Glen Barrie Accommodation at Forest Feel | TravelGround
+63

Forest Feel

40 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 40 reviews for Forest Feel
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Louisa G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa G
Individual traveler

Dit was voorwaar 'n belewenis om daar tuis te gaan. Sal enige tyd weer gaan.

Die ontvangs was baie goed, die persoonlike diens wat jy gekry het, om jou welkom te laat voel was so wonderlik. Die eienaars is gawe mense en baie hulpvaardig. Wens ek kon langer bly. Baie dankie dit was 'n eer om jou plekkie te kon bewoon.

Beatrix B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beatrix B
With spouse/partner

Lovely, clean and peaceful stay.

Very friendly reception. Very nice place and was treated like family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, skoon en rustige verblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Baie lekker plek en is soos familie hanteer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Beste Beatrix en Piet, dit was ongelooflik lekker om julle te ontvang en die hoogte punt was natuurlik om julle na ons Klub tydtoets te neem. Geniet al julle wedlope wat nog oor is vir 2019 en sien uit om julle weer in 2020 te ontvang.

Forest Feel
Scat S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Scat S
With spouse/partner

Dit was die beste plek onder die son.

Nog voor ons aankoms het Tannie Elna ons al meer as welkom laat voel. Dit was regtigwaar die beste paar dae in ons lewe. Ek sal en gaan definitief weer terug. Big ups to Elna en Patrick. God gaan julle nog ryklik seën.

Forest Feel's response

Scat, dit was so aangenaam om fantastiese mense soos julle te ontmoet. Ek kon sien die Forest Feel het julle as gesin so goed gedoen en ons sien uit om julle weer te ontvang. Ek beveel julle ook aan as gaste by enige instansie.
Met julle volgende besoek neem ek julle vir Forest Walk.

Forest Feel
George K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George K
With spouse/partner

What a treat, host was fantastic.

The unit is 200 m from the forest where you see runners, walkers, MTB riders and many more people just enjoying the forest. We went to George to explore the possibility to relocate there from JHB, we are going.

Forest Feel's response

We are so delightful that you enjoyed your Forest Feel stay.

Forest Feel
Kayleigh K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kayleigh K
With spouse/partner

Overall great service warm and loving welcome.

From the moment we met Tannie Elna we felt at home. The surprise snacks to the extra amenities that was available in the unit was highly appreciated. I would recommend Forest Feel to any couple. Once again, thanks Forest Feel for the great service.

Forest Feel's response

Thank you Kayleigh! Baie dankie vir julle ondersteuning en dat julle die eenheid so ontsettend netjies gelaat het, ek beveel julle aan by enige gastehuis en sien uit om julle weer te ontvang.

Forest Feel
Theo D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo D
With spouse/partner

Everything we expected and more.

Actually, I don't want to do a review, because then I let the cat out of the bag about how great this stay was. Then there may not be availability for us in the future. Clean, neat, more than we expected at a self-catering establishment, excellent, safe location and friendly hosts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat ons verwag het en meer.

Eintlik wil ek nie 'n resensie doen nie, want dan laat ek die kat uit die sak uit oor hoe dit as meer aan ons verwagtinge voldoen het. Dan is daar dalk in die toekoms nie vir ons plek nie. Skoon, netjies, meer proviant as wat ons verwag by 'n selfsorg, uitstekende, veilige ligging en vriendelike gashere.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Baie dankie vir hierdie ontsettende mooi kompliment, Forest Feel always try harder to create a comfy secure lekkerslaap. Ek sien uit om julle weer te ontvang.

Forest Feel
Hannelie E - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelie E
With spouse/partner

Heerlike verblyf.

Uitstekende ligging. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Fyn detail maak hier 'n verskil.

Jacques V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
With spouse/partner

Brilliant, thanks for everything.

Best brilliant place to be, more than friendly.

Forest Feel's response

Jacques en Madelyn is die aangenaamste mense en ek is so bly dat hul die welverdiende breek geniet het in die Garden Route. Ek beveel hierdie 2 pragtige mense aan. Dankie dat julle die eenheid so ongelooflik netjies gelos het.

Forest Feel
Arrie L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arrie L
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Goed geleë in mooi buurt. Ek sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Forest Feel's response

Dankie Arrie, dit was baie aangenaam om julle as gaste te ontvang en ons sien uit om gou weer te ontmoet.

Forest Feel
Travice V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Travice V
Individual traveler

Aangenaam, anders met baie besonderhede vir detail.

Heerlik rustig en privaat met voorsiening in elke behoefte. Aangename atmosfeer en geur waarvan die oorsprong net uit Hom wat die oorsprong is kom. Selfs load shedding is nie in staat om my verblyf hier te kon bederf nie.

