The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Fossil Hills Farm Cottages | TravelGround
+127

Fossil Hills Farm Cottages

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 22 reviews for Fossil Hills Farm Cottages
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Leanne G - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leanne G
Family with teenagers

Ongelooflike rustigheid. Pragtig ingerig.

Ons naweek by Lemon tree cottage was hemels. Lekker privaat. 4x4 was groot pret. Ons sou 'n bietjie van 'n groter bed verkies het, maar dit is 'n persoonlike keuse aangesien my man 'n reus is. Alles was perfek gewees, skoon en netjies. Sien julle beslis weer.

Janitha D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janitha D
With spouse/partner

Rustige plaaskuier.

Heerlike plaaskuier om die batterye weer te herlaai. Dit was goed vir die siel om 'n paar dae in die natuur te kon deurbring. Die 4x4-roete neem jou oor 'n groot gedeelte van die plaas. Die kothuis is goed toegerus met alles wat nodig is, selfs 'n TV met DStv wat ons nie verwag het nie (eintlik is 'n TV nie eers nodig in die omgewing nie).

Gabri S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gabri S

Baie netjies wooneenhede, baie om te doen en rustige atmosfeer. Baie goed ingerig.

Ons groep het baie lekker gekuier - baie om te doen in die rustige plaasomgewing. Die eenhede is baie netjies en goed toegerus.

Alta K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta K
With spouse/partner

Perfekte wegbreek!

Ina het uit haar pad gegaan om 'n perfekte wegbreek te verseker. Ons kon werklik met niks fout vind nie, alles was perfek en die "fire wood hot tub" was beslis 'n treffer. Fossil Hills is naby genoeg om die omgewing te verken, maar die stilte van die omgewing was vir ons 'n groot bederf.

Kevin B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kevin B
With spouse/partner

Peaceful and private.

The cottage is situated on its own within a nature reserve where we had sightings from our patio of Springbok and Blesbok. Wood-fired hot tub was most welcome after a hike exploring the reserve.

Hanneke S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanneke S
With spouse/partner

Stukkie paradys.

Alles is net perfek. Die verblyf, die sterreprag, die roep van die visarend en springbokke maak dit onvergeetlik. Ons het die mooiste herinneringe.

Hannelize L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelize L
With friends

'n Ontspanne naweek op die plaas.

Alle geriewe wat jy benodig om werklik 'n heerlike en beeldskone wegbreek te geniet.

Yolandé Z - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandé Z
With spouse/partner

'n Stukkie hemel!

Ons het 'n fantastiese naweek gehad! Die hot tub is 'n wenner. Dit is ook lekker privaat in die natuur daar. Ons gaan beslis weer!

Dot S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dot S
With spouse/partner

Fantasties.

Dit was 'n onvergeetlike paar dae wat ons gehad het. Net die natuur rondom jou die, voëls in die oggende wat jou wakker maak. Weg van al die geraas en gejaag van die lewe. Ons het heeltemal afgeskakel en was so vinnig verby. Huis was pragtig van binne. En wanneer ons vir Ina gebel het was sy beskikbaar en het gehelp. Ons het ook heerlik langs die dam vleis gebraai en net die dag saam geniet. Ons sal definitief weer kom.

Kotie T - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie T
With spouse/partner

Die huisie was baie netjies en skoon. Elke denkbare ding was daar: tandestokkies, skêr ens.

Anna het vir ons kom oopsluit en sy was vriendelik en professioneel. Ina was byderhand met inligting oor die omgewing. Om al die gejaag weg te vee het ons uitgepak en dadelik die natuur op die plaas gaan opsoek deur die 4x4-roete te doen en bietjie in afsondering die klippe en plante bekyk. Dit was 'n hartlike, vriendelike plekkie. Die natuurskoon, ontwikkeling van nuwe landerye, die groen van die wingerde en boorde en dan natuurlik die propvol damme. Pragtig! Dit was lekker!

