Four Seasons Woonstel
Review Summary
Jizelle C - Sep 2019
Overall score
As ek kon sou ek hulle 6 sterre gegee het!
Read moreCharles V - Apr 2019
Overall score
Excellent accommodation.
Judy T - Dec 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie lekker gekuier, naby alles en baie netjies, skoon, sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizette O - Nov 2018
Overall score
Surprisingly spacious feeling accommodation in the middle of the city makes Four Seasons Apartment No. 1017 a prestigious home-away-from-the-house.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Verrassende ruim-gevoel-verblyf in die middel van die stad maak van Four Seasons Woonstel nr 1017 ‘n gesogte huis-weg-van-die-huis.
Ek en my dogter het gedurende Oktober/November 2018 vir ‘n week lank Four Seasons Woonstel nr 1017 as tydelike huis gehad tydens ‘n kongres. Plig en ontspanning is slim vermeng. Die sentrale ligging is die perfekte basis waarvandaan die omgewing met baie besienswaardighede verken kan word. Ubers is binne minute beskikbaar. Die wêreldbekende Truth Coffee Roastery is op die drumpel van die woonstelblok se voordeur. ‘n Groot pluspunt! Daar is veilige onderdakparkering en 24 uur-sekuriteit. ‘n Swembad en gimnasium is waardevolle toevoegings. ‘n Pragtige uitsig op Tafelberg en Leeukop kan vanaf die gerief van die bed of bank geniet word. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Ludwig/Donovan het ons vriendelik ontvang en welkom laat voel. Daar is telkens spoedig en volledig op korrespondensie en oproepe reageer. Die druk verkeer na en uit die middestad word in ‘n groot mate vrygespring. ‘n Moet-oorweeg plek vir jou volgende konferensie of wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Judy T - Jul 2018
Overall score
Fantasties.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 47 Buitenkant Street, Four Seasons, Cape Town, 8001, Western Cape
- All ages welcome