The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Forever Hotel @ Centurion | TravelGround
+21

Forever Hotel @ Centurion

Hotel

Review Summary

4.2 out of 5from 10 reviews for Forever Hotel @ Centurion
Cleanliness
3.8/5
Service
4.2/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
3.8/5
Lydia D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia D
With spouse/partner

Comfortable, central with friendly service, friendly staff and very neat.

The stay at Forever Hotel @ Centurion was very comfortable, lovely, peaceful, everything I needed. The rooms are beautifully appointed, bathrooms lovely and large. Bedding neat. Just big enough for what we needed. Restaurant fantastic, food delicious and also the outdoor space. The gardens are of course something for the eye and so is the nice swimming pool. All in one package.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik, sentraal met vriendelike diens, vriendelike personeel en baie netjies.

Die verblyf by Forever Hotel @ Centurion was baie gerieflik, heerlik, rustig, alles wat ek nodig het. Die kamers is pragtig uitgerig, badkamers heerlik en groot. Beddegoed netjies. Net groot genoeg vir wat ons nodig gehad het. Restaurant fantasties, kos heerlik en so ook die kuierplek buite. Die tuine is natuurlik iets vir die oog en so ook die lekker swembad. Alles in een pakkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forever Hotel @ Centurion's response

Goeie middag Lydia,

Baie dankie vir die wondelike terugvoering! Ons geniet dit baie om julle by ons pragtige hotel te akkommodeer. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons!

Vriendelike groete,
Forever Hotel @ Centurion Bestuurspan

Forever Hotel @ Centurion
Thuanitha P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thuanitha P
Family with teenagers

Dis voorwaar 'n pragtige hotel.

Die hotel is baie mooi met goeie kwaliteit beddens linne en handdoeke. Die kamers en badkamer was mooi skoon, die ontbyt was heerlik, geurig voorberei en 'n groot verskeidenheid om van te kies. Ongelukkig laat die sentrale lugversorging die hotel in die steek. Ons het vreeslik warm gekry, al was die eenheid teen die muur en die afstandbeheer op 18 grade gestel.

Forever Hotel @ Centurion's response

Goeie middag Thuanita, baie dankie vir die wonderlike terugvoering oor julle ervaaring by ons pragtige hotel. Ons is bly dat julle van die kamers en die ontbyt gehou het. Ons lugversorging is so twee jaar terug nuut geinstaleer, die eenhede is baie sterk omdat dit elk op hulle eie eenheid loop. Ons het elke dag 'n bestuurder en nutsman aan diens wat ons gaste met enige probleme of navrae help. Ons sien uit daarna om u en u gesin weer terug te verwelkom by ons hotel!
Vriendelike Groete,
Forever Hotel @ Centurion Bestuurspan

Forever Hotel @ Centurion
Gerrie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerrie V
Family with young children

Die restaurant was ‘n aangename verrassing!

Kamer se mat vuil, maar die ontbyt het definitief opgemaak!

Forever Hotel @ Centurion's response

Goeiemore Gerrie,

Baie dankie vir u terugvoer na u verblyf by ons pragtige hotel.

Ons is baie opgewonde omdat ons in die proses om al die matte in die hotel te vervang. Die matte in die kamers word met die mooiste houtvloere vervang en die matte in die gange word alles met nuwe matte vervang.

Ons sien uit daarna om u en u familie terug te verwelkom by ons hotel, sodat u die nuwe kamers ten volle kan geniet.

Groete,
Forever Hotel @ Centurion

Forever Hotel @ Centurion
Dave M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dave M
With spouse/partner

Was baie gelukkig met ons verblyf.

All ons vereistes was voldoen toe ons by die hotel gebly het.

Elsabe K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsabe K
With spouse/partner

Nagrus versteur deur tussendeur (inter leading) wat al die geluide laat deurkom.

Hotel word hoofsaaklik gebruik vir konferensie. Daar was drie groepe terwyl ons oornag het op pad na KNP. Gange van hotel baie besig.

Bricks V - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Bricks V
On business

Baie goeie verblyf en was redelik tevrede.