Tasneem W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tasneem W

A lovely rustic holiday cottage with everything you need to relax. DStv, kayaks, mountain bikes, Jacuzzi, fishing rods and hiking trails.

The Aloe Cottage had everything we wanted and could accommodate our 4 dogs. Fossil Hills Cottages has many family friendly activities and loads of hiking trails for your furry friends. The environment is safe and tranquil both during the day and at night. This was an enjoyable and relaxing holiday. A much needed weekend break from the craziness of 2020.

Nikki P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nikki P
With spouse/partner

Fantastiese wegbreek.

Die eienaar het aan elke moontlike iets gedink wat mens se kuier lekker gemaak het.

Sune E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sune E
With spouse/partner

Was fantasties, baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar. Het die hot tub vreeslik geniet.

Die plekkies is baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar en maak dit baie gemaklik. Lieflike omgewing en 'n heerlike ervaring.

Fossil Hills Farm Cottages's response

Hi Sune
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Julle was vir ons ook spesiale gaste. Ons is so bly dat julle die tyd op die plaas geniet het. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Seen wense vir die Feestyd en 2021.
Bly gesond en veilig.
Vriendelike Fossil Hills-groete
Ina

Fossil Hills Farm Cottages
Ann B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann B
With friends

Excellent accommodation, great location. Cottages nicely furnished with great attention to detail.

Only negative is that perhaps bed could be queen rather than double. My friends partner is over 6 ft and finds double bed very small.

Obie B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Obie B
Family with teenagers

Heerlike wegbreek.

Die eenheid was skoon en netjies en bied alles wat 'n mens tydens jou verblyf mag benodig. Daar was tot speletjies vir die kinders! Ons het baie lekker gekuier en sal beslis so gou moontlik terugkeer.

John P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John P
On business

Uitstekende plek om weg te kom van die stads se gejaag.

Die wooneenhede het alles wat jy nodig het is is baie skoon en netjies.

Elizma H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma H
With spouse/partner

Gerieflik.

Pragtige omgewing met die mooiste views. Ina sal enige iets doen om haar gaste se verblyf te vergemaklik.

Denise N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise N

Fantastic! It went above and beyond our expectations. Unforgettable!

We stayed in Pinotage House for the long weekend. We were 16 adults, 8 children and 5 dogs, and everyone enjoyed it! The giant lawn, jungle gym with swings, outside braai area and Jacuzzi made this place a dream destination. The indoor braai and table is perfect for colder evenings. We couldn't wish for a better place. It is spacious, quiet, and the kitchen has everything you could need. Every room has air conditioning, there are bathroom treats and enough towels. I can write a book about this incredible place. Thank you Ina, it was incredible!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties! Dit het almal se verwagtinge oorskry. Onvergeetlik!

Ons het vir die langnaweek in Pinotage House gaan bly. Ons was 16 volwassenes, 8 kinders en 5 honde, en almal het hulle gate uit geniet! Die reuse erf/grasperk, lekker klimraam met swaaie, buitebraai en Jacuzzi maak hierdie plek 'n droombestemming. Verder is die binnebraai en lekker kuiertafel perfek vir saans wanneer die kwik daal. Ons kon nie vir 'n beter plek gewens het nie. Dis ruim, stil, veilig en die kombuis het elke ding wat jy nodig het. Elke kamer het lugversorging, daar is badkamer-bederfies en oorgenoeg handdoeke. Ag, ek kan 'n boek skryf oor hoe ongelooflik hierdie plek is! Dankie Ina, dit was onvergeetlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Tranquil area.

Tranquil area. A lot of wine farms close to the Aloe house. Good braai facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige area.

Rustige area. Baie wynplase baie naby aan die Aloe huisie. Baie goeie braaigeriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fossil Hills Farm Cottages's response

Hi Johan
Baie dankie vir die terugvoering. Jammer ons het jou gemis. Ek is baie bly julle het die tyd op die plaas geniet asook die araea. Kom braai weer op die plaas. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete
Ina

Fossil Hills Farm Cottages
Tertius M - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tertius M
With spouse/partner

Wonderlik afgesonderd maar veilig.