Forest Feel's response

Baie dankie Travice vir die pragtige woorde so uit die Woord, my geskenk is hospitaliteit en ek is so dankbaar daarvoor.
Beveel jou en jou gesin enige tyd aan by enige verblyf.

Forest Feel
Willie B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Willie B
Family with young children

Baie mooi skoon en netjies. Gerieflik en ideaal vir 'n naweek se oorbly.

Baie goeie diens van die gasvrou. Het ons laat voel ons is sommer by die huis en ons was dadelik tuis. Kamer is baie mooi skoon en netjies. Baie stylvol vir ons plattelanders. Die parkering is redelik veilig van die straat af. Maar sou nog verkies dat dit agter 'n hek of iets kon toegesluit word. Verder was die ervaring baie positief en het ons ons wegbreek geniet by hulle.

Irene K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Irene K
With spouse/partner

Lovely.

We really enjoyed it. The hostess was very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ons het ons baie geniet. Gasvrou was baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Thank you for your review. By placing a baby cot at no cost was only a great pleasure, and I am happy to hear your stay was great.

Forest Feel
Tanya R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya R
With spouse/partner

Asemrowend.

Asemrowend. Wou nie huis toe nie.

Forest Feel's response

Baie dankie Tanya vir ongelooflike mooi woorde, ek beveel julle enige tyd aan as gaste en sien uit om julle weer te ontvang.
Dankie dat julle die eenheid so mooi skoon en netjies gelaat het.

Forest Feel
Simon T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simon T
With spouse/partner

Uitstekend. Absoluut 'n aanbeveling.

Elna en Patrick is regtig ongelooflik, raak sommer bevriend. Hulle plekkie en ligging is fantasies. Hul bederfies is ekstra awesome en geen navraag is te veel. Sal beslis weer daar gaan bly en hoogs aanbeveel. Jul is tops!

Forest Feel's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoer.

Kleintjie, dit was so winderlik om julle te ontmoet, nie net as gaste nie, maar as byvoeging tot ons vriendekring. Ons is baie opgewonde om julle weer te ontvang. Julle is ongelooflike gaste wat ek by enige plek in die wereld aanbeveel.


Forest Feel
Christa R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa R
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike huislike kuier.

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Hulle was altyd gereed om te help indien ons iets nodig gehad het. Pragtige plekkie met die mooiste tuin. Lekker naby aan alles en perfek vir n kort of lang kuier. Ons beveel dit met vrymoedigheid aan.

Newton C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Newton C
With spouse/partner

Very comfortable and central. Excellent and very friendly service.

See stars.

Ria N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria N
With spouse/partner

Unbelievable accommodation, a treat.

The room and bed are very comfortable and everything is clean and fresh. The bathroom is super neat, as well as the kitchen that has a lot of treats.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike bederf-verblyf.

Die kamer en bed is baie gerieflik en alles is skoon en vars. Die badkamer is pynlik netjies sowel as die kombuisie wat baie bederfies voorsien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Ria, baie dankie vir die ontsettende mooi terugvoer, julle is altyd welkom by Forest Feel en sien uit na julle volgende verblyf by ons.

Forest Feel
Marthinus V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthinus V
With spouse/partner

Veilig rustig en lekker.

Die geriewe is skoon en netjies en in goeie werkende toestand. Die omgewing is stil en veilig en die atmosfeer is rustig. Ek het lekker gebly en sal weer daar bly as ek in George is.

Forest Feel's response

Baie dankie Marthinus vir die mooi terugvoering, was baie aangenaam om julle te ontmoet, sal julle graag weer ontvang by Forest Feel.

Forest Feel
David S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David S
With spouse/partner

Was very pleasant.

Will go back again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie aangenaam.

Sal enige tyd weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Baie dankie vir die aangename terugvoer. Om nuwe mense te ontmoet bring altyd vreugde by Forest Feel.

Forest Feel
Shakirah A - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shakirah A
Family with young children

A wonderful warm welcome and lovely stay, that had us feeling very special!

Thank you so much for the warm welcome, attention to detail and all the surprise treats. It meant a lot to us that you went to such lengths to prepare our son his own special bed, complete with soft teddy bears, even though he preferred to bunk with us. Your place is superbly located, right at the foot of the mountain and around the corner from the botanical gardens and is so prettily decorated. We really enjoyed our stay here, would love to come back soon, as it felt like home away from home.

Forest Feel's response

I do recommend Shakirah and her family to anyone, they are most loving and caring people. Our hearts felt warm during your stay and it felt like our own children and grandchild at our home. We looking forward having you anytime soon.

