Review Summary
Barry P - Feb 2022
Overall score
Nice friendly place.
Antje M - Sep 2021
Overall score
Beautiful view, cosy place when it's cold and very pet friendly.
Nicholaas G - May 2021
Overall score
Vriendelike gasvrou, kamer gereed en netjies en parkeergebied ruim en veilig. Kamer goed toegerus. Sal weer daar wil tuisgaan.
Eric W - Oct 2020
Overall score
Fraaiuitsig in Kokstad splendid.
Daan D - Feb 2020
Overall score
Baie mooi rustige oornagplek.
Jenny And Luiz P - Feb 2020
Overall score
We were made to feel very welcome and had a comfortable room.
Sarah-lee G - Oct 2019
Overall score
Pleasant stay.
Paulus G - May 2019
Overall score
Our room and host was just amazing.
Marianna V - Oct 2018
Overall score
Baie vriendelik ontvang. Kamer baie netjies.
Ferdi M - May 2018
Overall score
Waarde vir geld, skoon en netjies.
Gerda V - Oct 2017
Overall score
Ontspanne en rustig.
Tina R - May 2017
Overall score
Pragtige ruim kamers wat goed toegerus is.
Tinus P - Mar 2017
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik!
Baie vriendelike ontvangs, skoon, netjiese kamer en die filterkoffie in die kamer is 'n wenner! Baie dankie, hou so aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja V - Jan 2017
Overall score
Very neat, modern, clean and was a true oasis for the night we stayed over.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, modern, skoon en was 'n ware oase vir die nag wat ons oorgebly het.
Baie netjiese kamer, pragtige beddegoed, alles in kamer uiters modern, nuut en netjies. TV met genoeg kanale om te kan kyk. Goed geleë, skoon, melk in yskas, koffie en tee, eetgerei netjies en nuut. Ons het heerlik oorgeslaap en die uitsig vanaf ons balkon is werklik iets besonders. Ek sal enige persoon met groot vrymoedigheid aanbeveel om hier oor te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecile D - Sep 2016
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Plek is baie skoon. Goeie ambiance. Vriendelike mense. Daar is alles in die kamer wat mens kan nodig hê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Etienne V - Aug 2016
Overall score
Waarde vir geld.
Barend S - Mar 2016
Overall score
Fraai, fraai, fraai! Uitsig op bovenkamer, lekker ontbijt, behullpzame gastvrouw Charlotte.
Jacolene V - Mar 2016
Overall score
Vriendelike ontvangs en my verblyf was baie aangenaam en moeitevry. Sal verseker weer aanklop!
Lizel H - Dec 2015
Overall score
Oulik, mooi, skoon en netjies met 'n lieflike "Fraaiuitsig".
Hendrik P - Oct 2015
Overall score
This is a MUST!
David B - Apr 2015
Overall score
Goeie waarde vir geld!
Ansa K - Sep 2014
Overall score
Baie lekker!
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 13 Chumani Cresent, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- All ages welcome