The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Forest Lodge | TravelGround
+22

Forest Lodge

B&B

Review Summary

4.1 out of 5from 8 reviews Forest Lodge
Cleanliness
4.1/5
Service
4.0/5
Location
4.4/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.8/5
Karina U - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karina U
With spouse/partner

Baie netjies en skoon. Vriendelike personeel.

Die admin is nie reg nie. Hulle moet asseblief net werk aan die admin-gedeelte. Eers het hulle ons lêer misplaas en toe die verkeerde inligting neergeskryf oor die aantal dae en die bedrag wat ons reeds betaal het.

Thanduxolo N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Thanduxolo N
With spouse/partner

Beds were terrible.

They need to change their mattresses.

Mitchell G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mitchell G
Family with teenagers

Dit was baie genotvol.

Ons het dit terdeë geniet. Almal was verskriklik vriendelik en behulpsaam. Ek wens die res van Suid-Afrika was so.

Eugene K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene K
Family with teenagers

Verblyf uitstekend.

Die verblyf in die oord was baie lekker en bo verwagting. Sal weer soheentoe gaan.

Waldo A - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Waldo A
With spouse/partner

Very nice atmosphere in nature with friendly service.

We stayed in Room 2, which was hidden outside. Rooms are very nicely furnished, we found that the room was not yet fully equipped (the roof was not painted yet) and the toilet had a very old toilet cover. Food was not of a very good standard, and we chose to visit the Wimpy on our second day. Service is of a very good standard and friendly too. Our towels were never replaced and we had to ask for a second towel on our arrival, and again for fresh towels on our third day. We found that the shower and floor were not properly cleaned from previous visitors, with soap marks and sand/mud on the floors as well as a sticky kettle table. The location of the guesthouse is very beautiful and made for outstanding photography opportunities!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi atmosfeer in die natuur met vriendelike diens.

Ons het in Kamer 2 gebly, wat mooi weggesteek was buite. Kamers is baie mooi toegerus, ons het wel gevind dat die kamer nog nie volledig toegerus was nie (dak was nog nie klaar geverf nie) en die toilet het 'n baie ou toiletdeksel opgehad. Kos was nie van 'n baie goeie standaard nie, en ons het op ons tweede dag gekies om eerder die Wimpy te besoek. Diens is van 'n baie goeie standaard en vriendelik ook. Ons handdoeke was nooit vervang nie, en ons moes vra vir 'n tweede handdoek op ons aankoms, en weer daarna vir nuwe handdoeke op ons derde dag. Ons het gevind dat die stort en vloer nie behoorlik skoongemaak was van vorige besoekers nie, met seepmerke en sand/modder op die vloere, sowel as 'n taai ketel-tafel. Die plasing van die gastehuis is baie mooi en het gemaak vir uitstekende fotografie geleenthede!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Lodge's response

Thank you, Waldo, for your valued opinion. I will certainly sort out the housekeeping. Hope to see you again soon.

Forest Lodge
Madelein K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madelein K
Family with young children

Lovely rooms!

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike kamers!

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefan T - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Stefan T
Family with young children

Aangenaam.

Lekker plek, maar dubbelverdieping is 'n probleem as jy 'n baba het en baie bagasie moet afdra.

Lesley S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lesley S
Family with teenagers

Netjies, nuut en goed geleë.

Mens kan maklik na die hoofstrate stap en na die strande ry. Nuut en moderne plek, goed geleë en netjies. Sal voorstel dat hul 'n kragopwekker aankoop want die krag was vir 'n dag af en dan werk die waterpompe vir die storte nie. Ontbyt was eenvoudig, maar voldoende. Ons het by Monzi-toere die voldag rit na Cape Vidal bespreek - dit was die toppunt van die kuier en ons kan dit aanbeveel. Hoop hulle kry baie reën, die vleilande is verskriklik droog.

From R1 400
per night (for 2 people)
From R1 400
per night (for 2 people)
From R1 400
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Pelican Street, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c1c9ee7b3adc0dac39bbd56e113382285a6a2064528c4db3b76349f2cd918770fc460159a301a50416fe6feeb4e2bdc1082?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 400  per night (for 2 people) 8 5 1 5 15 Pelican Street St.Lucia 3936 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.372724913984 32.415438741446
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!