Forest Feel
Leana R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana R
On business

Heerlik.

Mens bly heerlik by Elna se Forest Feel. Elna is 'n baie vriendelike en gawe gasvrou. Die geriewe is netjies, mooi en gemaklik met lekker bederfies. Omgewing rustig. Beslis aan te beveel.

Forest Feel's response

Baie dankie Leana, dit was heerlik om jou as gas te ontvang, baie interessante mens en ek sal jou enige tyd aanbeveel as gas. Jou waardering vir die natuur is 'n ongelooflike kompliment.

Forest Feel
Ria N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria N
With spouse/partner

Very friendly, warm stay with a lot of extra treats.

The hostess is a warm and friendly person, and the accommodation is very tidy and clean with a lot of extra touches in the kitchen and the room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike, warm verblyf met baie ekstra bederfies.

Die gasvrou is 'n warm en vriendelike mensie en is die verblyf baie netjies en skoon met baie ekstra bederfgoedjies in die kombuisie en die kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Dit was ontsettend aangenaam om julle te ontvang, julle straal behoorlik van geluk en ek sal julle enige tyd aanbeveel as gaste.

Forest Feel
Johann K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann K
With spouse/partner

Very pleasant, terribly clean, tasteful and comfortable accommodation.

Our accommodation was a pleasant experience. We received a friendly welcome from helpful people who made us feel at home. Maximum effort was made with the comfort and furnishing of the place. Strongly recommend this place. Value for your money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename, uiters skoon, smaakvolle en gerieflike verblyf.

Ons verblyf was 'n aangename ondevinding. Ons is vriendelik ontvang deur behulpsame mense wat ons tuis laat voel het. Die maksimum moeite is met die inrig en gerief van die plek gedoen. Beveel die verblyf sterk aan. Waarde vir jou geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Johann en sy vrou is twee wonderlike mense met harte van goud. Dit was vir ons groot voorreg om net ons liefde en omgee te kon deel tydens hulle besoek in George. Ek beveel hulle enige tyd by enige plek aan as gaste.
Baie dankie vir die ontsettende mooi boodskap in ons gaste boek.

Forest Feel
Jan V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Great mense, great experience.

Het 'n baie goeie experience gehad. Sal altyd aanbeveel.

Dorrutha D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dorrutha D
On business

Was 'n heerlike toegeruste plekkie met 'n mooi tuin en rustige aande.

Als was netjies en skoon. Oulike goedjies om aan te peusel.

Tracey W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracey W
Individual traveler

Well equipped, comfy home away from home.

I booked this accommodation on behalf of an elderly friend who stayed for four week nights. This is his feedback: I was very impressed with the accommodation and Elna went to a lot of trouble to make me comfortable. An excellent place to stay.

Forest Feel's response

It was so heartwarming to be able to provide a very secure, comfy and homely place for your friend from London.
Looking so forward having him again anytime and for longer to be able to spoil a little more. Thank you so much.

Forest Feel
Nadine G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nadine G
Family with young children

Dit is 'n pragtige plekkie en baie rustig.

Elna het vreeslik baie moeite gedoen en my dogtertjie baie opgewonde gemaak oor die oulike pakkies wat sy elke dag vir haar gegee het. Dankie, Elna, ons het lekker gebly en sal definitief weer boek.

Wilna C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna C
With spouse/partner

Gerieflik skoon kamer en badkamer met alles wat jy mag benodig.

Baie gerieflike skoon en netjiese kamer met alles wat mens sou benodig. Dit is naby alles geleë in George. Ons was gasvry verwelkom en het ons verblyf terdeë geniet. Dis regte 'n plekkie waar jy waarde vir geld kry. Ons sal Forest Feel vir enige persoon aanbeveel, hetsy vir sakebesigheid of net 'n vakansie.

Forest Feel's response

Fantastiese gaste met hart vol liefde en waardes het 'n heerlike atmosfeer geskep tydens hulle verblyf.
Sal Wilna en haar dierbare man enige tyd aanbeveel as gaste.

Forest Feel
Gawie G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Gawie G
With spouse/partner

Heerlik en in 'n rustige omgewing.

Netjiese kamer met alles wat benodig word.

Alta De Beer D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta De Beer D
With spouse/partner

Woweee!

My ma het altyd gesê "the proof is in the poeding" en Elna se "poeding" is van die boonste rakke! Die oog vir detail van die lekker beddegoed tot die sewing kit in die badkamer, niks word van vergeet nie. Stunning tuin met asemrowende uitkyk oor die woud. Almal glimlag hier. Verseker my gunsteling verblyf weg van die huis!

