlike wegbreek! So rustige omgewing met die mooiste staproetes. Was mal oor hulle hond Shadow wat gereeld die staproetes saam met ons aangedurf het. Plekkie is oulike en goed uitgelê. Baie lekker ons batterye herlaai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
George C - Aug 2016
Overall score
Lovely getaway in the bush!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker boswegbreekplek!
Heerlike, luukse verblyf in 'n rustige omgewing tussen die klowe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerhard M - Jul 2016
Overall score
Peaceful, comfortable accommodation in a beautiful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Die staproetes op die eiendom na die watervalle is 'n moet. Gemaklike stap deur die bosse en heen-en-weer oor die stroom van helder water. Die natuur is absoluut onbeskryflik. Die kaggelvuur hou die plek lekker warm in die koue aande.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deirdre L - Jun 2016
Overall score
A magical place where we could relax!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
'n Magiese plek waar jy rus vir jou siel kan kry!
Ons het ons verblyf by Forest Bird Lodge regtig baie geniet! Die stilte rondom ons was amper oorweldigend, behalwe vir die geritsel deur die bome en die ligte gedruis van die stroompie wat nie ver van ons af geleë was nie, en net wat ons nodig gehad het om weg te kom van die stad se gedruis. Die Log Cabin waar ons gebly het was baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het en baie netjies! Daar is 'n lekker kaggel en vuurmaakhout beskikbaar. Ons het 'n bietjie gesukkel om in en uit te kom met ons motor waar die pad bietjie ongelyk was, maar dit was absoluut die moeite werd en regtig pragtig! Jy is omring deur inheemse bosse en voëltjies wat in die bos "wegkruip"! Ons sal definitief weer besoek wanneer ons in die area is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariska C - Jun 2016
Overall score
Beautiful house in the bush with everything you need when travelling with small children.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige huisie in die bos met als wat 'n mens nodig het as jy reis met klein kinders.
Pragtige huisie in die bos met als wat 'n mens nodig het as jy reis met klein kinders. Baie goed toegerus, lekker braaiplekke. Goed uitgelegde staproetes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre D - Jun 2016
Overall score
Very nice, very pretty and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, baie mooi en waarde vir geld.
Dit was baie lekker. Dis 'n mooi wêreld en ons het lekker geloop en baie gesien en goed gerus. Shadow het gereeld kom kuier en ons het lekker vuur gemaak in die kaggel. Ons het baie lekker geslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mathilde S - Mar 2016
Overall score
Dit is 'n heerlike plekkie om in te ontspan!
Delano K - Feb 2016
Overall score
Baie lekker ervaring.
Morne R - Jan 2016
Overall score
Wonderlike ervaring!
Vanessa M - Dec 2015
Overall score
Pragtige ligging! 'n Regte klein juweel om te besoek.
Ferdi K - Nov 2015
Overall score
Uitstekend.
Karien D - Jul 2015
Overall score
Aangenaam. Lieflike kothuis!
Marlene K - Feb 2015
Overall score
'n Paar dae se wegbreek uit die besige dag-tot-dag roetine.
Andre O - Feb 2015
Overall score
Cooling down place, quiet and with comfort with nice hosts nearby!
Carel V - Jan 2015
Overall score
Ons het in die houthuisie gewoon en dit bied totale rus en vrede.
Charlotta B - Jan 2015
Overall score
Ons het 2 nagte oorgeslaap by Forest Bird Lodge se houtkothuis. Het dit baie geniet.
Pieter M - Dec 2014
Overall score
A peaceful and tranquil setting for the romantics and forest lovers.
Izelle J - Nov 2014
Overall score
Perfekte vir wegkom van die stad.
Read moreJan & Carla N - Oct 2014
Overall score
Brilliant experience and absolutely worth to it get away from the hussle and bussle of the city.
Ingrid M - Jul 2014
Overall score
Awesome place; neat; tidy; fantastic instructions to get there. We did not need a thing!
Appie P - Apr 2014
Overall score
Heerlik skoon en vars - hou so aan!
Leenderd H - Mar 2014
Overall score
Fantasties!
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- All ages welcome