Wonderlike plek maar net vir mense wat nie omgee om afgesonderd te wees. Slegs geskik vir 2 persone met miskien kinders want daar is net een badkamer uit die hoof slaapkamer. Goed toegerus.

Ria S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ria S
Family with young children

Salige wegbreek in die stilte.

Ons besoek aan Fossil Hills Farm Cottages was baie lekker. Die huisie is goed toegerus, maar moet liefs nie met heel klein kindertjies gaan tensy julle 'n manier gaan kry om die baie steil trappe totaal te vermy nie. Ons kinders is 2 en 4 en gelukkig kon ons die trap vermy. Die warmwaterbadjie buite is heerlik, dit werk baie goed en ons het almal so ontspan in die warm water. Die wind het baie gewaai, en dit het die braaityd 'n bietjie negatief beïnvloed, so check die weer voor julle gaan. Ons het 'n pap wiel gekry op die laaste dag op die grondpad op pad na die huisie, gelukkig kon ons dit self herstel, maar wees versigtig vir die pad as julle nie 'n 4x4 het nie. Ek dink die stilte is wonderlik daar bo, en ons het geensins onveilig gevoel op enige stadium nie. Inteendeel, mens voel ver verwyderd van enige dorpie, alhoewel McGregor net 'n kort afstand weg is. Robertson met sy winkels en apteke is ook net 'n paar kilometers weg, so dis baie gerieflik. Neem 'n paar boeke, 'n inkleurboek of twee, en miskien 'n legkaart of iets wat die kinders sal besig hou aangesien daar geen TV is nie - wat 'n heerlike ondervinding! 'n Mens kan regkom sonder TV! Dit was goed vir liggaam en siel. Die huisie het ook 'n lugversorger en 'n heerlike bad en stort. Daar is 3 bergfietse om te gebruik asook 2 visstokkies. Oor die algemeen 'n baie goeie wegbreek weg van alles!

Fossil Hills Farm Cottages's response

Hi Ria,
Baie dankie vir jou positiewe terug veering oor julle verblyf by Fossil Hills.
Ek sal beslis iets voor die trap sit in die toekoms vir klein kindertjies. Aloe cottage is 'n meer kinder vriendelik sonder enige trappe.
Ons idee sonder TV by Fossil Hills is spesifiek om weer te kan gesels en mekaar se harte opnuut te hoor, kuier, stories vertel, speletjies te speel en om die veld en natuur te verken.
Ons sien uit daarna om julle weer indie toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Ina Naude

Fossil Hills Farm Cottages
Sanet N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet N
With spouse/partner

Heaven on earth.

Fossil Hills cottage was the perfect place to celebrate our 22nd wedding anniversary! The stone cottage had such a romantic feel about it, it was private, very well equipped and the views over the vineyards and valley was magnificent. The hot tub outside was a winner and we even enjoyed star gazing from the tub during windy evenings. Thank you Ina, we thoroughly enjoyed our stay!

Fossil Hills Farm Cottages's response

Hi Sanet

Thanks for your review. I's so glad that you enjoyed your stay at Fossil Hills.
We are looking forward to welcome you back.

Kind Regards
Ina Naude
fossilhills
McGregor.

Fossil Hills Farm Cottages
From R1 100
per night (sleeps 2)
From R1 100
per night (sleeps 2)
From R1 100
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 50 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 14:00
  • Address: Thornvilla Farm, 2.5 km from McGregor, 6708, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda6b55d5ffb480356272d0d70b586d3e2fbb89cb62ee52f0f12e11e78da057c1480a8011d740869b181edfc094c62365a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 2) 22 5 1 5 Thornvilla Farm 2.5 km from McGregor 6708 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 14:00 -33.931891 19.852596
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!