Forest Feel's response

Forest Feel se gaste is the "reason to offer Lekkeslaap @ Forst Feel. Stunning mense met ongelooflike waardes en vol liefde.
Great Blessing vir ons om vriende en kennis te bou en te behou.
Lekkeslaap by Forst Feel

Forest Feel
Claudine M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudine M
With friends

Awesome!

Dankbaar dat ek Forest Feel gekies het as my home away from home. Behalwe die lekker slapies was Elna net die beste liefste gasvrou. Sy het wragtig uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en tuis het ons gevoel. Ek het gister in die wonderlikste bos agter haar plekkie gaan draf en weereens besef dat God hierdie plek spesiaal vir ons gekies het.

Forest Feel's response

Claudine is die mees gemaklikste persoon om mee te konnek. Sy is 'n wonderlike moeder vir haar dogter wat haar baie trots maak met haar sport. Ek sal Claudine enige tyd aanbeveel by enige Lekkeslaap.
Ek is so bly julle het die Forest ervaar - nature is just picture pretty in George.

Forest Feel
Rene V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene V

Tien uit tien. Beste plekkie ooit. Sal altyd teruggaan soontoe.

Ons is warm ontvang en dit was so skoon en netjies. Veilige parkering gehad en was naby alles. Was heerlik!

Forest Feel's response

Rene het 'n baie mooi, warm, vriendelike en aangename persoonlikheid met 2 baie talentvolle seuns.
Ek sal Rene aanbeveel by enige LekkeSlaap instansie.

Forest Feel
Koos J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos J
With spouse/partner

Absolute hospitality and a great treat. Neat room with everything you need. Elna and Patric treated us to a friendly reception.

Forest Feel is very neat, well-equipped accommodation. Elna and Patric really treated us with extras. Even though we had to stay in George because my brother had a serious stroke Elna and Patrick supported us with empathy and even prayed for us in their prayer group. Thanks for what you made us experience, making us feel at home and cheering us up. I definitely recommend Forest Feel for a couple, because it is peaceful, safe and close to most important attractions in George.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absolute gasvryheid en bederf. Netjiese kamer met alle benodighede. Elna en Patrick het ons baie vriendelik ontvang.

Forest Feel is 'n baie netjiese en goed toegeruste gasteverblyf. Elna en Patrick het ons lekker bederf met addisionele lekkernye. Alhoewel ons besoek aan George verband gehou het met 'n besoek aan my ouer broer wat ernstige beroerte gehad het, het Elna en Patrick ons ondersteun met empatie en selfs gebede van hul gebedsgroepie. Dankie julle vir dit wat julle ons laat beleef het, dit het ons tuis laat voel en opgebeur. Sal Forest Feel sekerlik aanbeveel vir 'n paartjie, want dit is rustig,veilig en naby aan die belangrikste besoekplekke in en om George.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Om vir mense liefde en omgee te bied, tesame met 'n veilige en rustige, lekker slaap plekkie by ons woning, is vir ons 'n baie groot voorreg en ons sal altyd 'n verskil en mooi herinneringe wil agter laat. Koos en Babsie het verdien om bederf te word en ons glo en vertrou dat jul broer sommer gou weer beter sal wees.

Forest Feel
Hennie S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
With spouse/partner

We had a nice stay.

One of the best places we have ever stayed at. It was truly value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly.

Een van die beste plekke waar ons gebly het en dit was regtig waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Hennie en sy vrou is 2 ongelooflike entrepreneurs met n hart van goud. Vriende om deel te wees van besigheid sektor wat 'n verskil maak. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon he. Dankie

Forest Feel
Ron C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ron C

Comfortable and relaxing.

Hosts very friendly. They kindly allowed me to bring my two dogs (to attend a dog show in George). Room was comfortable and adequate for needs. The small fenced-off section by the door meant that there was a secure area into which the dogs could be let without worry which made a big difference.

Forest Feel's response

Ron and his dogs were such blessing to our home and we were so happy that the dogs were in safe environment and were extremely well behaved and very clean. Very well trained by Ron.

Forest Feel
Cedric J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cedric J
With spouse/partner

I don't have words. Karen made us feel at home from the moment we arrived.