Baie goeie geboue, dit alleen trek enige reisiger en besigheidsman. Kliëntediens uitstekend geen fout en dit bo verwagting vir die betaling, Laat jou baie tuis voel vanaf jy inry by sekuriteit is dit van hoogstaande gehalte en so ook by ontvangs, onmiddellik 'n baie goeie gevoel en waardigheid. Waarde vir geld baie naby aan nie voldoende. Matte in gange moet vervang of reggemaak word (oudmodies en pas nie by hotel se buitekant nie). Matte begin rafel by inlegsels en standaard op die oog af nie meer volgens kleur. Alle houtwerk goed versorg. Kamers in goeie gehalte beddegoed van absolute hoë gehalte. Stortdeur nie in werkende toestand in kamer 124 nie. Stort lek deur na toilet se kant en daarom onnodige vloer handdoek gebruik. Stortkoppe is oudmodies (Asb. dit kan vervang word met baie min geld om dit net van ander gehalte te laat lyk). Wasbakke bietjie klein vir pak plek as jy badkamer goedjies moet uitpak. Die kamer en alle deure aan kamers. Ysterraam-deure is oudmodies dit bestaan nie meer nie, verf kan 'n ding net so mooi laat lyk. Deurhandvatsels: ons het met dit op plaas groot geword (vervang dit). Alle houtwerk is in plek julle kan gerus bietjie argitrawe probeer indien julle vind die koste is te veel om deurrame te vervang. Laaste punt: Ek dink Forever Hotel is nie die enigste hotel wat deure sluit met 'n sleutel. Let wel, dis 'n hotel nie 'n gastehuis nie. Ek hoop u vind al die bogenoemde in 'n goeie lig en terugvoer, ek sal nog steeds by Hotel inboek en dit oor pure diens, die fynere dinge is waarna reisigers begin kyk en aan gewoond raak, moenie agterbly oor klein onbenullighede nie, beweeg aan. Die area is onvervangbaar vir hierdie Hotel en glo hy kan nog beter en meer kliënte gelukkig hou.

Abraham B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Abraham B
Family with young children

Lekker, maar skoonmaakdienste kort aandag!

Oor die algemeen was dit 'n goeie ervaring. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt en baie vriendelike kelner. Die kamer was ook lekker, maar matte vuil en nie gesuig nie. Badkamervloer ook nie uitgevee nie en oral het klein papiertjies en goed gelê. Dit is die tweede keer wat ek by 'n Forever Hotel bly en altwee kere was ek teleurgesteld in hoe skoon die kamer was!

Forever Hotel @ Centurion's response

Hi Abraham,
Baie dankie vir u eerlike terugvoering, dit word opreg waardeer. Die terugvoering van ons gaste is die enigste werklike maatstaf as dit kom by die diens wat ons lewer. Ons is bewus daarvan dat die skoonmaak dienste aandag kort en verseker u dat daar aan hierdie saak gewerk word.
Ons is seker dat u 'n groot verskil sal kan beleef die volgende keer wat u ons pragtige hotel besoek.

Forever Hotel @ Centurion
Derick V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Derick V
With spouse/partner

Ons het een aand daar oorgeslaap.

Dit was baie lekker en skoon. Die verblyf is bietjie duur vir dit wat jy kry. Ons kamer se lugversorging wou nie werk nie en moes dit rapporteer. Hulle het ons verskuif na ander kamer, sy lugversorging het gewerk, maar hy was aan die pad se kant en het taamlik verkeer geraas gehad. Hy was ook kleiner as ons eerste kamer, en ons eerste kamer het ook 'n mooi uitsig oor die swembad gehad. Die ervaring was bietjie teleurstellend.

Christo C - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo C
With spouse/partner

Baie goeie diens!

Vriendelik, gasvry, netjies! Baie, baie dankie!

Hannes U - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes U
With spouse/partner

Dit was baie lekker en rustig. Lekker geslaap!

Die personeel was vriendelik. Ontbyt was lekker. Ons het lekker geslaap. Alles was mooi in plek.

From R1 955
per night (for 2 people)
From R1 955
per night (for 2 people)
From R1 955
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 48 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: C/o Basden & Rabie Street, Centurion, Pretoria, 0046, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1Y2I5MTY2LWU0ZDktNDM4ZC1iMjkzLTdlMDExYmI5M2I4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 955  per night (for 2 people) 10 5 1 5 C/o Basden & Rabie Street Centurion 0046 Gauteng 0860 022 102 15:00-22:00 11:00 -25.834661438795 28.194029757672
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!