20% off Get 20% off on stays that are 7 nights or longer. This special is always valid.
De Kelders Accommodation at Forty Winks Holiday Home | TravelGround
+36
+36

Forty Winks Holiday Home

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Forty Winks Holiday Home
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Michelle S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
Family with young children

It was fantastic.

The place is very nice and the children enjoyed it thoroughly.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was fantasties.

Die plek is baie nice en die kinders geniet hulle gate uit.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Forty Winks Holiday Home's response

Baie dankie Michelle, ek is bly julle het lekker vakansie gehou. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Forty Winks Holiday Home
Minnie D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minnie D

Absoluut fantasties!

Forty Winks is die beste vakansiehuis wat ons nog ooit gehuur het. Daar is alles wat nodig is en van goeie gehalte in die huis. Die uitsigte is ongelooflik. Die area is lekker stil en maklik om die huis te vind. Selfs ons hondjies het dit terdeƫ geniet in die omheinde tuin.

Jesmaine P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jesmaine P
With friends

It was lovely.

We enjoyed it a lot. The house was perfect.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was heerlik.

Ons het dit baie geniet. Die huis was perfek.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Forty Winks Holiday Home's response

Baie dankie Jesmaine, ons hoop om julle gou weer te sien. Vertel asb ook vir vriende van 40 Winks!

Forty Winks Holiday Home
Cobus K - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus K
Family with teenagers

Baie goeie gehalte.

Alles in die huis is van baie hoƫ gehalte en goed versorg.

Forty Winks Holiday Home's response

Baie dankie Cobus, ons is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle weer te sien.

Forty Winks Holiday Home
Stiaan B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stiaan B
With spouse/partner

Ideaal vir Kapenaars wat 'n wegbreek soek vir 'n naweek met die honde.

Baie lekker verblyf met volledige toegeruste woning. Goed omhein so honde kan hulle eie ding doen. Pragtige see-uitsig van stoep en boonste slaapkamer van die hele baai. Perfekte stil en rustige toevlug om bietjie weg te kom van die stad en sy geraas.

Marinda B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda B
Family with teenagers

Ons het heerlik gebly. Baie gerieflike huis met 'n goeie ligging en pragtige uitsig!

Ek sal Forty Winks vir enige iemand aanbeveel. 'n Lieflike, ruim leefhuis met die mooiste uitsigte. Naby genoeg aan die see vir 'n stappie met die winkels net so paar km se ry weg. Rustige woonbuurt, baie veilig.

Forty Winks Holiday Home's response

Baie dankie vir die pragtige resensie Marinda, ek is so bly dat julle dit geniet het. Ons doel is immers om dit vir ons gaste so gerieflik en aangenaam moontlik te maak. Hoop om julle binnekort weer te sien!

Forty Winks Holiday Home
Gina A - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gina A
Family with teenagers

The best so far.

We break away once a month for the past year, and so far Forty Winks has exceeded all expectations, it is very difficult to get such a nice place with all the amenities. We like to explore coastal villages and Forty is definitely what I would recommend to families who want to break away, very neat, plenty of everything, can not stop talking about our weekend.

This review has been translated, click here to view the original version.

Die beste so ver.

Ons breek weg een keer 'n maand vir die afgelope jaar en so ver het Forty Winks alle verwagtinge oortref, dit is baie moeilik om weer so 'n gesellige lekker plekkie te kry met al die geriewe. Ons hou van kusdorpies verken en Forty is beslis wat ek sal aanbeveel aan families wat wil wegbreek, baie netjies, genoeg van alles, kan nie genoeg praat oor ons naweek weg nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Forty Winks Holiday Home's response

Baie dankie Gina, julle is enige tyd welkom.

Forty Winks Holiday Home
Nicoleen R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicoleen R
Family with young children

Die ideale plek om die stadstof van jou skoene af the skud en te ontspan!

Die Forty WInks Holiday home was ideaal om uit te rus. Ons sal beslis weer daar gaan uitspan.

Paul R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul R
With spouse/partner

Luuks, baie gerieflik en veilig in 'n stil, rustige area waar jy regtig kan "lekkeslaap".

Hierdie luukse huis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike en rustige vakansie. Ons sal beslis iewers in die toekoms weer hier gaan kuier.

was R2 100
From R1 680
per night (sleeps 6)
Long Stay Special 20% off
Get 20% off on stays that are 7 nights or longer. This special is always valid.
was R2 100
From R1 680
per night (sleeps 6)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
was R2 100
From R1 680
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people, all ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 24 Main Road, De Kelders, 7220, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvpmCgk59Z19g615kIskfAuWSq2TZWvO2JZqoSRod7yvEguz76C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 100, now From R1 680  per night (sleeps 6) 9 5 1 4.8 24 Main Road De Kelders 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.556290567106 19.367132169906
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com