Karen is fantastic. My girlfriend and I can't stop talking about it. The fact that she walked the extra mile for us especially on the evening we had a braai. Her husband Patrick gave me a hand with the fire when he saw I struggled a bit. Thanks Patrick. We had a good chat about the rugby (he's a Springbok and I'm an All Black). Patrick even lit an oil lamp in the gazebo to make it more romantic. The fact that Karen came out in the cold to make sure everything was fine while we were having a braai says a lot about the kind of person she is. There was no TV but it didn't bother us in the least because Karen and Patric's hospitality made up for it. I will definitely stay there again whenever I'm in South Africa and in George. Well done Patrick and Katen.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Daar is geen woorde om dit te beskryf nie. Karen het ons tuis laat voel reg van die oomblik wat ons arriveer het.

Karen is fantasties. Ek en my girlfriend kan nie uitgepraat word nie. Die feit dat Karen die ekstra myl vir ons geloop het veral die aand wat ons gebraai het. Haar man Patrick het my kom help met die vuur vir die braai toe hy sien ek sukkel. Dankie Patrick. Ons twee het lekker oor die rugby gesels (Hy Springbok en ek All Black). Patrick het selfs die olielamp vir ons aangesteek onder die Gazebo om romantiese atmosfeer vir ons te skep. Die feit dat Karen in die koue kom vasstel het of alles in die haak is terwyl ons gebraai het sê baie van die tipe persoon wat sy is. Daar was nie 'n TV nie maar dit het ons nie die minste gepla nie want Karen en Patrick se gasvryheid het opgemaak daarvoor. Ek sal beslis weer daar kom bly as ek Suid Afrika weer in die toekoms besoek en oorslaap in George. Well done Patrick and Karen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Hierdie twee mense was bake spesiaal en het in one harte gekruip tydens hulle verblyf. Was lekker om "All Blacks" rugby supporters by ons the hé. Ons hoop on by julle te gaan kuier voor julle were SA besoek. Dankie vir lekker geselsies.

Forest Feel
Petro V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
With spouse/partner

Felt cared for.

We were spoilt rotten with all the extras. Hospitality in abundance. So much love in this place. Had a great time. Everything we needed was provided. Great place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het baie geliefd gevoel.

Ons was uit ons skoene bederf, met al die ekstras. Gasvryheid is daar niks tekort. Baie liefde in die plekkie. Heerlik gekuier. Als wat jy nodig het, was voorsien. Great plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Small world bring friends of same interest together. Dit was groot verrassing om ons ou muurbal vriende se vriende van ver en ouds te ontmoet. Ons sien uit om julle weer te huisves. Baie dankie vir julle mooi terug voer.

Forest Feel
Hannelie B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie B
With spouse/partner

Phenomenal, a true Garden Route experience.

We truly had a wonderful time. As the name suggests it is a great area to experience the Garden Route in all its glory as well as the beautiful natural landscape of George. Neat and tidy accommodation with all the necessary facilities for a comfortable stay. Great value for money if you take all the little treats and beverages which are provided at arrival into account.

Forest Feel's response

As host, I was overwhelmed by our guests, they add warmth to our house and left the place very neat and tidy after their departure. I do recommend Hannelie and her partner to any other place of stay. I am delighted to have them anytime soon.

Forest Feel
Innes L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Innes L
With spouse/partner

Enjoyed the stay.

We had a friendly reception and everything was as we expected it to be. The place is very neat and the hostess went out of her way to make us feel welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Ons was baie vriendelik ontvang en alles was soos ons dit verwag het. Plek baie netjies en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Gaste het ongelooflik ingeskakel en dit is vir my lekker gewees om nuwe mense te ontmoet. Forest feel was baie netjies gelaat.

Forest Feel
Meeghan M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meeghan M

Fantastic.

Very pleasant place, the owner Elna, went out of us feel at home. Good value for money. Safe. The area is quiet and close to nature. Thank you, may God bless you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie aangename plekkie, die eienaar, Elna gaan regtig uit haar pad om jou tuis te laat voel. Goeie waarde vir geld. Dis veilig. Die omgewing is rustig en so na aan die natuur. Baie dankie, mag God julle ryklik seën.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Feel's response

Dankie Meeghan, dit was heerlik om julle te huisves, ek beveel julle enige tyd aan om by enige LekkeSlaap te bly.
Mag julle ryklik geseën word.
Elna

Forest Feel
was R600
From R510
per night (sleeps 2)
was R600
From R510
per night (sleeps 2)
was R600
From R510
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 17:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 52 Arbour Road, Glen Barrie, George, 6529, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFtys5fwlax19quJuRHsbWvLq1GMUXcldstm5BpYaakedn7N5iJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, now From R510  per night (sleeps 2) 40 5 1 5 52 Arbour Road Glen Barrie 6529 Western Cape 0860 022 102 17:00-18:00 11:00 -33.941774858177 22.457299447065
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com